L AA Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) T E L Kurrikulum .

2y ago
42 Views
2 Downloads
2.12 MB
118 Pages
Last View : 5d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Braxton Mach
Transcription

Afrikaans EERSTE Addisionele TaalNasionale Kurrikulumverklaring (NKV)Kurrikulum- enassesseringsbeleidsverklaringVerdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12

KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARINGgraad 10-12afrikaans eerste addisionele taalKABV

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10-12Department of Basic Education222 Struben StreetPrivate Bag X895Pretoria 0001South AfricaTel: 27 12 357 3000Fax: 27 12 323 0601120 Plein Street Private Bag X9023Cape Town 8000South AfricaTel: 27 21 465 1701Fax: 27 21 461 8110Website: http://www.education.gov.za 2011 Department of Basic EducationIsbn: 978-1-4315-0544-9Design and Layout by: Ndabase Printing SolutionPrinted by: Government Printing WorksKURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10-12FOREWORD by the ministerOur national curriculum is the culmination of our efforts over a period of seventeenyears to transform the curriculum bequeathed to us by apartheid. From the start ofdemocracy we have built our curriculum on the values that inspired our Constitution(Act 108 of 1996). The Preamble to the Constitution states that the aims of theConstitution are to: heal the divisions of the past and establish a society based on democraticvalues, social justice and fundamental human rights; improve the quality of life of all citizens and free the potential of each person; lay the foundations for a democratic and open society in which government isbased on the will of the people and every citizen is equally protected by law;andbuild a united and democratic South Africa able to take its rightful place as a sovereign state in the family ofnations.Education and the curriculum have an important role to play in realising these aims.In 1997 we introduced outcomes-based education to overcome the curricular divisions of the past, but the experienceof implementation prompted a review in 2000. This led to the first curriculum revision: the Revised National CurriculumStatement Grades R-9 and the National Curriculum Statement Grades 10-12 (2002).Ongoing implementation challenges resulted in another review in 2009 and we revised the Revised NationalCurriculum Statement (2002) to produce this document.From 2012 the two 2002 curricula, for Grades R-9 and Grades 10-12 respectively, are combined in a single documentand will simply be known as the National Curriculum Statement Grades R-12. The National Curriculum Statement forGrades R-12 builds on the previous curriculum but also updates it and aims to provide clearer specification of whatis to be taught and learnt on a term-by-term basis.The National Curriculum Statement Grades R-12 accordingly replaces the Subject Statements, Learning ProgrammeGuidelines and Subject Assessment Guidelines with the(a)Curriculum and Assessment Policy Statements (CAPS) for all approved subjects listed in this document;(b)National policy pertaining to the programme and promotion requirements of the National Curriculum StatementGrades R-12; and(c)National Protocol for Assessment Grades R-12.MRS ANGIE MOTSHEKGA, MPMINISTER OF BASIC EDUCATIONKABV

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10-12KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10-12INHOUDAFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING. 31.1Agtergrond. 31.2Oorsig. 31.3Algemene doelwitte van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum. 41.4Tydstoekenning. 61.4.1 Grondslagfase. 61.4.2 Intermediêre Fase. 61.4.3 Senior Fase. 71.4.4 Graad 10-12. 7AFDELING 2: INLEIDING TOT TALE. 82.1 Tale in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. 82.2Spesifieke doelstellings vir die leer van addisionele tale. 92.3 Oorsig van die taalkurrikulum. 102.4Die onderrig van Eerste Addisionele Taal. 112.5Benaderings tot taalonderrig. 162.6 Tydstoekenning in die kurrikulum. 172.7Vereistes vir die aanbieding van Eerste Addisionele Taal as vak. 18AFDELING 3: INHOUD EN ONDERRIGPLANNE VIR TAALVAARDIGHEDE. 193.1Luister en praat. 193.2Lees en kyk. 283.3Skryf en aanbied. 363.4 Taalstrukture en -konvensies – verwysingstabel. 483.5 Onderrigplanne. 503.5.1 Graad 10: Onderrigplan. 543.5.2 Graad 11: Onderrigplan. 643.5.3 Graad 12: Onderrigplan. 76KABV1

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10-12AFDELING 4: ASSESSERING IN EERSTE ADDISIONELE TAAL. 884.1Inleiding. 884.2Informele of daaglikse assessering. 884.3 Formele assessering. 884.4Assesseringsprogram. 924.4.1 Oorsig van vereistes. 924.4.2 Eksamen. 984.5Rekordhouding en rapportering. 1004.6Moderering van assessering. 1014.6 1 Formele assessering (SGA). 1014.6 2 Mondelinge asseseringstake. 1014.7Algemeen. 102WOORDELYS. 1032KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10-12AFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- ENASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING1.1AgtergrondDie National Curriculum Statement Grades R-12 (NCS) bepaal beleid oor kurrikulum en assessering in die skoolsektor.Ten einde die implementering van die Nasionale Kurrikulumverklaring te verbeter, is dit aangepas en die aanpassingstree in Januarie 2012 in werking. ’n Enkele samevattende Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring is vir elkevak ontwikkel om die ou Vakverklarings, Leerprogramriglyne en Vakassesseringsriglyne in Graad R-12 te vervang.1.2 Oorsig(a)Die National Curriculum Statement Grades R-12 (January 2012) verteenwoordig ’n beleidsverklaring vir leeren onderrig in Suid-Afrikaanse skole en bestaan uit die volgende:(i)die Kurrikulum - en assesseringsbeleidsverklarings vir elke goedgekeurde skoolvak;(ii)die beleidsdokument, National policy pertaining to the programme and promotion requirements of theNational Curriculum Statement Grades R-12; en(iii)(b)die beleidsdokument, National Protocol for Assessment Grades R-12 (January 2012).Die National Curriculum Statement Grades R-12 (January 2012) vervang die huidige twee NasionaleKurrikulumverklarings, naamlik:(i)die Revised National Curriculum Statement Grades R-9, Government Gazette No. 23406 van 31 Mei2002; en(ii)die National Curriculum Statement Grades 10-12, Government Gazettes, No. 25545 van 6 Oktober2003 en No. 27594 van 17 Mei 2005.(c)Die Nasionale Kurrikulumverklarings, soos vervat in subparagrawe b(i) en (ii), wat uit die volgendebeleidsdokumente bestaan, word toenemend deur die National Curriculum Statement Grades R-12 (January2012), gedurende die periode 2012 - 2014, herroep en vervang:(i)die Leerarea- / Vakverklarings, Leerprogramriglyne en Vakassesseringsriglyne vir Graad R-9 en Graad10-12;(ii)die beleid, National Policy on assessment and qualifications for schools in the General Education andTraining Band, afgekondig in die Government Notice No. 124 in die Government Gazette No. 29626 van12 Februarie 2007;(iii)die beleid, National Senior Certificate: A qualification at Level 4 on the National Qualifications Framework(NQF), afgekondig in Government Gazette No. 27819 van 20 Julie 2005;KABV3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10-12(iv)die beleid, An addendum to the policy document, the National Senior Certificate: A qualification at Level4 on the National Qualifications Framework (NQF), regarding learners with special needs, gepubliseer indie Government Gazette, No. 29466 van 11 Desember 2006, word geïnkorporeer in die beleid, Nationalpolicy pertaining to the programme and promotion requirements of the National Curriculum StatementGrades R-12; en(v)die beleid, An addendum to the policy document, the National Senior Certificate: A qualification at Level4 on the National Qualifications Framework (NQF), regarding the National Protocol for Assessment(Grades R-12), afgekondig in die Government Notice No. 1267 in die Government Gazette No. 29467van 11 Desember 2006.(d)Die beleidsdokument, National policy pertaining to the programme and promotion requirements of the NationalCurriculum Statement Grades R-12 en die afdelings oor die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaringsoos in Afdeling 2, 3 en 4 van hierdie dokument vervat word, bevat die norme en standaarde van die NationalCurriculum Statement Grades R-12. Dit sal in terme van afdeling 6A van die South African Schools Act, 1996(Act No. 84 of 1996), die grondslag vorm vir die Minister van Basiese Onderwys om die minimum uitkomste enstandaarde, sowel as die prosesse en prosedures vir die assessering van leerderprestasie wat van toepassingsal wees op openbare en onafhanklike skole, te bepaal.1.3Algemene doelwitte van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum(a)Die National Curriculum Statement Grades R-12 vorm die grondslag van wat beskou kan word as die kennis,vaardighede en waardes wat noodsaaklik is om te leer. Dit sal verseker dat leerders kennis en vaardighedeverwerf en toepas op maniere wat betekenisvol is vir hulle lewens. Hiervolgens bevorder die kurrikulum dieidee van begronde kennis binne plaaslike, bekende kontekste en terselfdertyd toon dit sensitiwiteit ten opsigtevan globale vereistes.(b)Die National Curriculum Statement Grades R-12 het die volgende doelwitte: om leerders, ongeag hul sosio-ekonomiese agtergrond, ras, geslag, fisiese of intellektuele vermoë, toe terus met die kennis, vaardighede en waardes wat nodig is vir selfvervulling en betekenisvolle deelname indie samelewing as burgers van ’n vrye land; om toegang tot hoër onderwys te verskaf; om die oorgang van leerders vanaf onderwysinstellings na die werkplek te fasiliteer; en om aan werkgewers ’n voldoende profiel van ’n leerder se vermoëns te verskaf.(c)Die National Curriculum Statement Grades R-12 is op die volgende beginsels gebaseer: Sosiale transformasie: Dit verseker dat onderwysongelykhede van die verlede aangepak word en datgelyke onderwysgeleenthede aan alle sektore van die bevolking voorsien word; Aktiewe en kritiese leer: Dit moedig ’n aktiewe en kritiese benadering tot leer aan eerder as om te leersonder om te begryp, en niekritiese leer van gegewe waarhede; Hoë kennis en hoë vaardighede: Dit is die minimum standaarde vir die kennis en vaardighede wat in elkegraad verwerf moet word, word gespesifiseer en stel hoë, bereikbare standaarde in alle vakke;4KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10-12 Progressie: Die inhoud en konteks van elke graad toon progressie van die eenvoudige tot die komplekse Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid: Die infasering van die beginsels en praktykevan sosiale en omgewingsgeregtigheid en menseregte soos dit in die Grondwet van die Republiek vanSuid-Afrika omskryf word. Die National Curriculum Statement Grades R-12 is veral sensitief vir kwessieswat diversiteit weerspieël soos armoede, ongelykheid, ras, geslag, taal, ouderdom, gestremdhede en anderfaktore; Waardering vir inheemse kennissisteme: Om erkenning te gee aan die ryke geskiedenis en erfenisse vanhierdie land as bydraende faktore om die waardes in die Grondwet te laat gedy; en Geloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid: Dit voorsien onderwys wat vergelykbaar is metinternasionale standaarde in terme van kwaliteit, omvang en diepte.(d)Die National Curriculum Statement Grades R-12 stel in die vooruitsig dat leerders die volgende kan doen: identifiseer en los probleme op en neem besluite deur kritiese en kreatiewe denke; werk doeltreffend saam met ander as lede van ’n span, groep, organisasie en gemeenskap; organiseer en bestuur hulself en hulle aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend; versamel, ontleed en organiseer inligting en evalueer dit krities; kommunikeer doeltreffend deur middel van visuele, simboliese en / of taalvaardighede in verskillendevorme; gebruik wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing endie gesondheid van ander te toon; en begryp die wêreld is ’n stel verwante stelsels waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie.(e) Inklusiwiteit behoort ’n belangrike deel van organisering, beplanning en onderrig by elke skool te vorm. Dit kanalleenlik gebeur indien alle onderwysers deeglik begryp hoe om leerstruikelblokke te herken en aan te pak,asook hoe om vir diversiteit te beplan.Die sleutel tot die goeie bestuur van inklusiwiteit is die versekering dat struikelblokke geïdentifiseer enaangespreek word deur al die ondersteuningsisteme binne die skoolgemeenskap, insluitend onderwysers,distriksondersteuningspanne, institusionele ondersteuningspanne, ouers en spesiale skole wat kan dien ashulpbronsentrums. Om die struikelblokke in die klaskamer aan te spreek, behoort onderwysers verskeiekurrikulêre strategieë vir differensiëring te gebruik soos uiteengesit in die Departement van Basiese Onderwysse Guidelines for Inclusive Teaching and Learning (2010).KABV5

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10-121.4 Tydstoekenning1.4.1 Grondslagfase(a)Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui:VAKHuistaalGRAAD RGRAAD 1-2GRAAD 3(UUR)(UUR)(UUR)107/87/82/33/4Eerste Addisionele TaalWiskunde777Lewensvaardighede:667 Aanvangskennis(1)(1)(2) Skeppende Kunste(2)(2)(2) Liggaamsopvoeding(2)(2)(2) Persoonlike en Sosiale Welsyn(1)(1)(1)Totaal232325(b)Onderrigtyd vir Graad R, 1 en 2 is 23 uur en Graad 3 is 25 uur.(c)Onderrigtyd vir Tale in Graad R-2 is 10 uur en vir Graad 3 is 11 uur. ’n Maksimum tyd van 8 uur en ’n minimumtyd van 7 uur word aan Huistaal toegeken. Vir Addisionele Taal word ’n minimum tyd van 2 uur en ’n maksimumtyd van 3 uur vir Graad 1-2 toegeken. In Graad 3 word ’n maksimum van 8 uur en ’n minimum van 7 uur virHuistaal toegeken. ’n Minimum van 3 uur en ’n maksimum van 4 uur word in Graad 3 vir Addisionele Taaltoegelaat.(d) In Lewensvaardighede is die onderrigtyd vir Aanvangskennis in Graad R-2 net 1 uur en in Graad 3 is dit 2 uur.(Die aantal ure word in die tabel tussen hakies aangetoon.)1.4.2 Intermediêre Fase(a)Onderstaande tabel dui die vakke en onderrigtyd in die Intermediêre Fase aan:VAKUURHuistaal6Eerste Addisionele Taal5Wiskunde6Natuurwetenskappe en Tegnologie3,5Sosiale Wetenskappe3Lewensvaardighede:4 Skeppende Kunste1,5 Liggaamsopvoeding1 Persoonlike en Sosiale Welsyn1,5Totaal27,56KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10-121.4.3 Senior Fase(a)Onderrigtyd in die Senior Fase is soos volg:VAKUURHuistaal5Eerste Addisionele Taal4Wiskunde4,5Natuurwetenskappe3Sosiale Wetenskappe3Tegnologie2Ekonomiese en Bestuurswetenskappe2Lewensoriëntering2Skeppende Kunste2Totaal27,51.4.4 Graad 10-12(a)Onderrigtyd in Graad 10-12 is soos volg:VAKTYDSTOEKENNING PER WEEK (UUR)Huistaal4.5Eerste Addisionele Taal4.5Wiskunde4.5LewensoriënteringEnige drie keusevakke uit Groep B (Annexure B, TablesB1-B8) van die beleidsdokument, National policy pertainingto the programme and promotion requirements of theNational Curriculum Statement Grades R-12, onderhewigaan die bepalings soos uiteengesit in paragraaf 28 van diegenoemde beleidsdokument.Totaal212 (3 x 4 uur)27,5Die tydstoekenning per week mag net vir die minimum vereiste vakke in die National Curriculum StatementGrades R-12 (NCS) soos hierbo uiteengesit, gebruik word. Dit mag nie vir enige addisionele vakke wat tot dievakkeuselys gevoeg is, gebruik word nie. As ’n leerder enige addisionele vakke wil aanbied, moet ekstra tydtoegeken word vir die onderrig van hierdie vakke.KABV7

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10-12AFDELING 2: INLEIDING TOT TALE2.1 Tale in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaringTaal is ’n

AFRiKAANS EERSTE ADDiSiONELE TAAL GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELiNG 1: iNLEiDiNG TOT DiE KURRiKULUm- EN ASSESSERiNGSBELEiDSVERKLARiNG 1.1 Agtergrond Die National Curriculum Statement Grades R-12 (NCS) bepaal beleid oor kurrikulum en assessering in die skoolsektor. Ten einde die implementering van die Nasionale K

Related Documents:

voorvereistes vir die toekenning van die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) op Vlak 4 van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR). Die NSS sal toegeken word vir die bereiking van die uittreeleeruitkomste soos gestipuleer in die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Graad 10-12 (Algemeen). (2) Hierdie beleid is gebaseer op die norme en standaarde waaraan alle assesseringsliggame ingevolge .

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING 1.1 Agtergrond Die National Curriculum Statement Grades R-12 (NCS) bepaal beleid oor kurrikulum en assessering in die skoolsektor. Ten einde die implementering van die Nasionale Kurrikulumverklaring te verbeter, is dit aangepas en die aanpassings

Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole), gepromulgeer in Staatskoerant No. 23406 van 31 Mei 2002; en Nasionale kurrikulumverklaring Graad 10-12 Staatskoerante, No. 25545 van 6 Oktober 2003 en No. 27594 van 7 Mei 2005. 3.2.3 Die Nasionale Kurrikulumverklari

nasionale senior sertifikaat-eksamen aanvullingseksamen - maart 2019 besigheidstudies: vraestel ii . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel ii . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel ii - aanvullingseksamen bladsy 4 van 5

LANDBOUWETENSKAPPE GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) 1.4ydstoekenning t 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste Addisionele Taal 2/3 3/4 Wiskunde 7 7 7 Lewensvaardighede .

nasionale senior sertifikaat-eksamen november 2019 besigheidstudies: vraestel i eksamennommer . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 3 van 24 . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 4 van 24

GEOGRAFIE GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING 1.1 Agtergrond Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 bepaal beleid ten opsigte van kurrikulum en assesserings- aangeleenthede in die skoolsektor.

ANsi A300 (Part 9) and isA bMP as they outline how risk tolerance affects risk rating, from fieldwork to legal defense, and we wanted to take that into account for the Unitil specification. The definitions and applications of the following items were detailed: