KERK

3y ago
27 Views
2 Downloads
3.86 MB
6 Pages
Last View : 18d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Lee Brooke
Transcription

So baie is presies dieselfde soos ek hom onthou ‘n vriendelik tog rustigeintrovert wat met belangstelling kan luister en gesels. Hy is slim, suksesvolen uitgesorteer. Die gesprek skuif vinnig na waar hy kerk gaan - ons hetimmers ‘n tuisgemeente in gemeen. Hy is nou by ‘n charismatiese kerkingeskakel en dit klink of hy daar baie betrokke is. Nie lank nie, of hy vertelmy ook dat hy ‘n maatskappy “on the side” het wat websites bou en IT werkdoen. Hierdie maatskappy maak duidelik geld, maar hy vertel ook dat hyprojekte in diens van die kerk of ander diensorganisasies verniet doen.OPNUUT KERKEk het onlangs geland aan tafel langs Alex, ‘n jong werkende man wat eklaas gesien het toe hy in matriek was. Ons was saam in die gemeente en onspaaie het in die jeugbediening gekruis waar ek hom as ‘n toegewydejongmens beleef het. Dit was heerlik om te hoor hoe hy klaar gestudeer heten nou by ‘n groot firmawerk .Trots op hom ry ek weg en ek dink aan hierdie jongman wat met sy gawesook ‘n verskil maak in die koninkryk. Hy is nie meer deel van mydenominasie nie, maar dit maak minder vir my saak. Hy is besig om diewêreld met sy gawes te dien.Die Jong Volwasse Leer Gemeenskap vra:Hoe kan ons jong mense begelei om hulleroeping uit te leef?ONTMOET ALEXDie klub het die ruimte geskep waar sy hierdie bergfiets vaardighedekon leer, maar waar sy ook kon veilig voel tussen ander mense(‘safety in numbers’) en waar sy bemagtig kon word. Sy het egterontdek dat dit veel meer waarde het - hierdie vroue in die klub hetnie net hulself bemagtig nie, maar ook vroue in die gemeenskap selewens aangeraak.Hulle bemagtig vroue wat mishandel is deur hulle ook aan fietsrybloot te stel en hulle in die sport toe te rus. Hierdie groep is ook nouby ander gemeenskapsprojekte binne nabye informele nedersettingsbetrokke. Anja vind haarself nou meer tuis in die klub as in die kerk.Die Jong Volwasse Leer Gemeenskap vra:Watter elemente van hierdie groep kan onshelp verstaan waarom die jong vrou dáármeer tuis voel as in die kerkgemeenskap?Anja is ‘n jong volwassene in die kerk wat ‘n sekere vaardigheidnaamlik bergfietsry, wou aanleer en daarom van ‘n fietsryklub virvroue deel geraak het. Haar aanvanklike doel was om fikser enterselfdertyd ‘n meer ervare bergfietsryer te word, maar sy hetuiteindelik haarself tuis gevind in ‘n gemeenskap wat sy nie wouverlaat het nie, al het sy haar doel bereik.OPNUUT KERKONTMOET ANJA

Hulle het toe oor grense beweeg en mense van verskillendeagtergronde bedien deur vir hulle te bid en pakkies uit te deel. Zeldahet vir ’n vrou wat 24 uur van die dag in haar bed moet lê gebid en isdiep geraak deur hierdie vrou se opwinding oor eenvoudige itemssoos toiletpapier en oorstokkies.Deur die jongmense se inisiatief en die ondersteuning van diegemeente is talle lewens geraak en geleenthede geskep waar mense’n ontmoeting met God kon hê.Die Jong Volwasse Leer Gemeenskap vra:Wat kan gebeur wanneer jong volwassenesblootgestel word aan mense van verskillendeouderdomme, inkomstegroepe en agtergronde,en aan geleenthede waar hulle deel kan wees vanomgee en diens aan hierdie persone?Zelda is deel van ’n selgroep van jong volwassenes wat bejaardes inhulle gemeenskap se behoefte na omgee raakgesien het. Hulle hettoe besluit om hulle geloof prakties uit te leef deur ’n verskil in diebejaardes se lewens te maak. Hulle het dit gedoen deur meer as ’n100 bederfpakkies te maak en dit aan die bejaardes uit te deel. Dieres van die gemeente is deur hulle visie geraak en het R11 000 tenbate van die bejaardes ingesamel.OPNUUT KERKONTMOET ZELDAONTMOET STEPHANHoe die sitplekke ingerig was, het dit maklik gemaak om in die agtergrondte verdwyn en die oomblik wat die erediens klaargemaak het, uit te glip.Sondag na Sondag was hy in die kerk sonder om met enigiemand te praat.Nie lank daarna nie het die fisiese strukture van die erediens (hoe diesitplekke ingerig word) verander om ‘n sterker gemeenskapsgevoel binnedie ruimte te skep.Dit was nie lank nie, toe is Stephan 100% by die gemeente ingeskakel, deelvan ‘n selgroep en by gemeente aktiwiteite betrokke. Stephan is nou ‘naktiewe deelnemende lidmaat van die gemeente wat selde ‘n erediensmisloop.Die Jong Volwasse Leer Gemeenskap vra:Hoe kan ons fasiliteite ons help om ruimteste skep waar jong volwassenes eerlik oormoeilike vrae gesprek kan voer?Nadat hy deur iemand vanuit ‘n ander kerktradisie oor sy geloof en teologiegekonfronteer is en gevoel het dat hulle hom (te) hard druk om by daardiekerk in te skakel, het hy besef dat hy self nie genoeg van sy eie tradisie weetof self weet hoe hy dink oor sy geloof nie. Nadese het Stephan besluit omopnuut by ‘n plaaslike gemeente in te skakel.OPNUUT KERKStephan het in die kerk groot geword maar was vir ‘n tyd lank nie baiebetrokke nie.

Ruan hou deesdae van kerk. Ons twee is groot vriende en diebreër familie van Christus aanvaar vir Ruan. Hy is ook as prefekvan die koshuis verkies en ons twee gesels gereeld oor hoe hyas leier eerder kan dien as ontvang.Hy is nog ongemaklik met geloofsbelydenis maar hy ontvangliefde, aanvaarding en is gemaklik by die ‘kerk-mense’. Sondaeis deesdae lekker vir Ruan, wat eenkeer per kwartaal huis toegaan.Die Jong Volwasse Leer Gemeenskap vra:Hoe kan ons mense intrek by onsgemeenskap deur ruimte te skep vir dieuitleef van hulle gawes?Ruan is ’n 18 jarige seun. Sy ouerhuis se finansiële status is vansó aard dat hy elke naweek moet inbly in die dorpskoshuis. Toeek hom ontmoet het, het hy ook nie in die Here geglo nie.Twee jaar gelede het ons paaie by ’n koshuis biduur gekruis toehy gehelp het om die klank vir my op te stel. Ruan is nou al vir 2jaar ons gemeente se klankman en ontvang ’n kleinmaandelikse salaris.OPNUUT KERKONTMOET RUANHierdie wegbreek-gemeenskap is ‘n diverse groep wat glad niedieselfde kerk agtergrond, beroepe of woonarea het nie. ‘n Grootdeel van die groep is ook nie kerkgangers nie, maar sal hulself welas Christene beskryf. Iets wat spontaan gebeur rondom diebraaivleisvure en bierproe, is gesprekke waar die betrokkenesonwetend en nie bedreigend mekaar op verskillende vlakkeuitdaag.Hierdie groep groei konstant aangesien nuwe vriende gereeldingetrek word en hulle dan ook weer nuwe mense uitnooi, omdathulle veilig voel binne hierdie groep.OPNUUT KERKEk het ‘n storie beleef waar Lené, ‘n jong werkende, en haarvriende besluit het om hulle vriendekringe intensioneel aanmekaar nader te bring deur middel van ‘n kwartaallikse wegbreek.Hierdie wegbreke het nie agendas nie en is ‘n geleentheid vir dievriendekringe om mekaar beter te leer ken deur saam te kuier.Die Jong Volwasse Leer Gemeenskap vra:Hoe kan ons gemeentes jong volwassenesuitdaag en hulle denke skuif sonder dat hullebedreig voel? Wat is die behoeftes wataangespreek word deur hierdie wegbreke?ONTMOET LENÉ

ONTMOET MY KROEGVRIENDEDie verhoudings is nog nuut. Die gesprekke is nog tentatief. Maarmy aande in die kroeg laat my dink oor kerkwees saam metmense wat in plekke en op maniere kuier wat nie tipies met diekerk geassosieer word nie.Die Jong Volwasse Leer Gemeenskap vra:Waar hang die jong volwassenes in onsdorp of gemeenskap uit en hoe kan onshulle daar bedien?My kelnerin bring vir my my drankie en vra my bietjie uit oor diemoontlikheid om haar kind te laat doop. Oor ete begin ’n jongmantentatief gesels oor sy geloofsvrae, maar hy wil nog eers bietjiegaan dink. Ons sal nog goed daaroor gesels, belowe hy. Een vandie ander jong mans, ’n ateïs, raak saam met my opgewonde oormy kategesemateriaal en vra in detail vir my daaroor uit. Ek geselsoor sosiale geregtigheid met ’n buitelander. En as ek by die huiskom, bel een van die ander kelnerinne, ook ’n ateïs, my omdat sydeur ‘n persoonlike krisis gaan.OPNUUT KERKEk kuier gereeld in die plaaslike bar. Kontroversieel, ek weet.Maar vir my is dit waar ek my stories van hoop vind.Hy het die kerkraad versoek om die kerksaal beskikbaar te stel virmense vanaf die straat om ‘n veilige slaapplek vir die nag te hê.Karel en sy vriende het ook aangebied om die projek te oorsien.Ek was verbaas oor die bereidwilligheid van ‘n groep jongvolwassenes om vir twee nagte lank, in die middel van hulwerksweek, skofte regdeur die nag te neem om dit moontlik temaak. Vanuit my ervaring was hierdie nie net ‘n geleentheid virhulle om te dien nie, maar ook ‘n unieke geleentheid vir hulle om‘n dieper verbintenis met mekaar te kweek.Die Jong volwasse Leer Gemeenskap vra:Hoe bereid is ons as gemeentes om dieinisiatiewe van jong volwassenes teondersteun?Vroeg in Junie 2017 is daar aangekondig dat die grootste storm in30 jaar die Wes-Kaap gaan tref. Toe Karel, een van die jongvolwassenes in die gemeente, die nuus hoor, het hy die behoeftegehad om ‘n praktiese verskil te maak om die nood te verlig. Hyhet heel eerste aan sy eie gemeente gedink en die vrymoedigheidgehad om die oproep te maak.OPNUUT KERKONTMOET KAREL

Jacques was een van die mense wat sy storie van pyn en teleurstellingin die kerk gedeel het. Jacques was een van ‘n paar jong volwasseneswat nie deel was van 'n gemeente se kerngroep nie, maar weens hulpositiewe belewenis by die gesprek, wel ingeskakel het.Mense vanuit die LGBTIQ-gemeenskap het ingeskakel omdat hulle ‘nveilige ruimte ervaar het waar hulle kon tuiskom. Jong-volwasseneswat nie noodwendig deel van die LGBTIQ-gemeenskap was nie, hetegter ook na die aangeleentheid inskakel, omdat hulle gevoel het datdie gemeente erns maak met aktuele sake en sosiale geregtigheid.Die Jong volwasse Leer Gemeenskap vra:Hoe kan ons veilige ruimtes skep ommoeilike kwessies te bespreek?Na die 2016 NGK Algemene Sinode-besluit rakende selfde geslagverhoudinge, het Jacques ‘n gespreksgeleentheid by 'n gemeentebygewoon. ‘n Hele paar jong volwassenes het dit ook bygewoon. Diedoel daarvan was om gehoor te gee aan die emosies wat mense asgevolg van die besluit beleef het. Tydens die diens, het baie mensehulle stories vertel.OPNUUT KERKONTMOET JACQUESNa ‘n heerlike ete, wyn en geselskap deel ek my hart vir diegemeenskap met die tafel en vertel meer oor die projek wat ek wilaanpak. Die yuppie egpaar kon nie glo wat hulle hoor nie. Hulle borgtoe onmiddellik R7000 vir die projek.Intussen het ek en die jong yuppie egpaar al weer gereeld gekuier,gebraai en gaan fietsry. Hulle is nie nou skielik elke Sondag in die kerknie, maar woon eredienste meer gereeld by en wil dan altyd hoor hoedit met die projek gaan of waar hulle kan help. Hulle het ook anderlidmate in die gemeente ontmoet met wie hulle nou vriende gewordhet.OPNUUT KERKEk kuier die ander aand by gesoute ouer lidmate van die gemeente.Hulle nooi toe hulle dogter en eggenoot, wat nie aan ‘n gemeenteverbonde is nie, ook vir ete. Hierdie jong egpaar is duidelik “yuppies”– hulle verdien goed, is suksesvol in hul loopbane en ‘dress toimpress’.Die Jong volwasse Leer Gemeenskap vra:Hoe kan ons geleenthede bied vir jongvolwassenes buite die kerk om ‘n verskil temaak?ONTMOET DIE YUPPIE EGPAAR

ONTMOET ZOLANIIn my vorige gemeente, het ons regtig gesukkel om die jongmense,beide tieners en jong volwassenes, by die kerk betrokke te kry. Toeons besluit het om ons vrese eenkant te stoot en eerder in waagmoedvorentoe te beweeg, het ons genadig heelwat jong volwassenes rykergeword. Ons het ons eredienste heelwat aangepas en begin ommense aktief na ons eredienste en byeenkomste te nooi. Ons het dieeienaarskap van die spasie, ruimte en liturgie heeltemal oorgegee aandie jonger mense, en skielik het nie net die getalle toegeneem nie,maar ons het ook begin om oor kultuurgrense te beweeg.Ons het altyd vanuit ’n plek van gasvryheid mense begin innooi.Gevolglik, het daar ’n paar Xhosa-sprekende jongmense wat nabygebly het en deur ander mense genooi is, ons dienste begin bywoon.Stadigaan het hierdie groep vermeerder, totdat ons hoofsaaklik inEngels begin preek het en Xhosa liedere begin sing het.Een van ons jong volwassenes, Zolani, het graag sy vriende genooi enhet begin om ’n rol van invloed in ons gemeente te begin aanneem.Die Jong Volwasse Leer Gemeenskap vra:Hoe belemmer of bemagtig ons jongleierskap in die kerk?Die Jong Volwasse Leer Gemeenskap vra:Hoe gasvry is ons gemeentes oor kultuuren taalgrense heen?Ek bely: ek het in die gat getrap om geaffronteerd te voel omdat ek aspredikant nie ’n leierskapsrol in haar droom kan speel nie. Ek kan opdie meeste ‘net’ ’n deelnemer wees. Maar ek besef nou (in retrospek)dat sy ten diepste missionale kerkwees vergestalt. En ek besef dat ekmy begrip van my rol sal moet skuif as ek werklik wil plek maak virjong volwassenes.OPNUUT KERKSy wil eerder self ’n bediening onder hulle inisieer waar jongmensevan alle agtergronde saam kan sit en koffiedrink en oor enigiets kangesels. Hulle hoef nie eens Christene te wees nie! Maar haar droom isdat daar, vanuit hierdie gesprekke iets dieper sal spruit wat tot ’nalternatiewe geloofsgemeenskap vir jong volwassenes kan lei.OPNUUT KERKONTMOET HELANIEHelanie is ’n gesiene jong volwassene in die gemeenskap, so te sê ’n‘celebrity’. Sy is ’n aktiewe gemeentelid en is passievol oor haargeloof. Maar sy voel sterk dat dit nie die kerkleierskap of predikant seplek is om iets vir haar generasie te doen nie.

Ek het onlangs geland aan tafel langs Alex, n jong werkende man wat ek laas gesien het toe hy in matriek was. Ons was saam in die gemeente en ons paaie het in die jeugbediening gekruis waar ek hom as n toegewyde jongmens beleef het. Dit was heerlik om te hoor hoe hy klaar gestudeer het en nou by n groot firmawerk .

Related Documents:

26 10 Stryd binne die kerk - Montanus Montanus In die jaar 160 nC begin die dwaalleraar Montanus optree. Hy streef

God se bevele. Die mens is verlore as gevolg van sonde, maar die Here beloof om die mens te verlos! Lees ook Romeine 3:10-12 en Jesaja 53:5 Om te onthou: Ons almal is sondig en verdien die straf van die ewige dood. Maar uit genade word Jesus Christus gekruisig en betaal só vir die wat in Hom glo se sondes.

Die kinders sal by Les 10 in staat moet wees om die name en gebeure op die kaarte of papiere van Lesse 7, 8 en 9 op ’n tydlyn uit te pak. IETS OM TE DOEN Deel die klas in groepies van 2, en laat die kinders in die groepe Handelinge 9: 1-18 en Handelinge 13: 1-12

3 DIE WESTMINSTER KONFESSIE Opgestel deur die sinode te Westminster Julie 1643, ondersoek en goedgekeur deur die Algemene Sinode van die kerk van Skotland 1647 e

2 15 Toe sê God verder vir Moses: Dit moet jy aan die kinders van Israel meedeel: Die HERE (Jahweh), die God van julle vaders, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob, het my na julle gestuur. Dit is my Naam

Dit sal, soos nodig, daar gewysig word. Stuur asseblief enige voorstelle ter verbetering na die webwerf se kontak skakel. Die dokument is ook in Engel

Het Boek van Mormon – gids voor de cursist Samenstelling: kerkelijke onderwijsinstellingen Een uitgave van De Kerk van Jezus Ch

Pendidikan Akuntansi FKIP Universitas Sebelas Maret. Penetapan profil dan learning outcome ini dimaksudkan untuk membantu pemerintah dalam menyiapkan guru akuntansi yang bermutu menurut persepsi mahasiswa, alumni, dosen, pengguna lulusan, Asosiasi Profesi, dan pengambil keputusan. Sumber data penelitian ini adalah 96 orang mahasiswa, 248 orang alumni, 15 orang dosen, 15 orang pengguna lulusan .