GELOFTE SKOOL

2y ago
179 Views
4 Downloads
427.99 KB
13 Pages
Last View : 14d ago
Last Download : 2m ago
Upload by : Evelyn Loftin
Transcription

GELOFTE SKOOLPRIMÊRE AFDELINGAkademiese inligting vir leerdersKontroletoets- eneksamenroostersGRAAD 4 – 72020

FORMELE ASSESSERING GEDURENDE DIE KWARTAAL Gedurende elke kwartaal sal daar geskeduleerde assessering plaasvind.Hierdie assesserings sal saam met kontroletoetse en eksamens tel vir ʼnkwartaalpunt.Die assesserings gedurende ʼn kwartaal sal vooraf aan elke leerder in die vorm van ʼnassesseringskalender gegee word, sodat ouers ingelig is oor enige komendeassessering in ʼn sekere vak.Hierdie assesserings kan in die vorm van toetse, klasopdragte, huiswerkopdragte,take, projekte of modelle voorkom.Net soos eksamens en kontroletoetse, moet hierdie assesserings gedoen word.Leerders wat afwesig was moet dit so vinnig moontlik inhaal.KONTROLETOETSEGraad 4 TOT 7 leerders skryf kontroletoetse vir die eerste drie kwartale van die jaar.Kontroletoetse word op Donderdae of by uitsondering, op ander dae geskryf, soos met ouersgereël.Kontroletoetsroosters vir die hele jaar word aan die begin van die jaar aan die leerderuitgedeel en op die skool se webblad geplaas.Leerders sal twee weke voor die toets in kennis gestel word van die werk waaroor die toetssal handel en die toets moet die volle 60 minute duur. Die toets moet binne vyf dae na afloopdaarvan nagesien wees, aan die leerders teruggegee word en die uitslae met die leerdersbespreek word.Leerders mag GEEN ander klastoets skryf op die dag wat kontroletoetse afgelê word nie.Kontroletoetse in alle vakke vir alle grade is verpligtend.Die volgende vakke het nie elke kwartaal kontroletoetse nie: Lewensvaardighede (gr 4 – 6 nie in die eerste en derde kwartaal nie ) SK (graad 7 skryf nie kontroletoetse nie) LO (graad 7 skryf nie kontroletoetse nie).AFWESIGHEDE TYDENS KONTROLETOETSE1.ʼn Brief/mediese-sertifikaat van die ouer/voog moet binne DRIE DAE aan die betrokkegraadvoog by die leerder se terugkeer na die skool, getoon word. Indien hierdiespertyd nie nagekom word nie, kan die leerder gepenaliseer word vir minagting op diede-merietestelsel.2.Die betrokke kontroletoets sal dan op die eerste Dinsdag tydens akademiesemiddag geskryf word. In buitengewone omstandighede sal die leerder wat nie dieDinsdag die toets kan skryf nie, op die daaropvolgende Dinsdag skryf. Indien hierdiegeleenthede verbeur word, sal die leerder ʼn nul vir die betrokke toets ontvang.3.In buitengewone gevalle, byvoorbeeld dood, bywoning van begrafnisse of ernstigesiekte sal die finale besluit by die skoolhoof berus.

KONTROLETOETS INSTRUKSIES AAN d. Die klok lui om 07:30. Leerders gaan onmiddellik na die voogklas.ʼn Leerling wat laat by die klaskamer opdaag, moet eers seker maak of hy/sy nieingeteken moes word nie.Skryfbehoeftes. Pen, ekstra pen, potlood, uitveër, liniaal, skerpmaker en BAIEBELANGRIK, eie sakrekenaar (slegs indien dit gebruik mag word).Niemand mag skryfbehoeftes oor en weer leen nie.Alle netheidsreёls geld. (Hare, naels en skooldrag.)Leerders moet ʼn tas of lêer tussen hulle hê om te verhoed dat iemand afkyk.Leerders mag nie kussings of komberse saambring skool toe nie.Absolute stilte moet heers terwyl vraestelle uitgedeel word.Geen leerder mag met ʼn ander leerder praat of kommunikeer nadat die vraestelleuitgedeel is nie.Geen leerder mag afkyk of van enige vorm van notas afskryf nie.Leerlinge moet vir die volle duur van die sessie sit en mag niemand steur nie.Geen ekstra tyd word toegelaat nie, behalwe waar skriftelike toestemming deur dieDepartement verleen is.Afwesighede: Sien bl.2 onder kontroletoesteUITEENSETTING VAN EKSAMENVRAESTELLE Afrikaans::Graad 4 – 7:Vraestel 1 StelwerkVraestel 2 Begripstoets en taal*Mondeling word gedurende kwartaal in klas geassesseer. Graad 4 – 7Engels EersteAddisionele Taal::Paper 1Paper 2Creative writingLanguage in context*Oral assessment is done in class during the term. Wiskunde:: Sosiale wetenskappe:: Graad 4 – 7Vraestel 1 Afdelings wat tydens die eksamenVraestel 2 gevra gaan word, sal in die afbakeninggegee wordGraad 4 – 7Vraestel 1 GeografieVraestel 2 GeskiedenisAfrikaans se stelwerk-, Engels se creative writing- en gr.7 se LO-vraestelle sal voordie Junie- en November eksamen geskryf word.

Gr. 4 – 6 sal nie Lewensvaardighede in die Junie-eksamen skryf nie, maar wel in dieNovember-eksamenGr.4 – 6 se Natuurwetenskap en Tegnologie sal in een vraestel gevra word.Gr.7 Natuurwetenskap en Tegnologie sal in twee aparte vraestelle gevra word.AFWESIGHEDE TYDENS JUNIE EKSAMEN1.Ouers moet die skool die oggend van die betrokke vraestel in kennis stel indien dieleerder nie die betrokke dag in staat is om die eksamen af te lê nie.2.Die leerder moet by terugkeer na die skool ʼn mediese sertifikaat/brief van die ouer aandie persoon in beheer van die eksamen toon.3.Enige uitstaande vraestelle, insluitende die stelwerkeksamens, moet afgelê wordgedurende die eksamen, in die sessies wat wissel van 10:30 – 12:00 of 12:30 –14:00 of op die eerste beskikbare blokdag. Indien daar nie blokdae beskikbaaris nie sal daar spesiale tye met die ouer gereël word. Die ouer en leerder salvroegtydig in kennis gestel word.EKSAMENINSTRUKSIES AAN LEERDERSSELFONE EN TASSE1. Leerders moet selfone afskakel en dit in hulle tas los tydens ʼn eksamen.(Leerders moet verkieslik selfone by die huis los.)2. Die skool aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige besittings wat wegraak nie.3. Tasse mag nie tydens die eksamen by die leerder se tafel staan nie.Tasse moet tydens die eksamen voor of agter in die klas gesit word.4. Geen SLIM-horlosies (‘SMART-watch’) mag tydens die eksamen gedra word nie.LEERLINGE14. Die klok lui om 07:30. Leerders gaan onmiddellik na die voogklas.15. ʼn Leerling wat laat by die klaskamer opdaag, moet seker maak dat hy/sy eers by diekantoor ingeteken is.16. Handboeke moet, op die dag waarop die betrokke vak geskryf word, ingehandig word.Handboeke wat laat is, moet so gou moontlik by die vakonderwyser ingegee word.17. ʼn Leerder sal nie ʼn rapport ontvang voor hy/sy nie al sy/haar handboeke ingehandighet nie. Handboeke wat weg of beskadig is, moet eers by die finansiëlekantoorbetaal word. Bewys van betaling moet aan die vakonderwyser gegee word.18. Skryfbehoeftes soos: Pen, ekstra pen, potlood, uitveër, liniaal, skerpmaker, gradeboog,passerstel en BAIE BELANGRIK, eie sakrekenaar (slegs indien dit gebruik mag word)moet saamgebring word.19. Alle netheidsreёls geld. (Hare, naels en skooldrag.)Leerders wat nie aan die reëls voldoen nie, sal nie toegelaat word om te skryf nie.20. Geen sakke, tasse of selfone mag by die leerder se bank wees nie. Dit word alles voor ofagter in die klas neergesit. (Selfone moet af wees en binne in die leerders te tas gebêreword.)21. Leerders mag geen SLIM-horlosie (‘SMART-watch’) aanhê tydens die eksamen nie. (Ditmoet soos ʼn selfoon in die tas gebêre word.)22. Niemand mag skryfbehoeftes oor en weer leen nie.23. Geen kussings of komberse mag saamgebring word na die eksamenlokaal toe nie.24. Absolute stilte moet heers tydens die eksamensessie.

25. Geen leerder mag met ʼn ander leerder praat of kommunikeer nadat die vraestelleuitgedeel is nie.26. Geen leerder mag afkyk of van enige vorm van notas afskryf nie.27. Indien iemand wat oneerlik is uitgevang word:o Word die antwoordstel weggeneem. Bewyse word ook ingeneem.o ʼn Nuwe antwoordstel word aan die leerling gegee.o Die leerling mag weer begin, maar kry net die oorblywende tyd om te skryf.o Die departementshoof sal in kennis gestel word en die saak verder hanteer.28. Leerlinge moet vir die volle duur van die sessie sit en mag niemand steur nie.29. Geen ekstra tyd word toegelaat nie, behalwe waar skriftelike toestemming deur dieDepartement verleen is.30. Indien daar ʼn vraag is wat leerlinge nie verstaan nie, kan ʼn leerder vra om na dievakonderwyser te gaan om die probleem op te los.31. Toiletbesoeke sal tot ʼn minimum beperk word. Leerders moet voor die sessie begin toilettoe gaan.32. Indien ʼn leerder siek word tydens ʼn eksamensessie, sal die adjunkhoof gekontak word.33. Leerders wat tydens die eksamen by die skool agterbly, moet die volgende dag sehandboek en opsommings saamgebring om in die klas van 10:30 tot 13:45, te leer.34. Leerders mag klein lekkertjies eet wat nie in papier toegedraai is of raas of taai is nie.GEEN HARDE LEKKERS MAG GEKOU WORD NIE.35. Indien ʼn leerder tuis bly as gevolg van siekte of dood in die familie, moet die ouer die skoolkontak. ʼn mediese sertifikaat moet die leerling vergesel wanneer hy/sy terug is by dieskool. Alle vraestelle moet ingehaal word.36. Afwesighede: Leerders moet met die betrokke vakonderwysers reël om vraestelle in tehaal. Die leerder kan dit op ʼn BLOKDAG of enige ander dag (10:30 – 12:00 of 12:30 –14:00) tydens die eksamen kom skryf.37. Alle uitstaande vraestelle moet voor die einde van die eksamen geskryf wees.WANGEDRAG TYDENS TOETSE EN EKSAMENSʼn Leerder is skuldig aan wangedrag indien hy/sy: opsetlik ʼn instruksie van die toesighouer verontagsaam;enige ongemagtigde materiaal in die eksamenlokaal inbring;op enige wyse met enige ander leerder in die eksamenlokaal kommunikeer;enige ander leerder in die eksamenlokaal help;probeer om enige ander persoon in die eksamenlokaal te intimideer;probeer om enigiemand om te koop;onordelik in die toets-/eksamenlokaal optree;homself/haarself aan onreëlmatige of ongemagtigde gedrag ten opsigte vanvraestelle of antwoordstelle skuldig maak.Indien ʼn leerder enige vorm van wangedrag openbaar tydens ʼn eksamen/toets, het dieskoolhoof die bevoegdheid om die betrokke leerder die vraestel op dieselfde dag, maartydens ʼn later sessie te laat skryf.

REKORDHOUDING EN RAPPORTERING1.Sewe bevoegdheidsvlakke is vir die vakke wat in die NasionaleKurrikulumverklaring Graad R-12 genoem word beskryf. Die onderskeieprestasievlakke en hulle ooreenstemmende prestasiebeskrywings word hierondergetoon.Prestasieskaal vir die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad 4-6PRESTASIEVLAKPRESTASIEBESKRYWINGPUNTE %7Uitmuntende prestasie80 – 1006Verdienstelike prestasie70 – 795Beduidende prestasie60 – 694Voldoende prestasie50 – 593Matige prestasie40 – 492Basiese prestasie30 – 391Ontoereikende prestasie0 – 292.Hierdie beskrywing is bedoel om onderwysers te help om leerders te assesseer en omhulle op die regte vlak te gradeer.Onderwysers moet die leerder se prestasie as punte aanteken en aspersentasie rapporteer.Die persentasie behaal sal bepaal watter prestasievlak op die prestasieskaalaan die leerder toegeken word.3.4.BEVORDERINGSVEREISTES VIR GRAAD 4 - 6:1.Graad- tot- graad- bevordering binne die toepaslike ouderdomsgroep sal dieaanvaarde norm wees indien die leerder nie die gewenste vordering in die daaropvolgende graad toon nie.Die volgende dien as riglyne om ʼn leerder se vordering in graad 4 tot 6 in dieIntermediêre Fase te bepaal:2.i.ii.iii.iv.3.4.5.Voldoende Prestasiebeskrywing (vlak 4) in Afrikaans.Matige Prestasiebeskrywing (vlak 3) in Engels.Matige Prestasiebeskrywing (vlak 3) in Wiskunde.Matige Prestasiebeskrywing (vlak 3) in enige twee van die oorblywendegoedgekeurde vakke.Immigrantleerders mag van een amptelike taal vrygestel word.Progressie mag slegs een maal in die Intermediêre Fase toegepas word om teverhoed dat ʼn leerder in hierdie fase vir ʼn periode langer as vier jaar teruggehouword.ʼn Leerder wat nie gereed is om aan die verwagte vlakvereistes te voldoen nie en indie eerste fase reeds vir ʼn periode van vier jaar of langer teruggehou is en moontlikweer vier jaar in die tweede fase teruggehou sal word, moet die nodige ondersteuningkry.

BEVORDERINGSVEREISTES SENIOR FASE : GRAAD 71. Bevorderingsvereistes vir Graad 7-9.Algemeen: Leerders in graad 7-9 sal van graad na graad bevorder word indien hulleaan die vereiste nege vakke voldoen het en die skoolgebaseerdeassesseringkomponent van die nege vakke voltooi is.(a)(b)(c)(d)(e)Voldoende Prestasiebeskrywing (Vlak 4 ) in Afrikaans.Matige Prestasiebeskrywing ( Vlak 3 ) Engels.Matige prestasiebeskrywing (Vlak 3) in Wiskunde.Matige prestasiebeskrywing (Vlak 3) in enige drie van die andervereiste vakkeʼn Basiese Prestasiebeskrywing (Vlak 2) in enige twee van dieoorblywende vereiste vakke.2.Progressie mag slegs een maal in die Senior Fase toegepas word om te verhoed datʼn leerder in hierdie fase vir ʼn periode van vier jaar of langer teruggehou word.3.ʼn Leerder wat nie gereed is om aan die vlakvereistes te voldoen nie, en in een van dieeerste fases reeds vir ʼn periode van vier jaar of langer teruggehou is, en moontlikweer vir vier jaar in die derde fase teruggehou sal word, moet nodige ondersteuningkry.Kultuur aangebied per kwartaal vir primêre leerders:Gr. 1 - 3SkaakKoorRedenaarsGr. 4 - 7SkaakKoorLandsdiensRedenaarsKwartaal 2SkaakKoorSkaakKoorLandsdiensKwartaal l 4SkaakKoorSkaakKoorLandsdiensKwartaal 1

Vakonderwysers:Gr. 4 Afr.AfrikaansMe. MunroEng.EngelsMe. BäckerWisk.WiskundeMe. VenterNW & Teg.Natuurwetenskap en TegnologieMe. VenterSW.Sosiale wetenskappeMe. NagelLV.LewensvaardighedeMe. NagelAfrikaansMe. MunroEng.EngelsMe. BäckerWisk.WiskundeMe. DaneelNW & Teg.Natuurwetenskap en TegnologieMe. Van der WaltSW.Sosiale wetenskappeMe. NagelLV.LewensvaardighedeMe. NagelAfrikaansMe. HumanEng.EngelsMe TheronWisk.WiskundeMnr. FerreiraNW & Teg.Natuurwetenskap en TegnologieMe. FullardSW.Sosiale wetenskappeMe. DaneelLV.LewensvaardighedeMe. Human / VenterAfrikaansMnr. Janse van RensburgEng.EngelsMe TheronWisk.WiskundeMnr. MartinNW.NatuurwetenskapMe. Van der WaltSW.Sosiale wetenskappeMnr. FerreiraLO.LewensoriënteringMe Theron / Mnr. Janse van RensburgEBW.Ekonomiese bestuurwetenskappeMe. Van der WaltTeg.TegnologieMe. Mnr. Janse van RensburgSKSkeppende kunsMe. FullardGr. 5 Afr.Gr. 6 Afr.Gr. 7 Afr.

Sportsoorte aangebied per kwartaal vir primêre leerders:Kwartaal 1Gr. 1 - 3Swemgala (Geen oefening)Swemmers moet self by ʼn klubaansluit en oefen.Gr. 4 - 7Swemgala (Geen oefening)Swemmers moet self by ʼn klubaansluit en tNetbalNetbal – aandreeksHokkie – aandreeksSeuns:KrieketRugby – aandreeksRugby (O/10 en O/11)begin oefen die laaste2 weke van die kwartaalSlegs eerstespanne (rugby, netbalen hokkie) neem deel aan dieaandreeks.Kwartaal 2LandloopDogters:Seuns:Kwartaal etiek – sportdag vir almalAtletiek byeenkomste vir O/9Atletiek vir almal O/9 – O/13LandloopLandloopDogters:Seuns:Kwartaal eHokkieDogters: O/7 – O/9Mini-Netbal voorbereiding vir dievolgende jaar.Dogters: O/10 – O/12Netbal voorbereiding vir die volgendejaar.Seuns: O/7 – O/9Mini-Krieket (met ʼn sagtebal) enKrieket vir O/9 (met ʼn harde bal) voorbereiding vir die volgende jaar.Seuns: O/10 – O/12Krieket voorbereiding vir die volgendejaar.

Primêre organiseerders van sport en kultuur 2020:Dogters:NetbalO/7 - O/9 (mini)O/10 - O/13HokkieO/7 - O/9 (mini)O/10 - O/13Seuns:KrieketO/7 - O/9 (mini)O/10 - O/13RugbyKwartaal 4, 1 en 2 (Wedstryde net in kwartaal 1 en 2)Juf. Van StadenJuf. MartinKwartaal 3Juf. BritzJuf. VenterKwartaal 1 en 4Juf. Fullard (Wedstryde in kwartaal 1 en 4)Mnr. Martin (Wedstryde net in kwartaal 1)O/7 - O/9 (mini)O/10 - O/13Einde kwartaal 1 en kwartaal 2(Wedstryde net in kwartaal 2)Mnr. ReederMnr. MartinHokkieO/7 - O/9 (mini)O/10 - O/13Kwartaal 3Juf. BritzJuf. VenterSeuns en Dogters:Swem (Jnr.)Swem (Snr.)TennisAtletiek (Jnr.)Atletiek (Gr. 3 - 7)SkaakLandsdiensKoor (Jnr.)Koor (Snr.)Juf. Du PlessisMnr. Van RensburgJuf. NagelJuf. HavemannJuf. FullardJuf. Du PlessisJuf. Van der WaltJuf. HavemannJuf. HumanKwartaal 1Kwartaal 1Kwartaal 1 en 2Kwartaal 3Kwartaal 3Kwartaal 1 - 4Kwartaal 1 - 4Kwartaal 1 - 4Kwartaal 1 - 4

Primêre Kontroletoetse 202067 TegVry57LO rEngEngSKEngAfrAfrEngLVWiskLVNWWiskLVWiskWISKNW &TegSWNW &TegTEGSWNW & TegSWSW65Datum Dag Gr20-JulVakWiskHoofrekWiskHoofrekWiskHoofrek429 - MeiDo05-Mar44567456745674567456745674567Kwartaal 327-AugDiDoDoDoDoDo23-Apr30-AprDoEBW07 - MeiAfrEngEngAfrEngAfrAfrEngWiskWiskNW & TegWiskSWNW & TegSWSWNW &TEGSWWiskNW16-Apr07-AprDatum Dag Gr14 - Mei4567456745674567456745674567Vak21 - nDatum Dag GrKwartaal 203-SepKwartaal AfrEngWiskWiskSWWiskNWSWWiskNW & TegSWNW & TegNW & TegSWTEGEBW

Eksamenrooster: Primêr Graad 4 - 7 (Junie 2020)DatumDagGraad 4Graad 5Graad 629 MeiVrydag01 JunieMaandagWiskundeSW GeografieEngelsNW02 JunieDinsdagBlokBlokBlokWiskunde03 JunieWoensdagNW & TegEngelsSW GeografieBlok04 JunieDonderdagBlokBlokBlokEBW05 JunieVrydagAfrikaansSW GeskiedenisWiskundeAfrikaans08 JunieMaandagSW GeografieWiskundeAfrikaansSW Geografie09 JunieDinsdagBlokBlokBlokEngels10 JunieWoensdagEngelsAfrikaansSW GeskiedenisBlok11 JunieDonderdagBlokBlokBlokTegnologie12 JunieVrydagSW GeskiedenisNW & TegNW & TegSW GeskiedenisWiskunde hoofrekeningeGraad 7LO

Eksamenrooster: Primêr Graad 4 - 7 (November 2020)DatumDagGraad 4Graad 5Graad 629-OctDonderdag30-OctVrydagWiskundeSW GeografieWiskundeWiskunde02-NovMaandagSW lokBlokBlok04-NovWoensdagAfrikaansEngelsSW GeografieSW gEngelsAfrikaansAfrikaansTegnologie09-NovMaandagSW GeskiedenisNW & TegNW & TegNW10-NovDinsdagBlokBlokBlokBlok11-NovWoensdagNW & TegLVSW nde Kuns13-NovVrydagLVSW GeskiedenisLVSW GeskiedenisWiskunde hoofrekeningeGraad 7LO

BEVORDERINGSVEREISTES VIR GRAAD 4 - 6: 1. Graad- tot- graad- bevordering binne die toepaslike ouderdomsgroep sal die aanvaarde norm wees indien die leerder nie die gewenste vordering in die daarop volgende graad toon nie. 2. Die volgende dien as riglyne om ʼn leerder se vordering in graad 4 tot

Related Documents:

SKRYFBEHOEFTES 2019 GRAAD 1 Geagte Ouers. Die volgende is ‘n volledige lys skryfbehoeftes wat leerders vir 2019 benodig . Pinetown Bargain Basket Office National het tot die uiterste gegaan om die beste pryse moontlik vir die ouers te beding. Sommige items is selfs goedkoper as verlede jaar.

Cursive Time (B) Smart Kids 3. Ravi Hindi Sulekh Mala (Part-1) Gupta Prakashan 4. Maths Workbook-Basics Number for Young Learners Skool Store (1 to 10) 5. Colours & Craft (A) Viva Education 6. G.K and Conversation-Pre School (A) Grafalco 7. Go for Rhymes(B) Evergreen Publication NOTEBOOK LIST FOR 2020-21(LKG) Stationery S.No. Notebooks required .

or ionic or metallic bonds between molecules CE 0 7 c Van der Waals forces are weak or easily broken Van der Waals between molecules (or implied) 1 1 Not vdw between atoms Allow weak IMF 2 7 d Does not have delocalised/free electrons 1 Only allow answer with respect to iodine Not all electrons used in bonding

Old Skool_R’s Slingshot Carb Cleaning Guide! Ok, so here’s my guide on how to clean your Mikuni BST36SS carburetors A.K.A. Slingshot carbs. This guide is written assuming you already have the carburetors removed from your bike. Make sure you have a very clean workspace a

Verbruikerstudies is 'n keusevak met vyf praktiese opsies. As die skool besluit om Verbruikerstudies met sagte meublement as praktiese opsie as 'n vak aan te bied, is die nodige toerusting en fondse vir die PAT sowel as die gespesifiseerde getal praktiese lesse die verantwoordelikh

Graad 12 Verbruikerstudies Die graad 12's moet die toets oopboek beantwoord en indien moontlik na Mev Schmid epos by heidi@roodie.co.za. Indien dit nie moontlik is om te epos nie kan die toets ingehandig word sodra die Graad 12 leerders terugkeer skool toe. Grade 12 learners

6) Hierdie diens is nie n ekstra klas _ besigheid nie, en ons adverteer nie op ons webblad nie. Kontak altyd jou skool en veral jou wiskunde onderwyser as jy hulp nodig het. Volgende: Kom ons kyk hoe goed jou basiese wiskunde vaardighede is! LET WEL: Hierdie is nie die ampt

Artificial intelligence (AI) in healthcare and research. RECENT INTEREST IN AI AI is not new, but there have been rapid advances in the field in recent years.This has in part been enabled by developments in computing power and the huge volumes of digital data that are now generated.5 A wide range of applications of AI are now being explored with considerable public and private investment and .