Web Uiteensetting Gr 4-6 2021 Personeel Gr 4 En 5 - Louis Leipoldt

1y ago
11 Views
2 Downloads
1.14 MB
7 Pages
Last View : 6d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Anton Mixon
Transcription

INTERSENFASEINTERMEDIÊRE FASEGRAAD 4-6SENIOR FASEGRAAD 7AFRIKAANSHUISTAALENGLISH FIRSTADDITIONAL LANGUAGE(FAL)WISKUNDENATUURWETENSKAPEN TEGNOLOGIE(NWT)SOSIALEWETENSKAPPE(Geskiedenis en Geografie)(SW)LEWENSVAARDIGHEDE(LV)Bestaan uit 3 komponenteREKENAARLEES & WISKUNDE*Persoonlike & Sosiale Welsyn(PSW)*Liggaamlike Opvoeding Taak(LOT)*Skeppende KunsteVisuele Kuns (Kuns)Uitvoerende Kuns (Musiek, Dans& Drama)

SLAAGVEREISTES VIR GRAAD 4 - 6INTERMEDIÊRE FASEAfrikaans Huistaal50%English FAL40%Wiskunde40%Natuurwetenskap en Tegnologie40%Sosiale Wetenskappe40%Lewensvaardighede40%Eersgenoemde 3 vakke moet geslaag wordNie meer as 2 vakke mag gedruip word nieRekenaarvaardighede se punte word nie by diekwartaalgemiddelde in berekening gebring nie.JAARPUNTDeurlopende Skoolgebaseerde Assessering75%Einde-van-die-jaar Eksamen25%

OUERAANDEOuers word op hoogte gehou van die kind se vordering tydens informelegesprekke, geskeduleerde oueraande, telefoonoproepe, briewe en formeleafsprake.Oueraande vind 4 keer ‘n jaar plaas – elke kwartaal nadat die rapport huis toeis.Kwartaal 1 neem die vorm van ‘n inligtingsessie en praatjie aan.Kwartaal 2 en 3 word 5 minute afsprake vooraf gemaak. Afsprake wordgemaak waar bekommernisse rakende die kind en sy/haar akademiesevordering aangespreek moet word.Kwartaal 4 vind slegs op uitnodiging plaas.REMEDIЁRING(Leerders word geïdentifiseer vanaf 1ste kwartaal)Remediërende onderrig vind klassikaal plaas. Addisionele hulp in Wiskunde,Afrikaans en Engels vind plaas op Maandae tydens saalperiodes enWoensdagmiddae na skool.

ASSESSERINGAkademiese Assesseringsbeplanning word op die eerste dag van elke kwartaal uitgedeel. Hierdieassessering word die hele kwartaal gevolg – voorbereid en onvoorbereid.Assesseringsopdragte (voorbereid/onvoorbereid) word net in die klas uitgevoer. Die leerders mag,indien die opdrag dit toelaat, vooraf navorsing doen en dit in die opdrag inwerk. Hulle kan ook, waar vantoepassing, van die inligting wat deur die onderwyser(-es) / in handboeke / lêers beskikbaar stel, gebruikmaak.Tyd toegeken vir die uitvoering van assesseringsopdragte sal deur die tipe opdrag bepaal word.Daar word deurlopend deur die jaar rekord gehou van u kind se vordering. Volg asseblief die beleidindien u kind assesserings mis.LAAT INHANDIGINGWanneer ‘n assesseringsopdrag nie op die inhandigingsdatum ingehandig word nie, word dieleerder gepenaliseer vir elke dag wat dit laat ingehandig is tot op ‘n maksimum punt. Diehoeveelheid punte wat afgetrek word, word bepaal deur die punt waaruit die opdrag tel en hoeveeldae dit laat ingehandig is. Indien opdrag op die laaste dag van ‘n moontlike inhandigingsdatum nieingehandig is nie, sal ‘n brief in die leerder se werkboek geplak word wat deur ouers ondertekenmoet word, met ‘n finale inhandigingsdatum. Indien opdrag op hierdie datum steeds nie ingehandigword nie, sal leerder ‘n nulpunt vir opdrag ontvangLAAT ASSESSERINGLeerders sal ‘n geleentheid gegee word vir laat assessering. Onvoorbereide assesserings word die eerste Maandagmiddag wat die leerderterug is by die skool, direk na skool in die mediasentrum ingehaal.Voorbereide assesserings word ‘n week nadat die leerder terug is by die skool, op ‘nDinsdag-/Donderdagmiddag in die mediasentrum direk na skool ingehaal.HER-INHANDIGING EN HER-ASSESSERINGLeerders kry binne twee dae van uithandiging, kans om ‘n versoek te rig vir die her-uitvoer vanvoorbereide- en onvoorbereide opdragte, toetse uitgesluit, indien hulle :50% of minder vir die oorspronklike opdrag in Afrikaans gekry het.40% of minder vir die oorspronklike opdrag in enige ander vak gekry het.Her-assessering vind op Dinsdae- en Donderdagmiddae direk na skool in die mediasentrum plaas.Die gemiddelde punt van die twee opdragte sal dan aan die leerder toegeken word.

MERIETEFUNKSIEGRAAD 4 EN 5 / 6AKADEMIESE TOEKENNINGS Akademiese Sertifikaat:85% en hoër in ‘n vak90% en hoër vir Lewensvaardigheid Merieteknopie 1 - 3:80% en hoër gemiddeld in al die vakke Trofee:Beste prestasie in veskillende vakkeper graad Gemonteerde Trofee:Algehele beste prestasie in graadBogenoemde toekennings word op jaarpuntebereken Amesa sertifikate:Leerders wat aan die finale WiskundeAmesa rondte deelgeneem het engoue sertifikate verower het. Wiskunde Olimpiade:Leerders wat aan die olimpiadedeelgeneem het en onderdie top 10 in die distrik geeïndig het. TOP 10 – Toekennings - Balkie10 Beste presteerders volgens jaargemiddeld

RAPPORTERapportering is ‘n kommunikasieproses van leerderprestasie aanleerders, ouers en ander belanghebbendes.Rapporte word 4 keer ‘n jaar uitgegee. Die 4 kwartale se rapporte worddie dag as die skool sluit, uitgegee.Die eerste 3 kwartale se rapporte dui die leerder se vordering vir die spesifiekekwartaal aan.Die 4de kwartaal se rapporte dui die leerders se prestasie vir die vierde kwartaalaan, asook ‘n promosiepunt vir die hele jaar.

Leerders MERIETEFUNKSIE GRAAD 4 EN 5 / 6 AKADEMIESE TOEKENNINGS Akademiese Sertifikaat : 85% en hoër in 'n vak 90% en hoër vir Lewensvaardigheid Merieteknopie 1 - 3 : 80% en hoër gemiddeld in al die vakke Trofee : Beste prestasie in veskillende vakke per graad Gemonteerde Trofee : Algehele beste prestasie in graad Bogenoemde toekennings word op jaarpunte

Related Documents:

graad 6 en 7 gretha schoeman wiskunde; sw; ebw; lv; lo; k&k dpw@louisleipoldt.co.za graad 6w graadhoof lizet du preez natuurwetenskap en tegnologie (6w, x & y) wiskunde graad 7z graadhoof leonie cloete afrikaans ht & kuns graad elizÉ oosthuizen afrikaans ht graad 7w jaco bam ebw graa

Common Microsoft FrontPage tasks Work with and manage Web pages F8 Run the accessibility checker. CTRL N Create a new Web page. CTRL O Open a Web page. CTRL F4 Close a Web page. CTRL S Save a Web page. CTRL P Print a Web page. F5 Refresh a Web page; refresh the Folder List. CTRL TAB Switch between open Web pages. CTRL SHIFT B Preview a Web page .

3. Web Server: Web server is a computer where the web content is stored. Basically web server is used to host the web sites. A Web server is a program that uses HTTP (Hypertext Transfer Protocol) to serve the files that form Web pages to users, in response to their requests, which are forwarded by their computers' HTTP clients. 4.

Pemrograman Web dengan PHP dan MySQL Achmad Solichin (achmatim@gmail.com) 7 Bab 1 Pengenalan Web Server dan Server Side Scripting Pengenalan Web Server Instalasi dan Konfigurasi Web Server Instalasi dan Konfigurasi PHP Testing Web Server dan PHP Web Server Web Server merupakan sebuah perangk

Resignation, Clearance, Training, etc. This system also aims to address the concern in a work from home environment as this is deployed in a Web environment. 1.2 Information System The Human Resources Database Web (HRDB Web) is a Web-based application that runs in any up-to-date web and mobile browsers. The HRDB Web is connected to the HRDB.

What and Why ASP.NET Web API ? 2 To add Web API to an existing MVC application. 2 Chapter 2: ASP.NET Web API Content Negotiation 4 Examples 4 ASP.NET Web API Content Negotiation Basic Information 4 Content Negotiation in Web API 5 Understanding the concept 5 A practical example 6 How to configure in Web API 6 Chapter 3: ASP.NET WEB API CORS .

Objectives: To impart the skills needed for web programming, web administration, and web site development. After studying this course student can develop; static web pages; dynamic web pages; data Processing on web pages. S. No. Description 1. Internet Fundamentals: Introduction to Internet, Web browser, web page, website, homepage, hyperlinks,

ACCOUNTING 0452/22 Paper 2 October/November 2017 1 hour 45 minutes Candidates answer on the Question Paper. No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in. Write in dark blue or black pen. You may use an HB pencil for any diagrams or graphs. Do not use staples, paper clips, glue or correction .