Geloof- Speelboek

3y ago
69 Views
12 Downloads
1.81 MB
16 Pages
Last View : 13d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Ronan Orellana
Transcription

GeloofspeelboekBybelstories oorvertel deur Nico SimpsonAktiwiteite en illustrasies deur Aletta Simpson2ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 22018/08/03 12:00

VoorwoordDie Geloof-speelboek is vir kinders wat wil skep, speel en leer. Dieaktiwiteite, prente en stories saam herinner kinders aan wat ons glo.Dit is ’n wonderlike manier om met kinders oor die Bybel te gesels. Dieaktiwiteite help hulle om die stories wat hulle hoor, te onthou.Al die aktiwiteite is só ontwerp dat kinders van 4-8 jaar oud dit metmin toesig en hulp self sal kan doen. Daar is dikwels geen voorbereidingnodig nie. Natuurlik verskil kinders, maar die meeste sal hierdieaktiwiteite van jongs af geniet. Party sal dalk net meer hulp as andernodig hê.By elke aktiwiteit is daar ’n lys van alles wat die kinders sal nodig hê. Bynaalles sal reeds in die huis wees of is baie goedkoop om te koop. Stap-virstap-riglyne en prentjies help die kinders om die aktiwiteite te doen. Diekinders kan dit wat hulle maak selfs vir iemand as ’n geskenk gee.Die aktiwiteite is nie kunsprojekte nie, maar iets prettig om te doen.Boonop sluit dit aan by die Bybelstorie wat by elke aktiwiteit vertel word.Die aktiwiteit lê die boodskap van die Bybelstorie vas.Ouers kan die Bybelstories lees of oorvertel terwyl die kinders dieaktiwiteite doen, of hulle kan eers die aktiwiteit doen en daarna na diestorie luister. Ouer kinders kan die stories self lees. Die Bybelstoriesanker die aktiwiteite in ons geloofstradisie.Geniet die familietyd saam rondomdie Bybelstories en prettige aktiwiteite.4ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 42018/08/03 12:00

Riglyne virvolwassenesDie Geloof-speelboek is spesiaal ontwikkel vir ouers wat kinders reedsvan ’n baie jong ouderdom op ’n prettige manier aan die Bybel enJesus-verhale wil blootstel. Dit is ook ’n uitstekende hulpmiddel vir enigevolwassenes wat met jong kinders werk.Die Geloof-speelboek is vir kinders van 4-8 jaar oud ontwikkel. Dit bevataktiwiteite wat hulle verbeelding ontsluit, hulle denke ontwikkel en hullehande vaardig maak.In die Geloof-speelboek is daar 24 aktiwiteite. By elke aktiwiteit is daar’n lys van alles wat die kinders sal nodig hê om die aktiwiteite te doen.Met die hulp van stap-vir-stap-riglyne en prentjies kan die kinders gouwegspring.Partykeer sal dit nodig wees dat ’n volwassene voor die tyd vir baiejong kinders verduidelik wat hulle moet doen. Die meeste aktiwiteite vraegter net dat ’n volwassene die kinders sal help om alles wat hulle nodighet bymekaar te kry, sal toesig hou en ná die tyd sal help opruim.Volwassenes kan die aanwysings voorlees vir kinders wat nog nie selfkan lees nie. Dit help as die kind die stappe verstaan en die aktiwiteitreg begin. Dit is egter ook belangrik om die kinders te los om self dieaktiwiteit te geniet en te voltooi. Begelei hulle slegs wanneer hulleregtig vashaak.By elke aktiwiteit is daar ’n Bybelstorie wat oorvertel word. Die idee isnie om hierdie aktiwiteitsboek te gebruik vir “prekies” oor die lewe nie.Dit is eerder die begin van ’n band wat tussen die kinders en die Bybelkan ontwikkel. Volwassenes kan die stories voorlees, of ouer kinders kandie stories self lees. As die kinders vrae wil vra, kan julle verder geselsoor die Bybel en wat dit ons leer.Die doel van die Geloof-speelboek is om jong kinders en volwasseneste laat speel en gesels en ’n hegter verhouding te bou. Dit is nie sobelangrik om die aktiwiteite presies reg te voltooi nie. Moenie dievreugde van julle tyd saam, van saam lag en saam speel verloor nie.Die Geloof-speelboek kan ook vir Bybeltyd op skool en by kleuterkerkbyeenkomste gebruik word.5ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 52018/08/03 12:00

Wenke vir kindersVra altyd’n grootmens omjou te help, veralwanneer jy met’n skêr moet knip.1Jy kandraaikryte,inkleurpotlode ofvetkryte gebruik omin te kleur.2Kouelym engomstokkies werk diebeste wanneer jy ietsmoet vasplak.3Jy hoef nie diekleure te gebruik watvoorgestel word nie.Speel met al die kleurevan die reënboog.46ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 62018/08/03 12:00

As jy wil hê jou verfof kouelym moet vinnigerdroog word, gebruik’n haardroër.5As jy ’n stewigereindproduk wil hê,gebruik karton in plaasvan papier.6Aangemaakte akriel poeierverf enwaterverf werk baie goed. Maak seker dieverf is veilig vir kinders om te gebruik.8As jy wil,kan jy altyd jouprojekte opkikkermet blinkertjiesof plakkers.7’n HB-potlood word voorgestel, maarenige gewone grys potlood kan werk.910Wees geduldig terwyl jy knip, plak, inkleur of verf.Onthou, die eindproduk is nie die belangrikste nie. Geniet ook diestories en wat dit jou leer terwyl jy die aktiwiteite doen.117ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 72018/08/03 12:00

Wat jy nodig het1Dieskepping Vetkryte ’n Vel papier Een groot blaar, of ’n paarkleiner blare KoerantpapierSó maak jySit die blaarop die koerantpapier op’n tafel neer.1Sit die velpapier bo-op dieblaar neer.2Kleur diepapier metvetkryte in enkyk hoe dieblaar verskyn.38ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 82018/08/03 12:00

StorieAan die begin het God die aarde gemaak. Toe het God plante enblomme en bome en blare gemaak om die aarde mooi te laat lyk. Diebome gee ook vir ons suurstof om in te asem en vrugte om te eet.Wanneer ons na ’n blaar kyk, sien ons God het alles baie goed gemaak.God sorg vir alles op die aarde. God sorg ook vir ons.9ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 92018/08/03 12:00

Wat jy nodig het2Speelklei 2 koppies koekmeel 2 koppies water 2 eetlepels kookolie 4 teelepels kremetart 1 koppie sout 2 teelepels koekkleurselSó maak jyVerhit al diebestanddelesaam op diestoof.1Roer dittotdat diemengsel soosklei raak.2Brei die kleigoed deur.3Moenie meer aseen mengsel gelykaanmaak nie.410ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 102018/08/03 12:00

StorieNadat God die son en die maan gemaak het, het Hy al die plante endie diere gemaak. Toe het God klei uit die aarde geneem en die mensgemaak. Die mens moes God se verteenwoordiger op aarde wees. Godhet sy asem in die mens geblaas en die mens het lewend geword. Godhet die mens Adam genoem.11ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 112018/08/03 12:00

3PapierbordduifWat jynodig het Kleurkryte ’n Liniaal ’n Papierbord ’n Skêr Een vel papier GomSó maak jyTeken dievlerke endie lyf vandie duif metdie potloodop diepapierbord.1Tekendie duif sekop op diepapier enknip dit uit.2Knip dieduif se lyfieen vlerke metdie skêr uit.3Tekenvir die duif’n gesiggiemet joukleurkryte.4Plak aldie dele aanmekaar vasmet die gom.512ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 122018/08/03 12:00

StorieNá baie dae op die water wou Noag en sy mense graag by die arkuitgaan. Hulle het egter nie geweet of daar al land onder die wateruitgekom het nie. Noag laat toe ’n duif by een van die ark se venstersuitvlieg. Hulle het gewag en gewag. Drie dae later het die duifteruggekom met ’n olyftakkie in sy bek. Toe weet Noag en sy familie Godhet hulle veilig gehou. Alles sou goed uitwerk.13ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 132018/08/03 12:00

4Noag se arkWat jynodig het ’n HB-potlood Kleurkryte ’n Liniaal ’n PapierbordSó maak jyTrek ’n lyn indie middel van diepapierbord met diepotlood en liniaal.1Teken ’n huisie en’n reënboog in dieboonste helfte vandie papierbord metdie potlood.2Kleur die prentjienou met helderkleurkryte in.314ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 142018/08/03 12:00

StorieDit het 40 dae en 40 nagte lank gereën. Die hele aarde was later toeonder die water. Noag en sy familie het baie lank gewag voordat dieaarde weer droog genoeg was. Toe het hulle uit die ark geklim. God het’n pragtige reënboog in die lug gemaak. Die reënboog was rooi, oranje,geel, groen, blou en pers. God het hierdie reënboog gestuur om vir Noagen sy familie te sê God het hulle baie lief.15ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 152018/08/03 12:00

Wat jy nodig het5Die toringvan Babel 2 Eierboksies ’n Skêr ’n Verfkwas VerfSó maak jyKnip dieeierboksies sebakkies vanmekaar af losmet die skêr.1Verf diebuitekantvan diebakkies metverskillendekleure verf.Wag totdatdie bakkiesdroog is.23Gebruik noudie bakkies asboublokkies virjou toring vanBabel.416ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 162018/08/03 12:00

StorieNadat God mense gemaak het, het hulle van God vergeet. Die mensehet begin dink hulle is net so belangrik soos God. Toe besluit hulle om’n toring te bou waarmee hulle tot in die hemel kon klim. God het gesienwat die mense doen. Toe laat God al die mense verskillende tale praat.Die mense kon mekaar nie meer verstaan nie. Daarom kon hulle nie dietoring klaar bou nie.17ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 172018/08/03 12:00

GeloofspeelboekDie Geloof-speelboek is vir kinders wat wil skep, speel en leer.Die kort Bybelstories en aktiwiteite saam is ’n wonderlike manier ommet kinders te gesels oor wat ons glo.Al die aktiwiteite is só ontwerp dat kinders van 4-8 jaar oud dit metmin toesig self sal kan doen. By elke aktiwiteit is daar ’n lys van alleswat die kinders sal nodig hê. Stap-vir-stap-riglyne en prentjies helphulle om die aktiwiteite te voltooi.Ouers kan die Bybelstories lees of oorvertel terwyl die kinders dieaktiwiteite doen, of hulle kan eers die aktiwiteit doen en daarna nadie storie luister. Ouer kinders kan die stories self lees.Die Geloof-speelboek kan ook vir Bybeltyd op skool en bykleuterkerk-byeenkomste gebruik word.Geniet julle tyd saam rondom die Bybelstories en prettige aktiwiteite.ATB2066 BM Geloofspeelboek JuNIE2018 V3.indd 12018/08/03 12:00

4 Voorwoord Die Geloof-speelboek is vir kinders wat wil skep, speel en leer. Die aktiwiteite, prente en stories saam herinner kinders aan wat ons glo. Dit is ’n wonderlike manier om met kinders oor die Bybel te gesels.

Related Documents:

Dit impliseer dat my geloof en die wil van God óók my seksuele lewe moet bepaal. Die talle uitsprake hieroor in die Woord van God toon dit duidelik aan.4 Dit is geen vermorsing van tyd as die duidelike verband tussen ons Christelike godsdiens en ons seksuele lewe juis in h

website HOVO, bijlagen via email (email-groep), hand-outs voor citaten, gegevens e.d. DRIE HOOFDONDERWERPEN Het kansbegrip Werken met kansen Statistiek: wijze van redeneren. . Springer (NRC 18-6-2016: Macht van het toeval) (I) HET KANSBEGRIP Prof. Ronald Meester (2004). Het pseudoniem van God. Een wiskundige over geloof,

n Flute, Jazz Flute* n Oboe n Clarinet, Jazz Clarinet* n Bassoon n Saxophone, Jazz Sax* Grades 1–8: Instrumental and singing exams Practical syllabuses are available in over 35 subjects, from Piano to Percussion, and from Harpsichord to Horn. There is a separate Jazz syllabus for Flute, Clarinet, Sax, Trumpet, Trombone, Piano and Ensembles.

Iowa, 348 P. Sharma, O. P. (1986) Textbook of algae. Tata Mcgrawhill Publishing company Ltd. New Delhi. 396. p. UNESCO (1978) Phytoplankton manual. Unesco, Paris. 337 p. Table 1: Relative abundance of dominant phytoplankton species in water sarnples and stomach/gut of bonga from Parrot Island. Sample Water date 15/1/04 LT (4, 360 cells) Diatom 99.2%, Skeletonema costatum-97.3% HT (12, 152 .

Weight of pile above scour level Wp1 220.893 kN Weight of pile below scour level Wp2 301.548 kN Tota l ultimate resistance of pile Qsf Qb – Wp2 8717.452 kN Allowable load (8717.452 / F.S.) – Wp1 3266 kN. From above calculations, Required depth 26.03m below design seabed level E.G.L. ( ) 1.15 m CD . International Journal of Engineering Trends and Technology (IJETT) – Volume .

Classes will be mornings only and in the afternoon participants can continue to work on their own in the calligraphy studio or join one of the optional trips that are planned to Sunderland and to Lindisfarne. An evening calligraphy event is planned in the Cathedral during our stay. Dr Manny Ling & Prof. Ewan Clayton. Writing 2013 Symposium. 13th to 18th July 2013. At St. Aidan’s College .

secret about them or a way to get in touch with them. He was a guy who had information, and if you had the money, he’d tell it to you. Kit jumped down off the footstool and his dad handed him two fifty-dollar

The Cold War was a period in U.S History that began following World War II. It was marked by intense political rivalry between the U.S. and then Soviet Union. The two countries teetered on the brink of military action with one another for over four decades. However, the fear of nuclear annihilation prevented