DIE 28 DAE EETPLAN Deur Eetplan Idees

2y ago
172 Views
62 Downloads
1.19 MB
10 Pages
Last View : 21d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Ronan Garica
Transcription

DIE 28 DAE EETPLANdeur Eetplan Idees2020Inligtingsbrosjure

EETPLAN IDEESwww.die28daeeetplan.co.zaWAT ONS DOENOns voorsien produkte, dienste en hulpbronne om jou tehelp om die meeste sukses op jou gewigsverliesreis tebehaal.WIE ONS ISEetplan Idees is ‘n geregistreerde Suid-Afrikaansemaatskappy en die amptelike voorsiener enverspreider van Die 28 Dae Eetplan.

EETPLAN IDEESwww.die28daeeetplan.co.zaONS PRIMÊRE DOELWITTE Beskerm die integriteit van Die 28 Dae EetplanBemagtig lede om gewigsverlies te bereikInligting en riglyne is gebaseer op wetenskaplike navorsing enVerskillende hulpbronne is beskikbaar vir verskillende behoeftesnie geïsoleerde ervarings nie.om voorsiening te maak vir 'n groot verskeidenheid mense. Verseker die voortbestaan van Die 28 Dae EetplanBeskerm lede teen vals inligtingDeurlopende navorsing word gedoen om die inligtingDuidelik-identifiseerbare kenmerke soos die logo, is beskikbaarvoortdurend te hersien, te verbeter en te verifieer; asook omop alle media, kommunikasie, produkte en dokumente. Inligtingdie nodige veranderinge te implementeer sodra nuweword versprei via die amptelike webwerf en sosiale medianavorsing verrys.kanale. Kompileer basiese en gevorderde hulpbronneMotivering en OndersteuningHulpbronne word sorgvuldig beplan, geskep, vervaardig,Eksklusiewe kliënte-spesifieke sowel asverpak en versprei vir diegene wat addisionele hulp benodig.gemeenskapsgebaseerde ondersteuningstrukture en forums.

EETPLAN IDEESwww.die28daeeetplan.co.zaSENTRALE PUNT Die amptelike webblad vorm die sentralepunt vir die plan. Dit is die GROOTSTE GRATIS hulpbronbeskikbaar. Alle veranderinge, hersienings, wysigings ennuwe produkvrystellings sal op die webwerfgepubliseer en gekommunikeer word.www.die28daeeetplan.co.za Boekmerk gerus die webwerf en onthou omdit gereeld te besoek.

EETPLAN IDEESwww.die28daeeetplan.co.zaADDISIONELE GRATIS HULPBRONNE E-pos wenkeSluit aan by ons nuusbrief vir ‘n weeklikse /tweeweeklikse e-pos met wenke, aankondigingsen gratis aflaaibare PDF’s direk in jou inboks. Ondersteuningsforum / groepGemeenskapsondersteuning op 'n toegewydenetwerk wat uitsluitlik vir Die 28 Dae Eetplanontwerp is. Almal is welkom om aan te sluit. Sosiale media wenkeWenke en dieet inligting word daagliks op onshoofstroom sosiale media kanale geplaas.

EETPLAN IDEESwww.die28daeeetplan.co.zaPDF HULPBRONNEFISIESE PRODUKTEAANLYN MAALTYD BEPLANNERE-boeke, gidse, joernale en resepteResepteboek, yskaskaart,Dinamiese maaltyd beplanner,beskikbaar in PDF formaat. Kansleutelring en meer beskikbaar indigitale resepte, outomatiesebestel word vanaf enige ligging terSA. Aflewering tot by jou deurinkopielyste, gewigslesings en meer.wêreld.binne 4 dae.Binnekort beskikbaar.

EETPLAN IDEESwww.die28daeeetplan.co.zaINLEIDING Die eetplan bestaan uit ‘n voorafbepaaldespyskaart vir 3 maaltye ‘n dag, vir 28 dae. Jy kan op enige dag begin en jy kan die 28dae herhaal vir soveel keer as wat nodig is om Bakkie vir vroue: 450ml Bakkie vir mans: 600—700ml. Mans eet ookdubbel van alles wat op die plan gekwantifiseerJy kan ‘n breuk neem tussen rondtes, of jyword, bv.: aartappels, eiers, brood ens.kan die rondtes agtereenvolgend voltooi. Drink baie water (8-10 glase per dag)Die eetplan is spesifiek bedoel vir oorgewig Geen peusel of tussen happies word toegelaat nie Moenie maaltye omruil nie Moenie kroek of bestanddele uitlaat/vervang nie Jy mag sout, peper, speserye, vars/gedroogtegewig te verloor.Die plan is nie geskik vir diegene wie swangeris of borsvoed nie. jou doelgewig te bereik.en/of vetsugtige persone wie sukkel om RIGLYNEkruie en sekere souse gebruik om jou maaltye opDie amptelike 28 Dae Eetplan vervaardig ofte kikker.versprei nie enige dieetpille of inspuitings nie.Lees Meer. Jy mag water, koffie en tee drink. Geendieetkoeldranke, sap of “shakes” word toegelaat.Lees Meer.

EETPLAN IDEESwww.die28daeeetplan.co.za

EETPLAN IDEESwww.die28daeeetplan.co.za AMPTELIKE WEBWERWESOSIALE MEDIA KANALEKONTAKwww.die28daeeetplan.co.zaFacebook: Die 28 Dae Eetplan IdeesEmail: stagram: Eetplan IdeesWhatsapp: 065 871 3196

spyskaart vir 3 maaltye ‘n dag, vir 28 dae. Jy kan op enige dag begin en jy kan die 28 dae herhaal vir soveel keer as wat nodig is om jou doelgewig te bereik. Jy kan ‘n breuk neem tussen rondtes, of jy kan die rondtes agtereenvolgend voltooi. Die eetplan is spesifiek b

Related Documents:

WISKUNDE _2021 WEEKLIKSE ONDERRIGPLAN_ GRAAD 4 KWARTAAL 1 Week 1 3 Dae Week 2 5 Dae Week 3 5 Dae Week 4 5 Dae: Week 5 5 Dae Week 6 5 Dae Week 7 5 Dae Week 8 5 Dae Week 9 4 Dae Week 10 . 9 Ure 6 Ure 12 Ure 6 Ure 6 Ure 6 Ure 3 Ure Onderwerp e, konsepte en vaardighed e OMTREK EN OPPERVLAKTE Omtrek

Psalm 1 Die regverdige en die goddelose. Psalm 8 Wat is die mens dat U aan hom dink. Psalm 23 Die Herder en die Tafelheer . Psalm 46 Bedaar , God is daar 'n Vaste vesting is ons God . . Psalm 121 My hulp van die Here. Psalm 136 Sy liefde hou nooit op nie. Psalm 139 Die Here ken my deur en Deur Psalm 146 Prys die Here van die Heelal .

neergeskryf · uit die mededelings van Mnr. A. H. Wade deur W. C. W. Kamp: 2. Delwerye in die Ou Dae Saamgestel uit 'n Dagboek, deur W. C. W . Kamp. 3. Kleingoed van die· Vlaktes Kortverhale en sketse ,deur Sita. 4. Vergete Helde 'n Ware verhaal deur Willem C. W

1 skrifgebruik en skrifgesag inhoudsopgawe 1 ons lees die bybel nie in isolasie van ander nie 1 2 god oefen sy gesag uit deur die bybel 3 2.1 die bybel se gesag lÊ in god opgesluit 3 2.2 god kom aan die woord deur die bybel 3 2.3 die bybel is die geskrewe woord van god 4 2.4 god vestig sy koninkryk met die boodskap van die bybel

Kopieer die prente van Jesus en die wolk op ander karton en sny dit rofweg uit. Pons gaatjies oral waar sirkels aangedui is. Plak die middelpunt van die tou vas aan die agter-kant van die prent van Jesus. Die twee punte van die toue gaan deur die gaatjies aan die bo- en onderkante van die karton

Wet 66 van 1965. WET Tot wysiging van die Boedelwet, 1965, ten einde daardie Wet op die gebied Suidwes-Afrika van toepassing te maak; en om vir bykomstige aangeleenthede voorsiening te maak. (Engelse teks deur die Staatspresident geteken.) (Goedgekeur op 15 September 1970.) DAAR WORD BEPAAL deur die Staatspresident, die Senaat en die Volksraad .

Huntington siekte is ‘n oorerflike siekte wat die brein aantas. Dit word deur ‘n foutiewe geen veroorsaak. Met ander woorde, die siekte word van geslag tot geslag deur familielede wat die siekte of die foutiewe geen het, oorgedra. Jy moet verstaan dat dit ‘n familiesiekte is en dat niemand hiervoor die skuld dra nie. Die siekte begin geleidelik, gewoonlik tussen die ouderdomme van 30 en .

Buku Saku Patofisiologi (Handbook of Pathophysiology). Jakarta: EGC. Dandekar S, Sukumar S, Zarbl H, Young L, Cardiff R. 1986. Specific Activation Of The Cellular Harvey-Ras Oncogene In Dimethylbenzanthracene-Induced Mouse Mammary Tumors. Mol Cell Biol 6:4104–4108.