NS & TEGNOLOGIE: BEPLANNING & VOORBEREIDING

2y ago
13 Views
2 Downloads
566.45 KB
5 Pages
Last View : 8d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Mara Blakely
Transcription

NS & TEGNOLOGIE: BEPLANNING & VOORBEREIDINGGRAAD4KWARTAAL &sien WKOD TAP2KENNISVELDMATERIE & MATERIALE EN STRUKTUREDATUM: 11-15 MEI 2020Onderwerp / Inhoud /Konsepte / VaardighedeOnderrig Metodologie &Klaskamer Bestuur(HOE gaan ek onderrig/lei/onderteun )(WAT gaan ek onderrig/lei/onderteun )Volgens TAPVersterkins material Maniere om material teversterkONDERWYSERKonsepte:Verstewig: verskeie maniereom sterker te maak – meerlaste te kan ondersteunStutte – stawe (gemaak vanpapier) om structure teverstewigStrukture – enige natuurlike ofmens gemaakte gebou; tuiste;ens.om ‘n gewig teondersteun of om mense teakkommodeerDriehoekige versterking–Driehoekige stut om teverseker dat ‘n struktuur syvorm behouNOTA:Hierdie seksie van die werk is meer effektief deur middle van praktieseaktiwiteite bv. Eksperimente/ demonstrasies.Onderwyser besluit oor metodes en material o te gebruik.Vorige Kennis: Kwartaal 1- naturlike en mensgemaakte strukture.Soort strukture : RaamSoliedDopKwartaal 1: Dier habitatte. Hersiening.INLEIDINGPlaas verskeie prente van structure op bord. Vra leerders om diestructure te klassifiseer in: Mensgemaakte Strukture Natuurlike StruktureHulpbronne / LOOM(WAT gaan ek gebruik onderrig/lei/onderteun )Papier bronneVerewys leerders na: 1 Gr4 NWTThunderbolt DBOwerkboek 4A2. NWT Lesplan Gr4, Kwartaal 2Ander bronne soosvoorgestel in diewerkboek.Groot genoegprente van verskeiestructure.Digitale bronnehttps://www.youtube.com/watch?v 6NqrZpYtB 8https://www.youtube.com/watch?v qFZGmHbjLSMVorige kennis: Vra leerders - Hoeveel mense of motors kan deur diestructure geakkomodeer of ondersteun word.Vra ook vir redes, hoekom dit moontlik is.Veiligheid tydens aktiwiteite:Wees bedag en versigtig dat papier jou vingers nie sny nie.Erk versigtig met kontakgom. Gebruik slegs om papier te plak.Moeniena ander spuit nie, ens.Lig onderwyser in, sodra iets verkeerd verloop. Hout blokke en boekekan omtuimel, wees versigtig wanneer julle die structure toets.1 P a geGRAADE 4 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE KONSEP LESPLAN: VERSTERKINS MATERIAL

AKTIWITEIT 1: Een bladsy stutVraag: Hoe kan ‘n bladsy oor twee boektorings gespan word omhoutblokke te ondersteun? - groepe van 4-6.Materiaal: A4 bladsy Sker 6 Handboeke 5 Hout bloke Liniale en potlodeInstruksies: Werk in groepe van 4-6 Jou onderwyser sal elke groep van materiaal voorsien. Onthou die veiligheids maatreëls. Hanteer alle material versigtigom te verseker dat jy nie beserings opdoen nie.Hout bloke, A4bladsye,handboeke, blikiesvoedsel, ens.Metode Plaas die bladsy oor die twee torings. Plaas een houtblokkie in die middel van die papier. Observeer wat gebeur. Vind nou ‘n manier om al 5 houtblokke in die middel van diebladsy te plaas. Niks mag bygevoeg word nie en die papier magook nie geknip of geskeur word nie.Voorgestelde Oplossing:1, Vou die papier verskeie kere ‘n dicker strook te vorm.2. Vou papier in perdjiery patroon en plaas oor boeke.3. Toets of jou brug die houtblokkies kan ondersteun.Nota vir die onderwyser: Onderwyser beweeg ronde n verskaf ondersteuning waar nodig. Vra ook aan leerdres om te verduidelik hoekom die bladsy meerblokkies kan ondersteun as dit so gevou is. Fokus leerders se aandag op die vorm van die perdjiery patroon –driehoekig.Bespreek jul bevindings in groepe.Verduidelik hoe hierdie aktiwiteit verbeter kan word.AKTIWITEIT 2: Papier PilareHoe kan’n A4 bladsy verander word om ‘n aantal boeke teondersteun?Materiaal:A4 bladsye,kleegband,handboeke,leesboeke, Prente2 P a geGRAADE 4 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE KONSEP LESPLAN: VERSTERKINS MATERIAL

9 x A4 bladsyeHandboekeGomSkerLiniale en potlodeInstruksies: Werk in pare of groepe van 4. Elke groep maak drie verskillende papier pilaar deur bladsye,te vousoos die volgende: Vierkantig Sillindries Driehoekig Toets die sterkte van jul pilare ,deur soveel moontlik handboekedaarop te plaas. In groepe, plaas handboeke een vir een op die verskillende pilarewat julle gemaak het. Teken aan, hoeveel boeke elke pilaar kan ondersteun om vas testel watter een die sterkste is. Verbind hierdie met boustyle waar pilare by ingangs portalegebruik word. Teken ‘n blokgarfiek om jul bevindings uit te beeld.Skryf jul gevolgtrekking neer.Verduidelik hoe hierdie aktiwiteit verbeter kan word.van verskeiestruktureStrooitjies, paperclips, kleefband,(klein stukkies omstrooitjies te verbind),gom papier, kartonvierkante, skere.Prente van verskeiestrukture.AKTIWITEIT 3: Vierkantige raam van strooitjies.Materiaal: Kontakgom Strooitjies (4) Papier en karton stroke Skêre Liniale en potlode Prente van verskeie struktureInstruksies: Werk in pare of groepe van 4 Verbind plastiek strooitjies om ‘n vierkantige raam te vorm. Wat let jy op, omtrent hierdie raam? Behou die struktuur sy vorm?3 P a geGRAADE 4 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE KONSEP LESPLAN: VERSTERKINS MATERIAL

Verskaf voorstelle, wat gedoen kan word om te verseker datdie struktuur sy vorm behou en die hoeke stewig bly?Voorgestelde Oplossings: In jul groepe, ontwerp ‘n stewige struktuur deur:o Sny/knip papier of karton regte hoek, driehoeke.o Bestudeer die prente oor geboue en bruë hieronder om te sienhoe driehoekige stukke/plate gebruik kan word om strukture teverstewig.Nota vir onderwyser: Indien nodig, ondersteun leerders deur middle van demonstrasies,om hulle te lei. Gaan voort om veiligheid deurgans te monitor. Stel leereders bloot aan hedendaagse strukture wat goed an nie sogoed ontwerp is nie. Moedig leerders aan om oplossings te verskaf om swak ontwerptestrukture te verbeter. Hrfokus leerders, om die omgewing waarin hulle bly te ondersoek virhierdie tipe strukture. Verseker dat alle leerder deelneem aan die aktiwiteit. Leerders kan aangemoedig word om te kompeteer vir die besontwerpte strukture. Vertoon die twee Youtube videos deur die skakels in die laastekolom te gebruik om die werk te konslideer of om hulle deur van dieaktiwiteite te lei.OUERSSoortgelyk aan dit wat dieonderwyser in die klas onderrig,ens.Mag insluit wenke aan ouers, bv. Help kinders om materiale tuiste vind bv. Strooitjies, papier “clips”of kleefband, gom, papier,karton vierkante, sker,liniale,ens.Versterkins materialManiere om material te versterkVerskaf hulp en ondersteuning wanneer leerders hierdieaktiwiteite doen.Kyk videos deur die skakel wat verskaf word in die kolom regs.Verseker dat u kind, die material veilig hanteer en gebruik.Konsepte:Verstewig: verskeie maniere omsterker te maak – meer laste tekan ondersteunStutte – stawe (gemaak vanpapier) om structure te verstewigDigitale bronnehttps://www.youtube.com/watch?v 6NqrZpYtB 8https://www.youtube.com/watch?v qFZGmHbjLSM4 P a geGRAADE 4 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE KONSEP LESPLAN: VERSTERKINS MATERIAL

Strukture – enige natuurlike ofmens gemaakte gebou; tuiste;ens.om ‘n gewig te ondersteun ofom mense te akkommodeerDriehoekige versterking–Driehoekige stut om te versekerdat ‘n struktuur sy vorm behouLEERDERAKTIWITEITEAktiwiteit 1Maak papier stutte deur papier bladsye in pypies te draai.Gebruik hierdie stutte om ‘n brug of toring te skep. Heg stutte met gom, wondergom, kleefband, ens.Aktiwiteit 2Gebruik slegs twee A4 bladsye.Maak die hoogste toring wat jy moontlik kan maak.Jy mag die papier rol, knip, vou,ens. Jy mag ook kleefband, gom, ens gebruik om stuute te verind,maar nie te vertewig nie. Jou toring moet ten minste vir 10 sekondes op sy eie kan staan as jy klaar is. Neem ‘n foto en stuur aan jou onderwyser, via WhatsApp.Voltooi bostaande aktiwiteite InformeleAssesseringWaardesInhandiging van foto via WhatsApp.Begryp dat daar verskeie maniere is om strukture te verstewig,Weet dat hierdie material in ons daaglikse lewens gebruik word.5 P a geGRAADE 4 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE KONSEP LESPLAN: VERSTERKINS MATERIAL

GRAAD 4 KWARTAAL & sien WKOD TAP 2 KENNISVELD MATERIE & MATERIALE EN STRUKTURE ONDERWYSER DATUM: 11-15 MEI 2020 . 4, Kwartaal Konsepte: Verstewig: verskeie maniere om sterker te maak – meer . 2.

Related Documents:

DIENSTE: Verbruikerstudies, Gasvryheidstudies, Toerisme TEGNOLOGIE: Ingenieursgrafika en -ontwerp, Siviele Tegnologie, Elektriese Tegnologie en Meganiese Tegnologie 'n Praktiese assesseringstaak (PAT) is 'n verpligte komponent van die finale promosiepunt vir alle kandidate ingeskryf vir v

Gr 4 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 PRAKTIES Bladsy 1 "Naam van Skool" Natuurwetenskappe en Tegnologie Formele Assesseringstaak Kwartaal 1 Praktiese Taak nr. 01 Inhandigingsdatum Kennisafdelings: Lewe en Lewende dinge & Strukture Punte: 30 Graad 4 Onderwerp: Toestande wat nodig is vir sade om te ontkiem

Graad 9 – Beplanning 2020 Kwartaal 1 Getalle van lening/belegging. Verhoudings Vereenvoudig met verskillende eenhede, paaiemente. Verminder, Vermeerder,

GRAAD 4 KWARTAAL & sien WKOD TAP 2 KENNISVELD MATERIE & MATERIALE EN STRUKTURE . 2. NWT Lesplan Gr 4, Kwartaal 2 Ander bronne soos benodig in elke praktiese aktiwiteit soos vereis in werkboek. Groot genoeg prente oor verskillende strukture. Voorbereide aktiwiteits blaaie.

VOORBEREIDING VIR GR 12 REKENINGKUNDE o Lopende saak o Konsekwentheid o Wesentlikheid o Besigheidsentiteit Maatskappye – finan siële state Jaareindaansuiwerings o Inkomstebelasting o Dividende o Alle Gr. 10 & 11 aansuiwerings Terug

6 Bylae A: Hersiene getal formele assesseringstake per vak vir graad 1–9: VOOR (Voor) en Nuwe (Nuwe) 1 2 Huistaal Eerste Addisionele Taal Wiskunde Lewens-vaardighede Ekonomiese en Bestuurs-wetenskappe Skeppende Kunste Tegnologie GRAAD Natuur-KWARTAAL wetenskappe Natuur-wetenskappe en Tegnologie Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Verbruikerstudies Visuele Kunste Wiskunde Groep 2: [Formule: Persentasie behaal X1, byvoorbeeld 60% 60 punte] Wiskundige Geletterdheid Dansstudies Elektriese Tegnologie Gasvryheidstudies Landboubestuurspraktyk Landboutegnologie Meganiese Tegnologie Rekenaartoepassingstegnologie Siviele Tegn

Artificial Intelligence: what consumers say Findings and policy recommendations of a multi-country survey on AI. 02 Products and services consumers deal with on a daily basis – e.g. insurance policies based on automated risk assessments, pro - duct offers on e-commerce sites and price comparison tools – are increasingly powered by artificial intelligence (AI). This technology promises to .