Laerskool Selectionpark

3y ago
52 Views
2 Downloads
826.20 KB
16 Pages
Last View : 19d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Shaun Edmunds
Transcription

Telefoon:011 362 6858 / 9Faks:086 607 1075Posbus erskool SelectionparkOns kommunikeer met die ouers deur middel van die “kommunikeerder”.Ons vra vriendelik dat u die “D6 Communicator” aflaai op u foon ofrekenaar – “Kies Laerskool Selectionpark”. Op hierdie manier sal u altydop hoogte wees van wat aangaan by die skool

INHOUDSOPGAWE1.Eienskappe van ‘n PARKIE . .Bl 32.Brief van Departements Hoof – Grondslagfase.Bl 43.Briefie aan nuwe Gr 1 maats.Bl 54.Personeelinligting5.Kostes: Skoolfooie / Naskoolsentrum . Skryfbehoeftes .Bl 6Bl 76.Skoolkwartale vir 2020Bl 87.Klerewinkeltye .Bl 98.SkooltyeBl 99.Skooldrag:Seuns .Bl 10Dogters .Bl 10. Bl 610.Buitemuurse aktiwiteite .Bl 1111.Kan jou kind die volgende doen .Bl 1312.Resep vir klei . Bl 152

In Parkieland IS elkeen ‘n WENNER GEE ONS OM Bou ons KARAKTER Wil ons graag soosJESUS wees3

Geagte Gr 1 ouers“Groot-skool” is vir elke kind ‘n baie belangrikegebeurtenis!Wie sien die meeste uit na die eerste dag? Kind ofouers?Daarom is dit belangrik dat u die regte keuse sal maakook sodat u kind gelukkig in sy nuwe skool sal wees.Hier by Parkies kan ons u verseker dat ons net die bestevir u kosbaarste besitting wil bied, hetsy dit opakademiese-, sport- of kultuurgebied is.In Parkieland is elke kind ‘n wenner. Ons bied aan elkeen‘n kans om oral deel te neem.Weet dat kommunikasie die wagwoord hier is! Ons deureen harte is oop om met u te praat.Welkom, en word gerus deel van ‘n wenspan!4

‘n Spesiale briefie aan ons nuweGraad 1 maats:Liewe Graad een maatOns is so bly jy kom volgende jaar naons toe. Ons weet jy gaan baie gelukkigwees hier by ons. Ons gaan jou help omnet so slim soos Pappa en Mamma teword.Hier is baie nuwe maats watsaam met jou skool toe komen julle kan almal lekker leeren speel.Ons sien uit daarna om jou in jou nuweskoolklere te sien as die skool begin.GroeteGraad een juffrouens5

PERSONEELINLIGTINGHOOF:MNR A.F. DU PLESSISADJUNK-HOOF:MNR O.J. VAN SCHALKWYKDepartementshoof – Grondslagfase:Me Suzan JoubertKOSTESSkoolfooie:Gr 1 – Gr 7 :R750-00 per maandper kind - Betaalbaar oor 11 maande(Januarie tot November) Internet betalings wordaanbeveel!Debietorder fasiliteite kan gereëlwordOnthou asseblief om u rekeningverwysingskode te gebruik asverwysing wanneer u ‘n betaling maak(Verwysingskode op die rekening is, links bo, direk bokant u Van en Adres)NASKOOL:Naskoolsentrumfooie is betaalbaar oor 11 maande: Eerste leerlingR870-00 per maand Tweede leerlingR800-00 per maand Derde leerlingR750-00 per maand*Voorlopige fooie, skoolfooie sal bekragtig word op ‘n Ouervergadering latervanjaarAFGEROLDE BOEKE:U kind ontvang die boeke sodra die skole begin, hierdie boeke is ingesluit by dieskoolfonds. Alle boeke bly die eiendom van die skool. Sou u verhuis, of u kindna ‘n ander skool neem moet ons skool se boeke ingehandig word voordat ons uvan ‘n Oorplasingskaart kan voorsien.6

SKRYFBEHOEFTES – GR 1 2020LYS VAN BENODIGDHEDE1211x10212121111117WitbordWitbordpenne – Swart (Maxiflo White Board Marker)20’s Faber-Castell Trigrip Inkleurpotlode12’s Mon-Ami vetkryt (uitdraai)H-Potlode (Faber Castell)Stetro “pencil grip”Skerpmaker (metaal) (Die een met 1 x groot 1 x kleingaatjie) – nie met houer assebliefAmos – Glue Stick (35g)SkêrUitveersLiniaal 30cmTelraamStoelsakkieMateriaal geldsakkieA4 “Library Bag”(materiaal) met rits en handvatselA4 96p Waterlyne - HardebandA4 72p “17mm Speckled with marginSkryfbehoeftepakkette kanin die Kleretrommelaangekoop word.Beskikbaar vanaf Oktober2019Items soos die “Library Bag” met rits, witbordjie en stoelsakkie wordaan die einde van die jaar aan die kinders se nuwe onderwyseres gegeeen u hoef dit dus nie in Gr 2 weer aan te koop nie7

Die volgende items moet asseblief self aangekoop word: 1111Houer waterverf met 12 verskillende kleure verfSpace Case 30cm - GEEN PENNESAKKIESDik Inkleurboek50 Stuk Legkaart (Skryf asseblief kind se naam op elke blokkie)Plaas prentjie van legkaart saam met legkaartstukkies in ‘n 2 literroomysbak. Skryf asseblief u kind se Naam op die bak1Stoflap1Plastiek plekmatjie (vir kleispeel)1Houer wet wipes3Rolletjies toiletpapier2Bokse sneesdoekies (Tissues)3Leë Roomysbakke (1 vir klei, 1 vir legkaart en 1 vir ekstra items vandie pakket. Dit word in die klas gebêre)1 Pak Zip Seal sakkies:Seuns:150mm x 90mmDogters:160mm x 140mm Klei - Nie gekoopte klei asseblief. Maak asseblief die klei volgens dieresep in die boekie. Plaas klei in ‘n 2 liter roomysbak. Skryf asseblief ukind se Naam op die bakAlle skryfbehoeftes moet 1 vir1 gemerk word en ALLESword by dieklasonderwyseresse ingehandigbinne die EERSTE week.NIKS word tuis gehou nie!!!SKOOLKWARTALE VIR 2020KWARTAAL 1KWARTAAL 2KWARTAAL 3KWARTAAL 18/0929/0902/128

KLEREWINKELTYEMaandae tot Donderdae13:00 tot 14:30Vrydae13:00 tot 13:45Die winkel sal ook op die volgende dae en tye oop wees: Saterdag Maandag Dinsdag11 Januarie 202013 Januarie 202014 Januarie 202009:00 tot 13:0009:00 tot 13:0009:00 tot 13:00SAL VANAF 03 Desember 2019 GESLUIT WEES!MERK ASSEBLIEF ALLE KLERE EN SKOENESKOOLTYEGr RR, Gr R, Gr 1,2 en Gr 3: Maandae tot Vrydae:Skool begin STIPTELIK om 07:25 tot13:05 Wagklas: Indien u nie u kind om 13:05kan kom haal nie kan diekind, onder toesig, in die wagklas wag tot 13:35 ‘n Kind mag hier wag vir ‘n ouer broer of sustertotdat die skool uitkom9

LAERSKOOL SELECTIONPARKLeweransier: “Die Kleretrommel” by die :SwartGrys met skoolkleure ingeweefGrys kortbroek in die somer enGrys langbroek in die winterWitMaroenMaroen met skoolkleureBlou, maroen of wit – NIE SWART NIE::Swart plathakskoeneKort wit kouse in die somer,RokTrui::Haarlinte:Lang grys kouse in die winterMaroen skoolrokMaroen met skoolkleure ofMoulose trui met skoolkleureMaroen, Wit, Geel of BlouDOGTERS:SkoeneKouse10

BUITEMUURSE AKTIWITEITEGRAAD 1ATLETIEK: Alle Gr 1’s neem deel aan die interhuisatletiek – ontvang ‘n seëlop Erkenningsertifikaat vir deelname Ons hardloop elke dag en soek so die beste twee (2) atlete virdeelname teen ander skole en interhuis Ma / Pa weet net dat die onderwyseresse neerskryf watter posisiejou kind behaal het want: Elke Gr 1 kind het eerste gekom(volgens hulle !!!)MINI-NETBAL - GRATIS: Vind in die middae plaas in die netbalseisoen. Balvaardighedeword aangeleer Daar sal per brief reëlings getref word vir middag-oefening Hulle ontvang ‘n seël op die Erkenningsertifikaat as hulle gereeldgeoefen hetMINI-KRIEKET: Slegs vir seuns Daar is spanne vir elke graadgroep (Gr 1 tot Gr 3) Deelname en oefen gee ‘n seël vir erkenningPLAYBALL: Word een keer per week vir 30 minute, direk na skool, op ‘nWoensdag aangebied (Betaling aan Playball) Kontak Mev.Mandie Wagner – 011 811 6329 Erkenning vir deelnameRUGGA KIDS: Word een keer per week vir 30 minute na skool aangebied(Betaling aan Rugga Kids) Kontak Mnr Johan van Schalkwyk –082 327 0846 Erkenning vir deelnameTENNIS: Lesse word deur professionele persone by die skool aangebied(Betaling aan afrigter) Kontak Mnr. Hennie Stoltz - 082 969 6904 Erkenning vir deelnameBALLET: Lesse word in die Onthaallokaal (Langs die pawiljoen) aangebied(Betaling aan afrigter)Kontak René 082 304 8191 Erkenning vir deelname11

NETBAL PETITE: (Moenie dit verwar met mini-netbal nie!!) Word een keer per week vir 30 minute, GEDURENDE WagklastydaangebiedBetaling aan Netbal Petite – Kontak Mnr Johan van Schalkwyk082 327 0846 Erkenning vir deelnameLANDLOOP: Reeds vanaf Graad 1 kan die leerlinge deelneem aan Landloop Erkenning vir deelnameDRAMA: Word in wagklastyd en na skool aangebied, in die voorportaal vandie saal Kontak Carla Bruinette 082 613 8446RUGBY:Ons Gr 1-leerlinge speel nie in skoolverband rugby nie, hulle speel welValkie-rugby. Oefening vind in die aande plaas en hulle word afgerigdeur pappas. Afrigting is gratis.Kontakpersoon:Mariette Faber 0795079701MINI-SKAAK: Vind plaas een keer per week vir 30 minute, gedurendeWagklastyd in Juffrou Lucinda MacMahom se klas by Gr R Kontakpersoon: Me Suzan Joubert 082 316 5181 Erkenning vir deelname Betaling: EFT in dieselfde rekening as skoolfonds met n duidelikeverwysing Mini-skaak NIE DIE FAMILIEKODE NIEBRAINGYM: Word een keer per week gedurende Wagklastyd aangebiedKontak vir Thys Lourens by 082 254 1138YOUNG ENGINEERS: Word slegs op n Vrydagmiddag naskool by dieNaskoolsentrum saal aangebied. Kontak vir Ronel by083 715 333912

Kan jou kind die volgendedoen? Sy naam skryf Tel van 1 tot 10 Syfers herken tot 10 Kleure herken Vorms benoem Legkaart bou Knip sodat die buitelyn nog sigbaar is My prent omlyn teen die buitelyn Inkleur - Saggies, egalig heen en weer Plak sonder dat die prent opkrul en ‘n deel oorhang Tou spring Bal gooi en vang Eenbeentjie spring (4 x op elke been) Balanseer op ‘n reguit tou Eenvoudige opdragte uitvoer (Ouditief en skriftelik) ‘n Mens teken (Nie ‘n stokmannetjie nie!) Liggaamsdele benoem13

Ouditiewe geheue (opdragte onthou) Lateraliteit (Ken links en regs) Groot motoriese ontwikkeling (Kan ek huppel, spring, rolen kruip) Ek praat nie meer babataal nie Ek kan my skoenveters vasmaak! (BAIE BELANGRIK!!)14

RESEP VIR KLEI500ml200ml30mlMeelSoutKremetartPlaas in ‘n kastrol. Voeg volgende by:o 500ml Watero 30mlOlieo 2,5ml Geursel of KleurselRoer oor vinnige hitte in kastrol tot klonte vorm.Verlaag hitte. Roer tot klammigheid verdwyn. Wagtot afgekoel is voor begin knie. Knie vir 5 minute –(Gee elastisiteit)NB: Moet asseblief nie enige van die bestanddele(veral die kremetart) uitlaat nie - dit verleenelastisiteit aan klei!!Speel asseblief self met die klei om te kyk of dit aandie hande klou – as te pap is, kook nog ‘n rukkie15

16

Graad 1 maats: Liewe Graad een maat Ons is so bly jy kom volgende jaar na . 15/01 20/03 31/03 12/06 07/07 18/09 29/09 02/12 Alle skryfbehoeftes moet 1 vir 1 gemerk word en ALLES word by die klasonderwyseresse ingehandig . 3/12/2019 2:05:10 PM .

Related Documents:

Sonder die Skryfbehoeftes kan ons werk nie . Laerskool Eugene N Marais . Graad 4 Benodigdhede vir elke kwartaal van 2019 . Grade 4 Requirements for the Year 2019 Please mark all the articles clearly, to prevent them from getting lost 1 x Pencil sharpener 1x Good erasers

Afrikaans Huistaal Graad 5 12 Junie 2018 2 moeite. (11) Dalk was hulle ook net soos hulle koning 'n bietjie lui gewees. (12) Die nasionale sport van Laksland was die slaapsessies. (13) Jy kon 'n uiltjie knip, 'n langsame slapie vang, 'n bietjie dut, óf 'n middagslapie geniet. (14) Die meeste inwoners het uitgeblink in die aktiwiteit.

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig en geassesseer word. Alhoewel die twee dissiplines apart gehou word, is hierdie

saal van Laerskool Elarduspark op Woensdag, 4 Desember 2019 vanaf 08:00 – 09:00. Pryse vir pakkette is soos bepaal deur 10/10 skryfbehoeftes. Graad R – R330 Gr 1: R810 Gr 2: R860 Gr 3: R777.35 Gr 4: R1 009.60 Gr 5: R969.45 Gr 6: R907.95 Gr 7: R1 450.75 Vir enige navrae, kontak 10/10 Skryfbehoeftes op hul e-pos adres of (012) 664 3560

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE Die vak lewensvaardighede is die middelpunt van die holistiese ontwikkeling van die leerder. Die leerders word toegerus met die kennis, vaardighede en waardes wat benodig word om hulle volle potensiaal te bereik ten opsigte van fisiese-, intellektuele-, persoonlike-, emosionele-

Graad 6 Akademiese Tuisonderrigprogram: 2de Oplaai (20 April) Vak Hulpbronne Take Afrikaans Huistaal Taal-struktuur boek Platinum Huistaal Handboek Gr 6 PDF Dokumente 2de oplaai TEMA 6 : SO MAAK JY. BL. 61 - 72 1. Teken voorblad vir tema in Taalstruktuur, enigiets wat by die tema

Akademiese toppresteerder Graad 4 – Graad 6 Indien meer as een leerder hierdie prestasie deel, word die trofee gedeel. TROFEë – AKADEMIE (Gr. 7) Vaktrofeë word toegeken aan die leerder met die hoogste persentasie (jaarpunt) in die betrokke vak. Afrikaans Engels Wiskunde Natuurwetenskap

Peter Friz and Martin Hairer (2014), A Course on Rough Paths, Springer. Terry Lyons, M. Caruana, and T. L evy (2007), Di erential equations driven by Rough Paths, Springer. Future direction: Application to stochastic control and reinforcement learning: (i)Extend control theory to dynamical systems perturbed by coloured noise. (ii)Find e cient Monte-Carlo schemes to compute optimal path and .