GRAAD: 4 VAK: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE

2y ago
627 Views
54 Downloads
524.38 KB
8 Pages
Last View : 2m ago
Last Download : 2m ago
Upload by : Genevieve Webb
Transcription

GRAAD: 4VAK: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIEKWARTAAL EENFORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 2Naam:Klas: Datum:Skool: Onderwyser:FATAktiwiteit/Vorm2.ToetsTOTAALLeerder sepunt20Leerder %

“Naam van Skool”Kwartaal 1MaartGraad: 4Natuurwetenskappe & TegnologieTyd: 40 minuteToets 1Kennisafdelings: Lewe en Lewende dinge en StrukturePunte: 20Skryf jou naam hier:Klas:Instruksies1. Beantwoord AL DIE vrae op die vraestel.2. Skryf met ’n blou pen asseblief.3. Alle sketse moet in potlood gedoen word.Vraag 1Lees elke vraag hieronder en omkring die letter A, B, C of D wat die korrekte antwoordbevat.1.11.21.31.4Die hoof funksie van ’n vis se vinne is om die vis te help .A. asemhaalB. voortplantC. sienD. beweeg.Watter woord hieronder is ’n voorbeeld van ’n lewensproses?A. KamoefleringB. MigrasieC. BewegingD. VerkleuringKies uit die volgordes hieronder, die korrekte opeenvolging van die stadiums in ’nplant se lewensiklus.A. Jong plant saad volwasse plantB. Saad volwasse plant jong plantC. Volwasse plant jong plant saadD. Saad jong plant volwasse plantKies die korrekte benodigdhede vir ’n plant om te oorleef.A. Water, lug en sonligB. Lug, klippe en sonligC. Kos, grond en klippeD. Klippe, water en kos.Gr 4 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETS(1)(1)(1)(1)(4)Bladsy 1

Vraag 2Pas die woord in Kolom A by die korrekte stelling in Kolom B.Trek ’n lyn om die korrekte woord in Kolom A met die stelling in Kolom B te verbind.KOLOM A2.1 Habitat2.2 Uitskeiding2.3 Ontkieming2.4 VoortplantingKOLOM BA. ’n Plant begin groei uit ’n saad.B. Om nuwe plante of diere te vorm.C. Leef en groei in ’n gebied waar iets oorspronklikvandaan kom.D. Die plek waar ’n plant of ’n dier leef.E. Raak ontslae van liggaamlike afvalstowwe.(4)Vraag 3Sorteer die volgende ses voorwerpe in lewende en nie-lewende voorwerpe.Voltooi die onderstaande tabel deur die naam van elke voorwerp in die toepaslike kolomneer te skryf.MotorRekenaarLEWENDE VOORWERPEBoomPaddaPotloodGoudvisNIE-LEWENDE VOORWERPE(3)Gr 4 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETSBladsy 2

Vraag 4Die diagram stel ’n volgroeide leeu voor.Beskryf, in twee volsinne, die natuurlike omgewing van die leeu.Skryf jou sinne hieronder neer.(2)Vraag 5Identifiseer die verskillende dele van die plant deur die byskrifte 1 – 3 neer te skryf.123(3)Gr 4 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETSBladsy 3

Vraag 66.1 Jy het hierdie kwartaal van verskeie soorte wilde diere geleer.Ontwerp en teken ’n eenvoudige struktuur van ’n skuiling wat vir ’n wilde dier van joukeuse in die natuurlike omgewing gebruik kan word.Jou skets moet die volgende byskrifte hê: die tipe materiale wat vir elke komponent gebruik gaan word dak en die opening vir die dier om die skuiling binne te gaan.(3)Maak jou skets hieronder.Naam van die dier wat jy gekies het.6.2 Gee die redes waarom jy die spesifieke materiaal gekies het om die skuiling te bou.(1)(4)Totaal: 20 PunteGr 4 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETSBladsy 4

WKOD NWTGraad 4 Kwartaal 1 – MaartMEMORANDUM1.2.3.1.11.21.31.4D - beweeg C – beweging D - saad jong plant volwasse plant A - Water, lug en sonlig. (4)2.12.22.32.4D E A B (4)Gee ’n halwe punt vir elke inskrywing:Lewende voorwerpeBoom Padda Goudvis Nie-lewende voorwerpeMotorkar Potlood Rekenaar (3)4.Enige twee van die volgende: Droë graslande; savannas; dik bosse; hoë gras gebiede; oop bosagtige gebiede(2)5.6.6.11 blaar of blare 2 Stingel 3 Wortel (3)Ken punte toe as volg:Skuiling is geskik vir die dier Geskikte materiaal is geïdentifiseer Dak en opening korrek benoem (3)6.2Materiaal is geredelik beskikbaar Materiaal is waterdig enMateriaal is sterkof enige ander korrekte antwoord(1)TOTAAL(20)Gr 4 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETSBladsy 5

Kwartaal 1Lewe en lewende dinge enstruktureUITEENSETTING VAN PUNT-GEWIGTE VIR GRAAD 4 Maart TOETSVoorgesteldeKognitiewe vlakkeOnderrigpunte toekenOnderwerptyd inLaagMiddelHoogningweke 50% 35% 15%Lewende en nie2853lewende dingeStrukture van2½431plante en diereWat plante nodig111het om te groeiHabitatte van2312diereStrukture vir Minute20Gr 4 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETSBladsy 6

Gr 4 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETS Bladsy 5 WKOD NWT Graad 4 Kwartaal 1 – Maart MEMORANDUM 1. 1.1 D - beweeg 1.2 C – beweging 1.3 D - saad jong plant volwasse plant 1.4 A - Water, lug en sonlig. (4) 2. 2.1 D 2.2 E 2.3 A 2.4 B (

Related Documents:

Gr 4 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 PRAKTIES Bladsy 1 "Naam van Skool" Natuurwetenskappe en Tegnologie Formele Assesseringstaak Kwartaal 1 Praktiese Taak nr. 01 Inhandigingsdatum Kennisafdelings: Lewe en Lewende dinge & Strukture Punte: 30 Graad 4 Onderwerp: Toestande wat nodig is vir sade om te ontkiem

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

VAK en GRAAD SOSIALE WETENSKAPPE – GRAAD 4 KWARTAAL 2 Week 5 SKAKEL MET ONDERRIG- EN ASSESSERINGSPLAN Leer van leerders Wat is die eienskappe van ‘n goeie leier? DOELSTELLINGS VAN LES Leerders toe te rus met die kennis, vaardighede en waardes noodsaaklik vir selfvervulling en deelname in ‘n gemeenskap as ‘n burger van ‘n vry land.

Graad 10: 1. Vak Registrasie: 2. Leerder Registrasie: R145 per vak R181 per Leerder Graad 11: . GRAAD 4 to 6: GRAAD 7 to 9: Afrikaans (Huistaal) Afrikaans (Huistaal) . English (First Additional Language) Wiskunde Wiskunde Lewensoriëntering Lewensoriëntering Natuurwetenskap Natuurwetenskap

Gr. 6 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE – KWARTAAL 1 PRAKTIES Bladsy 2 BELANGRIKE VEILIGHEIDSMAATREËL: Jodium oplossing is giftig, moet dus nie aan dit proe nie. (Dit sal ook jou vel en klere vlek, alhoewel dit nie skadelik is vir jou vel nie) Jy moet asseblief beskermende kleredrag en veiligheidsbrille dra.File Size: 813KB

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

KHADER M, P G ASST IN COMMERCE GHSS BRAMMAKUNDAM VILLUPURAM DT – 94863 35786 Ït thlif¡fhf¡ ru¡nf‰¿ brš»wh . Ït thlif¡fhfnth mšyJ Ïytrkhfnth ru¡nf‰¿ bršth . Ït jh‹ V‰¿ bršY« bghU fS¡F¡ fh ÕL jUeuhf brašgL»wh . ÏtuJ ftd¡ Fiwthnyh mšyJ Ãw têænyh ru¡FfS¡F V‰gL« nrj« mšyJ ÏH ÉF bghJ ru¡nf‰¿ bghW gh»wh . jå ru¡nf .