Direktoraat: Kurrikulum VOO

2y ago
102 Views
10 Downloads
1.30 MB
112 Pages
Last View : 9d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Joao Adcock
Transcription

Direktoraat: Kurrikulum VOOGraad 12Eksamentegnieke

VoorwoordEksamenskryf is ’n belangrike deel van elke leerder se skoolloopbaan. Daarom is dit ewebelangrik om vir hierdie eksamens voor te berei. Hoe beter leerders voorbereid is, hoegemakliker sal hulle wees wanneer hulle eksamen gaan skryf.Hierdie boekie is voorberei om Graad 12-leerders te help met hul voorbereiding vir enbenadering tot die eksamens in hulle vakke. Daarom behoort vakonderwysers die onderskeieafdelings per vak met hulle Graad 12-leerders deur te werk. Waar moontlik kan hulle dierelevante vakbladsye aan elke leerder verskaf.Elke leerder moet presies weet wat om in elke eksamen te verwag. Hulle moet weet hoeveelafdelings daar per vraestel is; of daar keusevrae is en of alle vrae verpligtend is; of hulleopstelle moet skryf; die formaat van die opstelvrae; of hulle in ’n spesifieke vak toegelaat wordom antwoorde met ‘n potlood te skryf, ens.Aan die einde van hierdie boekie is daar ’n Addendum waarin die algemeen-gebruikliksteopdragwoorde in isiXhosa vertaal en verduidelik word. Die doel van die Addendum is omleerders wat nie in hul moedertaal eksamen sal skryf nie, te help. Vakonderwysers wordaangemoedig om hierdie leerders te wys op die opdragwerkwoorde en verduidelikings wat ophulle vak van toepassing is.Die elektroniese weergawe van hierdie boekie sowel as die afsonderlike afdelings per vak kanop die WKOD se ePortal verkry word.Laat ons ons Graad 12-leerders help om die beste moontlike uitslae te behaal deur aan hulledie middele te gee wat hulle nodig het om sukses te behaal. Een manier is om aan hulleleiding te bied oor hoe om die eksamen te benader.Me PP SatyoDirekteur: Kurrikulum VOO17 Mei 2018Bladsy 2 van 112

INHOUDSOPGAWEVOORWOORD. 2INHOUDSOPGAWE . 3TALE. 5AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL . 5AFRIKAANS HUISTAAL . 8AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL. 11ENGLISH. 13ISIXHOSA . 18SESOTHO HL . 21NIE-TALE. 23BESIGHEIDSTUDIES . 23DANSSTUDIES . 26DRAMATIESE KUNSTE . 29EKONOMIE. 32ELEKTRIESE TEGNOLOGIE EN MEGANIESE TEGNOLOGIE. 35FISIESE WETENSKAPPE. 37GASVRYHEIDSTUDIES . 39GEOGRAFIE . 42GESKIEDENIS . 46INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP. 49INLIGTINGSTEGNOLOGIE . 51LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE. 55LANDBOUTEGNOLOGIE . 58Bladsy 3 van 112

LANDBOUWETENSKAPPE. 61LEWENSORIЁNTERING . 64LEWENSWETENSKAPPE . 67MUSIEK. 70ONTWERP . 73REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE . 76REKENINGKUNDE . 79RELIGIESTUDIES. 82SIVIELE TEGNOLOGIE (SPESIALISERING). 84TEGNIESE WETENSKAPPE. 87TEGNIESE WISKUNDE . 89TOERISME . 92VERBRUIKERSTUDIES. 95VISUELE KUNSTE . 97WISKUNDE .100WISKUNDIGE GELETTERDHEID .107BYLAAG: ISIXHOSA OPDRAGWOORDE . 110Bladsy 4 van 112

TALEAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAALALGEMENE WENKE VIR DIE AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAALEKSAMEN Die skriftelike jaareindeksamen vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal bestaan uit drievraestelle:oVraestel 1 (Leesbegrip, Opsomming en Taalstrukture en -konvensies): 80 punteoVraestel 2 (Roman, Drama, Kortverhale en Gedigte): 70 punteoVraestel 3 (Skryfwerk): 100 punte In Vraestel 1 is alle vrae VERPLIGTEND; jy moet dus AL die vrae beantwoord. Vir Vraestel 2 moet jy sorg dat jy die inhoud van die voorgeskrewe tekste wat jullebestudeer het, deeglik ken. In Vraestel 2 moet jy altesaam twee vrae (oor twee verskillendegenres) beantwoord. Indien jy die afdeling oor kortverhale/ gedigte kies, moet jy vrae ooralbei kortverhale/gedigte beantwoord. In Vraestel 3 moet jy altesaam drie vrae (een uit elke afdeling) beantwoord (Jy moet dusDRIE stelstukke skryf). Let op die tydtoekenning vir elke afdeling en vraag.HOE OM JOU AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL-EKSAMEN TEBENADER Vraestel 1:oBeantwoord die leesbegripvrae direk: moenie lang, omslagtige antwoorde skryfnie.oLet op hoeveel punte per antwoord by leesbegrip toegeken word.oBeantwoord die vrae oor leesbegrip volledig: moenie een deel van die antwoordweglaat nie.oBeantwoord die opsomming in volsinne. Moenie die kernwoorde verander nie.Moenie meer as die vereiste getal woorde skryf nie.Bladsy 5 van 112

Vraestel 2:oKies die voorgeskrewe boeke wat julle bestudeer het en beantwoord al die vraewat daaroor gestel is.oLees die uittreksels by die kontekstuele vrae deeglik deur.oLet op die puntetoekenning by die onderafdelings van kontekstuele vrae om dielengte van die antwoorde te bepaal.o Beantwoord die vrae in goed-geformuleerde sinne.Vraestel 3:oLees en volg die instruksies baie sorgvuldig.oOntleed die onderwerpe noukeurig en beplan elke skryfstuk. Trek agterna ’n streepdeur die beplanning.oVolg die tydsaanduiding per skryfstuk wat in die vraestel gegee word.oSkryf die transaksionele skryfstukke in die korrekte formaat en styl.OPDRAGWOORDE EN DIE VERKLARING DAARVANWoordeVerduidelikingBenoemGee die naam van ’n verstegniese middel of karakter of rede vir ’ngebeurtenis. Voorbeeld: Benoem die beeldspraak in reël 5.BeskryfSê in jou eie woorde wat gebeur het/vertel meer van ’n karakter,sonder interpretasie.Voorbeeld: Beskryf die gebeure nadat Benjamindie bos verlaat het.EvalueerGee ’n beoordeling van die waarde van iets; dui die postiewe ennegatiewe aspekte aan. Voorbeeld: Evalueer Margo se optredetydens die gebeure by Botterberg.KontrasteerWys dieverskilletussen twee gebeurtenisse/karaktersuit.Voorbeeld: Kontrasteer Selling en Fiela se karaktereienskappe.Lei af/afleiMaak’n logiese gevolgtrekkingoor ’n gebeurtenis/karakter.Voorbeeld: Watter karaktereienskap van Fiela kan ‘n mens uit reël 6aflei?VerduidelikMaak ’n karakter se optrede of ’n gebeurtenis duidelik deur meerinligting te gee.Bladsy 6 van 112

WoordeVerduidelikingVoorbeeld: Verduidelik waarom Fiela hierdie woorde geuiter het.VerklaarVerduidelik die betekenis van of gee ’n rede vir ’n gebeurtenis of virdie optrede/woorde van ’n karakter. Voorbeeld: Verklaar Benjaminse optrede in die hof.Bladsy 7 van 112

AFRIKAANS HUISTAALALGEMENE WENKE VIR DIE AFRIKAANS HUISTAAL-EKSAMEN Die skriftelike jaareindeksamen vir Afrikaans Huistaal bestaan uit drie vraestelle:oVraestel 1 (Leesbegrip, Opsomming en Taalstrukture en -konvensies): 70 punteoVraestel 2 (Gedigte, Roman en Drama): 80 punteoVraestel 3 (Skryfwerk): 100 punte In Vraestel 1 is alle vrae VERPLIGTEND; jy moet dus AL die vrae beantwoord. Vir Vraestel 2 moet jy sorg dat jy die inhoud van die voorgeskrewe tekste wat jullebestudeer het, deeglik ken. In Vraestel 2 moet jy altesaam 5 vrae beantwoord. In Vraestel 3 moet jy altesaam drie vrae beantwoord (Jy moet dus DRIE stelstukke skryf). Let op die tydtoekenning vir elke afdeling en vraag.HOE OM JOU AFRIKAANS HUISTAAL-EKSAMEN TE BENADER Vraestel 1:oLees die tekste by Leesbegrip, Opsomming en Taalstrukture noukeurig deur.oBestudeer ook die visuele tekste (spotprent, advertensie en strokiesprent) deeglik.oBeantwoord die leesbegripvrae direk: moenie lang, omslagtige antwoorde skryfnie.oBeplan die antwoord van die opsomming en trek agterna 'n streep daardeur.oBeantwoord die opsomming in volsinne in paragraafvorm. Moenie die kernwoordeof die oorspronklike betekenis van die teks wysig nie. Vraestel 2:oMaak seker jy beantwoord die vrae oor die tekste/boeke wat in jou klas behandelis.oMoenie subopskrifte in literêre opstelle gebruik nie.oLees die uittreksels by die kontekstuele vrae deeglik deur.Bladsy 8 van 112

oLet op die puntetoekenning by die onderafdelings van kontekstuele vrae om dielengte van die antwoorde te bepaal.oOntleed elke vraag (ook die onderafdelings van die kontekstuele vrae) enbeantwoord dit volledig: moenie een deel van die antwoord weglaat nie.oBeantwoord die vrae in goed-geformuleerde sinne.oHou streng by die instruksies. Jy kan byvoorbeeld nie ’n opstelvraag uit beideAfdeling B en C beantwoord nie. Indien jy ‘n opstelvraag uit Afdeling B beantwoord,moet jy die kontekstuele vraag uit Afdeling C beantwoord. Vraestel 3:oLees en volg die instruksies baie sorgvuldig.oOntleed die onderwerpe noukeurig en beplan elke skryfstuk. Trek agterna ’n streepdeur die beplanning.oVolg die tydsaanduiding per skryfstuk wat in die vraestel gegee word.oSkryf die transaksionele skryfstukke in die korrekte formaat en styl.oNommer jou skryfstukke soos op die vraestel.WOORDESKAT EN DIE VERKLARING DAARVANWoordeVerduidelikingBenoemGee die naam van ’n verstegniese middel of karakter of rede vir ’ngebeurtenis.Voorbeeld: Benoem die beeldspraak in reël 2.BeskryfSê in jou eie woorde volledig wat gebeur het/vertel meer van ’nkarakter, sonder interpretasie.Voorbeeld: Beskryf Greg se optrede op die dag van die rugbywedstrydteen Durban Boys High.BevestigBewys dat iets waar is. By hierdie soort vraag moet jy bewyse lewerdat ‘n stelling waar is; jy moet dus ondersteunende feite vir ‘n stellinggee.Voorbeeld: Hoe bevestig Greg se optrede sy verset teen gesag?EvalueerGee jou opinie oor/’n beoordeling van die waarde van iets.Voorbeeld: Evalueer Dok Pienaar se optrede as skoohoof.Bladsy 9 van 112

WoordeVerduidelikingGeloofwaardig“wat geglo kan word”. By hierdie soort vraag moet jy kan verduidelikwaarom ‘n karakter se optrede/houding in die bepaade omstandighedevan die teks geglo kan word.Voorbeeld: Waarom kan Eckardt se optrede as geloofwaardig beskouword?Geregverdig“waarvoor daar ’n goeie (aanvaarbare) rede is.”Voorbeeld: Verduidelik of Cavernelis se vrees vir Map geregverdig is.KontrasteerWys die verskille tussen twee gebeurtenisse/karakters uit.Voorbeeld: Kontrasteer Greg en TJ se sieninge omtrent skoolreëls.Lei af/afleiMaak ’n logiese gevolgtrekking oor ’n gebeurtenis/karakter.Voorbeeld: Watter karaktereienskap van Dok Pienaar kan die leser uitsy optrede in paragraaf 5 aflei?Stemmingdie gevoel wat in jou gemoed (jou binneste) opgewek word jou, bv.hartseer or vrolikheid.Voorbeeld: Watter stemming heers in die motor terwyl Greg en sy materugry Johannesburg toe?Uithef/uit te hefBeklemtoon op ’n spesifieke manier.Voorbeeld: Watter tegniek word gebruik om die woord "gaan" in reël 3uit te hef?VerduidelikMaak ’n karakter se optrede of ’n gebeurtenis duidelik deur meerinligting te gee.Voorbeeld: Verduidelik die konflik tussen Greg en sy pa.WeerlêBewys dat iets nie waar is nie. By hierdie soort vraag moet jy bewyselewer dat ‘n stelling onwaar is; jy moet dus feite gee wat dieteenoorgestelde van ‘n stelling aandui.Voorbeeld: Hoe weerlê Greg se optrede in reël 3 sy uitspraak dat hynie soos sy pa wil wees nie?Bladsy 10 van 112

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAALALGEMENE WENKE VIR DIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAALEKSAMEN Die skriftelike jaareindeksamen vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal bestaan uit tweevraestelle:oVraestel1 (Leesbegrip,Opsomming, Taalstruktureen -konvensiesenLetterkunde): 120 punteo Vraestel 2 (Skryfwerk): 80 punteIn Vraestel 1 is vrae 1 - 5 VERPLIGTEND; jy moet vraag 6 of vraag 7 doen. Vraag 7 isPerdekrag. In Vraestel 2 moet jy altesaam drie vrae beantwoord (jy moet dus DRIE stelstukke skryf). Skryf leesbaar en netjies. Dit is belangrik dat die nasiener jou antwoorde duidelik moetkan lees. Gebruik die 10-minute leestyd voordat jy begin skryf baie nuttig. Let op die tydtoekenning vir elke afdeling en vraag.HOE OM JOU AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL-EKSAMEN TEBENADER Vraestel 1:oLees die tekste en die instruksies noukeurig deur.oBeantwoord die opsomming in volsinne.oBeantwoord die vrae volledig: moenie een deel van die antwoord weglaat nie.oKies die Voorgeskrewe boek wat julle bestudeer het en beantwoord al die vrae watoor daardie boek gestel is.oLet op die puntetoekenning by die onderafdelings van kontekstuele vrae om dielengte van die antwoorde te bepaal. Vraestel 2:oLees en volg die instruksies baie sorgvuldig.Bladsy 11 van 112

oOntleed die onderwerpe noukeurig en beplan elke skryfstuk. Trek agterna ’n streepdeur die beplanning.oVolg die tydsaanduiding per skryfstuk wat in die vraestel gegee word.oSkryf die transaksionele skryfstukke in die korrekte formaat en stylAFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAALVERKLARING DAARVANOPDRAGWOORDE EN DIEWoordeVerduidelikingBenoemGee die naam van ’n verstegniese middel of karakter of rede vir ’ngebeurtenis.Voorbeeld: Benoem die beeldspraak in paragraf 5.BeskryfSê in jou eie woorde wat gebeur het/vertel meer van ’n karakter, sonderinterpretasie.Voorbeeld: Beskryf die gebeure nadat .Lei af/afleiMaak ’n logiese gevolgtrekking oor ’n gebeurtenis/karakter.Voorbeeld: Wat kan jy uit reël 5 oor X se verhouding met Y aflei?VerduidelikMaak ’n karakter se optrede of ’n gebeurtenis duidelik deur meer inligtingte gee.Voorbeeld: Verduidelik waarom X nie .Rangskik/Skryf in die VIER hoofmomente word genoem. Die gebeure moet in chronologiesekorrekte volgorde .volgorde gerangskik word.Voorbeeld:Rangskik die volgende insidente in die KORREKTE volgorde volgens diegebeure in TONEEL TWEE.Lucky het Kaizer met die karwats geslaanLucky het uit sy eie vir Kaizer water geneem.Lucky het "Extra Lucky" op Binki se foon getikLucky het vir Binki vertel wat hy met die babakatjies gedoen het.Bladsy 12 van 112

ENGLISHGENERAL TIPS FOR WRITING ENGLISH Read the instruction carefully. You don’t want to answer all the questions, only to realise halfway through the last essaythat you were supposed to choose only one out of the two topics for Question 3.oEnglish FAL Paper 2 - remember to only answer 2 questions on the texts you havecovered in class.oEnglish HL Paper 2 – remember that you must answer one essay and onecontextual for the genre of the novel and drama. Read the questions carefully, to make sure that you understand what is being asked ofyou. You won’t get marks for providing information that, despite being correct, is irrelevant tothe question. Be clear and concise in your answers. Look at the mark allocation to gauge how detailed your answer should be. Make surethat you focus on answering the question, rather than simply writing down everything thatyou know about the book. No marks are given for retelling the story. The examiners arelooking for your ability to analyse and engage with the text. If you refer to aspects of theplot you must indicate what the action reveals about the character/theme. For longer questions and essay-style questions, plan your answers before you startwriting. This will help you to formulate logical arguments, as well as to structure your answersclearly. Use the PEEL method in your responses – Point – explain – evaluate and link backto the topic. Write neatly and legibly. The person marking your paper won’t have time to decipher untidy handwriting. Use correct grammar and spelling.Bladsy 13 van 112

This will contribute to the clarity of your answers and will prevent the person marking yourpaper from having to guess what you mean. This is an English examination and marks areallocated for your use of the language.HOW TO APPROACH YOUR ENGLISH EXAMINATIONENGLISH PAPER 1 Question 1: ComprehensionRead and practice as many past year question papers as possible to allow for opportunitiesto answer questions of the same complexity as those in the final examination. Mark youranswers using the memorandum. Interpreting figurative language is closely related to theability to infer. This means that you will have to find meaning below the surface of a text(reading between the lines). You must be able to formulate opinions based on a given text andyou will need to know how to answer questions on style, tone and attitude of the writer. Readthe question instruction – if there is a paragraph reference the answer must be based on thatpart of the text. Question 2: SummaryIt is advisable that you re-read the question each time you write down a point. It is importantthat you use your own words when answering the summary. English Home Language –paragraph format; and English FAL – point form format. This skill can only be mastered withconstant practice. Questi

Bladsy 6 van 112 Vraestel 2: o Kies die voorgeskrewe boeke wat julle bestudeer het en beantwoord al die vrae wat daaroor gestel is. o Le

Related Documents:

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 6 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Om voorgeskrewe werk soos in die Aangepaste Assessering te doen .

Afrikaans Huistaal Graad 4 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 4 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister: Volg instruksies. Lu

1.4 objetivo do projeto 18 2 mecÂnica de voo 20 2.1 pricÍpio de voo dos multirotores 20 2.2 manobras de voo 20 2.3 estabilidade de voo 23 2.4 estudo comparativo das configuraÇÕes dos multirotores 24 3 eletrÔnica de controle 29 3.1 placa controladora 29 3.1.1 comparação entre as placas controladoras 30 3.1.2 pixhawk 32

Sosiale Wetenskappe 101 Natuurwetenskappe & Tegnologie 106. . Kurrikulum die manier waarop elke vak van Graad 1-6 aangebied moet word. Dit sal deur (die) . WKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum 10 Afdeling 3 Klaskamerpraktyk

Die mees algemeenste openbare vervoer in Suid-Afrika is taxis, busse en treine. Ons is onlangs blootgestel in ander vorme van openbare vervoer deur middel van Uber en ander soortgelyke dienste. Wanneer ons met vervoertariewe werk is dit baie belangrik om die konsep van 'n retoerreis te verstaan. Dit verwys na 'n "heen en weer" reis.

Voo Doo Magazine and individual authors. Single copy price 2, six issue mail sub-scription 10. Submissions accepted from any past-or-present MIT affiliate. Adver-tisers: write for rates, page sizes and production deadlines. Any similarity to persons living or dead without satirical intent is coincidence. Voo Doo is not printed on

GEOGRAFIE GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING 1.1 Agtergrond Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 bepaal beleid ten opsigte van kurrikulum en assesserings- aangeleenthede in die skoolsektor.

Keywords: Korean, heritage language, multiliteracies, university-level language classroom, multimodal reading response Journal of Language and Literacy Education Vol. 11 Issue 2—Fall 2015 117 eritage language (HL) learners1 who are exposed to and speak a language other than English exclusively in their homes and communities exhibit relatively lower reading and writing skills compared to .