Kwartaal 2 Week 5 Telgetalle - Irp-cdn.multiscreensite

2y ago
61 Views
2 Downloads
665.41 KB
13 Pages
Last View : 1m ago
Last Download : 2m ago
Upload by : Vicente Bone
Transcription

KWAGGASRANDSKOOLWISKUNDEJAAR 3LEERDERWERK TYDENS INPERKINGKWARTAAL 2 WEEK 5ONDERWYSER: MNR. A. DU PLESSISKwartaal 2 Week 5 – TelgetalleMaandag11-05-2020Optel en aftrekDinsdag12-05-2020Maal en deelWoensdag13-05-2020Volgorde van bewerking (BODMAS)Donderdag14-05-2020Verdubbel en halfeerVrydag15-05-2020Eienskappe van telgetalle

LES 16OPTEL EN AFTREK1.Los die volgende optel en aftrek probleme op. Jy mag van ’n sakrekenaargebruik maak.a)4 506 328 14 854 b)67 542 – 35 487 14 202 c)321 548 – 50 458 – 32 024 d)16 241 35 102 – 2 684 e)548 658 – 158 654 – 36 487 f)334 587 694 658 450 000 g)5 545 321 – 1 000 478 – 354 215 h)225 635 22 545 468 – 13 458 654 i)55 658 014 – 25 781 002 2 354 j)12 548 354 687 5 658 471 k)66 545 487 – 658 741 – 60 784 l)350 5 684 45 689 124 784 3 521 004 m)35 548 691 – 9 641 027 – 801 258 – 55 689 – 4 321 – 464 2.Rond die volgende getalle af tot die naaste 10, 100, 1000 en 10 000GetalBv. 45 854 635a) 12 568b) 312 584c) 1 235 892d) 35 400 158e) 45 589f) 33 421g) 452 312h) 12 548 355i) 658 461 1045 854 640 10045 854 600 1 00045 855 000 10 00045 850 000

3.Skryf die volgende getalle in uitgebreide notasie. Jy kan van enige metodegebruik maak wat jy geleer het.Voorbeeld: 12 658 44210 000 000 2 000 000 600 000 50 000 8 000 400 40 2Of(1 x 10 000 000) (2 x 1 000 000) (6 x 100 000) (5 x 10 000) (8 x 1 000) (4 x 100) (4 x 10) (2 x 1)Of1TM 2M 6HD 5TD 8D 4H 4T 2Ea) 4 501 b) 68 410 c) 126 375 d) 581 851 e) 2 305 749 f) 5 483 004 g) 32 548 452 h) 75 620 847

LES 17MAAL EN DEEL1.Maak gebruik van die langmaal metode om die volgende probleme op te los.Jy kan die volgende skakel volg om ’n voorbeeld te sien:https://www.youtube.com/watch?v --QN4xw34 QVoorbeeld:221342114633722x19 11a)2462305365x482958008428008Stap 1: Maal al die boonste syfers met die onderste 2 (enewaarde).4x2 89 x 2 19 (skryf 9 dra die 1 oor)6 x 2 12 1 wat oorgedra was 13 (skryf 3 dra die 1 oor)4 x 2 8 1 wat oorgedra was 9Voordat jy met stap 2 begin, skryf ’n 0, omdat ons met dietiene plekwaarde volgende gaan werk.Stap 2: Maal al die boonste syfeers met die onderste 5(Tiene Plekwaarde).4 x 5 20 (skryf 0 dra die 2 oor)9 x 5 45 2 wat oorgedra was 47 (skryf 7 dra die 4 oor)6 x 5 30 4 wat oorgedra was 34 (skryf 4 dra die 3 oor)4 x 5 20 3 wat oorgedra was 23Voordat jy met stap 3 begin, skryf twee nulle, omdat onsmet die honderde se plekwaarde volgende gaan werk.Stap 3: Maal al die boonste syfers met die onderste 3(honderde Plekwaarde).4 x 3 12 (skryf 2 dra die 1 oor)9 x 3 27 1 wat oorgedra was 28 (skryf 8 dra die 2 oor)6 x 3 18 2 wat oorgedra was 20 (skryf 0 dra die 2 oor)4 x 3 12 2 wat oorgedra was 14Finale stap. Tel al drie die antwoorde wat jy uitgewerk hetby mekaar.c)52 358x36 b)564x23

d)3 671xg)33 672x582 e)534x 243h)6 904x 449 f)2 463x348i)3 618x257 j)2 376x342

2.Maak gebruik van lang deel om die volgende probleme op te los.Jy kan die volgende skakel volg om ’n voorbeeld te sien:https://www.youtube.com/watch?v X73oAk0mSVMVoorbeeld: 6 328 2300027 r118230 6328- 4601728- 16100118Jy mag van jou sakrekenaar gebruik maak omjou te help met die bewerkings.Stap 1: 632 230 2,74782 . die getal voor diekomma sê vir jou hoeveel keer 230 in 632 kaningan. In die geval gaan 230, twee(2) keer in 632in.Stap 2: 2 x 230 460Geen meer getalle om af te bring nie.Kan 230 in 118 ingaan. Indien dieantwoord nee is, word daardieoorblywende getalle jou reswaarde.Stap 3: 632 – 460 172Stap 4: Bring die 8 af.Herhaal al die boonste stappe.Stap 1: 1728 230 7,5130 (skryf 7)Stap 2: 7 x 230 1610Stap 3: 1728 – 1610 118a) 256 7Stap 4: Geen meer getalle om af te bring nie,dan is jou stappevoltooid. Die getalle watoorbly wordjou reswaarde.c) 6814 26b) 3458 3

d) 8435 45f) 23584 315e) 4594 225g) 354924 450h) 9648 233

LES 18VOLGORDE VAN BEWERKING (BODMAS)( )VANHakkiesVan -X Maal / DeelPlus / MinusJy kan die volgende skakel volg vir ’n voorbeeld:https://www.youtube.com/watch?v ybUVm a B7Mhttps://www.youtube.com/watch?v dAgfnK528RA (engelse weergawe indien jy belangstel vir nog ’nvoorbeeld)1.Voltooi die volgende bewerkings sonder ’n sakrekenaar.a) 5 2 x 3b) 2 x 2 4c) 12 28 4d) ( 2 5 ) x 4e) 12 x (15 – 3)f)36 3 x 8g) (12 x 3 ) – (5 x 5)h) 12 8 x 3 15i)16 – 8 4 x 5

j)36 3 5 x 5 - 15k) 5 x 6 (9 x 15) – 50l)(200 4) x 2 – 40 15

LES 19VERDUBBEL EN HALFEERVerdubbel beteken dat ons met 2 maal. ( x 2)Halfeer beteken dat ons met 2 deel. ( 2)Jy mag ’n sakrekenaar gebruik.1.Verdubbel elk van die volgende getalle.a) 25 b) 33 c) 45 d) 63 e) 243 f) 368 g) 89 h) 122 i) 146 j) 435 k) 622 l) 1 242 m) 2 458 n) 6 845 o) 34 548 p) 54 584 q) 248 124 r) 515 021 s) 1 014 584t) 2 358 685 2. u) 52 684 210 Halfeer elk van die volgende getalle.a) 16 b) 42 c) 66 d) 86 e) 122 f) 268 g) 462 h) 844 i) 1 054 j) 1 566 k) 4 568 l) 8 432 m) 15 610 n) 24 578 o) 46 946 p) 79 136 q) 154 332 r) 339 750 s) 1 014 584t) 2 358 680 u) 52 684 218

LES 20EIENSKAPPE VAN TELGETALLE-Optel en aftrek is omgekeerde bewerkings (inverses) van mekaar,bedoelende dat hulle teenoorgestelledes van mekaar is.6 4 1010 – 6 4-Maal en deel is omgekeerde bewerkings (inverses) van mekaar,bedoelende dat hulle teenoorgestelledes van mekaar is.6 x 2 1212 6 2Jy kan die volgende skakel om te sien hoe omgekeerde bewerkings werk.https://www.youtube.com/watch?v SwhPaAI4tuA-Die woord identiteitselement beteken slegs dat die getal waarmee jy werknie verander nie, hy bly dieselfde.Jy kan die volgende skakel volg om ’n verduideliking te sien.https://www.youtube.com/watch?v vIO a235y5Y-Optel se identiteitselement is 0: t 0 t(t verteenwoordig ’n getal)t 50dit wil sêt 0 tis eintlik50 0 50-Vermenigvuldiging se identiteitselement is 1: t x 1 t(t verteenwoordig ’n getal)t 50dit wil sêtx1 tis eintlik50 x 1 50

1.Vind die getal wat weg gelaat is deur gebruik te maak van die inverse metodevan berekening.a) 5 15b) 20 - 515 - 55 20c) 25 40d) - 30 4040 - 2540 30 e) 150 75 f) 450 750- 75 150750 – 450g) 1 500 – 350 h) 5 675 6 000 350 15006 000 – 5 675 i) 12 584 - 2 584j) 60 846 24 584 2 584 12 584- 60 846 24 584k) 4 x 5 l) 15 5 5 45 x 15m) x 10 200n) 125 5 200 10x 5 125o) 136 x 816p) 234 26 816 136 x 26 234q) x 6 3 1083 108 6 s) 60 x 550 550 60r) 45 358358 x 45 t) 256 152 78 x 78 256 152

2.Voltooi die volgende tabelle deur die t met die gegewe getalle te vervang.t 0 tt1 125632435361 0215 20010 215251 6843 6879 42313 487321 5436572 45731 567425 7896346 78912 435843 1240 t tt43 43624226742 341tx1 tt13 1343671423331xt tt23 23528793153

Stap 1: 1728 230 7,5130 (skryf 7) Stap 2: 7 x 230 1610 Stap 3: 1728 – 1610 118 Stap 4: Geen meer getalle om af te bring nie, dan is jou stappe voltooid. Die getalle wat oorbly word jou reswaarde. Geen meer getalle om af te bring nie. an 230 in 118 ingaan. Indien die antwoor

Related Documents:

(prorated 13/week) week 1 & 2 156 week 3 130 week 4 117 week 5 104 week 6 91 week 7 78 week 8 65 week 9 52 week 10 39 week 11 26 week 12 13 17-WEEK SERIES* JOIN IN MEMBER PAYS (prorated 10.94/week) week 1 & 2 186.00 week 3 164.10 week 4 153.16 week 5 142.22 week 6 131.28 week 7 120.34

WISKUNDE _2021 WEEKLIKSE ONDERRIGPLAN_ GRAAD 4 KWARTAAL 1 Week 1 3 Dae Week 2 5 Dae Week 3 5 Dae Week 4 5 Dae: Week 5 5 Dae Week 6 5 Dae Week 7 5 Dae Week 8 5 Dae Week 9 4 Dae Week 10 . 9 Ure 6 Ure 12 Ure 6 Ure 6 Ure 6 Ure 3 Ure Onderwerp e, konsepte en vaardighed e OMTREK EN OPPERVLAKTE Omtrek

KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 VAN TOT VAN TOT VAN TOT VAN TOT 15/01 20/03 31/03 12/06 07/07 18/09 29/09 02/12 Gr. R het hul Gradeplegtigheid aan die einde van die jaar – daar is kostes aan verbonde vir die huur van die toga asook die Sertifikaat

Week 3: Spotlight 21 Week 4 : Worksheet 22 Week 4: Spotlight 23 Week 5 : Worksheet 24 Week 5: Spotlight 25 Week 6 : Worksheet 26 Week 6: Spotlight 27 Week 7 : Worksheet 28 Week 7: Spotlight 29 Week 8 : Worksheet 30 Week 8: Spotlight 31 Week 9 : Worksheet 32 Week 9: Spotlight 33 Week 10 : Worksheet 34 Week 10: Spotlight 35 Week 11 : Worksheet 36 .

GRAAD 7 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 2 WERKBOEK 2 NAAM EN VAN_ 2 WEEK 2- BOEK 2 DELTA PRIMéRE SKOOL KWARTAAL 2 . 8. Verduidelik hoe die skrywer van die strokiesprent met die letterlike en figuurlike betekenis van . "Dis die tweede keer in die afgelope maand," sê Piet, "dat die senuweeagtige ou swaap moeilikheid

28 Solving and Graphing Inequalities 29 Function and Arrow Notation 8th Week 9th Week DECEMBER REVIEW TEST WEEK 7,8 and 9 10th Week OCTOBER 2nd Week 3rd Week REVIEW TEST WEEK 1,2 and 3 4th Week 5th Week NOVEMBER 6th Week REVIEW TEST WEEK 4,5 and 6 7th Week IMP 10TH GRADE MATH SCOPE AND SEQUENCE 1st Week

gr 6 fat: sw (geskiedenis) kwartaal 1 bladsy 4 graad 6 nasienriglyne (memorandum) vir kwartaal 1 sosiale wetenskappe: geskiedenis vroeË beskawings fat: brongebaseerd en paragraafskryf puntetotoaal: 40 let wel: enige ander relevante antwoord behoort oorweeg te word

Elliot Aronson Timothy D. Wilson Samuel R. Sommers A01_ARON1287_10_SE_FM.indd 1 12/2/17 12:08 AM. Portfolio Manager: Kelli Strieby Content Producer: Cecilia Turner/Lisa Mafrici Content Developer: Thomas Finn Portfolio Manager Assistant: Louis Fierro Executive Product Marketing Manager: Christopher Brown Senior Field Marketing Manager: Debi Doyle Content Producer Manager: Amber Mackey Content .