SKRYFBEHOEFTES 2019 GRAAD 1 - Gelofte Skool

3y ago
96 Views
2 Downloads
411.44 KB
5 Pages
Last View : 1m ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Carlos Cepeda
Transcription

SKRYFBEHOEFTES2019GRAAD 1Geagte Ouers.Die volgende is ‘n volledige lys skryfbehoeftes wat leerders vir 2019 benodig .Pinetown Bargain Basket Office National het tot die uiterste gegaan om die bestepryse moontlik vir die ouers te beding. Sommige items is selfs goedkoper as verledejaar.U is welkom om die skryfbehoeftes by die winkel van u keuse aan te koop. Dieprodukte hoef nie dieselfde maak as dié wat gelys is, te wees nie. Ons versoekegter dat u sal toesien dat dit van ‘n goeie gehalte is. Indien u kind skryfbehoeftesoor het van die vorige jaar, is dit nie nodig om dit weer te koop nie.Slegs die goedkoopste produk is gelys op die bestelvorm. Daar is egter ‘n grootverskeidenheid beskikbaar by Pinetown Bargain Basket. Indien u ‘n ander maak wilhê, is u welkom om dit so aan te dui of om ‘n katalogus aan te vra.U is welkom om die voltooide bestelvorms by Pinetown Bargain Basket in te handigof selfs om dit te e-pos na pntsales@officenational.co.za.U kan gerus aandui of u, na betaling, die skryfbehoeftes by die skool of by BargainBasket wil afhaal.Vir meer inligting kontak Zanlé Storm : 082 465 7507

SKRYFBEHOEFTELYSGRAAD 1 – 2019OPSOMMINGS LYSAANTAL162222241111111PRODUKBESKRYWINGA5 48p F/M SkrifA4 72p 17mm Speckled with margin SkrifA4 72p 17mm margin SkrifA4 80g Rotatrim PapierGom 35GUitveër – GrootHB Driehoek BeginnerspotloodTradition HB potloodLiniaal (30cm) deurskynend ShutterproofSkêr (130mm-140mm)Skerpmaker – 2 gaatjieUitdraaikryte 12’sA4 Plastiese koevertlêer met knippieWaterverf 12’sGroot Waskryte 9’sDie volgende kan aangekoop word soos u goed dink: Enige penneblikkie of –sakkie vir skryfbehoeftes.Kosblik en waterbotteltjie.Baie Belangrik Gelofte skooltas (verpligtend) slegs by die Loffie Klerekas te koop.‘n Leessakkie is verpligtend en word by die klasonderwyseres aangekoopteen R42.00.Maak seker dat u kind se SKRYFBEHOEFTES, KOSBLIK, TAS EN KLEREbaie duidelik gemerk is.Ons versoek dat u asseblief geen boeke moet oortrek nie skryf slegs u kindse naam voor op die boek. Die klasonderwyseres trek self die boeke oor enmaak gebruik van duursame plastiekoortreksels wat afgehaal word wanneer‘n boek vol is en op ‘n volgende boek gebruik word.Vir die oortrek van boeke moet die bedrag van R60.00 by klasonderwyseresin betaal word.

Die volgende items word op die eerste dag deur die klasonderwyseresingeneem en daarna uitgedeel soos benodig:o Alle skrifteo 2 rieme papiero A4 Plastiese koevertleêr .

BESTELVORMGRAAD 1 – 2019BestelvormPinetown Bargain Basket, Office National151 Old Main road, Pinetown 3610Kontaknommer: 082 465 7507031 701 2939E-pos: pntsales@officenational.co.zaHoe om te bestel: Voltooi die bestelvorm volgens graad se benodighedeHandig vorm in by Pinetown Bargain Basket of e-pos napntsales@officenational.co.zaU sal per e-pos of per sms verwittig word wanneer u kind se skryfbehoeftesgereed is.Betaling geskied per EFT of met kontant. Bewys van betaling moet gelewerword voordat u die skryfbehoeftes in ontvangs kan neem.U ontvang ‘n faktuur saam met die skryfbehoeftesU kan ook addisionele items uit die katalogus bestel of besoek gerusPinetown Bargain Basket vir ‘n wye verskeidenheid skryfbehoeftesBesonderhedeNaam van leerder:Graad (2019):Naam van ONDERHEDENedbankPinetown Bargain Basket (Pty) LtdRekeningnommer: 1147889740Takkode: 198765Verwysing: Gelofte Kind se naam en van graadE-pos bewys van betaling na pntsales@officenational.co.za

PRODUKBESKRYWINGItemkodePRYSPEREENHEIDSKRIFTE EN PAPIERA5 48p F/M Skrif015R1.80A4 72p 17mm Speckled with margin Skrif030R3.00A4 72p 17mm margin Skrif025R4.00A4 80g Wit Rotatrim papier851R54.00SKRYFBEHOEFTESGom 35g854R13.00Uitveër436R2.50Liniaal (30cm) (“clear”)1195R4.50HB Driehoek Beginnerspotlood349R4.50HB Potlood367R1.50Skêr1181R6.002 Gaatjie Skerpmaker429R3.50Uitdraaikryte 12’s537R32.50Waterverf 12’s616R20.50Groot Waskryt .80R18.00R8.00R108.00

SKRYFBEHOEFTES 2019 GRAAD 1 Geagte Ouers. Die volgende is ‘n volledige lys skryfbehoeftes wat leerders vir 2019 benodig . Pinetown Bargain Basket Office National het tot die uiterste gegaan om die beste pryse moontlik vir die ouers te beding. Sommige items is selfs goedkoper as verlede jaar.

Related Documents:

saal van Laerskool Elarduspark op Woensdag, 4 Desember 2019 vanaf 08:00 – 09:00. Pryse vir pakkette is soos bepaal deur 10/10 skryfbehoeftes. Graad R – R330 Gr 1: R810 Gr 2: R860 Gr 3: R777.35 Gr 4: R1 009.60 Gr 5: R969.45 Gr 6: R907.95 Gr 7: R1 450.75 Vir enige navrae, kontak 10/10 Skryfbehoeftes op hul e-pos adres of (012) 664 3560

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

BEVORDERINGSVEREISTES VIR GRAAD 4 - 6: 1. Graad- tot- graad- bevordering binne die toepaslike ouderdomsgroep sal die aanvaarde norm wees indien die leerder nie die gewenste vordering in die daarop volgende graad toon nie. 2. Die volgende dien as riglyne om ʼn leerder se vordering in graad 4 tot

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

Telefoon 12 560 Water en elektrisiteit 11 700 Skryfbehoeftes 10 800 Diverse rekeninge 3 570 2 127 870 2 127 870 . 4.4 Bereken die vuurproefverhouding vir 2019. (4) 4.5 Bereken die graad van solvensie vir 30 Junie 2019. (8) 25 TOTAAL 150 GRAAD 10 REKENINGKUNDE FINANSIËLE AANWYSERS FORMULEBLAD .

American Gear Manufacturers Association 500 Montgomery Street, Suite 350 Alexandria, VA 22314--1560 Phone: (703) 684--0211 FAX: (703) 684--0242 E--Mail: tech@agma.org website: www.agma.org Leading the Gear Industry Since 1916. May 2004 iii Publications Catalog How to Purchase Documents Unless otherwise indicated, all current AGMA Standards, Information Sheets and papers presented at Fall .