MUSIEKTEORIELEERPLANNE - Unisa

3y ago
178 Views
9 Downloads
948.42 KB
49 Pages
Last View : 6d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Karl Gosselin
Transcription

UNISAMUSIEKTEORIELEERPLANNEVOORGRAAD 1 – GRAAD 52015 (tot verdere kennisgewing)Direktoraat MusiekUniversiteit van Suid AfrikaPRETORIAHersiene Uitgawe2017

(ii) Kopiereg 2015 deur UnisaAlle regte voorbehouGedruk en uitgegee deur dieUniversiteit van Suid-AfrikaMuckleneuk, Pretoria

yneSkryfbehoeftes vir die teorie-eksamensHernasien, Punteverslag en EksaminatorsverslagNOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3(iv)(iv)(iv)(iv)(v)VOORGRAAD 11GRAAD 14GRAAD 29GRAAD 314GRAAD 420GRAAD 526

(iv)ALGEMEENATaalmediumMusiekteorieleerplanne en vraestelle word in Afrikaans en Engels opgestel. Leerplanne envraestelle vir die aanvangsgrade is ook beskikbaar in Sotho, Zulu en Xhosa.BEksamentermyneEerste eksamentermyn: Die eerste week in Junie – Voorgraad 1 tot Graad 6.Tweede eksamentermyn: Die eerste helfte van Oktober – Voorgraad 1 tot Graad 8.Die presiese datums word van jaar tot jaar vasgestel na gelang van die getal inskrywings, enbelanghebbendes sal betyds daarvan in kennis gestel word.CSkryfbehoeftes vir die teorie-eksamensManuskrippapier waarop die kandidate kladwerk kan doen voordat hulle die antwoorde opdie eksamenvraestel self neerskryf, word deur die Universiteit verskaf.Potloodskrif sal aanvaar word mits dit duidelik leesbaar is, byvoorbeeld wanneer 'n B- ofHB-potlood gebruik word.DHernasien, Punteverslag en EksaminatorsverslagD.1 Hernasien van antwoordeDie antwoorde van 'n kandidaat wat in 'n teorie-eksamen druip, kan opnuut nagesien wordteen betaling van 50% van die inskrywingsgeld vir die betrokke eksamen. Dié geld is nieterugbetaalbaar nie.D.2 Uitreiking van punteverslag'n Verslag wat die punte aantoon wat 'n kandidaat vir individuele vrae tydens die teorieeksamen behaal het, kan teen betaling van die voorgeskrewe fooi uitgereik word.D.3 Uitreiking van eksaminatorsverslag'n Eksaminatorsverslag kan vir 'n kandidaat se teorie-eksamen aangevra word teen betalingvan volle inskrywingsgeld vir die betrokke eksamen.In alle gevalle onder D.1, D.2 en D.3 genoem, moet die aansoek, saam met die voorgeskrewe geld,die Universiteit teen 20 Augustus (vir die eerste termyn) en 20 Januarie (vir die tweede termynvan die vorige kalenderjaar) bereik. Die antwoordeboeke word daarna vernietig.

(v)NOTAS TOV SOLFANOTASIE:VOORGRAAD 1 – GRAAD 3ATOONHOOGTE Sewe solfasillabes word gebruik om toonhoogte aan te dui. Hierdie sillabes word in dienoteteks afgekort en kleinletters word gebruik om hulle aan te dui. Die letters word opeen vlak geskryf:d rmfslt(d1)In solfanotasie word die toonsoort (tonika) aan die begin van 'n stuk aangedui:Doh is C*Doh is G** In Suid-Afrika word die skuifbare, ipv die vaste doh gebruik. Die doh kan op enigetoonhoogte wees. Om tussen verskillende registerplasings van 'n spesifieke solfasillabe te onderskei word 'nnommer of komma gebruik as:boskrif:d1of d’om 'n hoër toonhoogte aan te dui ('n oktaaf hoër)onderskrif:d1of d,om 'n laer toonhoogte aan te dui ('n oktaaf laer)drmfsltd1drmfsltd1VoorbeeldeSolfanotasieDoh is C:BalknotasieSolfanotasieDoh is G:Balknotasie

(vi)

(vii)BTYDMAATTEKENS EN NOOTWAARDES (DUURTE) Maatlyne word deur vertikale lyne aangedui:SolfanotasieBalknotasie Maatslae (die hoofverdeling van 'n maat) word deur 'n dubbelpunt ( : ) verdeel:Tydmaattekens in Solfanotasie Balknotasie : : :** : :** ** 'n korter vertikale lyn verdeel die maat in twee halwes** 'n dubbelpunt verdeel die twee halwes in kwarte Onderverdeling van kwartmaatslae word deur 'n punt ( . ) verdeel:Solfanotasie Balknotasie.: .: .: .: .:.

(viii) Aangehoue, oorgebinde (gebinde) en gepunteerde waardes:Halfnote en gepunteerde halfnote word deur 'n aandagstreep ( – ) aangeduiSolfanotasieBalknotasieDoh is CC majeur d:– d:–:d d:–:– d:– d:– d:– –:d d1 d1 : – : d1 – : d1 : d1 d1 : – – : d1 – : d1 d1 : –:d1 –:d1

(ix) Rustekens:Rustekens word deur 'n leë spasie aangeduiSolfanotasieBalknotasieKwartrusDoh is G d m : d1 ::G majeur :s: r d : – : m: r d : – – : HalfrusDoh is C C majeurd1 : – t : – d1 : – : AgsterusDoh is G m . d: r . : m.G majeur d s :. .: d1: – d1 : –

(x)VOORBEELD:Vraag – (Graad 3)Noteer die volgende tweemaat-frase van solfanotasie na balknotasie.Doh is G dAntwoord: r . m d: m . s d1: m . r d:–

1VOORGRAAD 1 [TV1–S] Aantal vraestelleTydsduurMaksimum punteErerolLofEervolle vermeldingSlaag:::::::11 uur10095807050

2Voorgraad 1LEERPLAN1SLEUTELS EN OMVANG1.1 SleutelsG-sleutel (diskantsleutel) en F-sleutel (bassleutel)1.2 Omvang waarin geskrewe note herken en gebruik moet word23NOOTWAARDES EN RUSTEKENS2.1Nootwaards:2.2Rustekens:TYDMAATTEKENS EN GROEPERING3.1 Enkelvoudige tydmaattekens3.2 GroeperingKorrekte groepering van voorgeskrewe nootwaardes en rustekens in voorgeskrewetydmaattekens (sinkopasie uitgesluit).4TOONSOORTTEKENS, TOONLERE EN TOONTRAPPE4.1 ToonsoorttekensDie skryf en identifisering van die toonsoorttekens van C, G en F majeur in beidesleutels.

3Voorgraad 14.2 ToonlereDie skryf en identifisering van die majeur toonlere van C, G en F, sonder toonsoortteken,in heelnote, opgaande vanaf die tonika, in beide sleutels. Halftone met bogiesaangedui. Omvang een oktaaf.4.3 ToontrappeDie skryf en identifisering van die tonika-, subdominant- en dominanttrappe van dievoorgeskrewe toonlere, sonder toonsoortteken in beide sleutels. Die gebruik vantegniese name.5INTERVALLEDie skryf en identifisering van 'n terts- en kwintinterval bo die tonika van die voorgeskrewetoonlere in beide sleutels.6TERME EN TEKENSDie betekenis en aanwending van:6.1 Dinamiekforte, f (I)*; mezzo forte, mf (I); mezzo piano, mp (I); piano, p (I); crescendo, cresc.(I);decrescendo, decresc.(I); diminuendo, dim. of dimin. (I)6.2 Tempoallegro (I); allegretto (I); andante (I); moderato (I); ritardando, rit. of ritard. (I).6.3 Artikulasielegato (I); staccato, stacc. (I)6.4 Teken7SOLFANOTASIEName van die sewe basiese solfasillabes en afkortings gsdrmf*I Italiaansslti(doh)

4GRAAD 1 [T10–8] Aantal vraestelleTydsduurMaksimum punteErerolLofEervolle vermeldingSlaag:::::::11 uur10095807050Leerplanne vir Musiekteorie Voorgraad 1 tot en met Graad 8 is akkumulatief,dws kandidate moet vertroud wees met die leerplaninhoud van alle vorigegrade.

5Graad 1LEERPLAN1SLEUTELS EN OMVANG1.1 SleutelsG-sleutel (diskantsleutel) en F-sleutel (bassleutel)1.2 Omvang waarin geskrewe note herken en gebruik moet word23NOOTWAARDES EN RUSTEKENS2.1Nootwaardes:2.2Rustekens:TYDMAATTEKENS EN GROEPERING3.1 Tydmaattekens3.2 GroeperingKorrekte groepering van voorgeskrewe nootwaardes en rustekens in bogenoemdetydmaattekens (sinkopasie uitgesluit).4TOONSOORTTEKENS, TOONLERE EN TOONTRAPPE4.1 ToonsoorttekensDie skryf en identifisering van majeur toonsoorttekens tot en met twee kruise en tweemolle, en die tonika mineur van A majeur, dws a mineur.

6Graad 14.2 ToonlereDie skryf en identifisering van majeur toonlere tot en met twee kruise en twee molle, envan die tonika harmoniese mineur van A majeur, dws a harmoniese mineur, met sowelas sonder toonsoortteken, in heelnote, op- en/of afgaande vanaf die tonika, in beidesleutels. Halftone met bogies aangedui. Omvang een oktaaf.4.3 ToontrappeDie skryf en identifisering van die tonika-, subdominant- en dominanttrappe van dievoorgeskrewe toonlere, met sowel as sonder toonsoortteken, in beide sleutels. Diegebruik van tegniese name.5INTERVALLEDie skryf en identifisering van 'n terts- en kwintinterval bo die tonika van die voorgeskrewetoonsoorte, met sowel as sonder toonsoortteken, in beide sleutels.6DRIEKLANKEDie skryf en identifisering* (besyfering/akkoordsimbole) van die tonika- (I/i), sub-dominant(IV/iv) en dominantdrieklanke (V) (primêre drieklanke) van die voogeskrewe toonsoorte ingrondposisie en in noue ligging, met sowel as sonder toonsoortteken, in beide sleutels.Voorbeelde: driestemmige in noue ligging op een balk.Majeur toonsoortesonder toonsoorttekenMajeur toonsoortemet toonsoorttekenMineur toonsoortemet en sonder toonsoortteken* Besyfer drieklanke met Romeinse syfers: D: I; a: i** Majeur toonsoorte word met hoofletters en mineur toonsoorte met klein letters aangedui.

7Graad 17TERME EN TEKENSDie betekenis en aanwending van:7.1 Dinamiekfortissimo, ff (I)*; pianissimo, pp (I);7.2 Tempoadagio (I); andantino (I); presto (I); rallentando, rall. (I); ritenuto, (I); accelerando,accel. (I); a tempo (I)7.3 Karaktercantabile (I); semplice (I)7.4 Artikulasieaksent7.5 Terme en tekensda capo, D.C. (I); fine (I); dal segno, D.S. % (I); anakrusis (opmaat, opslag); fermate(pouse) U8SOLFANOTASIEKennis van die volgende aspekte in solfanotasie: Solfasillabes Tydmaattekens: Nootwaardes:*I Italiaans

8Graad 1 Transkripsie:Transkripsie van 'n tweemaat-frase van solfanotasie na balknotasieToonsoorte:C, G en F majeur (Doh kan C, G of wees)Sleutel:G-sleutelOmvang:‘n kwintVoorbeeld:Doh is CC:middel c–gd–s (doh – soh)

9GRAAD 2 [T20–A] Aantal vraestelleTydsduurMaksimum punteErerolLofEervolle vermeldingSlaag:::::::11½ uur10095807050Leerplanne vir Musiekteorie Voorgraad 1 tot en met Graad 8 is akkumulatief,dws kandidate moet vertroud wees met die leerplaninhoud van alle vorigegrade.

10Graad 2LEERPLAN1SLEUTELS EN OMVANG1.1 SleutelsG-sleutel (diskantsleutel) en F-sleutel (bassleutel)1.2 Omvang waarin geskrewe note herken en gebruik moet word2NOOTWAARDES, RUSTEKENS EN GEBINDE NOTE2.1Nootwaardes:2.2Rustekens:Kennis van verbindingsboë (bindboë) sal vereis word.3TYDMAATTEKENS EN GROEPERING3.1 Tydmaattekens (Enkelvoudige en Saamgestelde tyd)3.2 GroeperingKorrekte groepering van voorgeskrewe nootwaardes en rustekens in bogenoemdetydmaattekens (sinkopasie uitgesluit).

11Graad 24TOONSOORTTEKENS, TOONLERE EN TOONTRAPPE4.1 ToonsoorttekensDie skryf en identifisering van majeur en mineur toonsoorttekens tot en met drie kruiseen drie molle. Kennis van verwante majeur en mineur toonsoorte met dieselfdetoonsoortteken word vereis.4.2 ToonlereDie skryf en identifisering van majeur en harmoniese mineur toonlere tot en met driekruise en drie molle, met sowel as sonder toonsoortteken, in heelnote, op- en/ofafgaande vanaf die tonika, in beide sleutels. Halftone met bogies aangedui. Omvangeen oktaaf.4.3 ToontrappeDie skryf en identifisering van alle toontrappe van die voorgeskrewe majeur enharmoniese mineur toonlere, met sowel as sonder toonsoortteken, in beide sleutels.Die gebruik van tegniese name.5TRANSPOSISIETransposisie van 'n gegewe passasie, met sowel as sonder toonsoortteken, 'n oktaaf hoër oflaer vanaf die F- na die G-sleutel of omgekeerd.6INTERVALLEDie skryf en identifisering van alle enkelvoudige diatoniese intervalle, bo die tonika van dievoorgeskrewe toonlere, met sowel as sonder toonsoortteken, in beide sleutels. Intervallemoet slegs bokant 'n gegewe noot geskryf word.7DRIEKLANKEDie skryf en identifisering (besyfering/akkoordsimbole) van die tonika- (I/i), sub-dominant(IV/iv) en dominantdrieklank (V) (primêre drieklanke) van die voogeskrewe toonsoorte ingrondposisie.Drieklanke moet in noue ligging op een balk, met sowel as sondertoonsoortteken geskryf word.8VOORBEREIDING VIR MELODIE-SKRYFDie byvoeging van 'n twee-maat ritme in antwoord op 'n gegewe twee-maat ritme.

12Graad 29TERME EN TEKENSDie betekenis en aanwending van:9.1 Dinamiekfortepiano fp (I)*9.2 Tempoallargando (I); langsam, (D)**; larghetto (I);rasch (D); schnell (D); tempo primo (I)largo (I);lento (I);mosso (I);9.3 Karakteralla marcia (I); delicato (I); espressivo, espr. (I); fröhlich (D); grazioso (I);leggiero (I); lustig (D); ruhig (D); scherzando (I); tempo di minuetto (I)9.4 Artikulasiemezzostaccato,(I); portato (I); tenuto (I)9.5 Woorde wat met terme kombineercon (I); ma non troppo (I); meno (I); mezzo (I); molto (I); senza (I)9.6 Ander terme en tekensda capo al segno ( D.C. al % ); da capo al fine (I); opus, op (L)***10 SOLFANOTASIEKennis van die volgende aspekte in solfanotasie: Solfasillabes Tydmaattekens:******I ItaliaansD DuitsL Latyn

13Graad 2 Nootwaardes en ooreenstemmende rustekens: Transkripsie:Transkripsie van 'n tweemaat-frase van solfanotasie na balknotasieToonsoorte:C, G, D, F, en Bb majeur (Doh kan C, G, D, F, of Bb wees)Sleutel:G-sleutelOmvang:‘n oktaafVoorbeeld:Doh is CC:d–d1 (doh – doh1)middel c–c (oktaaf hoër)

14GRAAD 3 [T30–C]VERPLIGTE SKRIFTELIKE EKSAMEN VIR ENIGEGRAAD 4 PRAKTIESE EKSAMEN Aantal vraestelleTydsduurMaksimum punteErerolLofEervolle vermeldingSlaag:::::::11½ uur10090807050Leerplanne vir Musiekteorie Voorgraad 1 tot en met Graad 8 is akkumulatief,dws kandidate moet vertroud wees met die leerplaninhoud van alle vorigegrade.

15Graad 3LEERPLAN1SLEUTELS EN OMVANG1.1 SleutelsG-sleutel (diskantsleutel) en F-sleutel (bassleutel)1.2 OmvangKennis van alle hulplyne bo- en onderkant die notebalk sal vereis word.23NOOTWAARDES EN RUSTEKENS2.1Nootwaardes:2.2Rustekens:TYDMAATTEKENS EN GROEPERING3.1 Tydmaattekens Enkelvoudige tyd Saamgestelde tyd3.2 GroeperingKorrekte groepering van nootwaardes en rustekens tot en met sestiende-note invoorgeskrewe tydmaattekens.

16Graad 34TOONSOORTTEKENS, TOONLERE EN TOONTRAPPE4.1 ToonsoorttekensDie skryf en identifisering van majeur en mineur toonsoorttekens tot en met vier kruiseen vier molle in die voorgeskrewe sleutels. Kennis van verwante majeur- en mineurtoonsoorte met dieselfde toonsoortteken word vereis.4.2 ToonlereDie skryf en identifisering van majeur, harmoniese en melodiese* mineur toonlere toten met vier kruise en vier molle, met sowel as sonder toonsoortteken, op- en/ofafgaande vanaf die tonika, in beide sleutels, met gebruikmaking van gegewenootwaardes/ritmiese patrone. Halftone met bogies aangedui. Omvang een oktaaf.4.3 ToontrappeDie skryf en identifisering van alle toontrappe van voorgeskrewe majeur en harmoniesemineur toonlere, met sowel as sonder toonsoortteken, in beide sleutels. Die gebruik vantegniese name.5TRANSKRIPSIETranskripsie (met behoud van dieselfde toonhoogte) van 'n gegewe passasie, met sowel assonder toonsoortteken, van die F- na die G-sleutel, of omgekeerd.6INTERVALLEDie skryf en identifisering van alle enkelvoudige diatoniese intervalle, bo die tonika vanvoorgeskrewe majeur en harmoniese mineur toonlere, met sowel as sonder toonsoortteken,in beide of tussen sleutels.Intervalle moet bo sowel as onderkant 'n gegewe noot geskryf word.7VOORBEREIDING TOT HARMONIEPRIMÊRE EN SEKONDÊRE DRIEKLANKE/AKKOORDE7.1 Driestemmig in nou ligging (spasiëring) met toonsoorttekenDie identifisering (besyfering) van onderstaande enkel drieklanke in grondposisie, invoorgeskrewe majeur en mineur toonsoorte.*Die afgaande melodiese mineur toonleer staan ook bekend as die suiwer mineur toonleer ofEoliese modus.

17Graad 3Majeur toonsoortePrimêre drieklanke(grondposisie)Sekondêre neur toonsoortePrimêre drieklanke(grondposisie)Sekondêre drieklanke(grondposisie)i;iiº;iv;VIII *;VI;viiºVoorbeelde:7.2 Vierstemmig (SATB) in noue sowel as wye ligging (spasiëring) op tweebalke, met toonsoorttekenDie skryf en identifisering (besyfering) van alle primêre akkoorde (I(i), IV(iv), V) ingrondposisie in voorgeskrewe majeur en mineur toonsoorte, met verdubbeldegrondnoot en korrekte spasiëring. Die sopraan (grondnoot, terts of kwint) of basnoot(grondnoot) sal gegee word.Voorbeelde:Noue ligging (spasiëring)Wye ligging (spasiëring)*Gebruik die volgende akkoordsimbole en toonsoortaanduidings:majeur drieklank: I mineur drieklank: iiverminderde drieklank: viiº vergrote drieklank: III Majeur toonsoorte: C (hoofletter)** Terts, kwint of grondnoot in sopraanMineur toonsoorte: c (kleinletter)

18Graad 37.3 Harmoniese analiseDie harmoniese analise (besyfering/akkoordsimbole) van geskikte uittreksels vanmusiek. Toonsoorte tot en met vier kruise en vier molle is van toepassing.8VOLTOOIING VAN 'N MELODIEDie byvoeging van twee mate aanvullende ritmiese melodie by 'n gegewe tweemaat openingin C, G, D, F en Bb majeur inof9TERME EN TEKENSDie betekenis en aanwending van:9.1 Dinamiekcon forza (I)*; marcato, (I); rinforzando, rf, rfz of rinf. (I); sforzando, sforzato, sf ,sfz (I); sforzando-piano, sfp (I); smorzando, (I);9.2 Tempocon moto (I); lebhaft (D)**; mässig (D); stringendo (I)9.3 Karakteragitato (I); animato, con anima (I); Ausdruck (D); bewegt (D); con brio (I);con espressione (I); con spirito (I); dolce (I); energico (I); frisch (D); grave (I);maestoso (I); marziale (I); mesto (I); misterioso (I); pesante (I); traurig (D); zart (D)9.4 Artikulasienon legato (I); staccatissimo (I)9.5 Woorde wat met terme kombineerben (I); più (I); poco (I); sempre (I); subito (I)9.6 Ander terme en tekensmano destra (I);* I Italiaans** D Duitsmano sinistra (I);Ottava /(I);

19Graad 310 SOLFANOTASIEKennis van die volgende aspekte in solfanotasie: Solfasillabes Tydmaattekens: Nootwaardes en ooreenstemmende rustekens: Transkripsie:Transkripsie van 'n tweemaat-frase van solfanotasie na balknotasieToonsoorte:C, G, D, A, F, Bb en Eb majeur (Doh kan C, G, D, A, F, Bb of Eb wees)Sleutel:G-sleutelOmvang:‘n oktaafVoorbeeld:Doh is GG:d–d1 (doh – doh1)g (bokant middel c) – g (oktaaf hoër)

20GRAAD 4 [T40–E]VERPLIGTE SKRIFTELIKE EKSAMEN VIR ENIGEGRAAD 5 PRAKTIESE EKSAMEN Aantal vraestelleTydsduurMaksimum punteErerolLofEervolle vermeldingSlaag:::::::12 uur10090807050Leerplanne vir Musiekteorie Voorgraad 1 tot en met Graad 8 is akkumulatief,dws kandidate moet vertroud wees met die leerplaninhoud van alle vorigegrade.

21Graad 4LEERPLAN1SLEUTELSG-sleutel (diskantsleutel), alt- en F-sleutel (bassleutel)2NOOTWAARDES EN RUSTEKENS2.1 NootwaardesAlle nootwaardes tot en met sestiendenote met insluiting van die dubbelheelnoot,enkel gepunteerde waardes, asook duole, triole en kwintole in agste- en sestiendenote.2.2 RustekensAlle rustekens tot en met sestiende-rustekens met insluiting van enkel gepunteerderustekens (saamgestelde tydmaattekens) en die dubbelheelrus.3TYDMAATTEKENS EN GROEPERING3.1 Tydmaattekens Enkelvoudige tydmaattekens Saamgestelde tydmaattekens3.2 GroeperingKorrekte groepering van nootwaardes en rustekens tot en met sestiende-note invoorgeskrewe tydmaattekens.4TOONSOORTTEKENS EN TOONLERE4.1 ToonsoorttekensDie skryf en identifisering van alle majeur en mineur toonsoorttekens in die altsleutel.

22Graad 44.2 Majeur en mineur toonlereDie skryf en identifisering van alle majeur, harmoniese en melodiese mineur toonlere,met sowel as sonder toonsoortteken, op- en/of afgaande vanaf die tonika, in dievoorgeskrewe sleutels, met gebruikmaking van gegewe nootwaardes/ritmiese patrone.Halftone met bogies aangedui. Omvang een oktaaf.5INTERVALLEDie skryf en identifisering van alle enkelvoudige diatoniese intervalle en hulle omkerings inen tussen die G- en F-sleutel.6HARMONIE: PRIMÊRE EN SEKONDÊRE DRIEKLANKE/AKKOORDE6.1 Driestemmig in noue en wye ligging (spasiëring) op een balk, mettoonsoorttekenDie identifisering (besyfering) van onderstaande enkel drieklanke in majeur en mineurtoonsoorte tot en met vier kruise en vier molle, in akkoord (noue en wye ligging),gebroke-akkoord (noue en wye ligging) en Alberti-bas (noue ligging) vorm.Majeur ToonsoortePrimêre drieklankeI;I6* (Ib)*;(Ic)IIV;IV6 (IVb);V;V6 (Vb);Sekondêre drieklanke(IVc)IVV(Vc)ii;ii6 (iib)iii;iii6 (iiib)vi;vi6 (vib)viiº6 (viiºb)Mineur ToonsoortePrimêre drieklankei;i6 (ib);iiv;iv6 (ivb);V;V6 (Vb);Sekondêre drieklanke(ic)ivViiº6 (iiºb)(ivc)(Vc)III 6 (III b)VIviiº6 (viiºb)Voorbeelde:*Kandidate moet vertroud wees met beide besyferingmetodes bv i6; (ib)

23Graad 46.2 Vierstemmig (SATB) in noue en wye ligging (spasiëring) op twee balke,met toonsoorttekenDie skryf van onderstaande enkel akkoorde in majeur en mineur toonsoorte tot en metvier kruise en vier molle met gepaste verdubbeling en ligging (spasiëring) in diegegewe posisies. Die sopraan of basnote sal gegee word.Majeur ToonsoortePrimêre drieklankeI;I6 (Ib);IIV;IV6 (IVb);V;V6 (Vb);Sekondêre drieklanke(Ic)(IVc)IV(Vc)Vii;ii6 (iib)iii;iii6 (iiib)vi;vi6 (vib)viiº6 (viiºb)Mineur ToonsoortePrimêre drieklan

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

Related Documents:

Unisa online. Register on myUnisa: Unisa’s online student portal is your most important study tool. It’s your lifeline, the primary link to your university. It’s how you communicate with Unisa and how Unisa communicates with you. Check that you are linked to all the modules for which you have registered.

2015 university Learn without limits. of south africa Connect, plan and study my Studies @ Unisa. Contents Th i f i i d i hi b h h i f bli i (17 O b 2014) F d l h U i b i iThe information contained in this brochure was correct at the time of publication (17 October 2014). For updates, please go to the Unisa website www.unisa.ac.za

marguerite.kolar@unisa.edu.au WL5-40 8302 0430 Commerce Honours Coordinator Ilke Onur ilke.onur@unisa.edu.au WL3-63 8302 0821 Management Honours Coordinator Jane Burdett jane.burdett@unisa.edu.au EM4-19 8302 0530 Topic Coordinator BUSN7020 Dr Pi-Shen Seet Flind

Africa’sfuture for more than 145 years. University of South Africa (UNISA) is the largest open distance e-learning institution in Africa and the longest standing dedicated distance education university in the world. UNISA is adapting quickly to the fast-paced higher education environment of the 21st century. We are also harnessing new

At Unisa, you study in your own space, not on campus. You learn from a distance and connect via the internet, which means that there will be no face-to-face lectures or daily contact with students. If you are thinking of studying at Unisa, this brochure contains all theFile Size: 1MB

If you live close to a Unisa regional Centre or a Telecentre contracted with Unisa, please feel free to visit any of these to access the internet. E-tutoring takes place on MyUnisa where you are expected to connect with

UniSA has a long and proud history of reaching out and bridging barriers to educational access, dating back to the 1990s when we were one of the largest providers of distance education in Australia. A few generations on and UniSA Online is the

Introduction to Qualitative Field Research 3 01-Bailey-(V-5).qxd 8/14/2006 6:24 PM Page 3. He observed, interviewed, and took photographs of them, even one of “Primo feeding cocaine to Caesar on the benches of a housing project courtyard” (p. 101). Purpose of Research and Research Questions Although all field research takes place within natural settings, it serves different purposes. It is .