Oorgang Vanaf Graad 9 Tot Graad 10 Wenke Vir Sukses

2y ago
95 Views
9 Downloads
5.58 MB
20 Pages
Last View : Today
Last Download : 2m ago
Upload by : Ophelia Arruda
Transcription

Oorgang vanaf graad 9 tot graad 10Wenke vir Sukses’n Studiegids vir graad 9-leerders omdie korrekte vakkeuses te maak

InhoudsopgaweBladsy1.Voorwoord12.Hoe om hierdie boek te gebruik23.Slaagvereistes vir graad 934.Stel doelwitte om graad 9 te slaag35.Wenke vir sukses in vakke:Tale4Ekonomiese en Bestuurswetenskappe5Skeppende pe9Sosiale Wetenskappe10Tegnologie116.Hoe jy te werk moet gaan om jou vakke vir graad 10 te kies.127.Assessering: JNA en Sistemiese Assessering vir graad 9 leerders128.Jy is nou op pad na die VOO fase139.Hoekom dit nie ’n opsie is om skool te verlaat nie1410. Studiewenke1511. Belofte en motivering1612. My studiedoelwitte1713. Selfondersoek18

VoorwoordHierdie Wenke Vir Sukses-boekie het ten doel om graad 9 leerders vir die VerdereOnderwys- en Opleidingsfase (VOO), grade 10 – 12 voor te berei. Dit dien as ’n gidsom leerders te help om die korrekte vakke in graad 10 te kies.As ’n graad 9 leerder het jy ’n stadium in jou skoolloopbaan bereik waar jy belangrike besluite moetneem. Een van die besluite is jou keuse van vakke vir graad 10.Hierdie boekie sal jou help om die vereistes vir elke vak in graad 9 te verstaan asook die vereistes vandie vakke in graad 10. Die wenke sal jou help om suksesvol te wees aan die einde van die jaar.Die boekie dien ook as ’n gids vir jou vakkeuses in graad 10 en moontlike beroepsvelde wat daarmeegepaard gaan.As ’n graad 9-leerder sal jy hulp nodig hê met hierdie besluite. Jou onderwysers behoort goeie leiding tegee in die verband en jy moet ook met jou ouers praat om hulle advies in te win. Die korrekte besluite saljou help om gemotiveerd te bly en uit te sien na graad 10.Hierdie boekie bevat studiewenke vir suksesvolle studie in graad 9-vakke en noem ook die vakke opVOO-vlak wat inskakel by jou graad 9-vakke in openbare gewone skole.Laastens, hierdie boekie bevat ook ’n beloftevorm wat jou sal help om gefokus te bly sodat jy jou vollepotensiaal kan benut.Voorspoed met jou studies!Oorgang vanaf graad 9 tot graad 10 Wenke vir Sukses1

Hoe om hierdie boekie te gebruikHierdie boekie is vir jou as graad 9-leerder bedoel. Neem dit huis toe en bespreek wat daarin staan metjou ouers/voogde.Die volgende punte is belangrik:1. Lees die hele boekie deur. Al die inligting is belangrik.2. Stel vas in watter vakke jy goed vaar in graad 8 en 9. Dit sal jou vakkeuse in graad 10 bepaal.3. Wat is die graad 10-vakke wat jou skool aanbied? Kontroleer dit met jou onderwysers.4. Gebruik hierdie boekie om te besluit watter vakke jy in graad 10 moet neem.5. Gebruik hierdie boekie om met jou ouers oor jou vakkeuses te praat.6. Om goeie uitslae aan die einde van die jaar te verkry, is dit belangrik dat jy fokus en hard werk,beide by die skool en tuis.7. Hierdie boekie voorsien jou van raad oor hoe om vir elke vak te leer.8. Probeer die studiewenke in hierdie boekie en besluit watter studiemetodes jou die beste pas.9. Laastens, gebruik die beloftevorm in hierdie boekie om jou doelwitte vir elkeen van jou vakke neerte skryf.2Oorgang vanaf graad 9 tot graad 10 Wenke vir Sukses

Slaagvereistes vir Graad 9Jy moet aan die volgende vereistes voldoen om graad 9 te slaag:Die tabel (Figuur 1) toon die minimum vereistes.VakMinimum vereisteVlak%Huistaal450Eerste Addisionele Taal340Wiskunde340Enige drie ander vakke340Enige twee ander vakke230Tabel 2 (Figuur 2) gee die moontlike vlakke van ende prestasie80 – 1006Verdienstelike prestasie70 – 795Beduidende prestasie60 – 694Voldoende prestasie50 – 593Matige prestasie40 – 492Basiese prestasie30 – 391Ontoereikend0 – 29Stel doelwitte om graad 9 te slaag:Kies jou graad 10 vakke op die basis van die vakke waarin jy beter punte behaal het. Jy kan dit oorweegom met die voltooiing van graad 9 ’n VOO kollege by te woon.1. Stel jou doelwitte hoër as die minimumvereistes. In Huistaal, byvoorbeeld is die minimumvereiste 50% om te slaag, maar jy kan jou doelwit op 60% of hoër stel om seker te maak jy het ’nveiligheidsgrens.2. As jy met Wiskunde sukkel en dit in graad 10 wil neem, oorweeg ’n mikpunt van ten minste 50%,anders mag jy verplig wees om Wiskundige Geletterdheid te neem. Om sukses in Wiskunde tebehaal, moet jy hard werk.3. Voltooi al die formele assesseringstake of skoolgebasseerde assessering in al jou vakke. Aan dieeinde van jou graad 9-jaar sal die eksamen 60% van die totale punt vir elke vak tel. Die ander 40%sal kom van jou jaarpunte vir jou skoolgebaseerde assesserings.Sterkte graad 9-leerders.Geniet julle studies!Oorgang vanaf graad 9 tot graad 10 Wenke vir Sukses3

Wenke vir sukses in alle vakke1. TaleInleidingAssesseringTaal is ’n instrument wat gebruik word vir denkeen kommunikasie. Taalonderrig in die Senior Fasesluit al die amptelike tale in Suid Afrika in, naamlikAfrikaans, Engels, isiNdebele, isiXhosa, isiZulu,Sepedi, Sesotho, Setswana, Siswati, Tshivendaen Xitsonga. Hierdie tale kan aangebied word opHuistaalvlak, Eerste Addisionele Taalvlak asookTweede Addisionele Taalvlak.Huistaal maak voorsiening vir taalbedrewenheidmet die klem op lees- en skryfvaardighede.Eerste Addisionele Taal word gebruik virkommunikasiefunksies in die samelewing.Die vaardighede in Tale word as geïntegreerdeaktiwiteite geassesser wat uiteindelik die elfFormele Assesseringstake in graad 9 opmaak.Formele Assesseringstake (FATe) bestaan uittoetse, eksamens, praktiese take, projekte,mondelingtake, rolspel, geskrewe take,ens. Die punte wat jy behaal in die FormeleAssesseringstake sal formeel opgeteken worddeur jou Tale onderwyser/-es vir slaagdoeleindes.Promosie vanaf graad 9 na graad 10 sal plaasvindindien jy aan die volgende slaagvereistes in Tale(soos opgeteken gedurende en aan die einde vandie jaar) voldoen:Tweede Addisionele Taal leer basieseinterpersoonlike kommunikasie-vaardighede.Amptelike Taal 1 – HuistaalVlak 4 (Voldoende prestasie 50%-59%) ineen van die amptelike taleGraad 9 InhoudDie taalkurrikulum word volgens die volgendevaardighede gestruktureer:Luister & PraatAmptelike Taal 2 –Eerste Addisionele TaalVlak 3 (Matige prestasie 40%-49%)in die ander amptelike taalDeur middel van effektiewe luister en praat, saljy inligting versamel en saamvoeg, kennis bou,probleme oplos en menings en idees kan uitdruk.Lees & KykOm ’n kritiese en kreatiewe denker te word,moet jy bedrewe wees in die lees en kyk van ’nverskeidenheid literêre en nie-literêre tekste,insluitend visuele tekste.Daar is ’n wye verskeidenheid bronne enhulpmiddels tot jou beskikking om jou te help metjou Taalstudie, insluitend woordeboeke. Sorg datjy ’n lid word van jou naaste biblioteek!Skryf & AanbiedLoopbane waar tale gebruik wordGereelde skryfoefening sal jou in staat stel omfunksioneel en kreatief te kommunikeer. Skryfis ’n kragtige instrument van kommunikasie watjou sal toelaat om idees en gedagtes duidelik teformuleer en oor te dra.Kennis van een of meer buitelandse taal kannuttig in ’n wye verskeidenheid beroepe wees. Insommige beroepe soos vertaling, die tolkweseen taalonderwys, is taalvaardigheid een van diebelangrikste vereistes.Taalstrukture en -konvensiesJy sal leer hoe taal gebruik word en sal instaat wees om hierdie kennis te gebruik om teeksperimenteer met taal vanaf woord- en sinsvlakasook in volledige tekste.In ander beroepe mag jy ’n kombinasie van tale benodig. Byvoorbeeld, mense met Tale asookInformasietegnologie, Regte, Finansies ofVerkoopsvaardighede is baie gesog.TydstoekenningDie onderrigtyd vir Huistaal is 5 uur per week, en4 uur per week vir Eerste Addisionele Taal. Jymoet gedurende die jaar ’n verskeidenheid teksteen genres lees en jou skryfvaardighede daagliksoefen deur ’n skryfjoernaal te hou.4Tale is die voertuig waarmee alle vorme vankennis aangeleer word. Die taalvaardighede watjy in graad 9 aanleer sal tot jou voordeel strek inenige verdere studies vir die loopbaan van joukeuse.Oorgang vanaf graad 9 tot graad 10 Wenke vir Sukses

2. Ekonomiese en BestuurswetenskappeInleidingEBW is ’n interessante, dinamiese en praktiesevak wat jou met lewensvaardighede sal toerus.Dit sal jou help om regte besluite te neem in joulewe as ’n verbruiker, familielid, entrepreneur,belegger en burger.Die vak handel oor die doeltreffende eneffektiewe gebruik van privaat, openbare ofkollektiewe bronne. Teken betalings aan krediteure in dieKontantbetalingsjoernaal aan Boek oor na die Krediteuregrootboek enAlgemene Grootboek Teken kontant- en krediettransaksies aan enboek oor na die Algemene Grootboek3. Entrepreneurskap (30%) Sektore van die ekonomie Funksies van ’n besigheidDit behels die doeltreffende bestuur van menslikeen skaars omgewingsbronne om wins op ’nverantwoordelike manier te maksimaliseer. Ditondersoek die ekonomie, rekeningkunde enentrepeneurskap. Dit handel krities oor dieimpak van bronuitbuiting op die omgewing enmense, terwyl daar gepoog word om in mense sebehoeftes en begeertes te voorsien. Ontwikkel ’n sakeplanTydstoedelingJy sal 2 uur onderrig elke week ontvang.Benewens dit sal jy tyd by die huis moetdeurbring om aan aktiwiteite te werk en toepaswat jy in die klas geleer het.Inhoud in graad 9AssesseringEBW bestaan uit drie hoofonderwerpe:Die formele assesseringstake is die take wat salbydra tot die interne assesseringspunte. Jy moethulle voltooi na die beste van jou vermoë om ’ngoeie jaarpunt te verseker.1. Die Ekonomie (30%) Ekonomiese stelsels Die sirkulêre vloeiFormele assesseringsvereistes vir EBW PrysteorieIn graad 9 moet jy sewe formeleassesseringstake voltooi. Vakbonde2. Finansiële geletterdheid (40%)Dit verduidelik wat die kernelemente is om tred te Kontantontvangstejoernaal enKontantbetalingsjoernaal van ’nhandelsonderneming Boek oor na die Algemene Grootboek Rekeningkunde Stel ’n Proefbalans op Ekonomie Krediettransaksies: Debiteure Teken transaksies in die Debiteurejoernaal,Debiteure-afslagjoernaal aan Boek oor na die Debiteuregrootboek enAlgemene Grootboek’n opdrag en ’n toets’n datataak of ’n toets en ’n eksamen’n projek en ’n toetseinde van die jaar eksamenDie vak EBW sal die grondslag lê vir dievolgende vakke in die VOO-fase: Die rekeningkundige vergelyking Teken ontvangste van debiteure in dieKontantontvangstejoernaal aanKwartaal 1:Kwartaal 2:Kwartaal 3:Kwartaal 4: Besigheidstudies Verbruikerstudies Reis & ToerismeAan die einde van graad 9 behoort jy ’n goeieidee te hê van watter beroepsbaan jy wil volg. Krediettransaksies: Krediteure Krediteurejoernaal en die KrediteureafslagjoernaalOorgang vanaf graad 9 tot graad 10 Wenke vir Sukses5

3. Skeppende KunsteInleidingTydstoedelingWelkom by die inspirerende wêreld van dieSkeppende Kunste!In hierdie vak is dit belangrik om jou gedagtes,idees en die vakinhoud wat jy geleer het teverken, ervaar, uit te druk en daarmee teeksperimenteer.Jy sal Skeppende Kunste vir ten minste 2 uurper week gedurende skooltyd beoefen. Jy magvind dat die 2 uur per week te min is om jougenoegsaam vir die assessering voor te berei.Jy kan na skoolure oefen sodat jy jou vaardigheidkan slyp en goed voorbereid kan wees vir joupraktiese assessering.Jy sal jou stem, liggaam en denke ontwikkelom jouself uit te druk op baie verskillendemaniere deur Musiek, Visuele Kuns, Drama enDans. Skeppende Kunste sal jou ook help om ’ngedissiplineerde, gefokusde, en kreatiewe mensmet selfvertroue te wees. Al hierdie eienskappeberei jou voor vir enige beroep wat jy eendagmag kies.Inhoud in graad 9In Skeppende Kunste sal jy twee kunsvorms kies,wat sal afhang van wat jou skool aanbied. Dit magDans, Drama, Musiek of Visuele Kuns wees.Aan die einde van graad 9 sal jy die volgende indie vak van jou keuse gedoen het: Dans: Ervaar die vreugde van dans, leer dielewenslange vaardigheid om jou liggaam tegebruik op ’n veilige en uitdruk-kingsvollemanier terwyl jy die teorie van dans verken.AssesseringIn Skeppende Kunste word 40% van jou puntetoegeken vir jou skoolgebaseerde assessering.Dit bestaan uit vier formele assesseringstakeper kunsvorm, wat in die vorm van aanbiedings,optredes, uitstallings en navorsingstake kan wees.Die oorblywende 60% van jou punte sal wees vir hierdie eksamen uit ’n praktiese en ’n geskreweeksamen.Skeppende Kunste berei jou voor vir verderestudie in vakke soos Dansstudies, DramatieseKunste, Visuele Kuns, Ontwerp en Musiek.In hierdie vak is daar nie werklik enigiets wat joukan terughou nie. Geniet die nuwe reis waaropjy gaan, en onthou dat jy die skepper van jou eieunieke uitdrukkings is. Drama: Gebruik van jou stem, liggaamen denke in klasdramas met tekste soosmonoloë, dialoë, radiodramas, poësieen stories wat in die teorie van dramaondersoek word. Musiek: Uitvoering van ’n verskeidenheid vanvokale en instrumentale musiek in groepe ofop jou eie (solo).Blootstelling aan die geskrewe enmondelinge taal van musiek deur musiek telees en te skryf. Visuele Kuns: Deur die skepping van 2D- en3D-kunswerke word jy visueel geletterd endruk jouself uit op ’n simboliese en visuelewyse in ’n wêreled wat algaande meervisuele beelde gebruik om te kommunikeer.Jy sal spoedig agterkom dat die SkeppendeKunste klas ’n veilige, ondersteunende ennie-veroordelende ruimte bied waarin jyaangemoedig word om selfvertroue te kryen ’n positiewe selfbeeld te bou. Jy sal ookvaardighede aanleer om opvoerings, aanbiedingsen die bemarking van kunswerke onafhanklik tekan doen. Die kennis wat jy sal aanleer van diekunsvorme wat jy gekies het, sal jou waarderingvir die uitvoerende en visuele kunste verdiep.6Oorgang vanaf graad 9 tot graad 10 Wenke vir Sukses

4. LewensoriënteringInleidingLiggaamlike OpvoedingLewensoriëntering is ’n interessante vak en isprakties van aard. Dit berei jou voor om jouregmatige plek in die samelewing in te neem. Ditis ’n vak waar jy jouself leer ken as persoon, veraljou sterk- en swakpunte en stel jou in staat omjou volle potensiaal te ontwikkel. Bevordering van jou eie welstand Deelname aan spele en spanwerk Verbetering van vaardighede vir sport, speleen ontspanningsaktiwiteite Deelname aan buitelugaktiwiteite VeiligheidInhoud:TydstoekenningDie ontwikkeling van self in diesamelewing:Lewensoriëntering neem 2 ure in beslag per weekop die skool se rooster. Een uur word aan teorieen een uur word aan Liggaamlike Opvoedingtoegewy. Doelwitte Persoonlike leefstyl keuses Seksuele gedrag en gesondheidAssessering Hantering van: depressie, rou (as iemandsterf), trauma en noodleniging.Gesondheid, sosiale enomgewingsgesondheid Vrywillige diens - waar jy jou tyd of talentaanbied vir liefdadigheid, opvoedkundige ofander waardevolle aktiwiteite veral in jou eiegemeenskap Gesondheid en veiligheid in geweldsituasiesGrondwetlike regte enverantwoordelikhede Regte en verantwoordelikhede Grondwetlike waardes Hoe gelowe bydra tot vrede SportetiekWêreld van Werk Hoe om tyd te bestuurKwartaal 1: Werkopdrag/gevallestudieLiggaamlike Opvoeding70%30%Kwartaal 2: Half-jaarlikse eksamenLiggaamlike Opvoeding70%30%Kwartaal 3: ProjekLiggaamlike Opvoeding70%30%Kwartaal 4: Final eksamenLiggaamlike Opvoeding70%30%Liggaamlike Opvoeding "# Jy is veronderstel om aan alle praktiesesessies deel te neem. Probeer jou bes volgens jou vermoë. Jy moet toepaslik aangetrek wees virLiggaamlike Opvoeding.Hoe om suksesvol te wees inLewensoriëntering Lees- en skryfvaardighede1. Neem deel aan alle groepbesprekings. Opsies na graad 92. Wees altyd positief. Die werkplek3. Handig take betyds in. Beroeps-en vakkeuses4. Neem die beroepskeuses- aktiwiteite vakkeuses vir graad 10 Studie en beroepsbefondsing5. Verstaan die voordele om ’n aktiewe engebalanseerde lewenstyl te bevorder.Oorgang vanaf graad 9 tot graad 10 Wenke vir Sukses7

5. WiskundeInleiding:Wiskunde behels die waarneming, voorstellingen ondersoek van patrone; kwantitatiewe ' * asook tussen wiskundige voorwerpe self.Daarom moet jy al jou take tot die beste van jouvermoë voltooi om ’n goeie jaarpunt te verseker.Wenke vir die bereiking van sukses inWiskunde:1. Doen al die huiswerk.2. Moenie afwesig wees nie.Die vak: help verstandelike prosesse wat logieseen kritiese denke bevorder en ontwikkel;3. Vind ’n vriend wat jou studie-vennoot kanwees. ondersteun die akkuraatheid enprobleemoplossing wat tot besluitnemingsal bydra;4. Handhaaf ’n goeie werksverhouding met dieonderwyser. bied toegang tot kritieke beroepe;6. Kry gou hulp indien jy nie verstaan nie. ontwikkel vaardighede om jou rol in diesamelewing uit te voer,7. Vra vrae. ontwikkel logiese en kritiese denke inmenslike aktiwiteite.9. Algebra moet bemeester word.5. Ontleed en verstaan elke fout.8. Bemeester die basiese vaardighede.10. Verstaan die werking van die sakrekenaar.Inhoud in graad 9:Die inhoud dek Getalle, bewerkings en verwantskappe;Slaagvereistes in Gr 9: Ten minste 40% Patrone, Funksies en Algebra;Moenie werk om om ’n minimum punt te behaalnie. Probeer altyd 50% of meer te kry! Ruimte en Vorm (Meetkunde);Studiewenke vir wiskunde in die klas Meting en Teken enigiets wat die onderwyser teken. Datahantering Skryf aantekeninge oor lesings; neem ditelektronies op.Elke inhoudsarea dra by tot die ontwikkeling van Heelgetalle, eksponente, gewone breuke,desimale breuke, numeriese en meetkundigepatrone, funksies en verhoudings, algebraïese ' meetkunde, die konstruksie van meetkundige volume, Pythagoras, en data-hantering. Vra vir ekstra voorbeelde en probleme. Hersien die vorige dag se notas voor dieaanvang van die volgende klasOnthou: Wiskunde is nie “vuurpylwetenskap” nie! As jy hard werk vir tenminste 5 dae per week , kan jy slaag.Tydtoekenning:Jy sal 4.5 uur van onderrig elke week ontvang .As toevoeging hiertoe sal jy tyd by die huis moetspandeer om die werk en aktiwiteite wat jy in dieklas geleer het, in te oefen.Assessering:Gedurende die jaar sal jy verskillendeassesseringstake voltooi wat jou onderwysersen ouers sal inlig oor jou vordering. Daar is 10Formele Assesseringstake, asook ’n einde vandie jaar eksamen. Jou vordering in die takeen eksamen sal bepaal of jy gereed is om nadie volgende graad te vorder. Dit sal ook ’naanduiding gee of jy met Wiskunde sal voortgaan,en of jy Wiskundige Geletterdheid moet doen.8Oorgang vanaf graad 9 tot graad 10 Wenke vir Sukses

6. skappe is opwindend. Dit verskaf ’nsistematiese manier om ons bestaande idees teverduidelik en te verbind. Dit help jou om sin temaak uit idees wat jy het aangaande die natuuren die alledaagse lewe.Drie uur per week is toegedeel aanNatuurwetenskappe.Dit moedig jou aan om probleme in diealledaagse lewe op te los deur vrae te vra.Wat jy vind, kan lei tot verdere navorsing enondersoek. In wetenskap gebruik ’n mens sekeremetodes van navorsing en ondersoek, wat dieformulering van hipoteses en die ontwerp enuitvoering van eksperimente insluit om diehipoteses te toets. Hierdie ondersoekmetodesvereis noukeurige observasie en herhaling omuitslae te bevestig. kategorieë georganiseer:AssesseringGedurende die jaar sal van jou verwag wordom verskillende assesseringstake te voltooi,beide informeel sowel as formeel. Die formele ' assesseringspunt, en dus moet jy hulle voltooi sogoed as wat jy kan. Dit sal verseker dat jy insighet wanneer jy die werk in graad 10 doen.Die voorgeskrewe formele assesseringstakegedurende die jaar sluit die volgende in: vierpraktiese/ondersoektake (een per kwartaal), drietoetse vir die eerste drie kwartale, ’n eksamen indie middel van die jaar, ’n eindeksamen en eenprojek.Die vak Natuurwetenskappe lê die grondslag Wetenskapdissiplines in die VOO-fase, soos dievolgende: Lewensw

Skeppende Kunste 6 Lewensoriëntering 7 Wiskunde 8 Natuurwetenskappe 9 Sosiale Wetenskappe 10 Tegnologie 11 6. Hoe jy te werk moet gaan om jou vakke vir graad 10 te kies. 12 7. Assessering: JNA en Sistemiese Assessering vir graad 9 leerders 12 8. Jy is nou op pad na die VOO fase 13 9. Hoe

Related Documents:

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

s o j2 uc a v s o j3 uc a v 3 3 me d _ s a m 3 1 me d _ s a m 3 2 me d _ s a m ha rm1 uc a v ha rm2 uc a v TOT - 12 TOT - 5 TOT - 4 TOT - 3 TOT - 2 TOT - 1 TOT - 0 TOT 1 Ch e c kp oin t De c o ys o n @ 2 x HARMs 2 x HARMs 2 x HARMs We a

Tel aan en terug in veelvoude tot 150. ; Tel terug in 1’e vanaf 150. 137 136 135 s Tel aan in 2’e vanaf 90. 90 92 94 m Tel aan in 5’e vanaf 35. 35 40 45 2 Tel terug in 5’e vanaf 100. 100 95 90 d

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

BEVORDERINGSVEREISTES VIR GRAAD 4 - 6: 1. Graad- tot- graad- bevordering binne die toepaslike ouderdomsgroep sal die aanvaarde norm wees indien die leerder nie die gewenste vordering in die daarop volgende graad toon nie. 2. Die volgende dien as riglyne om ʼn leerder se vordering in graad 4 tot

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

ANATOMI RANGKA (SKELETON) Dr. KATRIN ROOSITA MSi. DEPARTEMEN GIZI MASYARAKAT, FEMA IPB . RANGKA DEFINISI Rangka (skeleton): susunan berbagai macam tulang yg berjumlah 206 tulang, satu sama lain disambungkan dengan sendi (joint/articulation). Fungsi Rangka: a. Penopang (Support) : Menahan seluruh bagian tubuh b. Gerak ( Motion and Locomotion). Rangka menjadi tempat perlekatan otot rangka dan .