AANSOEKVORM - Framesby

2y ago
251 Views
7 Downloads
318.85 KB
8 Pages
Last View : 13d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Mika Lloyd
Transcription

AANSOEKVORMKram asb.paspoortfotovan leerderhierJAARTOELATINGSNOMMERAANSOEK TOT GRAAD891011 12AFDELING 1 - ATUM:ID. NO.:GESLAG:RAS:HUISTAAL:GELOOF:SELFOON NO.:WOONADRES:E-POS ADRES:HUIS TEL. NO.:HUIDIGE SKOOL:LEERLING GESINSTRUKTUUR1. BLY BY OUERS2.BLY BY VADERNAAM VAN BROER(S) / SUSTER(S) INFRAMESBY3.BLY BY MOEDER4.BLY BY VOOGGRGRDUI AAN: IS LEERDER LINKSHANDIGOF IS LEERDER REGSHANDIGAFDELING 2 – MEDIESE BESONDERHEDEMEDIESE FONDS:MEDIESE NO.:Allergieë of enige siektetoestand waarvan die skool bewus behoort te wees.NAAM VAN HOOFLID:VERWANTSKAP:SEL. NO.:WERK NO.:GESINSDOKTER:TEL NO.:SLEGS VIR KANTOORGEBRUIKAANSOEK ONTVANG OP:REGISTRASIE KWITANSIE NO.:

AANSOEK PROSEDURE1. Hierdie vorm moet vergesel word van die volgende :a. Registrasiebedrag van R1000,00(Sluit in Gr8 kampgeld, naambalkie, jaarbeplanner en fotojaarblad)b. ʼn Afskrif van die leerling se jongste rapport.c. ʼn Afskrif van die leerling se ID-dokument of geboortesertifikaat.d. ʼn Paspoort grootte foto van die leerlinge. ʼn Oorplasingsvorm (slegs in die geval van leerling wat reeds in ʼnHoërskool is en van skool verwissel.)2. Alle afdelings van die vorm moet voltooi word en die ondernemings(afdelings 4, 6-8) moet deur alle ouers / voogde onderteken word, sowel asafdelings 3 & 6 (deur leerling).3. LET WEL: Die jaarlikse sluitingsdatum vir aansoeke word in die jaarbeplanneraangedui, soos dit deur die Beheerliggaam bepaal word.4. Aanvaardingsbriewe word voor die einde van die derde kwartaal aanaansoekers versend.5. Ouers moet asseblief deeglik kennis neem van die reëlings ten opsigte vandie skoolgeld (Afdeling 8).6. Enige navrae in verband met inskrywings kan gerig word aanmnr. Garbers by tel. 041-360 1257, of per e-pos: cgarbers@framesby.co.za.

AFDELING 3 – ONDERNEMING DEUR LEERDEREk, (naam en van van leerder) onderneem om die gedragskode,soos duidelik in die Hoërskool Framesby se Gedragskode uiteengesit word, huishoudelike skoolreëls enkorrekte voorkoms, te gehoorsaam.Ek sal te alle tye:1. Respek betoon teenoor die Onderwyser, my mede-Framesby-leerders en die publiek.2. Nie deel wees van enige ontwrigtende gedrag wat ʼn negatiewe invloed op die onderwys van anderleerders kan hê nie.3. Skool gedurende skooltyd bywoon en nie inbreuk sal maak op my voorgeskrewe onderrigtyd nie.4. Die naam van die Hoërskool Framesby met trots uitdra en verseker dat die beeld van die skool geen skadeaangedoen word nie, en5. My onderwerp aan enige dissiplinêre aksies, wat teen my uitgedien word, indien ek die reëls sou oortree.Handtekening van leerderDatumAFDELING 4 – OUER BESONDERHEDEVADER / VOOG 1 (omkring verwantskap)MOEDER / VOOG 2 (omkring verwantskap)VANVOLLE NAMETITELID. NO.HUWELIKSTATUSBEROEPWERKGEWERTEL. HUISTEL. WERKSEL. NO.FAKS. NO.E-POS ADRESHUISADRESPOSADRESPOSKODEHANDTEKENING:

AFDELING 5 – LEERDER AKADEMIESVERPLIGTE LEERAREAS – GRAAD 8 & 9KOMMUNIKASIE EN TAALVAARDIGHEID· AFRIKAANS HUISTAALKEUSEVAK(Dui asb. u keuse aan deur ʼn kruisie in die betrokke blokkie te maak:·ENGELS HUISTAAL (Ou Engels Eerste Taal)·ENGELS ADDISIONELE TAAL·WISKUNDE·NATUURWETENSKAPPESluit komponente in van Natuur- en Skeikunde EN Biologie·SOSIALE STUDIESSluit komponente in van Geskiedenis EN Aardrykskunde·EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)Sluit komponente in van Rekeningkunde, Bedryfsekonomie EN Entrepeneurskap·TEGNOLOGIESluit komponente in van Tegniese Tekeninge, Houtwerk EN Voedsel en Kleding·LEWENSORIËNTERINGSluit komponente in van Voorligting, Algemene Lewensvaardighede EN Buitelugopvoeding·SKEPPENDE KUNSTEKomponente van visuele en uitvoerende kunsKEUSEVAK : GRAAD 8(Dui asb. aan of Musiek of Kommunikasie in Xhosa, binne skoolverband geneem word.)·Kommunikasie in Xhosa·Musiek (Moet Gr 1 prakties en teorie al afgelê het)Spesifiseer instrumentKEUSEVAK : GRAAD 9(Dui asb. u keuse aan deur ʼn kruisie in die betrokke blokkie te maak.)·Kommunikasie in Xhosa·Musiek (Spesifiseer instrument)

GRAAD 10 – 12 VAKKEUSESGROEP A : VERPLIGTE VAKKEVAKKE1. Afrikaans Amptelike Huistaal2. Engels Amptelike Huistaal (ou Eerste Taal)Of Engels Eerste Addisionele Taal3. WiskundeOf Wiskunde Geletterdheid4. LewensoriënteringGROEP B : KEUSEVAKKE (Kies enige 3)1. Fisiese Wetenskappe (Skeinat)2. Lewenswetenskappe (Biologie)3. Geografie (Aardrykskunde)4. Rekeningkunde5. Besigheidstudies (Bedryfsekonomie)6. Rekenaartoepassingstegnologie (CAT) (Rekenaarstudie SG vireindverbruiker)7. Inligtingstegnologie (Rekenaarstudie HG programmering)8. Verbruikerstudies (Huishoudkunde)9. Ingenieursgrafika en- Ontwerp (Tegniese Tekene)10. Musiek11. ToerismeLET WEL: CAT (No. 6) en I.T. (No. 7) kan nie saam geneem word nie.KEUSE

AFDELING 6 – LEERDER BUITEMUURSE AKTIWITEITEVORIGE SPORT, KULTUUR- EN LEIERSKAPDEELNAME EN PRESTASIES(Meld ook buiteskoolse aktiwiteite aan)KULTUURAKTIWITEITHOOGSTE VLAKJAARSPORT (Winter & Somer)HOOGSTE VLAKJAARLEIERSKAP POSISIESHOOGSTE VLAKJAARBEOOGDE DEELNAME BY HOËRSKOOL FRAMESBY (SIEN PROSPEKTUS)Leerling is verplig om dwarsdeur die jaar aan minstens een skoolaktiwiteit deel te neem.SPORTKULTUURHiermee bevestig ek / ons dat alle bovermelde inligting waar en korrek is.Handtekening van leerling:Handtekening van Vader / Moeder / Voog

AFDELING 7 – ONDERNEMING DEUR OUER / VOOGHiermee onderneem ek (Ouer / Voog) van(leerder) om die volgende na te kom:·Dat my kind hom / haar aan die skool se gedragskode, huishoudelike reëls en die korrektevoorkoms sal onderwerp.·Om hom / haar aan te moedig om aan skoolaktiwiteite deel te neem en om oefeninge en wedstrydegetrou by te woon. Skoolaktiwiteite geniet voorkeur bo aktiwiteite buite skoolverband.·Dat my kind die skool gedurende skooltyd sal bywoon, en nie sal inbreuk maak op sy / haarvoorgeskrewe onderrigtyd nie.·Om my kind toe te laat om aan amptelike toere, uitstappies en besoeke deel te hê, terwyl die skoolalle redelike voorsorg tref vir die veiligheid van leerlinge en ek sal nie die betrokkeBeheerliggaam, Skoolhoof of gedelegeerde, aanspreeklik hou vir eise, verliese of beserings nie.·Dat my kind hom / haar moet neerlê by strafmaatreëls, wat deur die skool toegepas moet word ingeval van oortreding.·Om al my finansiële verpligtinge teenoor die skool na te kom.HANDTEKENING VAN OUERDATUM

AFDELING 8 – INVORDERINGSBELEID!·In gevolge Afdeling 39 van die Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996 is die betaling vanskoolgeld verpligtend.·Skoolgeld is vooruit betaalbaar.Na die jaarlikse ouer-begrotingsvergadering sal die finale betalings opsies aan ouersgekommunikeer word.·Indien aansoek gedoen wil word vir die vermindering van skoolgeld moet ouers/voogde ‘ n afspraakreël met die skool se finansiële beampte en ‘ n verteenwoordiger van die skool se bestuur. Ten tye vanhierdie vergadering sal die proses bespreek word en die aansoekvorms aan ouers/voogde oorhandigword. Voltooide vorms met stawende dokumente moet voor of op die gegewe sperdatum ingedienword.·Prosedure in gevalle van wanbetaling:Maandelikse betalings:·Indien die maandelikse betaling nie teen die 7de van ʼn maand ontvang is nie, sal dierekeningpligtige per telefoon gekontak word om die betaling binne 14 dae(verbeuringsdatum) te maak, waarna, indien die betaling uitstaande bly, die volle skoolgeldminus betalings tot datum, onmiddellik betaalbaar is. Die rekening sal ná 90 dae vanaf dieverbeuringsdatum sonder verdere kennisgewing vir invordering oorhandig word.·Indien ʼn rekeningpligtige by ʼn tweede geleentheid nie teen die 7de van ʼn maand betaalnie, word die 7de die verbeuringsdatum en word die proses soos hierbo gevolg.·Die rekeningpligtige sal op die verbeuringsdatum ʼn rekeningstaat van die skool ontvangwat die uitstaande bedrag aandui.BESONDERHEDE VAN DIE PERSOON VERANTWOORDELIK VIR DIE BETALING VAN SKOOLGELDE(In geval van egskeidingsbevel, heg besonderhede van verantwoordelike persoon / persone aan):VAN:NAME:ID. NO.:SEL. NO.:E-POS ADRES:WERKGEWER:FISIESE ADRES:HANDTEKENING:POS ADRES:DATUM:Hersien Jan 2020

Verbruikerstudies (Huishoudkunde) 9. Ingenieursgrafika en- Ontwerp (Tegniese Tekene) 10. Musiek 11. Toerisme LET WEL: CAT (No. 6) en I.T. (No. 7) kan nie saam geneem word nie. AFDELING 6 – LEERDER BUITEMUURSE AKTIWITEITE VORIGE SPORT, KULTUUR- EN LEIERSKAPDEELNAME

Related Documents:

(GRAAD 7 TOT 9) REGISTRASIEVORM AANSOEKVORM VIR DIE VOLGENDE PRODUKTE EN DIENSTE DIE REGISTRASIEPROSES Hierdie ooreenkoms is slegs van toepassing op die 2021 akademiese jaar. *Toetse en eksamens sa

ho rskool framesby afrikaans huistaal vraestel 1 graad 8 maart 2014 tyd: 1 uur 10 min punte :55 eksaminato

Animal Food Nutrition Science Public Health Sports & Exercise Healthcare Medical 2.3 Separate, speciality specific listings providing examples of the detailed areas of knowledge and application for each of the five new core competencies required by Registered Nutritionist within these specialist areas have been created and are listed later in this document under the relevant headings. 2.4 All .

1956 Dartmouth meeting: “Artificial Intelligence” adopted 1965 Robinson’s complete algorithm for logical reasoning 1966 Joseph Weizenbaum creates Eliza 1969 Minsky & Papert show limitations of the perceptron Neural network research almost disappears 9. N OTA B L E A I MOME N TS ( 1970– 2000) 1971 Terry Winograd’s Shrdlu dialogue system 1972 Alain Colmerauer invents Prolog programming .

ASTM D 3379 ASTM D 4018 Zkouška jednosměr. laminátu ASTM D 3039 3 f f V Vlastnost Vlastnost 100 [%] 0 Matrice Tah ASTM D 638 Tlak D 695 (prizma, válce, tenké vzorky) Smyk ASTM E 143, ASTM D 5379 4 s m sy m su Fm,F,G tu m t m t m ty m tu Fm,F,E, , cu m c m c m cy m cu Fm,F,E, , Druhy zkoušek – laminy, lamináty Tah (ASTM D 3039) Tlak (ASTM D 3410, ASTM D .

Automotive EMC Guide. from . Interference Technology. We hope you enjoy the informative articles and helpful resources and refer-ences we have featured in this guide. Mitigating issues with electromagnetic interference (EMI) is crucial in the automotive indus - try, especially as vehicles become more connected and include high-level and demand- ing electronic systems. It is now commonplace for .

Batch baking is an economical way of having baked goods for the family which will last days. Owning a freezer makes batch baking an even more viable method of cooking as a variety of baked items can be frozen ahead of time and used as required. This is beneficial if you have less time to spend on meal preparation as well as helping to cater for unexpected guests and large numbers. Filling the .

3.6 BEM as TQM framework . 43 3.6.1 Deming Prize . 44 3.6.2 The Malcolm Baldrige National Quality Award . 45 3.6.3 European Foundation for Quality Management . 48 3.7 Abu Dhabi Award for Excellence in Government Performance . 50 3.7.1 The ADAEP model . 51 3.8 Comparison between the BEMs . 52 3.9 Chapter summary . 54 4 Chapter Four: Framework of the Study .