2020 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape

1y ago
10 Views
3 Downloads
1.22 MB
5 Pages
Last View : 8d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Brenna Zink
Transcription

2020 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLEWes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD)Hierdie rooster met datums vir opleidingsprogramme, vergaderings, toetse eneksamens, sowel as belangrike administratiewe sperdatums word verskaf omskole te help met hulle beplanning vir 2020.Skoolkwartale vir 2020Kwartaal BeginEindigGetal weke Getal skooldaeEerste13 Januarie (onderwysers)15 Januarie (leerders)20 Maart1050 (onderwysers)48 (leerders)Tweede31 Maart12 Junie1154Derde7 Julie18 September1153Vierde29 September2 Desember(leerders)4 Desember(onderwysers)1047 (leerders)49 (onderwysers)Viering van gewyde dae in 2020Neem asseblief kennis dat hierdie datums aan verandering onderworpe is.Gewyde feesdagDagDatumPesag (Pasga)Donderdag en Vrydag9 en 10 April 2020Pesag (Pasga)Woensdag en Donderdag15 en 16 April 2020HemelvaartDonderdag21 Mei 2020Eid-oel-FiterSondag24 Mei 2020SjavuotVrydag29 Mei 2020Eid ul AdhaVrydag31 Julie 2020Jom KippoerMaandag28 September 2020DiwaliSaterdag14 November 2020Beskerming van onderrigtydSkole moet onderrigtyd beskerm en leer soos volgondersteun:AA In ooreenstemming met die NasionaleLeerderbywoningsbeleid, 2010, moetalle leerders op skool wees en vir die volle198 dae (202 dae vir onderwysers) leer.AA Onderrig begin op die eerste dag vanelke kwartaal.AA Op die laaste dag van die skoolkwartaalmoet leerders ten minste drie uurlank by die skool wees. Daar word vanonderwysers verwag om ten minste vyfuur lank by die skool te wees.AA Minimum onderrigure per graadmoet gehandhaaf word (dit sluit niebyeenkomste en NasionaleSkoolvoedingsprogram-maaltye in nie).AA Opvoedkundige uitstappies moet metdie kurrikulum verband hou enwaarde daaraan toevoeg. Aansoekeom uitstappies moet ten minste vierweke voor die beplande datum aan diedistriksdirekteur voorgelê word.Professionele ontwikkeling vanonderwysers: Leergeleenthede,werksessies, seminare en konferensiesDie WKOD sal opsionele kursusse aanbied omaan spesifieke behoeftes te voldoen, byvoorbeeld,inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT)vaardighede, spesiale behoefte onderwys enwerknemerverhoudinge. Distrikskantore sal dieopleiding, wat op skooldae na 15:00 en naweke salplaasvind, adverteer.Die Kaapse Onderrig- en Leierskapinstituut (KOLI)sal ’n aantal opleidingsprogramme, seminare enkonferensies in 2020 aanbied. Besonderhede oorhierdie leergeleenthede verskil wat inhoud betref enword in twee uur lange werksessies tot twee weeklange kurrikulumkursusse (inhoud en metodologie)aangebied. Terreine wat gedek word, omvat ’nspektrum van kurrikuluminhoud van AlgemeneOnderwys-en-opleiding (AOO) en VerdereOnderwys en Opleiding (VOO), IKT-integrasie en ’nverskeidenheid leierskapskursusse oor die rolle enverantwoordelikhede van departementshoofde,adjunkprinsipale en prinsipale. Die lys vanvoorgenome kursusse en geleenthede is opdie WKOD se webwerf by gs in kringe:Daar sal een kringvergadering per kwartaalvir prinsipale wees. Dit sal om 13:00 op diebetrokke dag begin en kan deur ’n vergaderingvan die distriksprinsipaalsforum gevolg word.Die datums vir die 2020 ProvinsialePrinsipaalsforum-vergaderings is soos volg:AA 28 Februarie 2020AA 22 Mei 2020AA 21 Augustus 2020AA 13 November 2020Die distriksprinsipaalsforum-vergaderingsvir 2020 sal tussen die volgende datums belêword:AA 10 en 14 Februarie 2020AA 4 en 8 Mei 2020AA 3 en 7 Augustus 2020AA 26 en 30 Oktober 2020Veilige Skole-programme/-geleenthedeDatums vir die VeiligeSkolevakansieprogramme:AA 22 tot 31 Januarie 2020(Terug skooltoe-veldtog)AA 23 tot 27 Maart 2020AA 15 Junie tot 06 Julie 2020AA 21 tot 23 September 2020AA 3 tot 11 Desember 2020Programme vir opvoeders enbeheerliggame word deur dieSubdirektoraat Veilige Skole gedurendedie skoolvakansies aangebied.Veilige Skole se opleidingsdatums virdie Nasionale Skoolveiligheidsraamwerk(NSSF), beroepsgesondheid en veiligheid(BGV), skoolveiligheidskomitees (SVK’s),en dwelmmisbruik (DM):AA 23 tot 24 Maart 2020AA 15 tot 26 Junie 2020AA 21 tot 22 September 2020Konferensietafelbesprekings oorskoolveiligheid:AA Stedelik – 9 Mei 2020AA Landelik – 23 Mei 2020Skoolveiligheidsberaad:AA 17 en 18 Julie 2020Jeugdienste-leertoekennings:AA 25 Julie 2020Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, KaapstadPrivaatsak X9114, Kaapstad 8000https://wcedonline.westerncape.gov.zaWKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22Veilige Skole-inbelsentrum: 0800 45 46 47

Verteenwoordigende Rade van Leerders (VRL’s) se kalenderDie instelling van nuwe VRL’s word vir Februarie tot Maart 2020beplan. Alle openbare skole wat graad 8 en hoër aanbied, moetonderwyserskakelbeamptes (OSB’e) in September 2020 aanwys. Dieverkiesing van die VRL’s sal in die laaste skoolkwartaal van 2020 plaasvind.Toetse en eksamensWKOD-sistemiese toetse (graad 3, 6 en 9)Die WKOD sal sistemiese toetse vir graad 3, 6 en 9 vanaf 30 September tot15 Oktober 2020 afneem. Die toetse sal op een van die skooldae in dieoggend afgeneem word.Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamenVrystelling van die 2019 NSSeksamenuitslae:8 Januarie 2020 (sal bevestig word)NSS-toekennings:16 Januarie 2020 (sal bevestig word)Gekombineerde Junie AanvullendeNSS- en Senior Sertifikaat- (SS-)eksamensModereringSperdatumProvinsiale moderering van SGA-portefeuljes enpunte (skedules met spesifieke datums sal aanskole gestuur word)27 tot 29 Mei 20202 tot 4 September2020Departement van Basiese Onderwys (DBO)en Umalusi se moderering van uitgesoekteSGA-portefeuljes en punte vir graad 12 (finaledatums sal deur die DBO en Umalusi bevestigword)Junie 2020September 2020Assesseringsakkommodasies, aansoeke om immigrantstatus, enversoeke vir aangepaste vraestelle en hulptoestelle (bv. braille,grootdrukskrif, oudiobande) vir leerders met spesiale behoeftes:Aansoeke om assesseringsakkommodasies Sperdatumen aangepaste vraestelleVir graad R–9: Deurlopend op skool- en distriksvlakDeurlopendVir graad 10–11: Moet teen die einde van Oktobervan die leerder se graad 10/11-jaar op SOBISaangeteken word.Geen nuwe aansoeke sal in graad 12 aanvaar wordnie.Oktober 20204 Mei tot 12 Junie 2020(datums sal bevestig word)Opleiding van opsieners:1 Augustus tot 28 September2020Appellering vir graad 10 tot 11November 2020Uitvoerende Kunste se praktieseeksamens:12 Augustus tot 11 Oktober 2020(sal bevestig word)Algemene Assesseringstaak virLewensoriëntering:31 Augustus 2020In gevalle van aangepaste vraestelle en hulptoestelle (bv. braille,grootdrukskrif, oudiobande ens.) vir leerders met spesiale behoeftes, moetskole (ingeslote spesiale skole) alle aanpassingsbehoeftes teen 15 Maart ingraad 12 bevestig.Beeldende Kunste en Ontwerp sepraktiese eksamens:7 tot 19 Oktober 2020(sal bevestig word)Appellering (vir vorderings- en bevorderingsuitslae vir graad 1–11van 2019)NSS se praktiese eksamens (RTT & ITV1):13 en 14 Oktober 2020(sal bevestig word)NSS se praktiese eksamens:16 en 17 Oktober 2020(sal bevestig word)2020 NSS-eksamens:19 Oktober tot 27 November 2020(sal bevestig word)Nasien van die 2020 NSS-eksamens:30 November tot 14 Desember2020 (sal bevestig word)VakveranderingeAansoekesluitVasleggingop SOBISAppelleervoorAktiwiteitDatumSluitingsdatum vir ouers om appèl aan te tekenteen die vorderings-/bevorderingsuitslag van hullekind17 Januarie 2020Prinsipaal dra die uitslag van die appèl skriftelikaan die ouers oor24 Januarie 2020Skool gee ’n appelleringsregister aan diedistriksbestuurder27 Januarie 2020Sluitingsdatum vir ouers wat ontevrede is met dieuitslag van hulle appèl, om by die distriksdirekteurte appelleer29 Januarie 2020Alle appellerings afgehandel15 Februarie 2020Gr.Getal veranderingetoegelaatGr.10Alle graad 10-vakke 8ste/9de vakGr.10Maksimum vantwee vakke30 Junie 202031 Julie 20207 Augustus2020Gr.11Maksimum vantwee vakke31 Maart 202030 April20208 Mei2020Graad 7 tot 9Gr.12Maksimum van eenvak EINDE graad 1113 Desember201924 Januarie202031 Januarie 2020Skole wat graad 7 tot 9 aanbied, mag nie hulle eksamens voor 25 Mei 2020en 16 November 2020 begin skryf nie.Interne eksamens30 April2020Geen vakveranderinge sal in graad 12 toegelaat word nie.ModereringAA Prestasie-assesseringstake sal gedurende die eerste en tweedekwartaal gemodereer word.AA Graad 12 mondelinge moderering begin in Augustus 2020.AA Graad 12 praktiese eksamen begin in Augustus 2020.AA Moderering van provinsiale Skoolgebaseerde Assessering (SGA)sal in Mei en September 2020 plaasvind.Graad 4 tot 6Skole wat graad 4 tot 6 aanbied, mag nie hul eksamens voor 27 Mei 2020 en18 November 2020 begin skryf nie.Graad 10 tot 12Skole wat graad 10, 11 en 12 aanbied (waar van toepassing), mag nie hulleeksamens voor 20 Mei 2020 en 10 November 2020 begin skryf nie. Alleleerders is wetlik verplig om skool regdeur elke toets- of eksamenprogram byte woon, behalwe graad 12-leerders wat op vyf studiedae voor die aanvangvan die finale NSS-eksamen geregtig is.Graad 12 September-toetseksamensDie eksamens behoort nie voor 24 Augustus 2020 ʼn aanvang te neem nie.Waar moontlik, moet twee eksamensessies per dag gereël word. Alle andergrade sal met interne assesserings besig wees.Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

Aanlyn voorlegging van leerderprestasieKwartaallikse aftekening van bywoning (SOBIS)Skole sal weer in 2020 versoek word om hulle kwartaalinligting per individueleleerder af te handel. Skole is verplig om die leerderprestasie-inligting teen dievolgende datums op SOBIS voor te lê:Kwartaal 1: Leerderprestasiedata se oorplasing begin: 11 Maart 2020Leerderprestasiedata se oorplasing eindig: 6 April 2020Kwartaal 2: Leerderprestasiedata se oorplasing begin: 8 Junie 2020Leerderprestasiedata se oorplasing eindig: 13 Julie 2020Kwartaal 3: Leerderprestasiedata se oorplasing begin: 14 September 2020Leerderprestasiedata se oorplasing eindig: 5 Oktober 2020Kwartaal 4: Leerderprestasiedata se oorplasing begin: 16 November 2020Leerderprestasiedata se oorplasing eindig: 11 Desember 2020Skoolverbeteringsplanne (SVP’e) en skoolverbeteringsmonitering (SVM)AktiwiteitSperdatumSkole sluit 2020 SVP’e af14 Februarie 20202020 SVP-aftekening: Kringbestuurders en prinsipale28 Februarie 2020Voltooiing van 2020 se kwartaallikse SVM-verslaeop SOBIS en aftekening deur die prinsipaal sowelas die kringbestuurder op twee drukstukke, wat virouditdoeleindes bewaar moet word (een by die skool, eneen by die distrikskantoor)18 Maart 202010 Junie 202016 September 202013 November 2020Konsep-SVP’e vir 2021 deur skole afgeteken25 September2020Kliënte-tevredenheidsopname 2020: Sluiting van aanlyninstrument17 Julie lynpunte (nuwe opvoeders)13 Maart 2020Voorlegging van te (PPBOS-punte) vanstaatsdienspersoneel aan distrikskantore17 April 2020Vaslegging van staatsdiensprestasie-ooreenkomste opPERMIS15 Mei 2020Voltooiing van summatiewe evaluerings, lyste vanpersoneelontwikkelingspan se lede (POS-lede) enopvoederverbeteringsplanne (OVP’e)9 Oktober 2020Voltooiing van sesmaandelikse hersiening op PERMIS:Staatsdienspersoneel23 Oktober 2020Voorlegging van interne modereringsverslae oor dieGeïntegreerde Gehaltebestuurstelsel se evalueringsproses(GGBS-evalueringsproses) aan distrikskantore23 Oktober 2020Voorlegging van opsommende saamgestelde puntestate:summatiewe evaluering (QA 7) aan distrikskantore. Skolemoet aan distrikskantore se voorleggingsdatums voldoenVanaf 26 Oktobertot 13 erdatum wanneeralle skole met ’nSkooladministrasie- enBestuurstelsel (SABS)data moet voorlê20Mrt.202012Jun.20208Sept.20202Des.2020ALLE prinsipale tekenkwartaallikse afwesigheidop SOBIS urdersteken 010Jul.20203Nov.20207Des.2020*** Kwartaallikse afwesigheid is vanaf die laaste dag van elke kwartaal beskikbaar vir prinsipaleom af te tekenBelangrike administratiewe datums vir 2020AktiwiteitSperdatumWKOD se kitsopname vir gewone openbare en onafhanklikeskole28 Januarie2020(10deskooldag)Voorlegging van aansoeke om NSS-eksamen se hernasieningen herkontrolering29 Januarie2020Voorlegging van WKOD se 043 semester-verslae aandistrikskantore vir die tydperk 01 Julie tot 31 Desember30 Januarie2020Sluitingsdatum vir registrasie van Junie-eksamen virgraad 121 Februarie2020Voorlegging van aansoeke aan die Direktoraat: StrategieseMensbestuur om gedurende 2020 en 2021 besoldigde werkbuite die staatsdiens (BWBDS) te verrig (werknemers sal voordie einde van Maart 2020 antwoorde ontvang)31 Maart2020WKOD se jaarlikse skoolopname vir gewone openbare enonafhanklike skole.WKOD se jaarlikse opname vir vroeëkindontwikkelingsentrums(VKO-sentrums).WKOD se kitsopname vir spesiale openbare en onafhanklikeskole.3 Maart 2020(1ste Dinsdagin Maart)Sluitingsdatum vir registrasie van die 2020 NSS-eksamens15 Maart2020Sluitingsdatum vir aansoeke om na te sien in die 2020 NSSeksamen15 Maart2020Voorlegging aan die distrikskantore van aansoeke om dieuitbreiding en/of verkorting van die kurrikulum vir 202120 Maart2020Vaslegging van data vir nuut verkose lede van dieSkoolassesseringsonreëlmatighedekomitee (SAOK)26 Maart2020Voorlegging aan distrikskantore van voorlopige tabelle wat dievolgende getalle aandui:a) aansoeke van ouers wat oorweeg word vir die vryskeldingom skoolgeld te betaal;b) algehele vryskeldings toegestaan;c) gedeeltelike vryskeldings toegestaan; end) aansoeke nie toegestaan nie.Teen of voordie einde vandie eersteskoolkwartaalAanlyn vaslegging van inligting oor vergoeding vir dievryskelding van skoolgeld1 April 2020Voorlegging van Artikel 18A-belastingsertifikate vir skenkingsaan distrikskantore15 April 2020Aanlyn bywerking van gekose beheerliggaamlede (vir skolewat tussenverkiesings van lede en/of koöptering van ouersgehad het)24 April 2020Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

Belangrike administratiewe datums vir 2020AktiwiteitSperdatumAftekening van vergoeding vir die vryskelding van skoolgeldop SOBIS30 April 2020Vergoeding vir vryskelding van gelde: Skole lê geouditeerdeinligting aan die betrokke kringbestuurder by diedistrikskantoor voor en die sluiting van SOBIS vir alle skole29 Mei 2020Voorlegging van geouditeerde jaarlikse finansiële state entoepaslike vereiste skedules vir 2019 aan distrikskantore30 Junie2020Aftekening van graad 3-, 6- en 9-leerderregisters vir dieWKOD-sistemiese toetse op SOBIS24 Julie 2020Voorlegging aan distrikskantore van WKOD043-semesterverslae vir die tydperk 01 Januarie tot 30 Junie30 Julie 2020Voorlegging van Artikel 38A-aansoeke3 Augustus2020Skole voltooi beheerliggaam se funksionaliteitsinstrument opSOBIS1 Augustustot30September2020Voorlegging van aanlyn aansoeke om vooruitgang ofkurrikulumposte31 Augustustot 18September2020 EN 11tot 25 Jan2021WKOD se jaarlikse opname vir spesiale openbare enonafhanklike skole3 September2020(1steDonderdag inSeptember)Norme en standaarde (N&S)-toekenning vir gewone openbare skole(graad R ingesluit) en onafhanklike graad R-perseleVoorlopige 2020/21 norme en standaarde- (N & S-)toekennings vir gewone openbare skole (graad Ringesluit) en onafhanklike graad R-persele op SOBISgepubliseer30 September 2019Finale N&S-toekennings vir gewone openbare skole(graad R ingesluit) en onafhanklike graad R-persele opSOBIS gepubliseer16 Maart 2020Eerste N&S-oordragbetaling en betaling van graadR-eise vir die 2020/21 boekjaar15 Mei 2020Tweede N&S-oordragbetaling en betaling van graadR-eise vir die 2020/21 boekjaar en vergoeding virvryskelding van gelde15 November 2020Leer-en-onderrigondersteuningsmateriaal (LOOM)Die verkryging van LOOM, veral handboeke, skryfbehoeftes virleerders en biblioteekhulpbronmateriaal (druk, oudiovisueel ene-hulpbronne), moet spesiale aandag kry sodat leerders nie benadeelword nie. Neem kennis van die volgende sperdatums in hierdie opsig:Lê WKOD 032-vorms aan Hoofkantoorvoor(slegs nie-artikel 21 skole)27 Maart 2020Aanlyn bestelling van skryfbehoeftes enskoonmaakmiddels(slegs nie-artikel 21 skole)4 tot 15 Mei 2020 en 4 tot7 Augustus 2020Aanlyn bestelling van KABV-aanvullendehandboeke25 Mei tot 5 Junie 2020Meubels en toerustingSperdatumSkole lê rekwisisies (WKOD 026A en026B) vir skoolmeubels en toerusting aandistrikskantore voor7 Februarie 2020Distrikskantore lê geprioritiseerdelyste vir meubels en toerusting aan dieHoofdirektoraat: Distrikte voor28 Februarie 2020Lê ʼn inventaris van die meubels entoerusting wat verwyder is en die minutevan die verwyderingskomitee voor28 Augustus 2020Vergoeding vir vryskelding van gelde: WKOD lig skole in oordie bedrae wat toegeken gaan word30September2020Vaslegging van graad 12 SGA-punte op gerekenariseerdepunteblaaieOktober2020Vaslegging van handboekbehoud- en herwinningsverslae opSOBIS4 Novembertot4 Desember2020Leerdervervoerskema (LVS)SperdatumSkole lê aansoeke om nuwe LVS-roeteswat in Januarie 2021 ʼn aanvang moetneem aan kringbestuurders voor31 Julie 2020Skole gereed vir aanlyn vordering- en bevorderingsvaslegging6 November202031 Julie 2020Voorlegging aan distrikskantore van finale tabelle wat dievolgende getalle aandui:a) aansoeke van ouers wat oorweeg word vir die vryskeldingom skoolgeld te betaal;b) algehele vryskeldings toegestaan;c) gedeeltelike vryskeldings toegestaan; end) aansoeke nie toegestaan nie.30 November2020Skole lê aansoeke om nuwe (2021)addisionele leerders aan kringbestuurdersvoorVoorlegging van skoolbegrotings vir 2021 aan distrikskantore1 Desember2020Aanlyn vaslegging van vorderings en bevorderings op SOBIS(gewone openbare, spesiale openbare en onafhanklike skolesowel as VKO-sentrums)Tot 1Desember2020Personeelvoorsiening en diensstateDatums wanneer diensstate beskikbaar gestel sal word:Opvoederdiensstate van gewone openbare skole vir202121 Augustus 2020Opvoederdiensstate van spesiale openbare skole vir202130 Augustus 2020Staatsdiensdiensstate van gewone openbare skolevir 202130 Oktober 2020Staatsdiensdiensstate van spesiale openbare skolevir 202130 Oktober 2020Publikasiedatums van vakaturelyste:AA Vakaturelys 1: 17 Februarie 2020AA Vakaturelys 2: 1 Junie 2020AA Vakaturelys 3: 7 September 2020Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

Skooltoelatingsdatums vir 2021-aansoekeSkole verifieer geoutomatiseerdebeplande inskrywing op SOBIS en tekendit af3 tot 6 Februarie 2020Skooltoelatings open(alle gewone openbare skole)17 Februarie 2020Skooltoelatings sluit(alle gewone openbare skole)17 Maart 2020Skole finaliseer alle aansoekuitslae enteken dit af11 Mei 2020Ouers word van die uitslag per brief inkennis gestel15 tot 22 Mei 2020Ouers bevestig aanvaarding5 Junie 2020Skole vul beskikbare plekke6 Junie to 24 Julie 2020Distrikte reageer op ouers van leerderswat nie plek gekry het nieEinde van Kwartaal 3Skole bevestig inskrywingsNadat vordering enbevordering afgeteken isBesoeke deur distrikskantoorpersoneel (frekwensie en aard)Distrikskantore sal alle skole vroegtydig van ʼn besoekroostervoorsien.Kontakbesonderhede van ��Noord021 938 3000Metro–Sentraal021 514 6700Metro–Suid021 370 2000Metro–Oos021 900 7000Weskus021 860 1200Kaapse Wynland023 348 4600Overberg028 214 7300Eden en Sentrale Karoo044 803 8300Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

vak EINDE graad 11 13 Desember 2019 24 Januarie 2020 31 Janua-rie 2020 Geen vakveranderinge sal in graad 12 toegelaat word nie. Moderering A Prestasie-assesseringstake sal gedurende die eerste en tweede kwartaal gemodereer word. A Graad 12 mondelinge moderering begin in Augustus 2020. A Graad 12 praktiese eksamen begin in Augustus 2020.

Related Documents:

801 en meer 6 6 GRAAD 10 TOT 12 AFRIKAANS HUISTAAL Skole moet vir albei afdelings inskryf Getal leerders in skool Slegs onvoorbereid Slegs voorbereid 0 – 800 4 4 801 en meer 6 6 NEEM KENNIS: Skole moet vir

Daar is 60 Loebi die drakie stories, 12 boekies vir elke ouderdomsgroep. Die stories is geskryf as voorlees stories vir kleuters, maar Graad 1 en Graad 2 maats geniet dit om die stories self te lees! Hierdie storie is storie 3 vir die 3-4 jarige kinders in ons aktiwiteitsklub. Koop vir julle Loebi stories hier

(b) Onderrigtyd vir Graad R, 1 en 2 is 23 uur en Graad 3 is 25 uur. (c) Onderrigtyd vir Tale in Graad R-2 is 10 uur en vir Graad 3 is 11 uur. ’n maksimum tyd van 8 uur en ’n minimum tyd van 7 uur word aan huistaal toegeken. Vir Addisionele Taal word ’

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

{2:32} Omhels jou kinders totdat ek kom en shew genade vir hulle: vir my putte loop, en my genade mag nie misluk. {2:33} ek Esdras ontvang 'n las van die Here op die Mount Oreb, wat ek moet gaan vir Israel; Maar toe ek vir hulle, hulle stel my aan nul, en

vir Micro soft, MTN en die Suid-Afrikaanse regering. Van Huyssteen is veral bekend vir sy bydrae as taalkundige in die ontwikkeling van tekstegnolo-gietoepassings en verskeie elektroniese hulpbronne vir Afrikaans, asook as konseptualiseerder, samesteller en beoordelaar van die kykNET-program Op die Spel. GERHARD VAN HUYSSTEEN is professor in .

saal van Laerskool Elarduspark op Woensdag, 4 Desember 2019 vanaf 08:00 – 09:00. Pryse vir pakkette is soos bepaal deur 10/10 skryfbehoeftes. Graad R – R330 Gr 1: R810 Gr 2: R860 Gr 3: R777.35 Gr 4: R1 009.60 Gr 5: R969.45 Gr 6: R907.95 Gr 7: R1 450.75 Vir enige navrae, kontak 10/10 Skryfbehoeftes op hul e-pos adres of (012) 664 3560

M. Peskin and D. Schroeder, An Introduction to Quantum Field Theory This is a very clear and comprehensive book, covering everything in this course at the right level. It will also cover everything in the \Advanced Quantum Field Theory" course, much of the \Standard Model" course, and will serve you well if you go on to do research. To a large extent, our course will follow the rst section of .