Tel: (011) 791-6160/1 Fontainebleau.co.za Bleaunuus

3y ago
42 Views
2 Downloads
1.10 MB
5 Pages
Last View : 15d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Fiona Harless
Transcription

11 April 2019Bladsy 1 van 5Tel: (011) 791-6160/1skool@fontainebleau.co.zaBesoek ons webwerf:www.fontainebleau.co.zaBleaunuusUIT DIE KANTOOREk wil u almal hartlik verwelkom na ‘n heerlike vakansie. Baie welkom aan die nuwe leerlinge en hulleouers by ons skool. Ons hoop dat u baie gelukkig sal wees by Laerskool Fontainebleau. Baie sterkte aanal ons leerders en personeel vir die nuwe kwartaal wat voorlê. Ons hoop dat dit vir julle ‘n baie suksesvollekwartaal sal wees.Hartlik geluk aan die Top 20-leerders van Gr 4 – 7 wat deur harde werk hulle self inpresteer het in die Top20 Akademiese groep van die eerste kwartaal van 2019. Ons is baie trots op julle en vertrou dat julle diebalkies met waardigheid sal dra. Baie geluk!Graad 4Ziné MostertKeira BesterLinda van der WaltLiam PeekMilan van JaarsveldHeinrich de BeerIzelle van MolendorffRenaku NieuwenhuisThomas PretoriusNaomi BosmanFranco ColinEli MarallichKaylie van der MerweMieke van WestingSiénne ScullardLucia CardosoKiani SwanepoelTasha van ZylVictor BosmanZané TruterTOP 20 AKADEMIESE PRESTEERDERSGraad 5Graad 6Tjaart SteynSarah BoonzaaierAnika MoolmanJessica BoonzaaierRuan VisserEthan BesterNicolaas MitchellRuben NaudéPhilmar MinnaarAdriaan NaudéVasti GrieselJonathan v d MerweElke NelAndreas KuysMia van der MerweGustav JonesLibbie BreslerLiam PostCharlene van der BankWijon FritzKeagan PowellZani van der WattBen KuysNadia RouxKlarabel BronnStef SwanepoelSean O’ReillySyann SmithChantal van der BankKirsten NelRachel DillonLiam SmithTiaan SmitCharné le RouxBradley ButcherChristiaan BreslerBenjamin SchoemanAndré NaudéMareli WassermannGunther ErlankGraad 7Adriaan MostertElaine WijnbeekMarissa van den BergKara ColinIsabelle PeekMia van RooyenEmma VorsterLara MinnaarJacques-Louis MalanAshley NovelloCiska RossouwAbi SwartHeinrich VoigtMarina-Minette d WetWillie LindequeKarl WassermanJan-Rudolf BritzMignon la GrangeGutav ZeilerDominique TreadwayLIEF EN LEEDOns innige simpatie aan Ciera Ekerman (Gr 2F) en Amore Jansen van Rensburg (Gr 2N) met die onlangseafsterwe van hulle mammas. Mag julle en julle gesinne vertroosting vind in hierdie hartseer tyd.PERSONALIABaie geluk aan die volgende personeel wat hulle verjaarsdae vier: Me Ananya Erasmus (10 April), MeMerike Werth (13 April), Me Anine Oosthuizen (14 April) en Mnr Marco Jansen van Rensburg (24 April). Onshoop en vertrou dat dit vir julle ‘n baie spesiale dag sal wees en n geseënde nuwe lewensjaar word julletoegebid.BEHEERLIGGAAMVERKIESINGOns doen ‘n finale beroep op alle Gr R tot Gr 7 ouers om die Beheerliggaamverkiesing, asook diesportvergadering, by te woon op Woensdag, 17 April 2019 om 18:30 in die skoolsaal. Ons benodig‘n kworum om voort te gaan met die verkiesing.

11 April 2019Bladsy 2 van 5FINANSIESKANTOOROuers, gebruik asb julle gesinskode as verwysing wanneer betaling gemaak word, en daarna kan ‘nbeskrywing gegee word bv: Skoolgeld, Naskool of Wisk Olympiade VOEDINGSKEMAOns benodig dringend ‘n mamma wat die leisels by Vicky Heine kan oorneem. Belangstellendes kan haarkontak by 083 212 4511.0/9 & 0/10 RUGBYTOERBaie dankie aan al die kinders en ouers wat betrokke was by die toer. Die rugbytoer was ‘n groot sukses.Baie dankie vir al die ouers se getroue ondersteuning tydens die toer. Die 0/9 span het drie wedstrydegespeel waarvan hulle twee gewen en een verloor het.Die 0/10 span het ook drie wedstryde gespeel waarvan hulle een gewen, een verloor en een gelykop gespeelhet. Die toer was goeie voorbereiding vir die liga waarin ons vanjaar gaan deelneem.1STE SPAN RUGBYTOERDie 1ste span het ‘n uitstekende toer gehad. Ons het teen 4 skole gespeel met getalle van oor die 1000leerlinge!Wen RAM24 – 0Wen Bakenkop26 – 0Gelykop teen Die Poort 12 – 12Verloor teen Die Tuine 7 - 12RUGBY UITSLAE vs LEEUWENHOF OP 8 APRIL0/9 wen 21 – 70/10 verloor 33 – 50/11 wen 10 - 82des wen 19 – 141stes wen 36 – 16NETBAL UITSLAE VS WELTEVREDENPARK OP 4 APRIL0/10A wen 10 – 40/10B wen 7 – 00/11A wen 6 – 10/11B verloor 2 – 60/12A verloor 5 – 150/12B verloor 0 – 170/13A wen 17 – 40/13B verloor 5 – 8Baie dankie vir julle mooi gedrag en samewerking! Ons 0/10C en 0/13COntwikkelingspanne het pragtige spel gelewer! Ons is trots op julle.JESUS TROEPEBaie dankie dankie aan almal wat hulle harte en beursies oopgemaak het virdie Skryfbehoeftes uitreikaksie. Die skryfbehoeftes word versprei na dievolgende plekke:Laerskool Fontainebleau, Monument Primary, Ilima Community School asookLaerskool Claremont.FONTIE GELUKBRINGEROns gelukbringer het ‘n naam gekry . Stoffel! Baie welkom by dieFontie-familie. Geluk aan Alyssa Edwards in Gr 3 wat die naam gekies het!Sy wen ‘n R250 geskenkbewys van Cresta.

11 April 2019Bladsy 3 van 5HANDELSHUISPRIVATE WISKUNDE ONDERRIG IN BOSKRUINIndividuele aandag voorsien in klein groep klasse082 566 5917 karlienvzy177@gmail.com Triumphmaths.co.za

11 April 2019Bladsy 4 van 5Ekstra Wiskunde klasse: Kontak Ria van den Tillaard, 072 202 7563. Martha Straat (Noord), Moret,Randburg. Kan enige graad help van Gr. 1 tot Gr. 12. Afrikaans of Engels. Koste: R250 per uur, per kind.PROGRAMDonderdag, 11 AprilVrydag, 12 AprilSaterdag, 13 AprilMaandag, 15 AprilDinsdag, 16 AprilDag 1Woensdag, 17 AprilDag 4Donderdag, 18 AprilDag 5Vrydag, 19 AprilMaandag, 22 AprilDinsdag, 23 AprilWoensdag, 24 AprilDag 2Dag 3- SUPER 12 RUGBY EN NETBAL FINAAL BYLC DE VILLIERS- Geen akademiese dag, leerders bly tuis- ATKV Redenaars 1ste uitdun- ATKV Redenaars 1ste uitdun- Netbal (Liga) te Maragon- Jesus Troepe- Gholfoefening- Beheerliggaamverkiesing om18:30 in die skoolsaal- Mini Netbaltoernooi teL/s Genl Christiaan de Wet- Netbal (Liga) L/s Randfontein (Weg)GOEIE VRYDAGVAKANSIEDAGDag 6 - OOLV Vergadering- Jesus TroepeDag 7 - Gr 1 Instappie: Brandweer- Mini Netbaltoernooi teL/s Genl Christiaan de Wet- Rugby (Liga) L/s Genl Alberts (Tuis)

11 April 2019Laerskool Fontainebleau bedank die volgende Borge:Bladsy 5 van 5

Hartlik geluk aan die Top 20leerders van Gr 4 - –7 wat deur harde werk hulle self inpresteer het in die Top 20 Akademiese groep van die eerste kwartaal van 2019. Ons is baie trots op julle en vertrou dat julle die balkies met waardigheid sal dra. Baie geluk! TOP 20 AKADEMIESE PRESTEERDERS . Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Related Documents:

Business Cards Duplicate / Triplicate Books Stamps Fatima Mahomedjan 011 746 8136 Joanne 011 421 0998 Ayob Nubbee 011 230 0341 Claire Mallaby 011 453 3057 Annatjie Deysel 011 918 6421 Allison Bouic 011 397 7279 Anel Smit 011 425 0020 Charmaine Hyman 071 689

Direzione e Sede: Corso Moncenisio 5-10-12-14-16 - 10090 ROSTA (Torino) Italia Tel. 011.95.68.555 (25 LINEE ISDN) - Int. 0039.011.95.68.555 - Telegr. SIRENA 10090 ROSTA Fax 011.95.67.928 - 011.95.68.510 - Fax Auto Italia 011.95.68.595 - Fax Export 011.95.68.597 E-mail: sirena.spa@sirena.

007 Camarón de Tejeda 0013 PALO GRANDE 007 Camarón de Tejeda 0014 EL PARAÍSO . 011 Alvarado 0014 LA PIEDRA 011 Alvarado 0016 PUNTA DE ARENAS 011 Alvarado 0017 PUNTA VALIENTE . 011 Alvarado 0030 CAMARONERA 011 Alvarado 0032 PUNTA DE GAMBOA (CAMPO VERDE) 011 Alvarado 0033 PL

COS1521 Mr E Bogopa Mrs P le Roux C3‐13 C4‐11 011‐6709058 011‐6709118 COS2601 Mr C Pilkington Mrs D Becker C4‐14 C3‐15 011‐4712130 011‐6709103 COS2611 Mr T Masombuka Mr M Molebatsi C4‐17 C4‐75 011‐6709123 011‐6709085

In December 2014, a new version of USP 791 officially went into effect. This version of 791 is part of the Second Supplement to USP 37-NF 32. pH measurements within the pharmaceutical industry often reference USP 791 . Thermo Scientific Orion pH meter kits are part of a high-quality pH test method designed to assist with compliance to USP

830-011-0000 Definitions 830-011-0010 Employees, Meetings, Officers of the Board 830-011-0020 Trainee (Apprenticeship) — Generally 830-011-0040 Completion of Funeral Service Practitioner and Embalmer Apprenticeship and Examination 830-011-0050 Background Investigation Required Prior to Oregon Licens

four basic parts, each engi-neered to perform a specific func-tion. The core strip provides con- . to form a continuous helix. The standard end terminal pro-vided with edgewound resistors is a welded terminal. This welded . 5.2 69423-011 8.1 150 69424-011 11.0 175 69425-011 14.0 187 69426-011 17.0 212 69427-011 20.0 250

Artificial intelligence is a growing part of many people’s lives and businesses. It is important that members of the public are aware of how and when artificial intelligence is being used to make decisions about . 7 them, and what implications this will have for them personally. This clarity, and greater digital understanding, will help the public experience the advantages of AI, as well as .