Primêre - Ncadventist

3y ago
28 Views
2 Downloads
9.39 MB
48 Pages
Last View : 18d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Ronan Garica
Transcription

!1PrimêreIndividuele Onderwys MateriaalOuderdomme 6-9Jaar A, Tweede Kwartaal 2020‘n Aanvullende Sabbatskool Bronmaterial vir Leiers/Onderwysers van PrimêreGraceLink Sabbatskool Leerplan

!2Primêr Les 1Gereedheidsaktiwiteit B: Tic-Tac-TolTic-Tac-Tol

Primêr Les 1Dan julleGewasBehoortJohn 13:14“AsOok mekaarEnWat julleLeermeesterPrimêr Les 1Geheuteks!3Voete te was.”

!4Primêr Les 1BybelstudieLukas 2:51Lukas 4:40Lukas 7:12-15Lukas 9:14-17Lukas 8:1Lukas18:15,16

!5Primêr Les 1Tot u DiensDatumeNaamDeel die Les: Tot u Diens

!6Primêr Les 2BybelstudieMattheus 27:32Markus15:21Lukas 23:26

!7Dra mekaar se lastePrimêr Les 2Deel die Les: Dra mekaar se laste”

!8!Primêr Les 3Gereedheisaktiwiteit A: Liefde in Aksie

!9Primêr Les 3Ervaar die Verhaal“Jesus, Koning van die Jode”!“Dra mekaar se laste”

!10!Primêr Les 3Geheueteks: Johannes 3:16

!11Primêr Les 3Toepassing Van die Les: Mimieke1. 'n Irriterende jonger boetie probeer altyd om die ouerkinders in die buurt te volg en in hulle speletjies ingesluit tewees. Die groep besluit om hom te laat saam speel in 'nspeletjie van wegkruipertjie2. Jy en jou familie is besig om te stap toe jy sien dat 'n erfbaie vuil is en skoon gemaak moet word. Jy weet dat 'nou dame alleen daar woon. Die grasperk is groot, diestruike moet gesnoei word, en daar is onkruid in dieblombeddings. Jou familie besluit om die erf vir haarskoon te maak.3. Jou buurman sê vir jou dat hulle met vakansie gaan. Jybied aan om elke dag hulle pos uit te haal en hulle hondkos te gee en met hom te gaan stap. Hulle is bly dat jyaanbied en aanvaar jou aanbod. Jy doen jou beste werk.Hulle is baie dankbaar toe hulle terugkom huis toe.4. Jy het 'n vriend wie se oupa sopas dood is. Jy maak virhaar 'n kaart met 'n mooi gekleurde potloodtekening opdie voorblad. Binne-in skryf jy 'n Bybelteks. Jy gee dit dievol- gende dag by die skool vir haar. Dit laat haar glimlag.

!12Primêr Les 3Deel die Les: Jesus Het Jou Lief!Jesus het jou so lief, datHy gesterf hetom jou te red.

!13!Primêr Les 4Gereedheidsaktiwiteit B: Viering!

!14Primêr Les 4BybelstudieJohnnes 20:10-18Lukas 24:1316Johnnes 20:24-31

!15Primêr Les 4Toepassing van die Les: Scenario‟s1. Jou ouma gaan nie kerk to nie. Sy het geval enhaar arm gebreek. Wat kan jy doen om Jesus methaar te deel?Antwoord:2. Paulo is die gemeenste seun in jou straat. Watkan jy doen om hom van Jesus te vertel?Antwoord:

!16Primêr Les 5Gereedheidsaktiwiteit B: Jesus het ons gevra om.Jesus het ons gevra om.

!17Primêr Les 5Bybelstudie: Psalms 23Psalms 23Die Here is my herder; niks sal my ontbreek me.Hy laat my neerlê in greon weivelde;na waters waar rus is, lei Hy my heenHy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, omsy Naam ontwil. Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee,ek sal geen ooheil vrees nie;want U is met my: u stok en u staf vertroos my.U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; Uhoof myhoof vet met olie; my beker loop oor. Net goedheid enguns sal my volg die dae van my lewe; en ek sal in die huis vandie Here bly in lengte van dae.Wie is die Herder wat in hierdiePsalm genoem word?Hoe het die Herder vir Syskape gesorg?Wie is Sy skape?Wat sê hierdie hoofstuk jullekan doen om vir andere tesorg?Watter ander dinge kan julledoen?

!18Primêr Les 5Toepassing van die Les: Duime-OpAan die einde van elkeen, wys vir my julle duime-op teken indien die persoon liefde in hulle lewegehad het en gedoen het wat Jesus wou hê dat hulle moes doen. Indien hulle slegs "'n klinkendemetaal of luidende simbaal" was soos wat die Bybelversie sê, wys my julle duime-af teken.1. Hunter gaan elke week Sabbatskool toe en sy gesin hou byna elkeaand saam met hom godsdiens. Hunter sien dat die motorpad vandie bure langsaan vol ou koerante is wat die buurman vir 'n paardae nie opgetel het nie. Hunter tel die koerante op en sit dit op diestoep.2. Sabrina woon 'n Adventiste skool by waar sy in graad drie is. Bybelis haar geliefkoosde vak, en sy kry altyd 'n "A" daarvoor. 'n Nuwestu- dent kom in die middel van die skooljaar. Hy was nog nooitvoorheen in die skool nie, want sy gesin het hom by die huis geleer.Sabrina terg hom omdat hy onbekend is met die skoolskedule, enhy nie weet hoe om sommige van die speletjies tydens speeltyd tespeel nie.3. Adam sê dat hy 'n Christen is en vir Jesus lief is. Sy klein boetie,Eric, wil saam met Adam en sy ouer vriende speel. Adam se vriendesê vir Eric om huis toe te gaan en hulle alleen te Iaat. Adam tree virEric in die bresse selfs al sê sy vriende dat hulle nie vir Eric nabyhulle wil hê nie. Adam gaan saam met Eric huis toe en speel vir 'nrukkie met hom.4. Melanie hou daarvan om haar Sabbatskoolonderwyser te help omdie besoekers by die deur te groet en die offergawe op te neem.Maar op Sondag help sy nie haar gesin by die huis om die huisskoon te maak of in die tuin te help nie. Sy kla en mor en doen niehaar bes nie.5. Jonah ken sy geheueteks elke week in die Sabbatskool. Hy sit baiestil in die kerk en luister na die preek. Hy hou ook daarvan om gedurende die somer na die plaaslike swembad te gaan. Eendagspeel hy saam met 'n paar ander seuns waterpolo en sy spanverloor. Jo- nah word kwaad en druk een van die seuns onder diewater.

!19Primêr Les 6Gereedheidsaktiwiteit A: Hulp BenodigHulp Benodig!Maak ’n lys van kwalifikasies wat nodig is (skrynwerker,spanspeler, iemand wat in God glo)SkrynwerkerSpanspelerIemand wat in God glo.

�r Les 6Geheuetekswil

!21!Primêr Les 6Toepassing van die Les: God se Wil

!22!Primêr Les 6Deel die Les: Gereedskaptyd

!23Primêr Les 7Gereedheidsaktiwiteit B: Deure LeeuHaasHaasPerdPerdSkaapSkaapKoeiKoeiTierTier

!24Primêr Les 7BybelstudieLees vir die student uit Levitikus 11:1-23 en verduidelik die verskil tussenrein en onrein diere. Indien moontlik, wys prente van sommige van die diere.Rein DiereOnrein Diere

!25!Primêr Les 7Deel die Les: Arkwerk

!26Primêr Les 8Gereedheidsaktiwiteit B: Wagende GesigteTeken ‟n prent van jou gesig terwyl jy in ‟n lang ry staan en wag vir iets.

!27Primêr Les 8BybelstudieGenesis 18:9-14Genesis 29: 18,20Numeri 14:26-341 Samuel 1:2-5, 10-17Mattheus 1:17Lukas 2:25-32

!28Primêr Les 8Toepassing van Les: Wag GeduldigWag vir ‘n groote fietsWag vir jou verjaarsdagWag vir ‘n troeteldierWag tot u oud genoeg is om tebestuurWag om gedoop te wordWag om met skool kla te maak

!29!Primêr Les 8Deel die Les: Voels

!30Primêr Les 9GeheueteksKleur in volgens reënboog kleure.“My reënboog hetEkIn diewolke geplaasdit saldie tekenWees van dieverbondtussen Myen die aarde.”Genesis 9:13,15

!31Primêr Les 9BybelstudieEsegiël 1:2628Openbaring 4:2,3Openbaring 10:1Openbaring 21:19,20

!32Primêr Les 9Bybelstudie: Openbaring 21:19-20Hieronder is die name vandie stene. Die deurmekaarletters is die kleure. Wanneer jy uitgevind het wat diekleur is, kan jy gerus krytneem en die oop ruimtes indie fondasie inkleur.1. arcuis7.Chrysoyte8.Beryl9.Topaz10. Chrysorasus11. Jaonth12. Amethystneegruelbkys lbueignangeroerdwoyelaes neegrngost neegrpplea egrenrecneavieprup

!33!Primêr Les 9Bybelstudie: Openbaring 21:19-20

!34Primêr Les 9Deel die Les: Reënboogvlag

!35Primêr Les 10Gereedheidsaktiwiteit A: Alledaagse AktiwiteiteBidTandeborselEetSlaapHare kambadWakkerwordKos kook

!36Primêr Les 10Geheueteks“As jy dieSabbat ‟nvreugde noem, sal jyvreugdeVind in dieHere.”Isaiah 58:13,14

!37Primêr Les 10

!38Primêr Les 10BybelstudieEksodus 16:32-34Numeri 17;3,8,10Hebreërs 9:4

!39!Primêr Les 11Bybelles

!40Primêr Les 11Toepassing van die Les: Scenario‟sNadat jy elke scenario gelees het, vra die kinders hoe daardie person geloofin God in hulle lewe betoon.1.Thomas se ouers wil nie hê dat hy speelgoed moet hê dat diemense sê "towerkrag" het of wat gewelddadig Iyk nie. Thomas sevriende word toegelaat om met hierdie speelgoed te speel.Thomas kan nie sien wat daarmee verkeerd is nie. Maar hykies om sy ouers te gehoorsaam. Hy koop dus nie enige vanhierdie speelgoed met sy sakgeld nie.2. Sabrina se klas gaan op 'n uitstappie na die dieretuin. Dit isveronderstel om 'n warm en sonnige dag te wees, maar dit isvanoggend koel. Sabrina se ma stel voor dat sy 'n trui aantrek. Sabrina wil dit nie doen nie, omdat sy dit later in haar hand sal moet dra.Sabrina se ma vra dat sy dit in elk geval aantrek.Sabrina trek die trui aan terwyl sy by die deur uitstap3. Callie is bang om in die aand in die donker te gaan slaap. Wanneersy bang is, sal sy dikwels uit haar bed klim en een van haar ouersgaan soek. Sy was gesê om dit nie te doen nie. Haar pappa bidsaam met haar voordat sy gaan slaap. Hy help haar om haargeliefkoosde Byb- elteks te sê oor God wat met haar is. Haar pappagaan uit die kamer en herinner haar om in die bed te bly. Binne 'npaar minute is Callie in die versoeking om weer uit die bed te klim,maar in plaas daarvan herhaal sy die Bybelversie oor en oor. Gougou is sy vas aan die slaap.4. Reuben is siek. Sy mamma gee vir hom medisyne waarvan hy niehou nie. Hy dink dit smaak verskriklik. Sy mamma verduidelik virhom dat hy dit moet drink om gesond te word. Toe dit tyd is vir 'nvolgende dosis van die medisyne, sluk hy dit sonder om te kla.

!41Primêr Les 12Gereedheidsaktiwiteit A: Beroemde Laaste Woorde„n Saamgestelde woord is twee woorde wat saamgevoeg word om een word temaak, soos seesand. Onder is die eerste word van saamgestelde woorde. Jy moetdan die lasste word gee wat daarby pas. Kyk hoe vining jy die woorde kanklaarmaak.Buite .Speel .Reen Slaap .Son .Kruis .Visser Klas .Rivier .

!42Primêr Les 13Bybelstudie: Tien GebooieEksodus 20:1-17"Toe het God al hierdie gebooie aangekondig: “Ek is die HERE jou God EEN: 'Jy mag naas My geen ander gode hê nie.'TWEE: 'Jy mag nie vir jou ‘n beeld of enige afbeelding maak van wat in diehemel daarbo of op die aarde hieronder of in die water onder die aarde isnie.’DRIE: 'Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie.’VIER: 'Sorg dat jy die Sabbatdag heilig hou.'VYF: 'Eer jou vader en jou moeder.'SES: 'Jy mag nie noord pleeg nie.'SEWE: 'Jy mag nie egbreuk pleeg nie.'AG: 'Jy mag nie steel nie.'NEGE: 'Jy mag nie vals getuienis teen ‘n ander gee nie.'TIEN: 'Jy mag nie iemand anders se huis begeer nie. Jy mag nie sy vroubegeer nie, ook nie ‘n slaaf of slavin, ‘n bees of ‘n donkie, of enigietsanders wat aan hom behoort nie.'

!43Primêr Les 12Deel die Les: Kom In My Hart“.die Here julle Godlief te he en Hom tedien met julle helehart.”!Deuteronomuim11:13

!44Primêr Les 13Gereedheidsaktiwiteite B: Dieremanewales

!45!Primêr Les 13Bybelles

!46Primêr Les 13Bybelstudie1 Konings17:1-6Daniël 6:16-23Jona 1:17Johannes 21:1-6Mattheus 17:24-27

!47Primêr Les 13Deel die Les: „n Beloefde."Omdat Jesus my life het en ek U life het, sal ek

!48Primêr Les 13Deel die Les: „n Beloefde.!GraceLink/Kinder-Sabbatskool DepartementNoordelike Konferensie van die Sewendedag-AdventistekerkAdventsentrumOxfordweg 131, Bedford Gardens, 2007Tel (011) 6166800Epos: children@nc.adventist.orgwww.ncadventist.org

Hieronder is die name van die stene. Die deurmekaar letters is die kleure. Wan- neer jy uitgevind het wat die kleur is, kan jy gerus kryt neem en die oop ruimtes in die fondasie inkleur. 1. Jasper neegr 2. Sapphire uelb 3. Chalcedony kys lbue 4. Emerald ign 5. Sarconyx angero 6. Sarcuis erd 7. Chrysoyte woyel 8. Beryl aes neegr 9. Topaz ngost neegr

Related Documents:

0033 21:00 CFR Cluj - Botosani 1 3-0 4-1 PARIURI SPECIALE Prim corner 2 Prim cartonas 2 Prim penalty 1 Minutul primului gol 19' Total cornere 11 Romania Liga 2 Prim Gol Pauza Final 0150 11:00 Ripensia Tim. - UTA Arad 2 0-1 2-1 0141 11:00 Concordia C. - Tur.Tr.Magurele 2 0-1 0-3 0142 11:00 Daco-Getica B. - CSM Resita 1 1-0 1-0

Éditions Maison des Langues, 2010 Livre CD ; Guide du professeur CDROM Le Livre de l’élève de En route vers. le DELF A2 scolaire et junio r propose :

The perfect combination - Mapei products and your expertise! self-levelling compound Ultraplan timber adhesive Ultrabond Eco S955 primer Eco Prim T engineered timber flooring moisture vapour barrier Eco Prim PU 1K Turbo AU or Planiseal EMB Ultrabond P990 1K ready to use, polyurethane, m

FICHAS DE JUEGOS ELABORADOS 19. A,E,I,O,U La imagen la pones tú LENGUA INFANTIL 20. ¡A pensar! Cálculo mental. MATEMÁTCAS 1ER, 2º Y 3ER CICLO DE PRIM. 21. Aprendemos los sustantivos LENGUA 3ER CICLO DE PRIM. Y 1º DE ESO 22. Buscamos el número que falta MATEMÁTICAS 1ER Y 2º CICLO DE PRIMARIA 23. Cada pieza en su lugar LENGUA 1ER CICLO

VI Graph Algorithms Introduction 587 22 Elementary Graph Algorithms 589 22.1 Representations of graphs 589 22.2 Breadth-first search 594 22.3 Depth-first search 603 22.4 Topological sort 612 22.5 Strongly connected components 615 23 Minimum Spanning Trees 624 23.1 Growing a minimum spanning tree 625 23.2 The algorithms of Kruskal and Prim 631

VI Graph Algorithms Introduction 587 22 Elementary Graph Algorithms 589 22.1 Representations of graphs 589 22.2 Breadth-first search 594 22.3 Depth-first search 603 22.4 Topological sort 612 22.5 Strongly connected components 615 23 Minimum Spanning Trees 624 23.1 Growing a minimum spanning tree 625 23.2 The algorithms of Kruskal and Prim 631

Procesul de consolidare a companiei și dezvoltarea unei colaborări strânse cu stakeholderii noștri au fost motivele care au stat la baza deciziei de a realiza un prim exercițiu al raportării de sustenabilitate. Raportul prezintă într-un mod formal, dar în același timp clar structurat și organizat, strategiile, acțiunile și

Animal nutrition, life stage, diet, breed-specific, neutered AVAST array of life-stage diets are available, and these can be subdivided to encompass neutered pet diets, breed-specific diets and those with different requirements (whether a mobility or hairball diet). So, do pets require these different life-stage diets, or is it all a marketing ploy by nutrition companies? Selecting the right .