GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE - Laerskool Kenmare

2y ago
391 Views
19 Downloads
849.09 KB
6 Pages
Last View : 5d ago
Last Download : 1m ago
Upload by : Lilly Kaiser
Transcription

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDEDie vak lewensvaardighede is die middelpunt van die holistiese ontwikkeling van dieleerder. Die leerders word toegerus met die kennis, vaardighede en waardes watbenodig word om hulle volle potensiaal te bereik ten opsigte van fisiese-,intellektuele-, persoonlike-, emosionele- en sosiale ontwikkeling. Die vak moedigleerders aan om lewensvaardighede aan te kweek en te beoefen wat hulle saltoerus om onafhankilik en effektief op die lewe se uitdagings te reageer en om ‘naktiewe en verantwoordelike rol in die gemeenskap te speel. Die doel van die vak isom die leerders te ontwikkel deur middle van drie verskillende, maar verwantestudievelde naamlik:-Persoonlike en Sosiale Welsyn-Liggamlike Opvoeding-Skeppende KunstePersoonlike en Sosiale Welsyn is die studie van die self in verhouding tot dieomgewing en die gemeenskap. Die studieveld voorsien geleenthede aan dieleerders om lewensvaardighede te beoefen wat benodig word om ingeligte besluiteten opsigte van persoonlike leefstyl, gesondheid en sosiale welsyn te neem.Leerders sal die vaardighede ontwikkel om ‘n positiewe bydrae tot die familie/gesin,gemeenskap en samelewing te lewer. Leerders word toegrus met vaardighede omuitdagende situasies positief te hanteer en om hul vermoëns, belangstellings envaardighede met selfvertroue te herken, ontwikkel en daaroor te kommunikeer.Leerders leer om hulle grondwetlike regte en verantwoordelikhede te beoefen, dieregte van ander te respekteer en verdraagsaam teenoor kulturele- en verskillendereligieë te wees om sodoende ‘n betekenisvolle bydrae tot ‘n demokratiesesamelewing te maak.

In die Lewensvaardighede-kurrikulum word Persoonlike en Sosiale Welsynuitgedruk as ‘n studieveld wat in drie onderwerpe vervat is:-Ontwikkeling van die self-Gesondheids- en omgewinsgverantwoordelikheid-Sosiale verantwoordelikheidDie doel van Liggaamlike Opvoeding (LO) is om die leerders se fisiese welsyn enkennis van beweging en veiligheid te ontwikkel. Leerders ontwikkel motorisevaardighede en neem deel aan ‘n verskeidenheid fisiese aktiwiteite. Deelname aanLO kweek positiewe houdings en waardes asook leerders wat fisies en verstandelikfiks, emosioneel gebalanseerd en sosiaal aangepas is. Leerders sal die voordelevan deelname ervaar en hulle sal die belangrikheid van ‘n fisies aktiewe leefstylverstaan.Skeppende kunste verskaf blootstelling aan en studie van ‘n verskeidenheidkunsvorme soos dans, drama, musiek en visuele kunste. Die doel van SkeppendeKunste is om kreatiewe, verbeeldingryke individue te ontwikkel wat ‘n waardering virdie kunste het. Dit voorsien die leerders ook van die basiese kennis sodat hulle aanskeppende aktiwiteite kan deelneem. Die leerders funksioneer in ‘n veilige enondersteunende omgewing waar hulle hul gedagtes, idees en begrippe in ‘natmosfeer van openheid en aanvaarding kan ervaar en ondersoek. SkeppendeKunste is in twee paralllelle en komplimentêre strome verdeel, naamlike:-Visuele Kunste-Uitvoerende Kunste (dans, drama, musiek)Jaarprogram:

GRAAD 4Persoonlike sterkpunteRespek vir jou eieliggaam en andermense s’nKWARTAAL 1GRAAD 5Positiewe selfbegripGee en ontvangterugvoerGRAAD 6Positiewe selfagtingVermoëns, belangstelllings dighede in konfliksituasieHanteer emosiesHantering van konflikVoorbeweging,rotasie, elevasie enbalansVerhoudings met maats,ouers mense envreemdelingeBewegingsreekseSlaan- en veldwerkspelDans, drama en musiekUitvoerende kunste –dans, drama enmusiekVisuele kuns –Waardeer en skepvisuele kunsDans, drama en musiekWaardeer en skepbeeldende kunsKWARTAAL 2Waardeer en skep beeldendekuns

EmosiesWerk in ‘n groepAfknoueryDiskriminasie, stereotypeen gAfknoueryHanteer gewelddadigesituasiesKinderregte en –verantwoordelikhedeLiggaamlikeOpvoeding –GewysigdeinvalspeletjiesUitvoerende Kunste –Dans, drama enmusiekVisuele kuns –Waardeer en skepvisuele kunsKulturele en morelelesseOuderdoms- engeslagskwessies inverskillende cultureKulturele deurgangritesDie waardigheid van personemet uiteenlopendegodsdiensteBalsporteDans, drama en musiekFisiese fiksheidDans, drama en musiekWaardeer en skepbeelde kunsKWARTAAL 3Feeste en gebruike binneverskillende geloweWaardeer en skep beeldendekunsDieresorgVersorging van menseNasiebou en kulturele erfenisGodsdienste in SuidAfrikaVeiligheidsmaatreëls bydie huis en in dieomgewing

Geslagstereotipering,seksisme en mishandelingWater is ‘n belangrikebasiese behoefteGevare in en omwaterLiggaamlikeOpvoeding – RitmiesebewegingsEet gesondUitvoerende Kunste –Dans, drame enmusiekVisuele kuns –Waardeer en skepvisuele kunsVerkeersreëlsRitmiese bewegingDans, drama en musiekWaardeer en skep beeldendekunsRitmiese bewegings virkindersDans, drama en musiekWaardeer en skepbeeldende kunsKWARTAAL 4Basiese noodhulpPersoonlike enhuishoudelike higiëneVoedselhigiëneMIV- en Vigs-onderrigLiggaamlikeOpvoeding – Atletieken swemOordraagbare siektesBasiese noodhulpVoedselhigiëneOordraagbare siektesMIV en VigsMIV en VigsBewegingsreekse en

Uitvoerende Kunste –Dans, drama enmusiekVisuele kuns –Waardeer en skepvisuele kunsswemDans, drama en musiekBewegingsreekse en swemDans, drama en musiekWaardeer en skepbeelde kunsWaardeer en skep beeldendekuns

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE Die vak lewensvaardighede is die middelpunt van die holistiese ontwikkeling van die leerder. Die leerders word toegerus met die kennis, vaardighede en waardes wat benodig word om hulle volle potensiaal te bereik ten opsigte van fisiese-, intellektuele-, persoonlike-, emosionele-

Related Documents:

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

TOERISME GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste Addisionele Taal 2/3 3/4 Wiskunde 7 7 7 Lewensvaardighede Aanvangskennis

LANDBOUWETENSKAPPE GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) 1.4ydstoekenning t 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste Addisionele Taal 2/3 3/4 Wiskunde 7 7 7 Lewensvaardighede .

VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste Addisionele Taal 2/3 3/4 Wiskunde 7 7 7 Lewensvaardighede Aanvangskennis Skeppende Kunste Liggaamlike Opvoeding Persoonlike en Sosiale Welsyn 6. Besigheidstudies (BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10-12 KABV---

Affected Publication: API Recommended Practice 2GEO/ISO 19901-4, Geotechnical and Foundation Design Considerations, 1st Edition, April 2011 ADDENDUM 1 Page 1, 1 Scope, replace the final bullet, and insert an additional bullet as follows: design of pile foundations, and soil-structure interaction for risers, flowlines, and auxiliary subsea structures. Page 1, 2 Normative References .