DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA - LSSALEAD

3y ago
136 Views
2 Downloads
261.81 KB
5 Pages
Last View : 1d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Luis Waller
Transcription

DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKATRANSPORTBESORGINGEKSAMENDEEL 126 FEBRUARIE 20202 UUR09:00 - 11:15Kandidate word 15 minute gegun om die vraestel deur te lees voordat hulle dievrae beantwoord. Geen kandidaat mag tydens hierdie tyd in die antwoordboekbegin skryf nie. Die eksamen van 2 uur volg dan.LET ASSEBLIEF OP DIE VOLGENDE:1.Skryf asseblief die nommer wat aan u toegeken is op die omslag van uantwoordboek.2.Kandidate moet leesbaar en netjies skryf. Wat vir die kandidaat (wat aan sy eiehandskrif gewoond is) leesbaar mag lyk, is nie altyd leesbaar vir die eksaminatorenie. Daar kan nie van die eksaminatore verwag word om skrif te ontsyfer nie, nogminder is dit regverdig (teenoor ander kandidate) om te verwag dat dieeksaminatore dit moet doen. Indien die handskrif van die kandidaat nie duidelikleesbaar vir die eksaminatore is nie, loop die kandidaat die gevaar om baie puntete verloor. GEBRUIK SLEGS ‘N VUL- OF BALPUNTPEN VIR U ANTWOORDE.3.Gebruik asseblief net een kant van elke bladsy.4.Aangesien baie van die vrae op artikels en/of regulasies van die betrokke Wettegebaseer is, sal die antwoorde vanselfsprekend òf korrek òf verkeerd wees.5.Tensy daar ‘n spesiale rede bestaan, word ‘n kandidaat nie vir ‘n mondelingingeroep as ‘n totaal van 50% en meer behaal is nie. Indien ‘n kandidaat ‘n totaalvan tussen 40% en 49% behaal slaag hulle nie die eksamen nie en sal hy/sy ‘nmondeling moet aflê ten einde die eksaminatore te oortuig dat hy/sy wel oorvoldoende kennis beskik om die eksamen te slaag. Kandidate wat minder as40% behaal sal nie kwalifiseer vir ‘n mondeling nie en druip dus hierdie eksamen.TOTALE PUNTE: [100]LAW SOCIETY OF SOUTH AFRICALEGAL EDUCATION AND DEVELOPMENT [L.E.A.D]1

VRAAG 1[8]Beskryf kortliks welke regte Huurders van woonstelle wat vir woondoeleindes gebruikword, kragtens die Deeltitelwet 95 van 1986 het, wanneer ‘n gebou omskep word in ‘ndeeltitelskema.VRAAG 2[4]Deel 25 in die deeltitelskema Blue Diamond SS 46/2009, groot 100 vierkante meter isgeleë op die plaas Diamond Nr. 123, Distrik Senekal, Vrystaat Provinsie. Versin selfverdere besonderhede en formuleer die eiendomsbeskrywing soos dit sal lees in ‘nverband wat geregistreer gaan word.VRAAG 3[4]Omskryf ‘n “vreemdeling” en “onwettige vreemdeling” kragtens Artikel 1 van dieImmigrasie Wet 13 van 2002.VRAAG 4[3]Geen persoon mag hom/haarself beskryf of voordoen onder enige ander van as diewaaronder hy/sy ingesluit is in die Bevolkingsregister. Noem drie uitsonderings ophierdie reël kragtens die Wet op Geboortes en Sterftes 51 van 1992.VRAAG 5[15]Die Jolly Jumper deeltitelskema behels 10 eenhede. Die ontwikkelaar het al dieeenhede verkoop en getransporteer. Oor elke eenheid is ‘n verband ten gunste van ‘nbank geregistreer. Toe die deeltitelregister oopgemaak is, is geen saaklike reg totuitbreiding ten gunste van die ontwikkelaar geregistreer kragtens die bepalings vandie Deeltitelwet 95 van 1986 nie. Die Trustees van die Regspersoon van die skemaraadpleeg u. Hulle wil die skema uitbrei deur verdere eenhede by te voeg en teverkoop ten einde inkomste te verdien aangesien die Regspersoon sukkel om sygeldelike verpligtinge na te kom. Hoe kan dit gedoen word en welke dokumente moetby die Aktekantoor ingedien word?VRAAG 6[5]U kry opdrag om ‘n 5/120 aandeel in ‘n eiendom oor te dra. Beskryf die eiendom(soos in die transportakte) en toon die aandeel. Bespreek kortliks (die berekeninghoef nie akkuraat te wees nie).VRAAG 7[5]Mnr. X is gedurende 2016 gesekwestreer maar wil ‘n wooneenheid aankoop en met ‘nverband finansier. Kan hy dit doen? Gee redes vir u antwoord.VRAAG 8[4]Bespreek kortliks die beginsels van “onbillike, onredelike of onregverdige kontrakterme” met verwysing na Artikel 48 van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van2008.LAW SOCIETY OF SOUTH AFRICALEGAL EDUCATION AND DEVELOPMENT [L.E.A.D]2

VRAAG 9[4]Noem vier van die uitsonderings waarvoor Artikel 14 van die Registrasie van Akteswetvoorsiening maak dat transporte van eiendom en sessies van saaklike regte daaropnie die volgorde van die agtereenvolgende regshandelinge ingevolge waarvan hulleuitgevoer word, hoef te volg nie.VRAAG 10[4]Tydens opmetings vir die onderverdeling van ‘n plaaseiendom stel die Landmeter vasdat die grootte van die plaaseiendom in effek 55,2008 hektaar meer is as wat op diebestaande diagram verskyn en in die huidige titelakte van die eiendom vermeld word.10.1Hoe sou u die titelakte laat opdateer?10.2Welke dokumente moet in verband daarmee ingedien word op die basis dat dieeiendom met ‘n verband beswaar is?(2)VRAAG 11(2)[4]11.1Moet die Likwidasie- en Distribusierekening vir inspeksie ter insae lê voordat ‘nsertifikaat kragtens Artikel 42(2) van die Boedelwet 66/1965 uitgereik kan wordvir ‘n boedeltransport wat volg op ‘n verkoping deur die oorledene tydens syleeftyd. Gee redes vir u antwoord.(2)11.2Ingeval van ‘n boedeltransport, moet die Likwidasie- en Distribusierekening terinsae lê voordat ‘n sertifikaat kragtens Artikel 42(1) van die Boedelwet 66/1965gegee kan word? Gee redes vir u antwoord.(2)VRAAG 12[2]Lethabo Dlamini en Grace Nkosi het ‘n huweliksvoorwaardekontrak in 2016aangegaan. Dit is behoorlik geregistreer onder Nr. H542/2016. Lethabo het Erf 65Guguleto aan Grace geskenk in die kontrak. Lethabo sluit nou ‘n koopkontrak tenaansien van die erf met Amahle Sithole voordat die erf aan Grace oorgedra is.Kan die transport van Lethabo na Amahle sonder verdere vertraging geregistreerword? Bespreek kortliks.VRAAG 13[2]Petrus Basson, identiteitsnommer 700211 5007 087, getroud buite gemeenskap vangoedere is die geregistreerde eienaar van Erf 25 Kaapstad te Oranjezicht. Hy wil ‘ndeeltitelskema ten aansien van die eiendom open. ‘n Deelplan is deur die LandmeterGeneraal goedgekeur. Petrus sterf voordat hy die opening van die deeltitelskema oorsy eiendom kan registreer.Beskryf hoe hy beskryf sal word as die eienaar/houer in die sertifikate vangeregistreerde deeltitel en sertifikate van saaklike reg ten aansien van die uitsluitlikegebruiksgebiede.LAW SOCIETY OF SOUTH AFRICALEGAL EDUCATION AND DEVELOPMENT [L.E.A.D]3

VRAAG 14[4]‘n Notariële verband is ten gunste van X geregistreer. Die verskuldigde bedrag isafbetaal. Hy het ‘n stuk grond verkoop. Hy doen aan by sy transportbesorger enonderteken beide die toestemming tot kansellasie van die notariële verband en dievolmag om transport te registreer ten aansien van die grond. Net buite dietransportbesorger se kantoor sterf hy aan ‘n hartaanvaal. Kan die transportbesorgerdie dokumente wat X voor sy dood onderteken het, gebruik? Gee redes vir uantwoord.VRAAG 15[2]X, die geregistreerde eienaar van ‘n erf, sterf. In sy testament bemaak hy die Erf aansy seun Y onderhewig aan die voorwaarde dat by oorlye van Y, die erf na sy kleinseunZ moet vererf. Voordat die eiendom aan Y oorgedra word, sterf Y ook. Hoebewerkstellig u oordrag van die eiendom na Z?VRAAG 16[6]John Brown en sy vrou Sue Brown is op 2 November 1988 binne gemeenskap vangoedere getroud. John en Sue is geregistreerde eienaars van Erf 1234, Hillside. Geeredes vir u antwoorde op die volgende vrae:16.1As John ‘n beroepspekulant in eiendom is, mag hy die Erf in die loop van syberoep verhuur sonder sy vrou se toestemming?(2)16.2John se broer, Harry Brown moet ‘n verband vir R100 000,00 ten gunste vanBest Bank Bpk registreer ter versekering van ‘n lening vir die koop van ‘nonderneming. John gaan hom as borg verbind maar die bank vereisbykomende sekuriteit en wel ‘n verband oor Erf 1234, Hillside. Welketoestemming/s (indien enige) moet van Sue verkry word?(2)16.3As Sue die eiendom sonder haar man se toestemming sou verkoop aan ‘nkoper wat redelikerwys onbewus was van Sue se huwelikstatus en nie geweethet dat toestemming van Sue se man nodig is nie, is die transaksie geldig?(2)VRAAG 17[5]Bespreek die implikasies daarvan dat ‘n koper in ‘n koopakte as “John Smith ofGenomineerde” beskryf word.VRAAG 18[5]Jo Jackson en Jill Jackson wat binne gemeenskap van goedere getroud is, is diegeregistreerde eienaars van drie eiendomme wat kragtens een titelakte gehou word.Jo is oorlede en aansoek word gedoen vir ‘n sertifikaat van geregistreerde titel vir eenvan die eiendomme. Hoe word hulle beskryf in die vestigingsklousule in die nuwesertifikaat van geregistreerde titel? Versin self die verdere besonderhede.LAW SOCIETY OF SOUTH AFRICALEGAL EDUCATION AND DEVELOPMENT [L.E.A.D]4

VRAAG 19[10]Beantwoord die volgende vrae met betrekking tot die Financial Intelligence Centre Act(FICA) 38 van 2001:19.1Bespreek die vereistes met betrekking tot die identiteit van kliënte en/of hulleagente wanneer u ‘n sakeverhouding vestig soos bedoel in Artikel 21 van dieWet.(3)19.2Welke rekords moet ingevolge die bepalings van Artikel 22 van die Wet gehouword?(6)19.3Vanaf welke datum en vir hoe lank moet rekords gehou word kragtens diebepalings van Artikel 23 van die Wet?(1)VRAAG 20[4]A is die eienaar van ‘n eiendom, 100 Hillside Dorsgebied. Die eiendom is onderhewigaan ‘n vruggebruik wat in die Aktekantoor geregistreer is onder K123/2016S tengunste van B. Bespreek die prosedure wat gevolg moet word as A die eiendom aan Cverkoop sonder die beperking van die vruggebruik.- DIE EINDE -LAW SOCIETY OF SOUTH AFRICALEGAL EDUCATION AND DEVELOPMENT [L.E.A.D]5

DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA . TRANSPORTBESORGINGEKSAMEN. DEEL 1 . 26 FEBRUARIE 2020 2 UUR 09:00 - 11:15 . Kandidate word 15 minute gegun om die vraestel deur te lees voordat hulle die vrae beantwoord. Geen kandidaat mag tydens hierdie tyd in die antwoordboek begin skryf nie. Die eksamen van 2 uur volg dan. LET ASSEBLIEF OP DIE VOLGENDE: 1.

Related Documents:

Wet 66 van 1965. WET Tot wysiging van die Boedelwet, 1965, ten einde daardie Wet op die gebied Suidwes-Afrika van toepassing te maak; en om vir bykomstige aangeleenthede voorsiening te maak. (Engelse teks deur die Staatspresident geteken.) (Goedgekeur op 15 September 1970.) DAAR WORD BEPAAL deur die Staatspresident, die Senaat en die Volksraad .

V AN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA . GOVERNMENT GAZETTE . . Tot wysiging van die Boedelwet, 1965, om sekere bedrae te . Wysiging van artikel 35 van Wet 66 van 1965. Wysiging van artikel 80 van Wet 66 van 1965. Wysiging van artikel 102 van

die Boedelwet, 1965, ten einde die Kabinetslid verantwoordelik vir die . die aanstellingstermyn van lede van die Raad van Regshulp Suid-Afrika verder te reel; en . artikel3 van Wet 104 van 1996, artikel 3 van Wet 66 van 1998, artikel 1 van Wet 62 van 2000, artikel 1 van Wet 28 van 10 . 6 No. 41018 Act No.8 of 2017

van R1 100 000,00 aan Joe Bloggs op 15 November 2017. Bereken die hereregte betaal baar. Verskaf besonderhede van die berekening. VRAAG4 [5] 'n Eiendom word verkoop deur die eksekuteur in 'n boedel. U verlang 'n Artikel 42(2) endos sement in terme van die Boedelwet Nr. 66 van 1965 van die Meester van die Hooggeregshof

Boedelwet, 1965 (Wet No. 66 van 1965), gehandel word; (c) enige regspersoon iIi likwidasie wat nie in staat is . in artikel 84 (1) (f)van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1961 (Wet No. 32 van 1961), wat by of kragtens 'n ordonnansie van 'n provinsiale raad gestig of ingestel is of in verband .

Die prys vir identiteitsdiefstal in Suid-Afrika ís te hoog. Dit kan voorkom word deur bogenoemde eenvoudige wenke te volg. [Verwerk uit Vrouekeur, 21 Oktober 2016] TOTAAL AFDELING B: 10 Oefening 3 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Lees die teks hieronder en maak 'n opsomming van SEWE unieke eienskappe van Suid-Afrika.

Kopieer die prente van Jesus en die wolk op ander karton en sny dit rofweg uit. Pons gaatjies oral waar sirkels aangedui is. Plak die middelpunt van die tou vas aan die agter-kant van die prent van Jesus. Die twee punte van die toue gaan deur die gaatjies aan die bo- en onderkante van die karton

THE SECRET LANGUAGE OF DESIGNED BY EIGHT AND A HALF BROOKLYN, NY SCIENCE, NATURE, HISTORY, CULTURE, BEAUTY OF RED, ORANGE, YELLOW, GREEN, BLUE & VIOLET JOANN ECKSTUT AND ARIELLE ECKSTUT 15213_COLOR_001-009.indd 3 7/3/13 12:18 PM. Joann Eckstut is a leading color consultant and interior designer who works with a wide range of professionals including architects, developers and manufacturers of .