9 September 2020 Geagte Gr. 4-7 Ouers OUERBRIEF 2 VAN .

2y ago
25 Views
6 Downloads
298.86 KB
6 Pages
Last View : 1m ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Mollie Blount
Transcription

Geagte Gr. 4-7 Ouers9 September 2020OUERBRIEF 2 VAN KWARTAAL 3TOETSREEKS KWARTAAL 3Alle graad 4-7 leerders skryf in kwartaal 3 formele toetse, sien asb. die onderstaandetoetsrooster om uself te vergewis wanneer die leerder toetse moet aflê. Leerderswat afwesig is vir die toetse sal hertoetse skryf. Indien afwesig moet die leerder asb.‘n doktersbrief in handig as bewys. Leerders wat afwesig is a.g.v. Covid-19 moetasb. ‘n epos stuur na Me H Barkhuizen ( hbarkhuizen@lardies.co.za ) om aansoek tedoen vir isolasie vraestelle. Slegs leerders wat in isolasie is a.g.v. Covid-19 salisolasie vraestelle skryf. Gr. 4-7 Google Classroom leerders sal in die middaegeakkommodeer word vir die aflegging van toetse. Leerders moet ook asb. deeglikvoorberei vir die formele assesserings van kwartaal 3, soos uiteengesit op dieAssesseringsplan. Hierdie assesserings tel wel vir die rapportpunt. Indien ‘n leerderafwesig is vir ‘n formele assessering sal die betrokke personeellid ‘n reëling tref methom/haar om dit so spoedig as moontlik af te handel. Leerders ontvang wel ‘nrapport vir kwartaal 3 se formele assesserings en toetse.DatumGRVry 2/105 7Ma 5/104 6Di 6/105 7Wo 7/104 6Do 8/105 7Vry 9/104 6Ma 12/105 7Di 13/104 6Wo 14/105 7Do 15/104 6Vry 16/105 7Ma 19/104 6Di 20/105 7Wo 21/104 6Do 22/105 7Vry 23/104 6Gr 4Gr 5Gr 6ENG WENG (C/writing)Gr 7GESKENG (C/writing)

PUNTEVERSPREIDING VIR 2020A.g.v. Covid-19 is die punteverspreiding aangepas vir 2020. Promosiepunte vir diejaar sal soos volg uitgewerk word:Kwartaal 1: SBA 40%Kwartaal 3: SBA 40%Kwartaal 4: FINALE TOETS20%Hierdie is Departementele voorskrifte en ons moet streng daarvolgens handel.Kwartaal 2 se assesserings en toetse tel dus nie vir die jaarpunt nie. Ons versoek aldie Gr. 4-7 leerders om skouer aan die wiel te sit in kwartaal 3 en net jul beste telewer.PUNTESTATE KWARTAAL 2Op Donderdag, 10 en Vrydag, 11 September ontvang die Gr. 5-7 leerders hullepuntestate vir kwartaal 2. Hierdie is slegs ‘n puntestaat sodat u as ouer kan sien watu kind behaal het vir kwartaal 2 se formele assesserings en toetse. Hierdie punteword nie in berekening gebring vir die jaarpunt nie.EKSTRA KLASSEVolgens die punte van kwartaal 2 sal daar sekere leerders geïdentifiseer word watekstra klasse moet bywoon. Leerders wat uitnodigings ontvang moet asb. sekermaak dat hulle wel die ekstra klasse bywoon. Die ekstra klasse se datums salweekliks op die graad se Classroom aangebring word onder admin.BOEKKONTROLEVanaf Maandag, 24 Augustus het die personeel boekkontroles gedoen in al dievakke. Baie dankie aan elke leerder wat gedurende die grendeltyd nog steeds hulwerk pligsgetrou gedoen het. Dankie aan al die ouers wat gehelp het dat hullekinders se werk netjies en volgens die voorskrifte van die personeel uitgevoer is.Ons glo die leerders het gedurende hierdie tyd geleer wat dit is om selfstandig tewerk. Ongelukkig is daar heelwat leerders wat nie hulle deel gedoen het soos watdaar van hulle verwag was nie en hulle boeke spreek daarvan. Indien ‘n leerder sewerk nie op datum is nie bly dit sy/haar plig om dit te doen.SKOOLVAKANSIEDAGVolgens die kalender is Donderdag, 24 September Erfenisdag en is die skool dusgesluit.Ons skool sal ook op Vrydag, 25 September gesluit wees vir ‘nskoolvakansiedag. Op Maandag, 28 September gaan ons voort met ons Dagroosterprogram soos uitgestuur en begin ons die week met die Gr. 5 en 7 leerders.

DATUMGRAADMa, 28 Sept57Di, 29 Sept46Wo, 30 Sept5Do, 1 OktVr, 2 Okt74657Dag 1Dag 2Dag 2Dag 2Dag 2DAGROOSTERDag 5 Dag 5DATUMMa, 5 OktDi, 6 OktWo, 7 OktDo, 8 OktVr, 9 OktGRAAD46545746DAGROOSTERDag 3Dag 3Dag 4Dag 4Dag 5Dag 5Dag 1 Dag 1 Dag 176Dag 3 Dag 3 Dag 4 Dag 4DATUMMa, 12 OktDi, 13 OktGRAAD574DAGROOSTERDag 5Dag 56Wo, 14 Okt57Dag 1 Dag 1 Dag 1 Dag 1DATUMMa, 19 OktDi, 20 OktGRAAD465DAGROOSTERDag 3Dag 37Wo, 21 Okt46Dag 3 Dag 3 Dag 4 Dag 4Do, 15 OktVr, 16 Okt4657Dag 2Dag 2Dag 2Dag 2Do, 22 OktVr, 23 Okt5746Dag 4Dag 4Dag 5Dag 5GOOGLE CLASSROOMDankie aan al die Google Classroom leerders wat getrou klasse bywoon en takeinhandig. Ons herinner u net weer daaraan dat indien die personeel ervaar dat dieGoogle Classroom leerders nie presteer soos hy/sy moet nie of indien ‘n leerder niesy/haar take inhandig nie, hul die voorreg ontneem mag word om van GoogleClassroom gebruik te maak. Personeel is tans besig om die punte van kwartaal 1en 2 met mekaar te vergelyk asook die leerders se samewerking t.o.v. GoogleClassroom.LARDIE TYDKAPSULEOp 10 Oktober 2010 het ons Oud Lardies ‘n tradisie begin deur briewe en spesialeherinnerige van daardie jaar in die Lardie Tydkapsule te plaas. Hierdie jaar opSaterdag, 10 Oktober 2020 sou ons hierdie tradisie voortgesit het tydens onsjaarlikse Lardie Kuierfees. A.g.v. Covid-19 het ons die verloop van die vieringe entradisie aangepas. Volledige inligting en wyses van hoe ons hierdie projek gaanaanpak sal spoedig aan u gekommunikeer word. Mnr Human stuur binnekort ‘nspesiale boodskap uit oor die geskiedenis rondom die Lardie Tydkapsule.

MERIETENa baie besprekings het die skool en Beheerliggaam van Laerskool Elardusparkbesluit dat daar geen Meriete-aande vir 2020 gaan plaasvind nie. A.g.v. Covid-19kon meeste aktiwiteite nie plaasvind nie en wil ons nie ons leerders benadeel nie.Aktiwiteite wat gedurende die eerste kwartaal afgehandel is sal wel erkenning gegeeword aan leerders wat prestasies behaal het. Toekennings sal hier uitgereik wordaan die betrokke leerders soos uiteengesit in ons meriete beleid. Ons as skool salslegs vir die Gr. 7 leerders van 2020 ‘n meriete verslag uitreik. Geen akademieseprestasies of spesiale toekennings sal in 2020 gemaak word nie.Baie sterkte aan elke Lardie vir ‘n bedrywige akademiese kwartaal 3. Ons is trots opwat julle vermag het tydens hierdie groot aanpassing t.o.v. ons akademiese kultuuren manier van onderrig.HERREGISTRASIE VIR 2021Herregistrasie vorms word op Donderdag, 10 en Vrydag, 11 September uitgestuur.Ouers word versoek om die elektroniese vorm asb. te druk en te voltooi en voor ofop Vrydag, 18 September terug te stuur na die registeronderwyser. Ouers wat nietoegang het tot ‘n drukker nie moet die registeronderwyser in kennis stel sodat ‘nharde kopie aan u gestuur kan word.NASKOOL INSKRYWINGS VIR 2021Die aansoekperiode om leerders by die Naskoolsentrum te registreer vir 2021, is nouoop en sluit op Woensdag, 30 September 2020. Ouers met leerders van Gr.1 totGr.7 in 2021 wat die Naskool wil bywoon moet asb, die onderstaande vorm volledigvoltooi en onderteken. Leerders wat in 2020 die Naskoolsentrum bygewoon het,kwalifiseer NIE outomaties vir 2021 nie en moet dus weer registreer vir 2021.Graad R leerders woon nie die Naskoolsentrum by nie, maar wel die Naskoolsorg bydie Graad R sentrum. Die 2021 kurrikulumfooi van R1,000 t.o.v. Naskool isbetaalbaar voor/op Saterdag, 31 Oktober 2020.Naskool Inskrywingsvorms moet asb. direk gestuur word aan Me SougnétBarkhuizen by naskool@lardies.co.za‘n Finansiële skrywe sal binnekort volg met die debietordervorm waarop skool- ennaskoolgelde aangedui sal word.Vriendelike groeteME H BARKHUIZENADJUNKHOOF AKADEMIEMNR T HUMANSKOOLHOOF

INSKRYWINGSVORM - VIR DIE JAARNS120 .LAERSKOOL ELARDUSPARK: NASKOOL-SENTRUMVoltooi asb. volledig met swart pen vir elke leerder afsonderlik (naskool@lardies.co.za)INSKRYWING: LEERDERVolle ikVerlangdeToelatingsdatumGraad op m en Van:Ander boetie/sussie in dieNaskoolVADERMOEDERNaam en VanID-nommerSelfoonnommerE-pos E IN GEVAL VAN NOOD - (nie ouers)Naam en VanSelfoonnommerAlternatiewe nommer/sMEDIESE INLIGTING / KRONIESE TOESTANDDokter Naam: Tel:Mediese Fonds: Nr:Allergieë/Medikasie:Bladsy 1 van 2

ONDERNEMING DEUR OUER/VOOG:Ek(Volle naam/e en Van)Onderneem en aanvaar hiermee dat:1.Ek die vorm volledig ingevul het en die besonderhede waar en korrek is.2.Ek aanspreeklik sal wees vir stiptelike betaling van die Naskool gelde wat van tyd tottyd deur die Bestuursliggaam bepaal word en dat, indien my Skoolgelde agterstallig is,die gelde wat ek inbetaal aan die Naskool eers op my skoolrekening sal afgaan. My kindsy/haar plek sal verloor indien my rekening agterstallig raak. Dat ek ‘n maand skriftelikekennis sal gee, indien my kind die Naskool-sentrum gaan verlaat.3.Ek my vergewis van die Naskoolreëls, (deurgelees en met my kind bespreek) dat ek indie besonder daartoe toestem dat my kind hom/haar verbind tot nakoming van hierdiereëls soos van tyd tot tyd deur die Hoof of Bestuursliggaam vasgestel of deur enigepersoon aan die Naskool verbonde, en dat ek my sal neerlê by enige stappe wat deurdie Hoof of Bestuursliggaam vasgestel of deur enige persoon aan die Naskoolsentrumverbonde wat mag voortspruit uit die herhaaldelike oortreding van hierdie reëls.4.Indien ek my kind(ers) ná 17:30 by die Sentrum kom afhaal, ek die verskuldigdeboete soos bepaal deur die Beheerliggaam en Sentrumhoof sal vereffen. R40 pertien minute, of gedeelte daarvan, per kind.5.Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid van my kind endat ek verantwoordelik gehou sal word vir enige betaling van mediese- en ofhospitaalkostes, indien van toepassing in geval van ‘n besering.ONDERTEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN20 .HANDTEKENING VAN OUER/VOOGBladsy 2 van 2

TOETSREEKS KWARTAAL 3 Alle graad 4-7 leerders skryf in kwartaal 3 formele toetse, sien asb. die onderstaande . Wo 21/10 4 6 GESK NWT Do 22/10 5 7 PSW GESK Vry 23/10 4 6 ENG (C/wri

Related Documents:

ASX Group Monthly Activity Report – September 2020 Listings and Capital Raisings In September 2020, total capital raised was 7.9 billion, up 46% on the previous corresponding period (pcp). Listings and Capital Raisings September 2020 Month September 2019 Month September 2020 Financial YTD September 2019 Financial YTD

EU Tracker Questions (GB) Total Well Total Badly DK NET Start of Fieldwork End of Fieldwork 2020 15/12/2020 16/12/2020 40 51 9-11 08/12/2020 09/12/2020 41 47 12-6 02/12/2020 03/12/2020 27 57 15-30 26/11/2020 27/11/2020 28 59 13-31 17/11/2020 18/11/2020 28 60 12-32 11/11/2020 12/11/2020 28 59 12-31 4/11/2020 05/11/2020 30 56 13-26 28/10/2020 29/10/2020 29 60 11-31

3. "Floral Design Workshops" 4. 2006 Master Gardener Trainee Class Roundup 5. "Back to Your Roots," the Southeastern Regional Master Gardener Conference Happy September 1 September 14 September 15 September 17 September 19 September 20 September 24 September 26 September

Cadillac Escalade, Escalade ESV 2020 2020 Cadillac XT4 2020 2020 Cadillac XT5 2020 2020 Chevrolet Blazer 2019 2020 Chevrolet Express 2018 2021 Chevrolet Silverado 1500 2018 2020 Chevrolet Suburban 2020 2020 Chevrolet Tahoe 2020 2020 Chevrolet Traverse 2020 2020 GMC Acadia 2019 2020 GMC Savana 2018 2021

Calendar of Torah and Haftarah Readings 5776-5778 - 2 - DATES OF FESTIVALS 5776 2015-16 5777 2016-17 5778 2017-18 Erev 1st Day Rosh Hashanah 1 Tishri 13 September 2 October 20 September 1st Day Rosh Hashanah 1 Tishri 14 September 3 October 21 September 2nd Day Rosh Hashanah 2 Tishri 15 September 4 October 22 September Kol Nidre 10 Tishri 22 September 11 October 29 September

Herewith the Top 10 achievers for the 1 st term test series. We are looking forward to the exam results at the end of June. The learners are very competitive. Geagte ouers/voog(de ) Dear Parents/Guardian(s) GRADE 12 GRADE 10 GRADE 9 GRADE 8 1 Cornelius Greyling Judi van Eeden Mariska Stolk Mignon Voges

SKRYFBEHOEFTES 2019 GRAAD 1 Geagte Ouers. Die volgende is ‘n volledige lys skryfbehoeftes wat leerders vir 2019 benodig . Pinetown Bargain Basket Office National het tot die uiterste gegaan om die beste pryse moontlik vir die ouers te beding. Sommige items is selfs goedkoper as verlede jaar.

vi Sams Teach Yourself Python Programming for Raspberry Pi in 24 Hours Learning About the Python Interpreter. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .50 .