AKADEMIESE En ASSESSERINGSBELEID

2y ago
85 Views
4 Downloads
1.27 MB
52 Pages
Last View : 16d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Grant Gall
Transcription

AKADEMIESE – en ASSESSERINGSBELEIDINHOUDSOPGAWE:1.Visiebl. 52.Missiebl. 53.Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring3.1Agtergrondbl. 53.2Oorsigbl. 63.3Algemene doelwitte van die Suid-Afrikaanse Kurrikulumbl. 83.4Tydstoekenningbl. 103.5Onderrigtye vir vakkebl. 114.Vakbeleidebl. 125.Verrykingsvakkebl. 136.Beplanningbl. 147.Vakvergaderingsbl. 148.Klaskamersbl. 159.Onderrigmateriaal en bronnebl. 1510.Huiswerk10.1Grondslagfase (Graad R tot Graad 3)bl. 1610.2Intermediêre - / Seniorfase (Graad 4 tot Graad 7)bl. 1610.3Algemeenbl. 17AKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID1

10.4Heelskoolbestuur en koördinasie van huiswerkbl. 1810.5Nasien van huiswerkbl. 1911.Assessering11.1Raamwerk waarvolgens assessering plaasvindbl. 1911.2Die dokumente wat assessering bepaalbl. 2111.3Skoolgebaseerde assesserings en jaareindeksamensbl. 2312.Moderering12.1Definisiebl. 2812.2Doel van modereringbl. 2812.3Wie modereer?bl. 2812.4Wyse van modereringbl. 2912.4.1 Beplanningbl. 3012.4.2 Werkboekebl. 3012.4.3 Formele ragte)bl. 3113.Optekening13.1Definisiebl. 3213.2Doel van optekeningbl. 3213.3Wat teken ons op?bl. 3313.4Wanneer teken ons leerderprestasie op?bl. 3313.5Wie doen die optekening van leerderprestasie?bl. 34AKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID2

13.6Hoe teken ons leerderprestasie op?bl. 3413.7Hoe verseker ons dat die optekening hanteerbaar is?bl. 3413.8Hoe wys ons konsekwentheid en vordering?bl. 3413.9Wyse van optekening, toeganklikheid en sekuriteit van rekordsbl. 3513.9.1 Verslagboeke / -lêers / -blaaiebl. 3513.9.2 Portefeuljes (Leerder- en Onderwysersportefeulje)bl. 3613.9.3 Leerderprofielbl. 3613.9.4 Vorderingskedulesbl. 4014.Vordering en bevordering van Graad R tot Graad 714.1Vorderingsvereistes vir Graad Rbl. 4114.2Vorderingsvereistes vir Graad 1 tot Graad 3bl. 4214.3Vorderingsvereistes vir Graad 4 tot Graad 6bl. 4314.4Vorderingsvereistes vir Graad 7bl. 4414.5Watter assesseringskodes word gebruik?bl. 4515.Eksamen en toetsebl. 4515.1Puntetoekenningbl. 4615.2Merk van eksamenvraestellebl. 4715.3Toesig tydens eksamen en toetsebl. 4715.4Oneerlikheid tydens eksamens en toetsebl. 5015.5Afwesigheid tydens eksamens en toetsebl. 50AKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID3

15.6Onderbrekings / laatkombl. 5015.7Leerderondersteuningbl. 5115.8Opstel van vraestelle en toetsebl. 51AKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID4

AKADEMIESE- en ASSESSERINGSBELEID1.VISIEBy Laerskool Jan van Riebeeck ontwikkel ons leerders om hul volle potensiaal tekan bereik. Ons leer ons leerders om verantwoordelikheid te aanvaar vir hulletalente, regte en verpligtinge.By Laerskool Jan van Riebeeck word leerders begelei deur kwaliteitonderrig en‘n georganiseerde milieu tot afgeronde persone. Deur moedertaalonderrig streefons daarna om leerders geestesweerbaar te maak en om hulle vaardighedegebalanseerd te ontwikkel vir die eise van ons tyd.Ons beskik oor gehalte onderwysers en voldoende fasiliteite om leerders te lei inhulle ontwikkeling tot volle potensiaal. In hierdie strewe speel onsouergemeenskap ‘n integrale rol as deel van die opvoedingspan.2.MISSIEOns streef na die grootste mate van geluk vir almal wat by Laerskool Jan vanRiebeeck betrokke is: leerders, onderwysers en ouers. Ons poog om ‘n veiligehawe te skep en in vennootskap met die ouers kwaliteitonderrig te bied en só dieleerders te begelei tot gebalanseerde en verantwoordelike individue.3.KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARINGAkademie by Laerskool Jan van Riebeeck val binne die raamwerk van dieKurrikulum- en Assesseringsverklaring wat vanaf 2012 geïmplementeer is.3.1AGTERGRONDDie Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R tot Graad 12 bepaal die beleid tenopsigte van kurrikulum en assesseringsaangeleenthede in die skoolsektor.AKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID5

Ten einde die implementering van die Nasionale Kurrikulumverklaring teverbeter, is dit aangepas en die aanpassings het in Januarie 2012 in werkinggetree.'n Enkele samevattende Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring is vir elkevak ontwikkel om die ou Vakverklarings, Leerprogramriglyne enVakassesseringsriglyne in Graad R tot Graad 12 te vervang.3.2OORSIG3.2.1 Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 (Januarie 2012) is 'nbeleidsverklaring vir leer en onderrig in Suid-Afrikaanse skole en bestaan uit dievolgende dokumente:Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklarings vir al die goedgekeurde vakke inhierdie dokument opgeneem;Nasionale beleid met betrekking tot die program- en bevorderingsvereistes vandie Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12; enNasionale Protokol vir Assessering Graad R-12 (Januarie 2012).3.2.2 Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 (Januarie 2012) vervangdie huidige twee Nasionale Kurrikulumverklarings, naamlik:Nasionale beleid met betrekking tot Algemene Onderwysprogramme: DieHersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole), gepromulgeer inStaatskoerant No. 23406 van 31 Mei 2002; enNasionale kurrikulumverklaring Graad 10-12 Staatskoerante, No. 25545 van 6Oktober 2003 en No. 27594 van 7 Mei 2005.3.2.3 Die Nasionale Kurrikulumverklarings, soos vervat in subparagrawe b(i) en(ii), wat uit die volgende beleidsdokumente bestaan, word jaarliks toenemenddeur die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 (Januarie 2012), gedurendedie periode 2012 - 2014, herroep en vervang:AKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID6

die Leerarea- / Vakverklarings, Leerprogramriglyne en Vakassesseringsriglynevir Graad R-9 en Graad 10-12;die beleidsdokument, Nasionale beleid ten opsigte van assessering enkwalifikasies vir skole in die Algemene Onderwys- en Opleidingsfase,gepromulgeer in Goewermentskennisgewing No. 124, in Staatskoerant No.29626 van 12 Februarie 2007;die beleidsdokument, die Nasionale Senior Sertifikaat: ‘n Kwalifikasie op Vlak 4van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR), gepromulgeer in StaatskoerantNo.27819 van 20 Julie 2005;die beleidsdokument, ‘n addendum tot die beleidsdokument, die NasionaleSenior Sertifikaat: ‘n Kwalifikasie op Vlak 4 van die NasionaleKwalifikasieraamwerk (NKR) met betrekking tot leerders met spesialeleerbehoeftes, gepromulgeer in Staatskoerant, No. 29466 van 11 Desember2006, word geïnkorporeer in die beleidsdokument, Nasionale beleid metbetrekking tot die program- en bevorderingsvereistes van die NasionaleKurrikulumverklaring Graad R-12; endie beleidsdokument, ‘n addendum tot die beleidsdokument, die NasionaleSenior Sertifikaat: ‘n Kwalifikasie op Vlak 4 van die NasionaleKwalifikasieraamwerk (NKR) met betrekking tot die Nasionale Protokol virAssessering Graad R-12, gepromulgeer in Goewermentskennisgewing, No.1267, in Staatskoerant No. 29467 van 11 Desember 2006.3.2.4 Die beleidsdokument, Nasionale beleid met betrekking tot die program- enbevorderingsvereistes van die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 en dieafdelings oor die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die uitkomsteen standaarde wat behoudens Artikel 6(A) van die Suid-Afrikaanse Skolewet,1996 (Wet No. 84 van 1996) bepaal is, sal die grondslag vorm vir die Ministervan Basiese Onderwys om die minimum uitkomste en standaarde, sowel as dieprosesse en prosedures vir die assessering van leerderprestasie wat vantoepassing sal wees op openbare en onafhanklike skole, te bepaal.AKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID7

3.3ALGEMENE DOELWITTE VAN DIE SUID-AFRIKAANSE KURRIKULUM3.3.1 Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 vorm die grondslag vanwat beskou kan word as die kennis, vaardighede en waardes wat noodsaaklik isom te leer. Dit sal verseker dat leerders kennis en vaardighede verwerf entoepas op maniere wat betekenisvol is in hulle lewens. Hiervolgens bevorder diekurrikulum die idee van gegronde kennis binne plaaslike, bekende kontekste enterselfdertyd toon dit sensitiwiteit ten opsigte van globale vereistes.3.3.2 Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 het die volgendedoelwitte:om leerders, ongeag hul sosio-ekonomiese agtergrond, ras, geslag, fisiese ofintellektuele vermoë, toe te rus met die kennis, vaardighede en waardes watnodig is vir selfvervulling en betekenisvolle deelname in die samelewing asburgers van ‘n vrye land;om toegang tot hoër onderwys te verskaf;om die oorgang van leerders vanaf onderwysinstellings na die werkplek tefasiliteer; enom aan werkgewers ‘n voldoende profiel van 'n leerder se vermoëns te verskaf.3.3.3 Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 is op die volgendebeginsels gebaseer:Sosiale transformasie: Dit verseker dat onderwys ongelykhede van die verledeaanpak en dat gelyke onderwysgeleenthede aan alle sektore van die bevolkingvoorsien word;Aktiewe en kritiese leer: Dit moedig 'n aktiewe en kritiese benadering tot leer aaneerder as om te leer sonder om te begryp, en nie kritiese leer van gegewewaarhede;AKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID8

Hoë kennis en hoë vaardighede: Dit is die minimum standaarde vir die kennis envaardighede wat in elke graad verwerf moet word, word gespesifiseer en stelhoë, bereikbare standaarde in alle vakke;Progressie: Die inhoud en konteks van elke graad toon vordering van dieeenvoudige tot die komplekse;Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid: Die infasering vandie beginsels en praktyke van sosiale en omgewingsgeregtigheid en menseregtesoos dit in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika omskryf word. DieNasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 is veral sensitief vir kwessies watdiversiteit weerspieël soos armoede, ongelykheid, ras, geslag, taal, ouderdom,gestremdheid en ander faktore;Waardering vir inheemse kennissisteme: Om erkenning te gee aan die rykegeskiedenis en erfenisse van hierdie land as bydraende faktore om die waardesin die Grondwet te laat gedy; enGeloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid: Dit voorsien onderwys watvergelykbaar is met internasionale standaarde in terme van kwaliteit, omvang endiepte.3.3.4 Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R -12 stel in die vooruitsig datleerders die volgende kan doen:identifiseer en los probleme op en neem besluite deur kritiese en kreatiewedenke;werk doeltreffend saam met ander as lede van ‘n span, groep, organisasie engemeenskap;organiseer en bestuur hulself en hulle aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend;versamel, ontleed en organiseer inligting en evalueer dit krities;kommunikeer doeltreffend deur middel van visuele, simboliese en / oftaalvaardighede in verskillende vorme;AKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID9

gebruik wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities deur verantwoordelikheidteenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon; enbegryp die wêreld is ‘n stel verwante stelsels waarin probleme nie in isolasieopgelos word nie.3.3.5 Inklusiwiteit behoort 'n belangrike deel van organisering, beplanning enonderrig by elke skool te vorm. Dit kan alleenlik gebeur indien alle onderwysersdeeglik begryp hoe om leer struikelblokke te herken en aan te pak, asook hoeom vir diversiteit te beplan.Die sleutel tot die goeie bestuur van inklusiwiteit is die versekering datstruikelblokke geïdentifiseer en aangespreek word deur al dieondersteuningsisteme binne die skoolgemeenskap, insluitend onderwysers,distriksondersteuningspanne, institusionele ondersteuningspanne, ouers enspesiale skole wat kan dien as hulpbronsentrums. Om die leerhindernisse in dieklaskamer aan te spreek, behoort onderwysers verskeie kurrikulêre strategieë virdifferensiëring te gebruik soos uiteengesit in die Departement van BasieseOnderwys se Riglyne vir Inklusiewe Onderrig en Leer (2010).3.4TYDSTOEKENNINGGRADEGR. R-2GR.3GR. 4-7TYD23 uur25 uur27 ½ uurAKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID10

3.5ONDERRIGTYE VIR VAKKEGR. RGR. 1-2GR. 3GR. 4-6GR. HuistaalEerste Addisionele s(1)(1)(2)Skeppende kunste(2)(2)(2)(1,5)Liggaamlike opvoeding(2)(2)(2)(1)Persoonlike en Sosiale Welsyn(1)(1)(1)(1,5)NWT (4-6) NW (7)3,53Sosiale 5)(1,5)Tegnologie2Ekonomiese Bestuurswetenskappe2Lewensoriëntering2Skeppende Kunste2AKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID11

Laerskool Jan van Riebeeck se skooltye:Graad R:08:00 tot 12:30Grade 1 en 2:07:45 tot 13:12 (en Vrydae tot 13:09)Graad 3:07:45 tot 13:41 (en Vrydae tot 13:34)Grade 4 tot 7:07:45 tot 14:10 (en Vrydae tot 14:00)Akademiese tyd is vir ons kosbaar en sal altyd voorkeur kry :Geen akademiese tyd sal onnodig gebruik word vir bv. musiekkonserte,vertonings, ens. nie en sulke vertonings sal in die laaste week van kwartaaltoegelaat word.Tydens konsertjaar moet die SK–periode (Dans/Drama) gebruik word vir dieinoefening van passies. Die twee-jaarlikse konsert is ‘n tradisie by ons skool enons glo die geheelontwikkeling van die kind wat hierdeur plaasvind, sowel as diesamehorigheid wat dit onder die hele skool aanmoedig, baat ook onsakademiese standaard.4.VAKBELEIDEOns strewe na gespesialiseerde vakonderrig in kernvakke soos Afrikaans,Engels en Wiskunde.Elke vakspan is verantwoordelik vir die daarstelling van ‘n vakbeleid. Dit moetkort en kernagtig wees. Elke spanlid moet ‘n afskrif ontvang wat geliasseer moetword in die betrokke onderwysersportefeulje. Die volgende kan gebruik word virdie samestelling van die vakbeleid. KABV; LAAG – Dokumente; Opstelling van Leerprogramme.AKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID12

Die vakbeleid moet so geskryf word dat elkeen dit verstaan en dit is bindend opalmal wat deel is van die vakspan. Die volgende moet in ‘n vakbeleid vervatword:Inleidende paragraaf oor die vak; doelstellings van vak; progressie t.o.v.vakinhoude; assessering; ondersteuningsmateriaal.5.VERRYKINGSVAKKEBy Laerskool Jan van Riebeeck word Kuns, Biblioteek, Rekenaars en isiXhosaas verrykingsvakke aangebied in soverre die beskikbare onderrigtyd dit toelaat.Die kunsonderwyser is verantwoordelik vir die assessering van die visuele kunsin die vak Skeppende kunste. Biblioteek word gebruik as ‘n integrale deel vanTale, maar is nie slegs daartoe beperk nie. Leerders kan hier geleer word omnavorsingswerk te doen t.o.v. inhoudsvakke. In die rekenaarklas word leerderstou wysgemaak van rekenaarvaardighede asook navorsingsvaardighede wat nielosstaande is van die kurrikulum nie en moet gesien word as verryking tot enintegrasie met ander vakke. Gedurende rekenaaronderrig word daar aandaggeskenk aan koderering sodat ons die leerders kan blootstel aan toekomsgerigteprobleemoplossingsvaardighede.Engels as Huistaal word as keuse vak by Laerskool Jan van Riebeeck aangebied. Leerders se vaardigheid moet van so ‘n aard wees dat hulle kwalifiseer omEngels Huistaal te neem. Leerders wat ‘n gemiddeld van 65% en laer in EngelsEerste Addisionele Taal behaal, word aangeraai om eerder met EAT tot graad 7voort te gaan. Daar word wel geleentheid geskep vir die persoon wat Huistaalwel ‘n kans wil gee.AKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID13

6.BEPLANNINGBeplanning moet deeglik gedoen word. Die beplande assesseringstake word dieeerste Vrydag van elke kwartaal op ‘n Google Kalender aangedui en aan dieleerders en ouers gekommunikeer. Dit word die Taak- en toetsrooster genoem.Die Taak- en toetsrooster is op die webtuiste beskikbaar.Daar word van elke onderwyser verwag om deeglike beplanning te doen: 7.Weeklikse beplanning word elke Maandagoggend voor 09:00 by die skoolhoofingehandig vir kontroleKwartaallikse beplanning word by die vakhoof vir moderering ingehandigTaak- en toetrooster moet die formele assesserings van die kwartaal uiteensitKlas- en persoonlike roosterVAKVERGADERINGSVakvergaderings moet so ver as moontlik een keer per semester gehou word behalwe Tale en Wiskunde. Tale en Wiskunde vakvergaderings sal kwartaalliksplaasvind. Die akademiese hoof sal die betrokke datums op die kwartaalprogramplaas nie later as die eerste Vrydag van elke kwartaal nie.‘n Agenda moet voor die tyd aan die betrokke personeel gegee word en dit dienas ‘n uitnodiging. Dit moet ook voor die tyd aan die skoolhoof en die akademiesehoof gegee word.‘n Notule van die vergadering moet so gou as moontlik en nie later as 5 dae naafloop van die vergadering aan die betrokke personeellede gegee word. ‘n Afskrifmoet aan die skoolhoof en akademiese hoof gegee word.Die Agenda en Notule moet in die onderwysersportefeulje geplaas word.AKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID14

8.KLASKAMERSKlasse moet te alle tye netjies wees met relevante versierings teen die mure.Hierdie hulpbronne moet verkieslik gedurig afgewissel word om aan te sluit byklaswerk. Leerders se werk kan gebruik word om klasse te versier. Die volgendemoet duidelik sigbaar in die klas wees:9. Klaskamerreëls; ‘n Rooster van die klas en onderwyser; Ontruimingsplan; Klaslys; Inventaris. SpeelgronduiteensettingONDERRIGMATERIAAL EN BRONNEElke leerder moet ten minste 1 skryfboek hê vir elke vak wat onderrig word,afhangende van die vak wat onderrig word.In alle vakke (Graad 4 tot Graad 7) moet elke leerder ‘n voorgeskrewe handboekkry wat bepaal word met oorlegpleging met skoolhoof en akademiesehoof/vakhoof. Die handboeke wat gebruik word in die verskillende vakke moetdieselfde wees as in die betrokke fases. Verskillende bronne kan gebruik wordwat sal dien as ekstra hulp en addisionele verryking tot die vak en dus diehandboek. Daar moet egter voor die tyd toestemming verkry word vanafskoolhoof en akademiese hoof.Elke leerder moet ‘n kontrak teken aan die begin van die jaar dat hy / sy ‘nhandboek ontvang het wat in ‘n goeie toestand is. Indien die handboek deur diejaar beskadig word of weg raak, is die ouers verantwoordelik om die handboek tevervang teen die huidige vervangingskoste van betrokke handboek.AKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID15

Nasionale Onderwysdepartement se werkboeke, soos voorsien, moet gebruikword in betrokke vakke ter aanvulling en vaslegging.10.HUISWERKOns aangepaste huiswerkbeleid fokus daarop om huiswerk sover moontlikte beperk, opbouend en interessant te hou en vir vasleggingsdoeleindeste gebruik.10.1GRONDSLAGFASE (Graad 1 tot Graad 3)In die grondslagfase (graad 1 - 3) sal huiswerk 'n gemiddelde tydsbeperking per graad hê. Graad 1 en 2 is 30 minute en graad 3 is 45 minute perdag. Al drie grade gee net huiswerk wat ingeskerp moet word en watreeds in die klas aangeleer is. Al die graad 1-3 klasse gee ook 'n geleentheid om met huiswerk die laaste 10 minute van die dag te begin.10.2INTERMEDIÊRE - / SENIOR FASE (Graad 4 tot Graad 7)In die intermediêre fase (graad 4 - 6) sal daar steeds huiswerk in Afrikaans, Engels en Wiskunde bv. mondelinge, voorbereide lees, speltoetse, tafeltoetse, ens. gegee word. Die oefeninge van dieonderskeie afdelings (taal, letterkunde, somme, ens.) wordbeperk. Ons fokus is hoofsaaklik op die inhoudsvakke. Huiswerk entake sal sover moontlik gedurende klastyd voltooi word.Aangesien graad 7's vir hoërskool voorberei, sal hulle nie deur diehuiswerkbeleid geraak word nie. Ons sal wel probeer om so vermoontlik huiswerk te beperk.Hierdie beleid sal deurgaans gemonitor word. Huiswerk/klaswerk wordheelwat verminder en daarom moet tyd in die beplanning ingeruimword sodat leerders genoeg geleentheid kry om taak/opdrag te voltooi.Indien daar ‘n definitiewe tydsbestuur probleem geïdentifiseer wordwaar ‘n leerder glad nie die verminderde huiswerk gedurende klastydAKADEMIESE EN ASSESSERINGSBELEID16

voltooi nie, sal die werk by die huis voltooi moet word. Dit word op individuele basis hanteer.10.3ALGEMEENAlle leerders moet huiswerkboeke gebruik. Graad 5 tot Graad 7 is verpligom die huiswerkboeke wat aan die begin van elke jaar gegee word, te gebruik. Graad 4’s ontvang hul huiswerkboeke eers in die middel van hulgraad 4-jaar.Die huiswerkboeke behoort daagliks deur ouers onderteken te word.Huiswerkboeke kan as 'n waardevolle kommunikasiemiddel tussen oueren onderwyser dien. Sommige onderwysers verkies dit om huiswerk opClassroom te laai wat verseker alle leerders toegang tot die huiswerkverkry. Dit help ook ‘n leerder wat afwesig was om die bepaalde werk inte haal.Onderwysers in die onderskeie vakke moet seker maak dat huiswerktakeen ander werkstukke versigtig gekoördineer wo

Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole), gepromulgeer in Staatskoerant No. 23406 van 31 Mei 2002; en Nasionale kurrikulumverklaring Graad 10-12 Staatskoerante, No. 25545 van 6 Oktober 2003 en No. 27594 van 7 Mei 2005. 3.2.3 Die Nasionale Kurrikulumverklari

Related Documents:

Hartlik geluk aan die Top 20leerders van Gr 4 - –7 wat deur harde werk hulle self inpresteer het in die Top 20 Akademiese groep van die eerste kwartaal van 2019. Ons is baie trots op julle en vertrou dat julle die balkies met waardigheid sal dra. Baie geluk! TOP 20 AKADEMIESE PRESTEERDERS . Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Die hoogste akademiese presteerder in elke vak in die graad word deur SASAMS bepaal in Oktober. Wanneer daar meer as 1 leerder is met dieselfde gemiddeld, word aan elkeen van die leerders ‘n toeken-ning gemaak. Toekennings word in die volgende vakke gemaak: Intermediêre Fase (Graad 4 -

Leerders MERIETEFUNKSIE GRAAD 4 EN 5 / 6 AKADEMIESE TOEKENNINGS Akademiese Sertifikaat : 85% en hoër in 'n vak 90% en hoër vir Lewensvaardigheid Merieteknopie 1 - 3 : 80% en hoër gemiddeld in al die vakke Trofee : Beste prestasie in veskillende vakke per graad Gemonteerde Trofee : Algehele beste prestasie in graad Bogenoemde toekennings word op jaarpunte

leer te vergemaklik. Graad 6 & Graad 7 skryf huiswerk van die bord af (selfdissipline en selfverantwoorderlikheid) om sekere lewensvaardighede toe te pas. 13. UITSTAPPIES a. Gr 4 - Gr 7 neem 1 keer per jaar deel aan 'n akademiese uitstappie soos gereël en die kostes word waar moontlik deur die akademiese begroting gedek. b.

FORWAR TOGETHER SONE SIA HAMBILI SAAM VORENTOE AgriWetenskappe Akademiese programme en fakulteitsinligting Jaarboek, Deel 7 2022

Graad 6 Akademiese Tuisonderrigprogram: 2de Oplaai (20 April) Vak Hulpbronne Take Afrikaans Huistaal Taal-struktuur boek Platinum Huistaal Handboek Gr 6 PDF Dokumente 2de oplaai TEMA 6 : SO MAAK JY. BL. 61 - 72 1. Teken voorblad vir tema in Taalstruktuur, enigiets wat by die tema

Akademiese toppresteerder Graad 4 – Graad 6 Indien meer as een leerder hierdie prestasie deel, word die trofee gedeel. TROFEë – AKADEMIE (Gr. 7) Vaktrofeë word toegeken aan die leerder met die hoogste persentasie (jaarpunt) in die betrokke vak. Afrikaans Engels Wiskunde Natuurwetenskap

The empirical study suggests that the modern management approach not so much substitutes but complements the more traditional approach. It comprises an addition to traditional management, with internal motivation and intrinsic rewards have a strong, positive effect on performance, and short term focus exhibiting a negative effect on performance. These findings contribute to the current .