GRAAD 12 JUNIE 2016 REKENINGKUNDE - SA Exam Papers

2y ago
117 Views
5 Downloads
730.58 KB
16 Pages
Last View : 13d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Nixon Dill
Transcription

NASIONALESENIOR SERTIFIKAATGRAAD 12JUNIE 2016REKENINGKUNDEPUNTE:300TYD:3 uur*ACCNA*Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ʼn 14-bladsy antwoordeboek.

2REKENINGKUNDE(EC/JUNIE 2016)INSTRUKSIES EN INLIGTINGLees die onderstaande instruksies sorgvuldig deur en volg dit noukeurig.1.Beantwoord AL die vrae.2.ʼn Spesiale ANTWOORDEBOEK word verskaf waarin jy ALLE vrae moetbeantwoord.3.Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.4.Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.5.Jy mag ʼn donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.6.Waar van toepassing toon alle berekeninge tot EEN desimale punt.7.ʼn Uiteensetting van die vrae word hieronder voorsien. Probeer om by dievoorgestelde tyd vir elke vraag te hou.VRAAG 1: 45 punte; 25 minuteOnderwerp van die vraag:Hierdie vraag integreer:VersoeningsFinansiële rekeningkunde Bank, krediteure en debiteureBestuur van hulpbronne Interne beheer en etiekVRAAG 2: 35 punte; 20 minuteOnderwerp van die vraag:Hierdie vraag integreer:VoorraadwaardasieBestuur van hulpbronne Berekening en vertolking van voorraad inligtingVRAAG 3: 60 punte; 35 minuteOnderwerp van die vraag:Hierdie vraag integreer:Maatskappye – Begrippe,Inkomstestaat enOuditeursverslagFinansiële rekeningkunde Begrippe en InkomstestaatBestuur van hulpbronne Ouditeursverslag – begrippe en kommentaarVRAAG 4: 45 punte; 30 minuteOnderwerp van die vraag:Hierdie vraag integreer:Maatskappye – Begrippe enBalansstaatFinansiële rekeningkunde Begrippe en BalansstaatVRAAG 5: 65 punte; 40 minuteOnderwerp van die vraag:Hierdie vraag integreer:Kontantvloeistaat en ontledingvan finansiële inligtingFinansiële rekeningkunde Kontantvloei berekeninge Finansiële aanwysers en vertolkingVRAAG 6: 50 punte; 30 minuteOnderwerp van die vraag:Hierdie vraag integreer:BTW en Vaste batesFinansiële rekeningkunde BTW – begrippe en berekeningeBestuur van hulpbronne Vaste bates – berekening van bedrae in NotaKopiereg voorbehouBlaai om assebliefPlease turn over

VRAAG 1: VERSOENINGS1.13REKENINGKUNDE(EC/JUNIE 2016)(45 punte; 25 minute)BankversoeningDie onderstaande inligting het betrekking op Woodroffe Winkels op 31 Mei 2016,die einde van die finansiële jaar. Jimmy Brown is die boekhouer.OPDRAG:1.1.1 Bereken die saldo van die Bankrekening in die Algemene Grootboekvolgens die Versoeningstaat wat deur Jimmy opgestel is. Dui aan of ditgunstig of ongunstig is.(8)1.1.2 Verskaf ʼn rede waarom tjek No. 882 nie as ʼn uitstaande tjek moet verskynnie. Dui ook aan hoe die transaksie reggestel moet word.(4)1.1.3 Tjek No. 1234 is ʼn vooruitgedateerde tjek. Hoe moet die tjek aan die eindevan die finansiële jaar hanteer word?(4)1.1.4 ʼn Ondersoek het aan die lig gebring dat die uitstaande deposito vanR5 000 deur die kassier gesteel is. Die kassier het intussen bedank endie geld sal nie verhaal kan word nie. Dui die rekeningkundige inskrywings aan wat gedoen moet om dietransaksie in berekening te bring.(2)Stel EEN beheermaatreël voor om soortgelyke gevalle in die toekomste voorkom.(2)INLIGTING:Inligting van die Bankversoening op 31 Mei 2016:Gunstige saldo volgens bankstaatDeposito’s nie deur bank aangeteken:Uitstaande tjeks:R9 41012 Mei 201627 Mei 2016No. 882 (30 Oktober 2015)No. 996 (21 Mei 2016)No. 1234 (7 Junie 2016)Foutiewe debiet inskrywing op die staatSaldo volgens Bankrekening in die Algemene GrootboekKopiereg voorbehou5 00012 4002 40015 3007 600540?Blaai om asseblief

41.2REKENINGKUNDE(EC/JUNIE 2016)KrediteureversoeningDie onderstaande rekeningstaat is ontvang van Zwelethu Verskaffers, ʼnkrediteur van Zintle Winkels. ʼn Vergelyking van die staat met die rekening in dieKrediteuregrootboek het gewys dat daar slegs foute en weglatings op die staatis. Die oorboeking na die Krediteurgrootboekrekening was reg gedoen.OPDRAG:Stel ’n Krediteureversoeningstaat op 30 April 2016 op.(9)INLIGTING:A.Rekeningstaat ontvang van Zwelethu Verskaffers:ZWELETHU VERSKAFFERSREKENINGSTAAT21 Cape RoadKimberley, 0034DEBITEUR:DATUM2016 AprBF&W15615182426Tel: (521) 332 3345Faks : (521) 332 5567Zintle WinkelsBESONDERHEDEDATUM VAN STAAT: 26 April 2016BEDRAGSaldoFaktuur no. 964Kwitansie no. 1132Faktuur no. 977Kredietnota no. 226Faktuur no. 981Faktuur no. 9996 380(15 000)5 2207301 8006 640SALDO22 20028 58013 58018 80019 53021 33027 970Sluit alle transaksies in tot 26 April 2016B.Die volgende foute en weglatings het voorgekom in die staat hierbo:(i)Die korrekte bedrag van faktuur No. 964 is R6 830.(ii)Die 5% korting vir die betaling op die 6de is weggelaat.(iii)Die kredietnota op die 18de is verkeerdelik as ʼn faktuur aangeteken.(iv) Die faktuur op die 24ste is vir goedere wat aan ʼn ander besigheidverkoop is.(v)C.Faktuur No. 1009 vir R4 090 vir goedere gekoop op 30 April 2016 (nadie datum van die staat) verskyn in die krediteuregrootboekrekening vanZwelethu Verskaffers.Die krediteuregrootboekrekening van Zwelethu Verskaffers in die boeke vanZintle Winkels het ʼn sluitingssaldo van R28 500 op 30 April 2016.Kopiereg voorbehouBlaai om assebliefPlease turn over

1.35REKENINGKUNDE(EC/JUNIE 2016)DebiteureversoeningDie inligting het betrekking op Moses Winkels vir Maart 2016OPDRAG:1.3.1 Verduidelik waarom die saldo van die Debiteurekontrolerekening in diealgemene grootboek gelyk moet wees aan die totaal van die Debiteurelys.(2)1.3.2 Verwys na inligting A en B.Dui aan hoe die saldo van elke debiteur aangesuiwer sal word om die fouteen weglatings, wat voorgekom het, in berekening te bring.(10)1.3.3 Verwys na inligting C.Verduidelik waarom jy bekommerd sal wees oor die manier waaropdebiteure bestuur word. Maak gebruik van syfers in jou antwoord.(4)INLIGTING:A.Uittreksel van die Debiteurelys op 31 Maart 2016M. GoodeE. BetterN. NiceB.C.DG1DG2DG37 5359 6206 880Foute en weglatings wat voorgekom het:(i)Goedere verkoop aan N. Nice, R1 840, is foutiewelik na die rekeningvan M. Goode oorgeboek.(ii)R2 500 ontvang van E. Better is korrek aangeteken in die KBJ, maaroorgeboek as R2 000 na die rekening in die debiteuregrootboek.(iii)ʼn Afslag van R200 is toegestaan aan N. Nice vir beskadigde goedereaan haar gestuur. Dit is na die verkeerdekant van die rekening in diedebiteuregrootboek oorgeboek.(iv)Rente gehef, R125, op die agterstallige rekening van M Goode moetnog oorgeboek word na die debiteuregrootboek.Die debiteure-ouderdomsontleding op 31 Maart (na die aansuiwerings) issoos volg: 5% korting word aan debiteure toegestaan indien hul rekeningebinne 30 dae betaal word.DEBITEUREKONTROLESALDOHUIDIGE30 – 60 DAE60 – 90 DAE90 DAE R70 700R14 140R17 675R31 815R7 07045Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

6REKENINGKUNDE(EC/JUNIE 2016)VRAAG 2: VOORRAADWAARDASIE(35 punte; 20 minute)2.1 BEGRIPPEKies die korrekte voorraad begrip van dié tussen hakkies. Skryf slegs die korrekteantwoord langs elke nommer (2.1.1–2.1.4) in die ANTWOORDEBOEK.2.1.1Die (eerste-in-eerste-uit / geweegde gemiddelde) voorraadwaardasiemetode bereken slotvoorraad teen die mees onlangse voorraad pryse.2.1.2Die (eerste-in-eerste-uit / geweegde gemiddelde) metode is geskik virlae koste voorraad items wat op ʼn meer gereelde basis gekoop word.2.1.3Die (eerste-in-eerste-uit / spesifieke-identifikasie) waardasie metode isgeskik vir baie duur en individueel identifiseerbare voorraad items.2.1.4Die (periodieke / deurlopende) voorraadstelsel teken die koste vangoedere verkoop, by die verkooppunt aan.(4)2.2 40 Love40 Love, ʼn sportwinkel, behoort aan Ivan Lendl. Die finansiële jaar eindig elkejaar op 30 April. Die besigheid maak gebruik van die periodieke voorraad-opnamestelsel om voorraad aan te teken.OPDRAG:2.2.1 Verwys na inligting A:Tennisballe word gewaardeer deur die geweegde gemiddelde-metode. (8)(3)Bereken die waarde van die slotvoorraadBereken die koste van verkopeBereken die tydperk van voorraad voorhande (in dae; gebruikgemiddelde voorraad)(4)2.2.2Gee kommentaar of die tydperk van voorraad voorhande voldoende is.2.2.3Verwys na inligting B:Tennisrakette word gewaardeer deur die spesifieke identifikasie-metode. (2)(10)(4)Bereken die waarde van die slotvoorraad vir Nexus rakette.Bereken die brutowins op die Olympus rakette.INLIGTING:A.Tennisballe word verkoop per pak van drie.Rekord van voorraad van tennisballe:PAKKE(eenhede)Saldo van voorraad (1 Mei 2015)Aankope gedurende die jaar:Julie 2015Oktober 2015Januarie 2016Totale pakke vir verkope132610220180210742KOSTE PER PAK(R)R75R80R82TOTAAL (R)7 95548 12016 50014 40017 22056 075Terugsendings: 12 beskadigde pakke van die aankope vir Oktober 2015 isteruggestuur aan die verskaffers en die volle terugbetaling is ontvangSaldo van voorraad (30 April 2016)120?Kopiereg voorbehouBlaai om assebliefPlease turn over

B.7REKENINGKUNDE(EC/JUNIE 2016)Die besigheid koop en verkoop twee tipes tennisrakette, Nexus enOlympus.Voorraadrekords van rakette (teen kosprys)NEXUSEENHEDEBeginvoorraad1 Mei 2015AankopeJulie 2015Oktober 2015Januarie 2016OLYMPUSTOTAALEENHEDE1334 320948 6006016975056 00041 25072 50036200 500201525EENHEIDSPRYS2 8002 7502 900121014EENHEIDSPRYSTOTAAL5 5255 5805 60066 30055 80078 400Rekords van verkopeDATUM1 Mei 2015Julie 2015Oktober 2015Januarie 2016TOTAALNEXUSEENHEDEBedrag vanVERKOOPverkope111612145339 05056 80042 60049 700188 150OLYMPUSEENHEDEBedrag vanVERKOOPverkope47682532 40049 72558 59067 200207 915Nexus rakette word teen ʼn vaste verkoopprys per eenheid verkoop.Olympus rakette word teen ʼn wins-opslag van 50% op kosprys verkoop.35Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

8REKENINGKUNDE(EC/JUNIE 2016)VRAAG 3: MAATSKAPPYE – BEGRIPPE, OUDITEURSVERSLAG ENINKOMSTESTAAT(60 punte; 35 minute)3.1AARP BEGRIPPEPas die AARP begrippe in KOLOM A by ʼn verduideliking in KOLOM B. Skryfslegs die letter (A–E) langs die nommer (3.1.1–3.1.4) in dieANTWOORDEBOEK.KOLOM AKOLOM B3.1.1ParingsA3.1.2Historiese .2Die finansiële sake van die eienaar wordafsonderlik van die van die besigheid gehouUitgawes van belang, direkteursfooie, moetafsonderlik in finansiële state getoon wordMaak voorsiening vir verwagte verliese,alhoewel dit in die toekoms verhaal kan wordInkomste en uitgawes moet in die regte tydperkaangeteken wordBates word aangeteken teen kosprys,alhoewel die markwaarde hoër kan wees(4)OUDITEURSVERSLAGHieronder verskyn ʼn uittreksel van die ouditeursverslag van Gunuz Bpk.OPDRAG:3.2.1Verduidelik die rol van die onafhanklike ouditeur.(2)3.2.2Het Gunuz Bpk. ʼn gekwalifiseerde, ongekwalifiseerde of ʼn weerhoudingvan mening ouditverslag gekry? Verduidelik jou keuse.(2)3.2.3Die uitgawe vir bemarking op die Inkomstestaat verwys na ʼn gholfuitstappie wat deur die HUB en haar vriende gereël is. Die HUB hetvoorgestel dat die eksterne ouditeur hierdie transaksie ignoreer. Die eksterne ouditeur was nie bereid om dit te doen nie. Verduidelikkortliks hoekom sy so gevoel het.(2)Gee TWEE gevolge vir die ouditeur indien sy ingestem het tot dieversoek.(4)INLIGTINGUITTREKSEL UIT DIE VERSLAG VAN DIE ONAFHANKLIKE OUDITEUREOns het die jaarlikse finansiële state van Gunuz Beperk geouditeer, soos uiteengesit opbladsye 22 tot 43, vir die jaar geëindig 30 Junie 2015. Hierdie finansiële state is dieverantwoordelikheid van die direkteure van die maatskappy. Ons verantwoordelikheid isom ʼn mening oor die finansiële state te gee, na aanleiding van die oudit wat ons uitgevoerhet.Oudit gevolgtrekkingNa ons mening is die finansiële state ʼn redelike weerspieëling van die finansiële posisievan die maatskappy op 30 Junie 2015, behalwe vir die uitgawe vir bemarking in dieinkomstestaat wat nie geverifieer kon word nie, omdat geen stawende dokumentebestaan vir die uitgawe nie.Mihlali en Van RooyenGeoktrooieerde Rekenmeesters (SA)Kopiereg voorbehou15 Augustus 2015Blaai om assebliefPlease turn over

3.39REKENINGKUNDE(EC/JUNIE 2016)BHEEM BPKOnderstaande inligting het betrekking op Bheem Bpk. vir die finansiële jaargeëindig 29 Februarie 2016.OPDRAG:Stel die Inkomstestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016 op.(46)INLIGTING:A.Inligting uit die eurekontroleVoorsiening vir oninbare-skuldeVerkopeKoste van VerkopeDebiteureafslagSalarisse en loneHuur inkomsteVerbruiksgoedereRente op beleggingVersekeringKommissie inkomsteDirekteursfooieOuditeursfooieDiverse uitgawesB.132 65068 8003 4905 207 6003 717 2509 800432 90078 60031 60022 00043 15025 250329 00016 16072 800Aansuiwerings en addisionele inligting:(a)ʼn Kredietnota vir R2 800 (kosprys, R1 750) uitgereik aan ʼn debiteur virgoedere teruggestuur, is nie geboekstaaf nie. Die goedere is op dierakke teruggepak.(b)ʼn Voorraadopname op 29 Februarie 2016 het die volgende getoon: Handelsvoorraad, R131 400 Verbruiksgoedere, R4 100(c)Suiwer voorsiening vir oninbare-skulde aan tot 4% van debiteure.(d)Die huur vir Maart 2016 is ontvang. Neem kennis dat die huur op1 Julie 2015 met ʼn bedrag van R500 verhoog is.(e)Die direkteursfooi van een van die direkteure is nog uitstaande virFebruarie 2016. Die maatskappy het 3 direkteure wat elkeen diedieselfde betaal word.(f)ʼn Verdere R3 840 is verskuldig aan die ouditeure omdat die ouditlanger geneem het as wat verwag is.(g)Versekering bevat R4 950 vir die 3 maande geëindig 31 Maart 2106.(h)Maak voorsiening vir waardevermindering op toerusting, R32 700.(i)Rente op lening word gekapitaliseer. Die leningstaat wys dat R24 500bygevoeg is as rente by die balans van die lening.(j)Inkomstebelasting word bereken teen 30% van die nettowins.60Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

10REKENINGKUNDE(EC/JUNIE 2016)VRAAG 4: MAATSKAPPYE – BEGRIPPE EN BALANSSTAAT(45 punte; 30 minute)4.1.BEGRIPPEKies ʼn begrip uit die keuses wat voorsien word, wat die gelyste voorbeeldedie beste beskryf. Skryf slegs die begrip langs die nommer (4.1.1–4.1.5) indie ANTWOORDEBOEK.Bedryfsbates; nie-bedryfsbates; nie-bedryfslaste; ekwiteit;bedryfslaste4.1.1ʼn Vaste deposito wat oor vyf jaar verval.4.1.2Gedeelte van die nettowins wat deur die besigheid teruggehou wordvir uitbreidings in die toekoms.4.1.3ʼn Bedrag ontvangbaar van SAID omdat die betaling van voorlopigeinkomstebelasting meer is as die belasting verskuldig.4.1.4ʼn Verbandlening betaalbaar oor 20 jaar.4.1.5Finale dividende verskuldig aan aandeelhouers teen die einde van diefinansiële jaar.(5)4.2BERONE BPKBarone Bpk. is ʼn publieke maatskappy – geregistreer met ʼn gemagtigdeaandelekapitaal van 1 000 000 gewone aandele. Die finansiële jaar het op30 April 2016 geëindig.OPDRAG:4.2.14.2.2Stel die volgende notas tot die Balansstaat op: Gewone aandelekapitaal(7) Behoue inkomste(10)Voltooi die Balansstaat op 30 April 2016.Toon bewerkings waar notas nie verlang word nie.Kopiereg voorbehou(23)Blaai om assebliefPlease turn over

11REKENINGKUNDE(EC/JUNIE 2016)INLIGTING:A.B.Aandelekapitaal en dividende: Teen 1 Mei 2015 was 650 000 aandele reeds uitgereik. Op 1 November 2015 is ʼn verdere 150 000 aandele uitgereik teenR6,45 elk. Op 27 April 2016 het die maatskappy 75 000 gewone aandeleteruggekoop van ʼn ou aandeelhouer. ʼn Tjek is uitgereik. ʼn Tussentydse dividend van 35 sent per aandeel is betaal op31 Oktober 2015. ʼn Finale dividend van 25 sent per aandeel is verklaar op30 April 2016. Alle aandele, insluitend die teruggekoopte aandele,kwalifiseer vir die finale dividend.Nettowins en Inkomstebelasting:Die nettowins vir die jaar (voor belasting) is R1 228 000.Inkomstebelasting beloop, R368 400.Voorlopige inkomstebelasting gedurende die jaar betaal beloopR380 000.C.Lening: BXT BankRente op lening word gekapitaliseer. Die leningstaat ontvang van BXTBank reflekteer die volgende:Saldo op 1 Mei 2015248 000Maandelikse paaiemente met rente ingesluit50 400Rente gekapitaliseer22 720Saldo op 30 April 2016?Die besigheid gaan R50 000 gedurende die volgende finansiële jaarbetaal.D.Die volgende bedrae is ʼn uittreksel uit die na-aansuiweringsproefbalansop 30 April 2016:Vaste bates teen ekontroleVaste deposito: Soll BankLening: BXT BankBank4 042 000326 500189 900111 680?72 000 (Dt)45Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

12REKENINGKUNDE(EC/JUNIE 2016)VRAAG 5: KONTANTVLOEISTAAT EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE INLIGTING(65 punte; 40 minute)5.1BEGRIPPEVerskaf ʼn rekeningkundige begrip wat die volgende ontledingsvrae die besteaanspreek. Skryf slegs die antwoord langs elke nommer (5.1.1–5.1.4) in dieANTWOORDEBOEK.5.25.1.1Kan die besigheid al sy skulde betaal?5.1.2Tot watter mate is die besigheid afhanklik van geleende fondse?5.1.3Is die besigheid instaat om sy onmiddellike skulde te betaal?5.1.4Hoe goed bestuur of beheer die besigheid sy uitgawes?(4)SANTOSHI BPKDie inligting het betrekking op Santoshi Bpk.29 Februarie 2016 geëindig.Die finansiële jaar het opOPDRAG:5.2.1Voltooi die nota KONTANT UIT BEDRYWIGHEDE GEGENEREER.5.2.2Bereken die volgende bedrae vir die Kontantvloeistaat5.2.35.2.45.2.55.2.65.2.7(10) Inkomstebelasting betaal(4) Dividende betaal(3) Vaste bates teen drawaarde verkoop(6)Voltooi die KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITEafdeling van die Kontantvloeistaat.(9)Bereken die volgende finansiële aanwysers: Rond alle berekeninge aftot een desimale punt. Skuld/ekwiteitsverhouding(4) Netto batewaarde per aandeel(3) Opbrengs op aandeelhouersekwiteit(6)Verduidelik en haal DRIE finansiële aanwysers (met syfers) aan watdaarop dui dat die likiditeit van die besigheid in die algemeen verbeter.(6)Behoort die aandeelhouers tevrede te wees met hul opbrengs enverdienste? Verduidelik. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers)aan in jou antwoord.(5)Het die direkteure goeie oordeel gebruik deur die addisionele lening aante gaan? Verduidelik. Verwys na TWEE finansiële aanwysers (metsyfers).(5)Kopiereg voorbehouBlaai om assebliefPlease turn over

13REKENINGKUNDE(EC/JUNIE 2016)INLIGTING:A.Inligting uit die Inkomstestaat op 29 Februarie 2016:WaardeverminderingRente uitgaweNettowins voor inkomstebelastingInkomstebelastingB.118 14037 600456 000132 240Inligting uit die Balansstaat29/02/2016Vaste bates (drawaarde)Vaste deposito’sLening: Alpha roleBank saldoAandeelhouersbelangGewone aandelekapitaalBehoue inkomsteSAID: InkomstebelastingAandeelhouers vir dividendeC.4 340 060120 000750 000150 30075 20082 500112 200 (Dt)3 841 1603 690 000151 1603 500 (Kt)120 60028/02/20153 541 900120 000250 000145 600102 30098 90065 700 (Kt)3 382 5003 240 000142 5007 300 (Dt)120 000Addisionele inligting vir die finansiële jaar geëindig 29 Februarie2016.Aandelekapitaal Op 1 Maart 2015 het die aandelekapitaal bestaan uit 600 000 gewoneaandele. Op 1 September 2015 is 50 000 aandele deur die maatskappyteruggekoop teen R1,25 meer as die gemiddelde aandeleprys. Op 31 Januarie 2016 is addisionele aandele uitgereik. Op 29 Februarie 2016 het die aandelekapitaal bestaan uit 675 200gewone aandele.Dividende Tussentydse dividend van R132 000 is betaal op 31 Augustus 2015. ʼn Finale dividend is verklaar op 28 Februarie 2016.Vaste bates Uitbreidings aan die geboue is teen ʼn koste van R820 000 gedoen. Nuwe kantoortoerusting, R175 000, is gekoop om ou toerusting tevervang wat teen drawaarde verkoop is.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

14REKENINGKUNDED.(EC/JUNIE 2016)Die volgende finansiële aanwysers verwys na die finansiële jaar dingGemiddelde debiteure- invorderingstermynVoorraadomsetsnelheidDividende per aandeel (DPA)Verdienste per aandeel (VPA)Opbrengs op aandeelhouersekwiteitOpbrengs op kapitaal aangewendSkuld ekwiteitsverhoudingRentekoers op lenings20161,6 : 10,9 : 120150,9 : 10,4 : 131 dae40 dae7,2 keer40 sent55 sent?10,2%?12%9 keer46 sent48 sent11,5%13%0,1 : 112%65Kopiereg voorbehouBlaai om assebliefPlease turn over

VRAAG 6: BTW EN VASTE BATES6.16.215REKENINGKUNDE(EC/JUNIE 2016)(50 punte; 30 minute)Dui aan of die volgende stellings Waar of Onwaar is. Skryf slegs Waar ofOnwaar langs elke nommer (6.1.1 – 6.1.3) in die ANTWOORDEBOEK.6.1.1Alle goedere en dienste in Suid-Afrika is onderworpe aan die standaardBTW-koers van 14%.6.1.2Besighede moet die geld wat vir BTW kollekteer word, by die SuidAfrikaanse Reserwe Bank verklaar.6.1.3BTW op verkope (deur ʼn besigheid ontvang) verwys na Uitset-BTW.(3)BTW BEREKENINGEFiji Handelaars dien hulle BTW-opgawe op ʼn twee-maandelikse basis in. Dieinligting het betrekking op die BTW tydperk geëindig 30 April 2016.OPDRAG:6.2.16.2.2Bereken die bedrag betaalbaar aan, of verskuldig deur dieinkomstediens vir die twee-maande tydperk geëindig 30 April 2016.Dui aan of die bedrag betaalbaar aan/verskuldig deur is.(12)Joe Fiji, die eienaar van Fiji Handelaars, het voorgestel om al die ousomer-hemde teen ʼn winsopslag van 20% op kosprys te verkoop. Dietransaksies sal slegs kontant wees en moet nie aangeteken word nie. Wat sal jou raad aan Joe wees rakende die voorstel? Verduidelik.(3)INLIGTING:A.Op 1 April 2016: BTW-Kontrolerekening saldo van R9 589 (debiet).B.Transaksies gedurende April 2016:Totale verkope – kontant en krediet (BTW ingesluit)Totale aankope – kontant en krediet (BTW uitgesluit)BTW op terugsendings en afslag aan debiteureBTW op goedere aan verskaffers teruggestuurBTW op goedere deur Joe geneem vir eie gebruikBTW op korting toegestaanBTW op oninbare debiteure-rekeninge afgeskryfKopiereg voorbehouR277 020102 00049055311298406Blaai om asseblief

166.3REKENINGKUNDE(EC/JUNIE 2016)VASTE BATESDie onderstaande inligting is geneem uit die boeke van Chumlee Winkels virdie finansiële jaar geëindig 29 Februarie 2016.OPDRAG:6.3.16.3.26.3.3Stel die Bateverkoperekening op om die verkoop van die oukantoortoerusting op 1 Desember 2015 in berekening te bring.(10)Bereken die ontbrekende bedrae soos aangedui deur (a) tot (d) op dievaste bate nota.(18)Verskaf TWEE moontlike redes waarom die besigheid besluit het omdie ou kantoortoerusting te verkoop.(4)INLIGTING:A.Onvolledige Vaste Bate nota:EIENDOMKosprys (1/3/2015)Opgehoopte waardevermindering(1/3/2015)Drawaarde deringDrawaarde (29/2/2016)Kosprys (29/2/2016)Opgehoopte waardevermindering(29/2/2016)VOERTUIETOERUSTING930 000520 000435 000-(234 000)(212 280)930 000286 000222 72000126 000(c)(d)520 000468 000(a)1 380 0001 380 000(b)B.Die besigheid het twee voertuie. Albei was aangekoop op 1 Maart 2012.Waardevermindering op voertuie word op die reguitlyn-metode (kosprys)in berekening gebring.C.Op 1 Desember 2015 is ou kantoortoerusting op krediet verkoop virR25 000. Die opgehoopte waardevermindering op die toerustingverkoop was R54 800 op 1 Maart 2015. Nuwe toerusting is op 1 Januarie 2016 gekoop. Waardevermindering op toerusting word voorsien teen 20% p.j. opdie drawaarde.50TOTAAL:Kopiereg voorbehou300Blaai om assebliefPlease turn over

GRAAD 12 JUNIE 2016 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ʼn 14-bladsy antwoordeboek. *ACCNA* . 1 Mei 2015 11 39 050 4 32 400 Julie 2015 16 56 800 7 49 725 Oktober 201

Related Documents:

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL LEERWERK: Vraestel I: 11 Junie (70) Taalgids, ou vraestelle in lêer Vraestel II: 7 Junie (80) Poësie - Nog in my laaste woorde Vincent van Gogh ‘n Vigslyer sterf . Vraestel I en II Al die graad 11- en 12 werk.

1 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 300 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN Vraestel 1 DATUM: 01 JUNIE 2017 Punte: 80 Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye . AFRIKAANS EAT GR. 10 VRAESTEL 1 JUNIE 2017 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: LEESBEGRIP (30 PUNTE) .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN Vraestel 1 DATUM: 01 JUNIE 2017 Punte: 80 Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye . AFRIKAANS EAT GR. 10 VRAESTEL 1 JUNIE 2017 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: LEESBEGRIP (30 PUNTE) .

REKENINGKUNDE GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) 1.4 Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste Addisionele Taal 2/3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ’n antwoordeboek van 12 bladsye. 2 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2018) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. ʼn Spesiale ANTWOORDEBOEK word .

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ’n antwoordeboek van 12 bladsye. 2 REKENINGKUNDE (EC/NOVEMBER 2018) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die v

Akuntansi manajemen mempunyai peranan besar dalam perusahaan, yaitu membantu pihak pihak internal (direktur utama dan masing masing tingkatan manajer dalam setiap unit/departemen) dalam pengambilan keputusan. Oleh karena itu, akuntansi manajemen yang akan kita pelajari dalam buku ini akan membahas hal hal sebagai berikut: 1. Konsep dan fungsi biaya Pihak manajemen dapat memahami berbagai .