Web Uiteensetting Gr 7 2021 Personeel Gr 6 En 7

2y ago
77 Views
4 Downloads
1.08 MB
7 Pages
Last View : 2d ago
Last Download : 2m ago
Upload by : Adele Mcdaniel
Transcription

INTERSENFASEINTERMEDIÊRE FASEGRAAD 4-6SENIOR FASEGRAAD 7AFRIKAANSHUISTAALENGLISH FIRSTADDITIONAL ENSKAPPE(Geskiedenis en Geografie)(SW)LEWENSORIËNTERING(LO)Bestaan uit 2 komponenteKREATIEWE KUNSKuns & Lewensorientering(LO)Liggaamlike Opvoeding Taak (LOT)REKENAARLEES & WISKUNDE

AARDIGHEIDAKADEMIESE DEPARTEMENTSHOOFGRAAD 6 EN 7GRETHA SCHOEMANWISKUNDE; SW; EBW; LV; LO; K&Kdpw@louisleipoldt.co.zaDEPARTEMENTSHOOFJANNEMAN OPPERMANAFRIKAANS HT; ENGLISH FAL;NW(T) & TEGNOLOGIEdpi@louisleipoldt.co.zaVAKHOOFDEGRAAD 6WGRAADHOOFLIZET DU PREEZNATUURWETENSKAP ENTEGNOLOGIE (6W, X & Y)GRAAD 7ZGRAADHOOFLEONIE CLOETEAFRIKAANS HT & KUNSGRAADELIZÉ OOSTHUIZENAFRIKAANS HTGRAAD 7WJACO BAMEBWLEONIE CLOETEAFRIKAANS HTGRAAD 6XCHARISSA KEYSERENGLISH FALGRAAD 7XJUSTINE DE JONGENGLISH FAL &LEWENSORIËNTERINGJUSTINE DE JONGENGLISH FALGRAAD 6YANDRÉ MEINTJESWISKUNDEGRAAD 7YHANLIE PUTTERGRAAD 6ZBERNARD NELWISKUNDEGRAAD 7ROHAN VENTERSW & TEGNOLOGIECHARMAINE BARNARDWISKUNDEJACO BAMSosiale WetenskapGRETHA SCHOEMANWiskundeDUANE SWIFTLiggaamlike Opvoeding (Seuns),PSW & Rekenaars (6W&X)JANNEMAN OppermanRekenaars (6Y&Z)LIZET DU PREEZNatuurwetenskapMARLÉNE NELLiggaamlike Opvoeding (Dogters);LOUIS LEVINSON NWT (6Z)CHRISTA JANSEN – Musiek, Dans & DramaLEONIE CLOETE – KunsDUANE SWIFTLiggaamlike Opvoeding (Seuns)Rekenaars (7W&X)JANNEMAN OPPERMANRekenaars (7Y&Z)MARLÉNE NELLiggaamlike Opvoeding (Dogters)CHRISTA JANSENMusiekJACO BAMSW & EBWMARLÉNE NELLV, LO & K&KSTEFAN BAMNW(T);TEGNOLOGIE

SLAAGVEREISTES VIR GRAAD 7SENIOR FASEAfrikaans Huistaal50%English FAL40%Wiskunde40%Natuurwetenskap40%Sosiale Wetenskappe40%Tegnologie40%Ekonomiese Bestuurswetenskappe40%Lewensoriëntering40%Kuns en Musiek40%Eersgenoemde 3 vakke moet geslaag wordNie meer as 2 vakke mag gedruip word nieRekenaarvaardighede se punte word nie by diekwartaalgemiddelde in berekening gebring nie.JAARPUNTDeurlopende Skoolgebaseerde Assessering40%Einde-van-die-jaar Eksamen60%

OUERAANDEOuers word op hoogte gehou van die kind se vordering tydens informelegesprekke, geskeduleerde oueraande, telefoonoproepe, briewe en formeleafsprake.Oueraande vind 4 keer ‘n jaar plaas – elke kwartaal nadat die rapport huis toeis.Kwartaal 1 neem die vorm van ‘n inligtingsessie en praatjie aan.Kwartaal 2 en 3 word 5 minute afsprake vooraf gemaak. Afsprake wordgemaak waar bekommernisse rakende die kind en sy/haar akademiesevordering aangespreek moet word.Kwartaal 4 vind slegs op uitnodiging plaas.REMEDIЁRING(Leerders word geïdentifiseer vanaf 1ste kwartaal)Remediërende onderrig vind klassikaal plaas. Addisionele hulp in Wiskunde,Afrikaans en Engels vind plaas op Maandae tydens saalperiodes enWoensdagmiddae na skool.

ASSESSERINGAkademiese Assesseringsbeplanning word op die eerste dag van elke kwartaal uitgedeel. Hierdieassessering word die hele kwartaal gevolg – voorbereid en onvoorbereid.Assesseringsopdragte (voorbereid/onvoorbereid) word net in die klas uitgevoer. Die leerders mag,indien die opdrag dit toelaat, vooraf navorsing doen en dit in die opdrag inwerk. Hulle kan ook, waar vantoepassing, van die inligting wat deur die onderwyser(-es) / in handboeke / lêers beskikbaar stel, gebruikmaak.Tyd toegeken vir die uitvoering van assesseringsopdragte sal deur die tipe opdrag bepaal word.Daar word deurlopend deur die jaar rekord gehou van u kind se vordering. Volg asseblief die beleidindien u kind assesserings mis.LAAT INHANDIGINGWanneer ‘n assesseringsopdrag nie op die inhandigingsdatum ingehandig word nie, word dieleerder gepenaliseer vir elke dag wat dit laat ingehandig is tot op ‘n maksimum punt. Diehoeveelheid punte wat afgetrek word, word bepaal deur die punt waaruit die opdrag tel en hoeveeldae dit laat ingehandig is. Indien opdrag op die laaste dag van ‘n moontlike inhandigingsdatum nieingehandig is nie, sal ‘n brief in die leerder se werkboek geplak word wat deur ouers ondertekenmoet word, met ‘n finale inhandigingsdatum. Indien opdrag op hierdie datum steeds nie ingehandigword nie, sal leerder ‘n nulpunt vir opdrag ontvangLAAT ASSESSERINGLeerders sal ‘n geleentheid gegee word vir laat assessering. Onvoorbereide assesserings word die eerste Dinsdag/Donderdagmiddag wat die leerderterug is by die skool, direk na skool in die mediasentrum ingehaal.Voorbereide assesserings word ‘n week nadat die leerder terug is by die skool, op ‘nDinsdag-/Donderdagmiddag in die mediasentrum direk na skool ingehaal.HER-INHANDIGING EN HER-ASSESSERINGLeerders kry binne twee dae van uithandiging, kans om ‘n versoek te rig vir die her-uitvoer vanopdragte, toetse uitgesluit, indien hulle :50% of minder vir die oorspronklike opdrag in Afrikaans gekry het.40% of minder vir die oorspronklike opdrag in enige ander vak gekry het.Her-assessering vind op Dinsdae- en Donderdagmiddae direk na skool in die mediasentrum plaas.Die gemiddelde punt van die twee opdragte sal dan aan die leerder toegeken word.

MERIETEFUNKSIEGRAAD 7AKADEMIESE TOEKENNINGS Akademiese Sertifikaat:85% en hoër in ‘n vak90% en hoër vir Lewensoriëntering;Kuns & Musiek Merieteknopie (1-3) engemonteerde trofee virmeriete 4:80% en hoër gemiddeld in al die vakke Trofee:Beste prestasie in veskillende vakkeper graad Wisseltrofee - Ererol:Algehele beste prestasie in graadBogenoemde toekennings word op jaarpuntebereken Amesa sertifikate:Leerders wat aan die finale WiskundeAmesa rondte deelgeneem het engoue sertifikate verower het. Wiskunde Olimpiade:Leerders wat aan die olimpiadedeelgeneem het en onderdie top 10 in die distrik geeïndig het. TOP 10 – Toekennings - Balkie10 Beste presteerders volgensjaargemiddeld:

RAPPORTERapportering is ‘n kommunikasieproses van leerderprestasie aanleerders, ouers en ander belanghebbendes.Rapporte word 4 keer ‘n jaar uitgegee. Die 4 kwartale se rapporte worddie dag as die skool sluit, uitgegee.Die eerste 3 kwartale se rapporte dui die leerder se vordering vir die spesifiekekwartaal aan.Die 4de kwartaal se rapporte dui die leerders se prestasie vir die vierde kwartaalaan, asook ‘n promosiepunt vir die hele jaar.

graad 6 en 7 gretha schoeman wiskunde; sw; ebw; lv; lo; k&k dpw@louisleipoldt.co.za graad 6w graadhoof lizet du preez natuurwetenskap en tegnologie (6w, x & y) wiskunde graad 7z graadhoof leonie cloete afrikaans ht & kuns graad elizÉ oosthuizen afrikaans ht graad 7w jaco bam ebw graa

Related Documents:

August 2, 2021 15 August 2, 2021 16 August 2, 2021 17 August 3, 2021 18 August 4, 2021 19 August 5, 2021 20 August 6, 2021 21 August 9, 2021 22 August 9, 2021 23 August 9, 2021 24 August 10, 2021 25 August 11, 2021 26 August 12, 2021 27 August 13, 2021 28 August 16, 2021 29 August 16, 2021 30 August 16, 2021 31

Leerders MERIETEFUNKSIE GRAAD 4 EN 5 / 6 AKADEMIESE TOEKENNINGS Akademiese Sertifikaat : 85% en hoër in 'n vak 90% en hoër vir Lewensvaardigheid Merieteknopie 1 - 3 : 80% en hoër gemiddeld in al die vakke Trofee : Beste prestasie in veskillende vakke per graad Gemonteerde Trofee : Algehele beste prestasie in graad Bogenoemde toekennings word op jaarpunte

Class- VI-CBSE-Mathematics Knowing Our Numbers Practice more on Knowing Our Numbers Page - 4 www.embibe.com Total tickets sold ̅ ̅ ̅̅̅7̅̅,707̅̅̅̅̅ ̅ Therefore, 7,707 tickets were sold on all the four days. 2. Shekhar is a famous cricket player. He has so far scored 6980 runs in test matches.

Common Microsoft FrontPage tasks Work with and manage Web pages F8 Run the accessibility checker. CTRL N Create a new Web page. CTRL O Open a Web page. CTRL F4 Close a Web page. CTRL S Save a Web page. CTRL P Print a Web page. F5 Refresh a Web page; refresh the Folder List. CTRL TAB Switch between open Web pages. CTRL SHIFT B Preview a Web page .

3. Web Server: Web server is a computer where the web content is stored. Basically web server is used to host the web sites. A Web server is a program that uses HTTP (Hypertext Transfer Protocol) to serve the files that form Web pages to users, in response to their requests, which are forwarded by their computers' HTTP clients. 4.

Pemrograman Web dengan PHP dan MySQL Achmad Solichin (achmatim@gmail.com) 7 Bab 1 Pengenalan Web Server dan Server Side Scripting Pengenalan Web Server Instalasi dan Konfigurasi Web Server Instalasi dan Konfigurasi PHP Testing Web Server dan PHP Web Server Web Server merupakan sebuah perangk

Resignation, Clearance, Training, etc. This system also aims to address the concern in a work from home environment as this is deployed in a Web environment. 1.2 Information System The Human Resources Database Web (HRDB Web) is a Web-based application that runs in any up-to-date web and mobile browsers. The HRDB Web is connected to the HRDB.

Abstract- Abrasive Water Jet Machining (AWJM) is a versatile machining process primarily used to machine hard and difficult to machine materials. The objective of this paper is to optimize material removal rate and kerf width simultaneously using AWJM process on INCONEL 718. The process parameters are chosen as abrasive flow rate, pressure, and standoff distance. Taguchi Grey Relational .