SKOOLFONDSSTRUKTUUR 2019 1. Skoolfooie Is Betaalbaar Oor .

3y ago
76 Views
2 Downloads
365.26 KB
9 Pages
Last View : 2m ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Jacoby Zeller
Transcription

Incorporated/IngelyfBaby imêrAfter Care/NaskoolWinchester St.Westdene, 2092Tel: 011 726 6036/7Fax/Faks: 086 696 KTUUR 20191. Skoolfooie is betaalbaar oor 12 maande.Let wel: ‘n bykomende 3.25% sal gehef word op alle skoolfonds betalings wat met ‘n kredietkaartgeskied. Om hierdie verhoogde tarief te vermy word u versoek om eerder van elektronieseoorplasings of debietorders gebruik te maak2. Maandelikse skoolfooibetalings: Alle fooie is vooruitbetaalbaar teen die eerste van elke maand. ’n Sms ter herinnering aan uitstaande fooie sal uitgestuur word teen die 7de van die maand. Indien betaling steeds uitstaande is teen die 15de van die maand, sal ’n tweede sms uitgestuurword. Indien ’n rekening 30 dae oorskry, sal ’n regskennisgewing uitgestuur word. Rente van 9% sal by die uitstaande bedrag op die rekening gevoeg word. Sou u rekening 60 dae agterstallig wees kan u kind/ers uit die skool geskors word.3. Jaarlikse skoolfooibetalings: U is geregtig op ’n 12,5% afslag op die totale jaarlikse bedrag indien die volle bedrag virdie jaar voor of op die 15de Desember 2018 betaal is.Let wel: As gevolg van die addisionele bankkostes gekoppel aan kredietkaartbetalings saldie metode van betaling slegs ‘n 9,25% afslag verdien. As die volle bedrag die 15de Januarie 2019 betaal is, ontvang u ’n korting van 6,25%.Let wel: As gevolg van die addisionele bankkostes gekoppel aan kredietkaartbetalings saldie metode van betaling slegs ‘n 3% afslag verdien. Kwartaalikse betaling: Betaal die volle fooi vir die kwartaal teen die dag voor die kwartaalbegin en u kwalifiseer vir ‘n 5% afslag.4. Korting vir meer as een kind uit ’n gesin wat die kleuterskool of laerskool bywoon: ’n 8.0% korting op fooie vir die tweede kind ’n 10% korting op fooie vir die derde kind ’n 12% korting op fooie vir die vierde kind ’n 50% korting op fooie vir die vyfde of enige daaropvolgende kinders. Let wel: Naskoolfooie word nie vir afslag in berekening gebring nie.5. Registrasiefooie betaalbaar deur nuwe leerders is soos volg gestruktureer: R 5 200 vir die eerste kind R 2 600 vir die tweede kind en enige daaropvolgende kinders6. Neem asseblief kennis: Ouers/voogde wat die Toelatingsooreenkoms onderteken het, salverantwoordelik gehou word vir die betaling van die rekening. Indien ouers geskei is of in dietoekoms sou skei, verander dit nie die aanvanklike ooreenkoms met die skool nie.7. Geskrewe kennis moet ’n tydperk van een kalendermaand gegee word indien u kind die skool gaanverlaat, andersins sal ’n ekwivalente fooi gehef word.Orban School: Non Profit Company registered in terms of the Companies Act 71 of 2008Orbanskool: Nie-winsgewende Maatskappy geregistreer in terme van die Maatskappye Wet 71 van 2008Reg No. 2002/011892/08Directors/Direkteure: G Olwagen-Meyer, ES Van Tonder, TJ Oosthuizen, RJ Van Niekerk, O Quambusch, PD Vreken, N Singh, F Wadeeh

Opsomming van 2019 FooieJaarlikse Fooi2019Fooi perKwartaalFooi perMaand x12Heuningpot Halfdag VoldagR50 040R60 240R12 510R15 060R4 170R5 020Panda Halfdag VoldagR40 740R57 540R10 185R14 385R3 395R4 795Eendjie Halfdag VoldagR39 900R56 700R9 975R14 175R3 325R4 725Skatkis Halfdag VoldagR39 900R56 700R9 975R14 175R3 325R4 725Graad R Halfdag VoldagR46 560R63 360R11 640R15 840R3 880R5 280Graad 1 - 3: Halfdag VoldagR62 160R78 960R15 540R19 740R5 180R6 580Graad 4 - 7: Halfdag VoldagR60 120R76 920R15 030R19 230R5 010R6 410R16 800R4 200R1 400R100Naskool Per middagOrban Skoolfondsstruktuur 2019

BabasentrumHeuningpotklas1 - 2 JarigesJaarlikse Skoolfooi2019 se fooi is:’n Maandelikse bedrag betaalbaar oor 12 maandeDie maandelikse skoolfondspaaiement is:R 50 040(Halfdag)R 60 240(Voldag)R 4 170(Halfdag)R 5 020( Naskoolingesluit)Registrasiefooi vir nuwe leerders’n Nie-terugbetaalbare registrasiefooi vir nuwe leerders isbetaalbaar tydens registrasie.Herregistrasiefooi vir bestaande leerdersDie herregistrasiefooi vir bestaande leerders is betaalbaar teen 7Oktober 2019.Ingesluit by die skoolfooiOntbyt, teetydversnapering, middagete, laatmiddagversnapering envrugtesap, asook opvoedkundige besoekers aan die skool aan wiejou kind blootgestel word, spesiale dae, ’n kersgeskenk en eenjaarboek per familie.Bykomende diensteOrbanskool bied die dienste van ’n arbeidsterapeut, opvoed-kundigesielkundige en spraakterapeut langrik!!Die Heuningpotklas sal van 14 Januarie tot 13 Desember 2019 oop wees, vakansiesingesluit.Orban Skoolfondsstruktuur 2019R 5 200R 950(Vir urekening)

Pandaklas – (word 3 in 2019)Jaarlikse Skoolfooi2019 se fooi is:Maandelikse bedrag betaalbaar oor 12 maandeDie maandelikse skoolfondspaaiement is:Registrasiefooi vir nuwe leerdersDaar word ’n nie-terugbetaalbare registrasiefooi vir nuwe leerdersgehef, wat tydens registrasie betaalbaar is.Herregistrasiefooi vir bestaande leerdersDie herregistrasiefooi vir bestaande leerders is betaalbaar teen7 Oktober 2019.Ingesluit by die skoolfooiUitstappies en instappies (opvoedkundige besoekers aan die skoolaan wie die kleuters blootgestel word), spesiale dae,’n kersgeskenk en een jaarboek per familie.Naskoolfooi per maandNaskoolfooie word gehef vanaf 14h00 tot 17h00. ’n Ligte middageteen vrugtesap word verskaf. ’n Boete van R65.00 vir elke 15 minutena 17h30 sal teen u rekening gehef word.Leerders wat meer as 12 middae in ʼn maand naskool bywoon sal asvoltyds geag word.’n Fooi van R100.00 per middag word vir naskool op ’n ad hoc- basisgehef en sluit ’n ligte middagete en vrugtesap in.Stel asseblief die kantoor voor 10h00 in kennis van enige ad hocreëlings.VakansieprogramOrbanskool bied hierdie onafhanklike program tydens die April-,Julie, September- en Desembervakansies aan. Die program sluitkuns, handwerk, middagete en vrugtesap in.Bykomende diensteOrbanskool bied die dienste van ’n arbeidsterapeut,opvoedkundige sielkundige en spraakterapeut aan.Skoolure: Wagklas: Aankoms in klasse: Eerste kring begin: Kinders kan gehaal word:7:00 – 7:257:25 – 8:008:1512:30– 13:30Orban Skoolfondsstruktuur 2019R 40 740(Halfdag)R 57 540(Naskoolingesluit)R 3 395(Halfdag)R 4 795(Naskoolingesluit)R 5 200R 950R 1 400R 100 permiddagR 95(Halfdag)R 135(Voldag)(Vir urekening)

Eendjieklas – (word 4 in 2019)Skatkisklas – (word 5 in 2019)Jaarlikse Skoolfooi2019 se fooi is:Maandelikse bedrag betaalbaar oor 12 maandeDie maandelikse skoolfondspaaiement is:Registrasiefooi vir nuwe leerdersDaar word ’n nie-terugbetaalbare registrasiefooi vir nuwe leerdersgehef, wat tydens registrasie betaalbaar is.Herregistrasiefooi vir bestaande leerdersDie herregistrasiefooi vir bestaande leerders is betaalbaar teen 7Oktober 2019.Ingesluit by die skoolfooiUitstappies en instappies (opvoedkundige besoekers aan die skoolaan wie die kleuters blootgestel word), spesiale dae, ’n kersgeskenken een jaarboek per familie.Naskoolfooi per maandNaskoolfooie word gehef vanaf 14h00 tot 17h00. ’n Ligte middageteen vrugtesap word verskaf. ’n Boete van R65.00 vir elke 15 minutena 17h30 sal teen u rekening gehef word.Leerders wat meer as 12 middae in ʼn maand naskool bywoon sal asvoltyds geag word.’n Fooi van R100.00 per middag word vir naskool op ’n ad hoc- basisgehef en sluit ’n ligte middagete en vrugtesap in.Stel asseblief diekantoor voor 10h00 in kennis van enige ad hoc-reëlings.VakansieprogramOrbanskool bied hierdie onafhanklike program tydens die April-,Julie, September- en Desembervakansies aan. Die program sluitkuns, handwerk, middagete en vrugtesap in.Bykomende diensteOrbanskool bied die dienste van ’n arbeidsterapeut,opvoedkundige sielkundige en spraakterapeut aan.Skoolure: Wagklas: Aankoms in klasse: Eerste kring begin: Kinders kan gehaal word:7:00 – 7:257:25 – 8:008:1512:30– 13:30Orban Skoolfondsstruktuur 2019R 39 900(Halfdag)R 56 700(Naskoolingesluit)R 3 325(Halfdag)R 4 725(Naskoolingesluit)R 5 200R 950R 1 400R 100 permiddagR 95(Halfdag)R 135(Voldag)(Vir urekening)

Graad R – 2019Jaarlikse Skoolfooi2019 se fooi is:Maandelikse bedrag betaalbaar oor 12 maandeDie maandelikse skoolfondspaaiement is:Registrasiefooi vir nuwe leerdersDaar word ’n nie-terugbetaalbare registrasiefooi vir nuwe leerdersgehef, wat tydens registrasie betaalbaar is.Eenmalige plasingsevaluering vir nuwe leerders’n Plasingsevaluering moet deur alle nuwe leerders vanafGr R – 7 afgelê word. Die evaluering word deur die skool seopvoedkundige sielkundige gedoen alvorens ’n leerder toegelaatkan word tot Orbanskool. Mediesefondstariewe word gehef en diebedrag kan deur die lid teruggeëis word.Herregistrasiefooi vir bestaande leerdersDie herregistrasiefooi vir bestaande leerders is betaalbaar teen 7Oktober 2019.Leerderpotensiaaltoets vir bestaande leerders’n Leerderpotensiaaltoets is verpligtend vir Orban se Graad Rleerders wat aansoek doen vir Graad 1 by Orbanskool. Mediesefondstariewe word gehef en die bedrag kan teruggeëis word deurdie lid. Die bedrag is betaalbaar aan die einde van Februarie/Maartin die Graad R-jaar. Indien daar areas is wat kommer wek, sal ’nvolledige plasingsevaluering gedoen moet word.Naskoolfooi per maandNaskoolfooie word gehef vanaf 14h00 tot 17h00. ’n Ligte middageteen vrugtesap word verskaf. ’n Boete van R65.00 vir elke 15 minutena 17h30 sal teen u rekening gehef word.Leerders wat meer as 12 middae in ʼn maand naskool bywoon sal asvoltyds geag word.’n Fooi van R100.00 per middag word vir naskool op ’nad hoc-basis gehef. Stel asseblief die kantoor voor 10h00 in kennisvan enige ad hoc-reëlings.VakansieprogramOrbanskool bied hierdie onafhanklike program tydens die April-,Julie, September- en Desembervakansies aan. Die program sluitkuns, handwerk, middagete en vrugtesap in.Bykomende diensteOrbanskool bied die dienste van ’n arbeidsterapeut,opvoedkundige sielkundige en spraakterapeut aan.Skoolure: Wagklas: Aankoms in klasse Eerste kring begin: Kinders kan gehaal word:7:00 – 7:257:25 – 8:008:1512:30 – 13:30Orban Skoolfondsstruktuur 2019R 46 560(Halfdag)R 63 360(Naskoolingesluit)R 3 880(Halfdag)R 5 280(Naskoolingesluit)R 5 200R3 000R 950R 900R 1 400R 100permiddagR 95(Halfdag)R 135(Voldag)Vir u rekening

Graad 1 tot 3 – 2019Jaarlikse Skoolfooi2019 se skoolfooi is:Maandelikse bedrag betaalbaar oor 12 maandeDie maandelikse skoolfondspaaiement is:R 62 160(Halfdag)R 78 960(Naskoolingesluit)R 5 180(Halfdag)R 6 580(Naskoolingesluit)Registrasiefooi vir nuwe leerdersDaar word ’n nie-terugbetaalbare registrasiefooi vir nuwe leerdersgehef, wat tydens registrasie betaalbaar is.Nuwe leerders: Plasingsevaluering:’n Plasingsevaluering moet deur alle nuwe leerders vanafGr R – 7 afgelê word. Die evaluering word deur die skool seopvoedkundige sielkundige gedoen alvorens ’n leerder toegelaatkan word tot Orbanskool. Mediesefondstariewe word gehef en diebedrag kan deur die lid teruggeëis word.Herregistrasiefooi vir bestaande leerdersDie herregistrasiefooi vir bestaande leerders is betaalbaar teen7 Oktober 2019.Sportheffing’n Jaarlikse sportheffing van R650 per leerder. Die doel van hierdieheffing is om by te dra tot die koste wat verband hou met die huurvan fasiliteite soos UJ- en ander sportvelde, ligaregistrasiefooie,afrigtingsfooie en die aanskaffing van toerusting.Skoolfooi sluit in Alle fotokopieë, skrifte en skryfbehoeftes wat benodig wordvir kuns en tegnologie (uitgesluit projekte). Kwartaallikse uitstappies en instappies (opvoedkundigebesoekers aan die skool aan wie die leerders blootgestelword). Toere en kampe is hierby uitgesluit. Een jaarboek per familie.Naskoolfooi per maandNaskoolfooie word gehef vanaf 14h00 tot 17h00. ’n Ligte middageteen vrugtesap word verskaf. ’n Boete van R65.00 vir elke 15 minutena 17h30 sal teen u rekening gehef word.Leerders wat meer as 12 middae in ʼn maand naskool bywoon sal asvoltyds geag word.’n Fooi van R100.00 per middag word vir naskool op ’nad hoc-basis gehef. Stel asseblief die kantoor voor 10h00 in kennisvan enige ad hoc-reëlings.VakansieprogramOrbanskool bied hierdie onafhanklike program tydens die April-,Julie, September- en Desembervakansies aan. Die program sluitkuns, handwerk, middagete en vrugtesap in.Bykomende diensteOrbanskool bied die dienste van ’n arbeidsterapeut,opvoedkundige sielkundige en spraakterapeut aan.Orban Skoolfondsstruktuur 2019R 5 200R 3 000R 950R650R 1 400R 100 PermiddagR 95(Halfdag)R 135(Voldag)Vir urekening

Graad 4 tot 7 – 2019Jaarlikse Skoolfooi2019 se skoolfooi is:Maandelikse bedrag betaalbaar oor 12 maandeDie maandelikse skoolfondspaaiement is:R 60 120(Halfdag)R 76 920(Naskoolingesluit)R 5 010(Halfdag)R 6 410(Naskoolingesluit)Registrasiefooi vir nuwe leerdersDaar word ’n nie-terugbetaalbare registrasiefooi vir nuwe leerdersgehef, wat tydens registrasie betaalbaar is.Nuwe leerders: Plasingsevaluering:’n Plasingsevaluering moet deur alle nuwe leerders vanafGr R – 7 afgelê word. Die evaluering word deur die skool seopvoedkundige sielkundige gedoen alvorens ’n leerder toegelaatkan word tot Orbanskool. Mediesefondstariewe word gehef en diebedrag kan deur die lid teruggeëis word.Herregistrasiefooi vir bestaande leerdersDie herregistrasiefooi vir bestaande leerders is betaalbaar teen7 Oktober 2019.Sportheffing’n Jaarlikse sportheffing van R650 per leerder. Die doel van hierdieheffing is om by te dra tot die groter koste wat verband hou met diehuur van fasiliteite soos UJ- en ander sportvelde,ligaregistrasiefooie, afrigtingsfooie en die aanskaffing vantoerusting.Skoolfooi sluit in Alle skrifte en skryfbehoeftes wat benodig word vir kuns entegnologie (uitgesluit projekte). Kwartaallikse uitstappies en instappies (opvoedkundigebesoekers aan die skool aan wie die leerders blootgestelword). Toere en kampe is hierby uitgesluit. Een jaarboek per familie.Naskoolfooi per maandNaskoolfooie word gehef vanaf 14h00 tot 17h00. ’n Ligte middageteen vrugtesap word verskaf. ’n Boete van R65.00 vir elke 15 minutena 17h30 sal teen u rekening gehef word.Leerders wat meer as 12 middae in ʼn maand naskool bywoon sal asvoltyds geag word.’n Fooi van R100.00 per middag word vir naskool op ’nad hoc-basis gehef. Stel asseblief die kantoor voor 10h00 in kennisvan enige ad hoc-reëlings.VakansieprogramOrbanskool bied hierdie onafhanklike program tydens die April-,Julie, September- en Desembervakansies aan. Die program sluitkuns, handwerk, middagete en vrugtesap in.Bykomende diensteOrbanskool bied die dienste van ’n arbeidsterapeut,opvoedkundige sielkundige en spraakterapeut aan.Orban Skoolfondsstruktuur 2019R 5 200R 3 000R 950R650R 1 400R 100 PermiddagR 95(Halfdag)R 135(Voldag)Vir urekening

Graad 1 tot 7 – 2019Die volgende dienste/aktiwiteite word sonder enige bykomende koste aangebied:Gedurende skoolure: Kunsklasse wat deur ‘n kunsonderwyser aangebied word. Zoeloe-onderrig wat deur ’n moedertaalspreker aangebied word. Liggaamlike opvoeding. Musiek wat deur ’n musiekonderwyser aangebied word. Dramaklasse wat deur ’n drama-onderwyser aangebied word.Buitemuurse aktiwiteite sluit in: Hokkie, netbal, krieket, rugby, atletiek, sagtebal, landloop en koor. (Datums en tye salnog bevestig word.)Bykomende koste kan die volgende insluit: Skooluniform. Individuele Eisteddfoddeelname. Toere en kampe. Ekstra foto’s Skryfbehoeftepakke.Skoolure: Wagklas: Aankoms by speelgrond: Skooldag begin: Skooldag eindig: (Gr 1-3) Skooldag eindig: (Gr 4-7)7:00 – 7:257:25 – 7:407:45 Stiptelik13:3014:05Bankbesonderhede:OrbanskoolABSA BANKBranch Code: 632005Account #: 405 694 4400Orban Skoolfondsstruktuur 2019

SKOOLFONDSSTRUKTUUR 2019 1. Skoolfooie is betaalbaar oor 12 maande. . Graad 4 - 7: Halfdag R60 120 . Alle fotokopieë, skrifte en skryfbehoeftes wat benodig word vir kuns en tegnologie (uitgesluit projekte). Kwartaallikse uitstappies en instappies (opvoedkundige

Related Documents:

2019 Alfa Romeo Giulia 2019 BMW X7 2019 Alfa Romeo Stelvio 2019 BMW Z4 2019 Audi A3 2019 Buick Cascada 2019 Audi A4 2019 Buick Enclave 2019 Audi A5 2019 Buick Encore 2019 Audi A6 2019 Buick Envision 2019 Audi A7 2019 Buick LaCrosse 2019 Audi A8 2019 Buick Regal 2019 Audi Allroad

HONOUR BOARD VOLUNTEERS 2019 - CURRENT David Staniforth Boorowa 2019 Bruce Gruber Boorowa 2019 Lindsay Cosgrove Boorowa 2019 Dennis Osborne Boorowa 2019 John Cook Boorowa 2019 Sue Cook Boorowa 2019 Mick Hughes Boorowa 2019 Daryl Heath Boorowa 2019 Lesley Heath Boorowa 2019 Russell Good Boorowa 2019 John Peterson Boorowa 2019 Heather Bottomley Boorowa 2019 James Armstrong Boorowa 2019

The aim of IMTS is to record all goods which add to or subtract from the stock of material resources of a country by entering (imports) or leaving (exports) its economic territory. . KH 2015 - 2019 2015 - 2019 2015 - 2019 2015 - 2019 2010 - 2019 2010 - 2019 2010 - 2019 2010 - 2019 2000 - 2019 2000 - 2019 2000 - 2019 2000 - 2019 .

Department of Economics Date Activity 24/06/2019 to 29/06/2019 (one week) 01/07/2019 06/07/2019 18/07/2019 27/08/2019 10/09/2019 09/10/2019 to 29/10/2019 15/02/2020 February 2020 January 2020 29/02/2019 Bridge Course Subject orientation for FYBA (Economics) Project orientation for TYBA (Economics

3 3432/2019-co/sr sr-14114/2019 03/06/2019 woh aur koi nahi meri maa thi sound recording samartha sutrale 4 2362/2019-co/a a-129634/2019 03/06/2019 indian business story . pani paste label artistic lajawab chatani 29 5948/2019-co/a a-129642/2019 03/06/2019 rk masala royal king masala label artistic mohammad mohsin pro. m/s royal

2020 Taxi and Limousine Honor Roll Safe Driver Honorees Name TLC License Repeat Honoree Howard Kugelman 330799 2019, 2018, 2017, 2016, 2015, 2014 Emilio Duran 343068 2019 Satnam Singh 421594 2019 Mahbubur Khan 425728 2019, 2018 Patrick Francois 427831 2019 Jonas Dastine 433556 2019 Mohinder Singh 434258 2019 Sardul Singh 435005 2019, 2018, 2017, 2016 Samy Baddar 439725 2019 Mohammad Akbar .

Graduate Programs Proposed Academic Calendar 2019 - 2020 Fall 2019 Fall 2019 Registration Opens June 17, 2019 Start of Fall Semester August 26, 2019 Labor Day – Campus closed September 2, 2019 Last day of Term 1 October 18, 2019 First Day Term 2 October 21, 2019 Thanksgiving Break – Campus closed November 28 - November 29, 2019

Academic writing is a formal style of writing and is generally written in a more objective way, focussing on facts and not unduly influenced by personal opinions. It is used to meet the assessment requirements for a qualification; the publ ication requirements for academic literature such as books and journals; and documents prepared for conference presentations. Academic writing is structured .