Kurrikulum- En Assesseringsbeleidsverklaring - The Global Travel .

1y ago
13 Views
2 Downloads
503.42 KB
50 Pages
Last View : 14d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Alexia Money
Transcription

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV)TOERISMEKurrikulum- enassesseringsbeleidsverklaringVerdere Onderwys- en OpleidingsfaseGraad 10-12

KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARINGgraad 10-12TOERISMEKABV

TOERISME GRAAD 10-12Departement van Basiese OnderwysStrubenstraat 222Privaatsak X895Pretoria 0001Suid-AfrikaTel: 27 12 357 3000Faks: 27 12 323 0601Pleinstraat 120 Privaatsak X9023Kaapstad 8000Suid-AfrikaTel: 27 21 465 1701Faks: 27 21 461 8110Webtuiste: http://www.education.gov.za 2011 Departement van Basiese OnderwysIsbn: 978-1-4315-0618-7Ontwerp en uitleg deur: Ndabase Printing SolutionGedruk deur: StaatsdrukkeryKURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

TOERISME GRAAD 10-12VOORWOORD VAN DIE MINISTERDie nasionale kurrikulum is die hoogtepunt van ons poging oor ֹ’n tydperk van 17 jaarom die apartheidskurrikulum wat ons geërf het, te hervorm. Sedert die aanvang vandemokrasie het ons gepoog om die kurrikulum op die waardes deur die Grondwet(Wet No. 108 van 1998) geϊnspireer, te skoei. Die Aanhef van die Grondwet verklaardie doelstellings van die Grondwet soos volg: Die verdeeldheid van die verlede te heel en ’n samelewing gegrond opdemokratiese waardes, maatskaplike geregtigheid en basiese menseregte teskep; Die lewensgehalte van alle burgers te verhoog en die potensiaal van elkemens te ontsluit; Die grondslag te lê vir ’n demokratiese en oop samelewing waarin regeringgebaseer is op die wil van die bevolking en elke burger gelyk deur die regbeskerm word; en’n Verenigde demokratiese Suid-Afrika te bou wat sy regmatige plek as soewereine staat in die gemeenskapvan nasies inneem.Onderwys en die kurrikulum het ’n belangrike rol om in die verwesenliking van hierdie doelstellings te vervul.Uitkomsgebaseerde onderwys, wat in 1997 ingestel is, was ’n poging om die verdeeldheid van die verlede te heel,maar die ondervinding van implementering het as aansporing vir ’n kurrikulumvernuwing in 2000 gedien. Dit hettot die eerste kurrikulumvernuwing, naamlik die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring (2002) en die NasionaleKurrikulumverklaring Graad 10-12 (2002), gelei.Deurlopende implementeringsuitdagings het tot ‘n volgende kurrikulumvernuwing in 2009 gelei, naamlik diehersiening van die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring (2002) en die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad10-12 (2002) wat tot die ontwikkeling van hierdie dokument gelei het.Sedert 2012 is die twee onderskeie nasionale kurrikulumverklarings, naamlik diè vir Graad R-9 en Graad 10-12in ’n enkele dokument, wat voortaan slegs as die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12, bekend sal staan,geamalgameer. Hoewel die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 sy vertrekpunt in die vorige kurrikulum vind,het daar wel vernuwing ingetree wat ten doel het om groter duidelikheid oor dit wat op ’n kwartaal-tot-kwartaalgrondslag onderrig en geleer moet word, te verskaf.Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 is ’n beleidsverklaring met betrekking tot onderrig en leer in SuidAfrikaanse skole en is in die volgende dokumente vervat:(a)Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklarings vir alle vakke in hierdie dokument opgeneem;(b)Nasionale beleid met betrekking tot die program-en bevorderingsvereistes van die NasionaleKurrikulumverklaring Graad R-12; en(c)Nasionale Protokol vir Assessering Graad R-12.MEV ANGIE MOTSHEKGA, LPMINISTER VAN BASIESE ONDERWYSKABV

TOERISME GRAAD 10-12KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

TOERISME GRAAD 10-12INHOUDSOPGAWEAFDELING 1: KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS-BELEIDSVERKLARING. 31.1Agtergrond. 31.2Oorsig. 31.3Algemene doelwitte van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum. 41.4Tydstoekenning. 61.4.1 Grondslagfase. 61.4.2 Intermediêre Fase. 61.4.3 Senior Fase. 71.4.4 Graad 10–12. 7AFDELING 2. 82.1Die vak Toerisme. 82.2Spesifieke doelwitte van Toerisme . 82.3Tydindeling vir die vak Toerisme in die kurrikulum. 82.4Vereistes om die vak Toerisme aan te bied. 92.4.1 Wat elke leerder moet hê. 92.4.2 Aanbevelings vir die onderwyser. 92.4.3 Aanbevelings vir die Toerisme klaskamer . 9AFDELING 3. 103.1Oorsig van onderwerpe . 103.2Onderrigplanne. 12AFDELING 4. 394.1Assessering in Toerisme. 394.2Informele assessering. 394.3Formele assessering. 394.4Tipes assessering. 404.4.1 Projekte en opvoedkundige uitstappie opdragte. 404.4.2 Toetse. 414.4.3 Eksamens. 424.4.4 Praktiese assesseringstaak (PAT). 424.5Rekordhouding en rapportering. 43KABV1

TOERISME GRAAD 10-124.6Bevordering. 434.7Moderering van assessering. 434.8Algemeen. 432KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

TOERISME GRAAD 10-12AFDELING 1INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING1.1AgtergrondDie Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 bepaal beleid ten opsigte van kurrikulum en assesseringsaangeleenthede in die skoolsektor.Ten einde die implementering van die Nasionale Kurrikulumverklaring te verbeter, is dit aangepas en die aanpassingstree in Januarie 2012 in werking. ‘n Enkele samevattende Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring is vir elkevak ontwikkel om die ou Vakverklarings, Leerprogramriglyne en Vakassesseringsriglyne in Graad R-12 te vervang.1.2Oorsig(a)Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 (Januarie 2012) is ‘n beleidsverklaring vir leer en onderrig inSuid-Afrikaanse skole en bestaan uit die volgende dokumente:(i)Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklarings vir al die goedgekeurde vakke in hierdie dokumentopgeneem;(ii)Nasionale beleid met betrekking tot die program- en bevorderingsvereistes van die NasionaleKurrikulumverklaring Graad R-12; en(iii)(b)Nasionale Protokol vir Assessering Graad R-12 (Januarie 2012).Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 (Januarie 2012) vervang die huidige twee NasionaleKurrikulumverklarings, naamlik:(i)Nasionale beleid met betrekking tot Algemene Onderwysprogramme: Die Hersiene NasionaleKurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole), gepromulgeer in Staatskoerant No. 23406 van 31 Mei 2002; en(ii)Nasionale kurrikulumverklaring Graad 10-12 Staatskoerante, No. 25545 van 6 Oktober 2003 en No.27594 van 17 Mei 2005.(c)Die Nasionale Kurrikulumverklarings, soos vervat in subparagrawe b(i) en (ii), wat uit die volgendebeleidsdokumente bestaan, word jaarliks toenemend deur die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12(Januarie 2012), gedurende die periode 2012 - 2014, herroep en vervang:(i)die Leerarea-/Vakverklarings, Leerprogramriglyne en Vakassesseringsriglyne vir Graad R-9 en Graad10-12;(ii)die beleidsdokument, Nasionale beleid ten opsigte van assessering en kwalifikasies vir skole in dieAlgemene Onderwys- en Opleidingsfase, gepromulgeer in Goewermentskennisgewing No. 124, inStaatskoerant No. 29626 van 12 Februarie 2007;(iii)die beleidsdokument, die Nasionale Senior Sertifikaat: ‘n Kwalifikasie op Vlak 4 van die NasionaleKwalifikasieraamwerk (NKR), gepromulgeer in Staatskoerant No.27819 van 20 Julie 2005;KABV3

TOERISME GRAAD 10-12(iv)die beleidsdokument, ‘n Addendum tot die beleidsdokument, die Nasionale Senior Sertifikaat: ‘nKwalifikasie op Vlak 4 van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR) met betrekking tot leerdersmet spesiale leerbehoeftes, gepromulgeer in Staatskoerant, No. 29466 van 11 Desember 2006,word geïnkorporeer in die beleidsdokument, Nasionale beleid met betrekking tot die program- enbevorderingsvereistes van die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12; en(v)die beleidsdokument, ‘n Addendum tot die beleidsdokument, die Nasionale Senior Sertifikaat: ‘nKwalifikasie op Vlak 4 van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR) met betrekking tot die NasionaleProtokol vir Assessering Graad R-12, gepromulgeer in Goewermentskennisgewing, No. 1267, inStaatskoerant No. 29467 van 11 Desember 2006.(d)Die beleidsdokument, Nasionale beleid met betrekking tot die program- en bevorderingsvereistes van dieNasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 en die afdelings oor die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaringsoos in Afdeling 2, 3 en 4 van hierdie dokument vervat, beslaan die norme en standaarde van die NasionaleKurrikulumverklaring Graad 10-12. Die uitkomste en standaarde wat behoudens artikel 6(A) van die SuidAfrikaanse Skolewet, 1996 (Wet No. 84 van 1996) bepaal is, sal die grondslag vorm vir die Minister vanBasiese Onderwys om die minimum uitkomste en standaarde, sowel as die prosesse en prosedures vir dieassessering van leerderprestasie wat van toepassing sal wees op openbare en onafhanklike skole, te bepaal.1.3Algemene doelwitte van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum(a)Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 vorm die grondslag van wat beskou kan word as die kennis,vaardighede en waardes wat noodsaaklik is om te leer. Dit sal verseker dat leerders kennis en vaardighedeverwerf en toepas op maniere wat betekenisvol is vir hulle lewens. Hiervolgens bevorder die kurrikulum dieidee van begronde kennis binne plaaslike, bekende kontekste en terselfdertyd toon dit sensitiwiteit ten opsigtevan globale vereistes.(b)Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 het die volgende doelwitte: om leerders, ongeag hul sosio-ekonomiese agtergrond, ras, geslag, fisiese of intellektuele vermoë, toe terus met die kennis, vaardighede en waardes wat nodig is vir selfvervulling en betekenisvolle deelname indie samelewing as burgers van ‘n vrye land;(c) om toegang tot hoër onderwys te verskaf; om die oorgang van leerders vanaf onderwysinstellings na die werkplek te fasiliteer; en om aan werkgewers ‘n voldoende profiel van ‘n leerder se vermoëns te verskaf.Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 is op die volgende beginsels gebaseer: Sosiale transformasie: Dit verseker dat onderwysongelykhede van die verlede aangepak word en datgelyke onderwysgeleenthede aan alle sektore van die bevolking voorsien word; Aktiewe en kritiese leer: Dit moedig ‘n aktiewe en kritiese benadering tot leer aan eerder as om te leersonder om te begryp, en nie-kritiese leer van gegewe waarhede; Hoë kennis en hoë vaardighede: Dit is die minimum standaarde vir die kennis en vaardighede wat in elkegraad verwerf moet word, word gespesifiseer en stel hoë, bereikbare standaarde in alle vakke;4KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

TOERISME GRAAD 10-12 Progressie: Die inhoud en konteks van elke graad toon progressie van die eenvoudige tot die komplekse; Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid: Die infasering van die beginsels en praktyke vansosiale en omgewingsgeregtigheid en menseregte soos dit in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrikaomskryf word. Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 is veral sensitief vir kwessies wat diversiteitweerspieël soos armoede, ongelykheid, ras, geslag, taal, ouderdom, gestremdhede en ander faktore; Waardering vir inheemse kennissisteme: Om erkenning te gee aan die ryke geskiedenis en erfenisse vanhierdie land as bydraende faktore om die waardes in die Grondwet te laat gedy; en Geloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid: Dit voorsien onderwys wat vergelykbaar is met internasionalestandaarde in terme van kwaliteit, omvang en diepte.(d)Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 stel in die vooruitsig dat leerders die volgende kan doen: identifiseer en los probleme op en neem besluite deur kritiese en kreatiewe denke; werk doeltreffend saam met ander as lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap; organiseer en bestuur hulself en hulle aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend; versamel, ontleed en organiseer inligting en evalueer dit krities; kommunikeer doeltreffend deur middel van visuele, simboliese en / of taalvaardighede in verskillende vorme; gebruik wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing endie gesondheid van ander te toon; en begryp die wêreld as ‘n stel verwante stelsels waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie.(e)Inklusiwiteit behoort ‘n belangrike deel van organisering, beplanning en onderrig by elke skool te vorm. Dit kanalleenlik gebeur indien alle onderwysers deeglik begryp hoe om leerstruikelblokke te herken en aan te pak,asook hoe om vir diversiteit te beplan.Die sleutel tot die goeie bestuur van inklusiwiteit is die versekering dat struikelblokke geïdentifiseer enaangespreek word deur al die ondersteuningsisteme binne die skoolgemeenskap, insluitend onderwysers,distriksondersteuningspanne, institusionele ondersteuningspanne, ouers en spesiale skole wat kan dien ashulpbronsentrums. Om die leerhindernisse in die klaskamer aan te spreek, behoort onderwysers verskeiekurrikulêre strategieë vir differensiëring te gebruik soos uiteengesit in die Departement van Basiese Onderwysse Riglyne vir Inklusiewe Onderrig en Leer (2010).KABV5

TOERISME GRAAD 10-121.4Tydstoekenning1.4.1 Grondslagfase(a)Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui:VAKHuistaalGRAADGRAAD 1-2GRAAD 3(UUR)(UUR)(UUR)108/78/72/33/4Eerste Addisionele (2)(2)(2)(2)(1)(1)(1)232325 Aanvangskennis Skeppende Kunste Liggaamlike Opvoeding Persoonlike en SosialeWelsynTOTAAL(b)Onderrigtyd vir Graad R, 1 en 2 is 23 uur en Graad 3 is 25 uur.(c)Onderrigtyd vir Tale in Graad R-2 is 10 uur en vir Graad 3 is 11 uur. ‘n Maksimum tyd van 8 uur en ‘n minimumtyd van 7 uur word aan Huistaal toegeken. Vir Addisionele Taal word ‘n minimum tyd van 2 uur en ‘n maksimumtyd van 3 uur vir Graad 1-2 toegeken. In Graad 3 word ‘n maksimum van 8 uur en ‘n minimum van 7 uur virHuistaal toegeken. ‘n Minimum van 3 uur en ‘n maksimum van 4 uur word in Graad 3 vir Addisionele Taaltoegelaat.(d)In Lewensvaardighede is die onderrigtyd vir Aanvangskennis in Graad R-2 net 1 uur en in Graad 3 is dit 2 uur.(Die aantal ure word in die tabel tussen hakies aangetoon.)1.4.2 Intermediêre Fase(a)Die onderstaande tabel dui die vakke en onderrigtyd in die Intermediêre Fase aan:VAKUURHuistaal6Eerste Addisionele Taal5Wiskunde6Natuurwetenskappe en Tegnologie3,5Sosiale Wetenskappe3Lewensvaardighede4 Skeppende Kunste Liggaamlike Opvoeding Persoonlike en Sosiale WelsynTOTAAL6(1,5)(1)(1,5)27,5KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

TOERISME GRAAD 10-121.4.3 Senior Fase(a)Die onderrigtyd in die Senior Fase is soos volg:VAKUURHuistaal5Eerste Addisionele Taal4Wiskunde4,5Natuurwetenskappe3Sosiale Wetenskappe3Tegnologie2Ekonomiese Bestuurswetenskappe2Lewensoriëntering2Skeppende Kunste2TOTAAL27,51.4.4 Graad 10-12(a)Die onderrigtyd in Graad 10-12 is soos volg:VAKTYDSTOEKENNING PER WEEK (UUR)Huistaal4,5Eerste Addisionele Taal4,5Wiskunde4,5LewensoriënteringEnige drie keusevakke uit Groep B (Bylaag B TabelB1-B8) van die beleidsdokument, Nasionale beleid metbetrekking tot die program- en bevorderingsvereistesvan die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12,onderhewig aan die voorbehoudsbepalings soosuiteengesit in paragraaf 28 van die genoemdebeleidsdokument.TOTAAL212 (3 x 4 uur)27,5Die toegekende 27,5 uur per week mag slegs gebruik word vir die minimum vereistes vir vakke genoem in dieNasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 soos hierbo gespesifiseer, en mag dus nie gebruik word vir addisionelevakke gevoeg by die lys van minimum vakke nie. Indien ʼn leerder addisionele vakke wil aanbied, moet voorsieningvir bykomende tyd vir die aanbieding van hierdie vakke gemaak word.KABV7

TOERISME GRAAD 10-12AFDELING 22.1Die vak ToerismeToerisme is die studie van die aktiwiteite, dienste en industrië wat ‘n reiservaring aan groepe of indiwidue bied. Dit isdie studie van die verwagtinge en gedrag van toeriste, en die ekonomiese, maatskaplike en omgewingsinvloed vantoerisme op Suid-AfrikaDie onderstaande tabel dui die hoofonderwerpe in die Toerisme kurrikulum aan:2.21Toerisme sektore2Kaartwerk en toerbeplanning3Toerisme attraksies4Volhoubare en verantwoordelike toerisme5Plaaslike-, streeks- en internasionale toerisme (in en uit Suid-Afrika)6Kultuur- en erfenistoerisme7Buitelandse valutaverhandeling8Kommunikasie en kliëntediens9BemarkingSpesifieke doelwitte van ToerismeIn die vak Toerisme sal leerders die volgende bestudeer verskillende tipes toeriste en die redes waarom hulle reis; die verskillende toerisme sektore, met spesifieke verwysing na vervoer, akkomodasie, voedsel- en drankondernemings, reisorganisasie en ondersteuningsdienste, en die attraksie sektor; kaartwerk; buitelandse valuta verhandelingkonsepte en die koopkrag van verskillende buitelandse geldeenhede; die invloed van wêreld tydsones op reis; Suid-Afrika en die SAOG lande as toerismebestemmings; wêreldbekende ikone en wêrelderfenisterreine; volhoubare en verantwoordelike toerisme; bemarking van toerisme produkte; tegnologie in toerisme; kliëntediens en die waarde van diensvoortreflikheid; en toerbeplanning.8KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

TOERISME GRAAD 10-122.3Tydstoewysing vir die vak Toerisme in die kurrikulumDie verpligte onderrigtyd vir Toerisme is vier ure per week. Omdat hierdie vak praktiese werk insluit wat 25% opmaakvan die einde-van-die-jaar bevordering of serifiseringspunt, moet die rooster voorsiening maak vir een dubbelperiodevan 80 – 90 minute per week waartydens leerders praktiese werk kan doen.2.4Vereistes om die vak Toerisme aan te bied2.4.1 Wat elke leerder moet hê ‘n handboek Graad10: n goeie kwaliteit kleur padkaart van Suid-Afrika, wat stede, dorpe, lughawens, hawens, ens. aandui.‘n Kaart van die plaaslike area of stad word aanbeveel. Graad11: ‘n goeie kwaliteit kleurkaart van die SAOG lande, wat stede, dorpe, lughawens, hawens, ens. aandui Graad 12: ‘n politieke kaart van die wêreld en ‘n tydsone kaart wat die belangrikste stede van die wêreldaandui. toegang tot die Witskrif oor die Bevordering en Ontwikkelling van Toerisme in Suid-Afrika (1996) en die nuutsteweergawe van die Toerisme Groeistrategie, toegang tot ‘n verskeidenheid toerisme tydskrifte, brosjures, toeriste kaarte en advertensies soos hotelbrosjures,boekies en kaarte van Suid-Afrika se Nasionale Parke (SANParke)Dit word aanbeveel dat die skool op ten minste een toerismetydskrif en /of reistydskrif inteken, om die onderwyseringelig te hou oor nuwe ontwikkelings en die nuutste neigings in die toerismebedryf. Hierdie bronne moet beskikbaarwees in die klaskamer en nie in die biblioteek nie. Hierdie tydskrifte kan ook op die internet verkry en gelees word.2.4.2 Aanbevelings vir die onderwyserDie onderwyser moet toegang hê tot e-pos fasiliteite en die internet. Omdat toerisme ‘n dinamiese bedryf metveranderende tendense en ontwikkelings is, is dit noodsaaklik vir die onderwyser om toepaslike en nuwe inligting tevind, af te laai en uit te druk, soos vlugskedules, motorhuurpakkette, toerpakkette, ens.2.4.3 Aanbevelings vir die Toerisme klaskamer‘n Skool moet ‘n permanente klaskamer vir toerisme hê, wat nie met ander onderwysers gedeel word nie.Dit word aanbeveel dat die Toerisme klaskamer die volgende moet hê ‘n tydskrif of brosjure staander, rakke of soortgelyke fasiliteite vir stoorplek of uitstallings; ‘n politieke aardbol van die wêreld om onderrig van onderwerpe soos tydsones en toeriste attraksies tevergemaklik; en toegerus wees met audio-visuele toerusting soos ‘n skootrekenaar, data projektor en DVD speler om vakverwante CDs en DVDs te wys.Die Toerisme klaskamer moet beveilig word, met deure wat kan toesluit, en met diefwering waar moontlik. Genoegkaste moet beskikbaar wees vir die veilige bewaring van bronne.KABV9

TOERISME GRAAD 10-12AFDELING 33.1Oorsig van onderwerpeVerwys na die onderrigplanne vir gedetaileerde inligtingOnderwerpGraad 10Toerisme sektoreGraad 11Inleiding tot ToerismeVervoerdienste in Suid-Afrika Tipes toeriste en toerisprofiele Lughawens, lugdienste Die verskillende soortevervoer Akkommodasieondernemings: fasiliteite endienste aangebied deur elketipe; die Suid-Afrikaansegraderingstelsel Voedsel- en drankondernemings Die attraksie sektor Struktuur van die Suid-Afrikaanse toerismebedryfen lughawens; tegnologieby lughawens wat reisvergemaklik Toerisme bus industrie Toerisme trein industrieGraad 12 Professionele beeld vanpersoneel in die toerismeindustrie Diensvoorwaardes Dienskontrakte Doel en waarde van ‘ngedragskode Luukse passasiersskepe MotorhuurWerk en loopbaan geleenthedein die toerisme sektore, subsektore en verwante dienste Vereistes en inherentekwaliteiete benodig om in dietoerisme bedryf te werk Geleenthede vir entrepreneursKaart werk entoerbeplanning Kaartterminologie en simboleReisplan vir ‘n toer Verskillende tipes kaarte Konsepte: toerplan, logiese Ligging van Suid-Afrika segrense, provinsies, ens. op ‘nkleurkaart van Suid-Afrika Ligging van Suid-Afrika endie SAOG lande, kontinente,oseane, eilandgroepeen toerismestreke op ‘nkleurkaart van die wêreldtoerplanning, geskeduleerdetoere Faktore om in ag te neemmet die beplanning van ‘ntoersplan Verskillende tipes toersplanne Skryf ‘n reisplan Afstandsaanwysers en Toeriste attraksies in dieprovinsies van Suid-Afrika Suid-Afrikaanse NasionaleParke (SANParke) Suid-Afrikaanse fauna en floraVolhoubare enverantwoordelike toerisme Toerplanne en roetebeplanning Die samestelling van ‘n dagvir-dag reisplan Die samestelling van ‘n toerbegroting Gesondheid en veiligheid Wêreld tydsonesBekende toeriste attraksies indie SAOG lande Wêreldbekende ikone enattraksies Faktore wat bydra tot totdie sukses van ‘n toeristeattraksie Volhoubare toerisme: Drie pilare van volhoubare Drie pilare van volhoubare Verantwoordelike toerismekonseptetoerisme (planeet, mense,wins) Verantwoordelike toerisme:konsepte Goeie omgewingspraktyke Aardverwarming en dietoerismebedryf10ikone op ‘n kleurkaart van diewêreld Reis dokumentasieafstandstabelleToerismeattraksies Ligging van wêreldbekendetoerisme Gedragskodes vir toeriste Vereistes vir verantwoordeliketoerisme. Rolspelers inverantwoordelike envolhoubare toerismeKURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

TOERISME GRAAD 10-12OnderwerpPlaaslike,streeks eninternasionaletoerismeGraad 10Plaaslike toerisme Konsepte Voordele vir Suid-Afrika Plaaslike toerisme statistieke Betalings metodes entegnologie vir betalings inSuid-AfrikaKultuur enerfenis toerismeKultuur en erfenis Konsepte, elemente enbelangrikheid van erfenis ErfenisterreineGraad 11Die Plaaslike ToerismeGroeistrategie Die sewe binnelandseGraad 12 Wêreldgebeure enonvoorsiene gebeurlikhedevan internasionale belangmarksegmente vir toeristevolgens die PlaaslikeToerisme Groeistrategie Vorme van betalings wanneer Streeks toerisme. Die SAOGstatistieke met betrekking totinkomende internasionaletoerismelidlande Suid-Afrikaanse kultureleuniekheid Suid-Afrikaanseerfenisliggameinternasionaal gereis word Buitelandse markaandeel –Wêrelderfenisterreine Konsepte Die rol van UNESCO: logo enhooffunksie Tipes Wêrelderfenisterreine:natuurlik en kultureel ‘n beskrywing van al dieWêrelderfenisterreine in SuidAfrika andeling en diewaarde vir die Suid-Afrikaanseekonomie Omskakeling vangeldeenhede Buitelandsevalutaverhandeling Die konsepte sterk en swakrand Valuta omskakelings Onderskeid tussen bankverkoopkoers (BVK) en bankaankoopkoers (BAK) Die invloed van wisselkoerseop internasionale toerisme Skommelings in wisselkoerseKommunikasieen kliëntediens Kommunikasie (mondeling enskriftelike) Kommunikasietegnologie(toerusting) Diensvoortreflikheid:konsepte, belangrikheid,voordele, gevolge enaanbevelings Wêreld Verspreidingstelsels Kliëntediens vir buitelandsetoeriste Kliëntklagtes Bestuur van kwaliteit diens Metodes om kliëntterugvoerte kry en meting vankliënttevredenheid Redes waarom diens verskilvan een organisasie na ‘nander Meet van kliënttevredenheid Uitwerking van die diensgelewer deur ‘n organisasieop die organisasie sewinsgewendheidBemarking Bemarking van toerisme Promnosie/advertensie Faktore om in ag te neem Bemarkingsbegrotingprodukte, dienste en terreinegedurende die bemarkingsprosesKABVtegnieke Bemarking van Suid-Afrika as‘n toerismebestemming11

TOERISME GRAAD 10-123.2Onderrigplanne Elke week/vyf-dag siklus het ‘n verpligte toegekende tyd van vier ure vir die vak Toerisme. Die volume van dieleerstof in ‘n sekere week is ‘n geraamde aanduiding van hoe lank dit sal neem om hierdie inhoud te onderrig,en sluit ander klasaktiwiteite soos informele en formele assessering, werk aan ‘n projek en die praktieseassesseringstaak (PAT) in. Onderrigplanne is ontwikkel om voltooi te word oor ‘n tydperk van vier kwartale wat bestaan uit tien weke elk.Onderwysers moet hulle werkskedules aanpas by die aantal weke in elke kwartaal volgens die skoolkalendervan die spesifieke jaar Die onderrigplan dui die inhoud vir die vier ure van elke week/vyf-dag siklus aan, en sluit informele assesseringen formele assessering (SGA) in. Die volgorde waarin die inhoud onderrig word binne die kwartaal is nieverpligtend nie en kan onderrig word in enige toepaslike volgorde. Dit is verpligtend om die inhoud in die kwartaal aangedui, te onderrig Die volgende moet deurgaans in Toerisme onderrig word, of dit aangedui word in die jaarlikse onderrigplan ofnie:-Bewustheid van loopbaangeleenthede-Bewustheid van voortreflike dienslewening-Bewustheid van Suid-Afrika as ‘n toeristebestemming12KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

TOERISME GRAAD 10-12Graad 10 Kwartaal 1Formele assessering kwartaal 1:Vier ure per week, insluitendToets informele assessering soos skriftelike werk, nasien van huiswerk, klas toetse,Projek OF formele assessering, soos die projek en die toets.opdrag gekoppel aan ‘nuitstappiegevallestudies; enOnderwerp1Toerisme sektore75%25%InhoudInleiding tot toerisme: Wat is toerisme? Die verskil tussen inkomende en uitgaande toerisme Konsepte: plaaslike toerisme, streeks toerisme en internasionale toerisme Wat is ‘n toeris? Waarom reis mense? (redes) Toeriste se behoeftes, voorkeure en verwagtinge2Toerisme sektoreTipes toeriste en toeristeprofiele:

TOERISME GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste Addisionele Taal 2/3 3/4 Wiskunde 7 7 7 Lewensvaardighede Aanvangskennis

Related Documents:

GEOGRAFIE GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING 1.1 Agtergrond Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 bepaal beleid ten opsigte van kurrikulum en assesserings- aangeleenthede in die skoolsektor.

May 02, 2018 · D. Program Evaluation ͟The organization has provided a description of the framework for how each program will be evaluated. The framework should include all the elements below: ͟The evaluation methods are cost-effective for the organization ͟Quantitative and qualitative data is being collected (at Basics tier, data collection must have begun)

Silat is a combative art of self-defense and survival rooted from Matay archipelago. It was traced at thé early of Langkasuka Kingdom (2nd century CE) till thé reign of Melaka (Malaysia) Sultanate era (13th century). Silat has now evolved to become part of social culture and tradition with thé appearance of a fine physical and spiritual .

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7-9 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) 1.4 Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste

FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD R (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste A

REKENINGKUNDE GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) 1.4 Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste Addisionele Taal 2/3

On an exceptional basis, Member States may request UNESCO to provide thé candidates with access to thé platform so they can complète thé form by themselves. Thèse requests must be addressed to esd rize unesco. or by 15 A ril 2021 UNESCO will provide thé nomineewith accessto thé platform via their émail address.

time test takers of the American Board of Radiology radiation biology (left), physics (center), and clinical (right) qualifying examinations from 2005-2016 [2017 unavailable]. Reported average pass rates from 2018 are plotted as outliers (for radiation biology and physics) and labeled. Two-sided P-values (with distribution of normality confirmed by the Shapiro test) demonstrate that the .