NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN AANVULLINGSEKSAMEN - Modern Classroom

1y ago
9 Views
2 Downloads
587.83 KB
5 Pages
Last View : 17d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Tia Newell
Transcription

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMENAANVULLINGSEKSAMEN – MAART 2019BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IITyd: 2 ure100 punteLEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR1.Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye. Maak asseblief seker dat jou vraestelvolledig is.2.Lees die vrae noukeurig deur en beplan die lengte van jou antwoorde metbetrekking tot die afdeling wat in elke vraag gedek word.3.Beantwoord beide Vraag 1 en Vraag 2.4.Nommer jou antwoorde presies soos wat die vrae genommer is.5.Elke vraag moet op 'n nuwe bladsy beantwoord word.6.Kandidate word aangeraai om besondere aandag aan taalgebruik te gee.7.Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en jou werk netjies aan te bied.8.Antwoorde moet in die antwoordskrif wat voorsien is, beantwoord word.Die volgende aspekte sal in aanmerking geneem word wanneer punte in hierdievraestel toegeken word: Formaat:‒ Die KORREKTE formaat vir elke vraag moet gebruik word, d.i.besigheidsverslag.‒ Waar van toepassing, sluit 'n inleiding en gevolgtrekking in.‒ Gebruik opskrifte en sub-opskrifte waar van toepassing. Terminologie: korrekte besigheidsterminologie moet gebruik word. Inhoud: moet voldoende wees om alle aspekte van die vraag te dek. Stawing: motivering vir stellings wat gemaak is. Toepassing op gevallestudie/konteks/tema. Kreatiewe probleemoplossing eerder as net weergee van teoretiese feite. Sintese en opeenvolging.IEB Copyright 2019BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL II – AANVULLINGSEKSAMENBladsy 2 van 5VRAAG 1Bestudeer die volgende bronne en beantwoord dan die vraag wat volg:BRON ADie Wet op Verbruikersbeskerming (WVB) reguleer jou bemarkingsaktiwiteiteDie WVB maak voorsiening vir 'n paar duidelike reëlswanneer dit by bemarking kom. Sommigebemarkingspraktyke word geheel en al verbied,terwyl ander bemarkingspraktyke toelaatbaar is,maar streng gereguleer word. Daar is ook 'n paaralgemene reëls wat op alle tipes bemarking vantoepassing is.Die belangrikheid van die WVB behoort voor diehand liggend in ons land te wees. Daar is baieongeletterde en kwesbare mense wat in die verledegelok is om produkte of dienste te koop waarvoorhulle geen nut het nie. Omdat bemarkers so slim wasen 'n oortuigende, maar valse, boodskap oor sekereprodukte geskets het, wat verbruikers uiteindelikoorreed het om dit te koop, het die wetgewer dit vanpas geag om 'n mate van beskerming vir hierdiekwesbare lede van die samelewing te verskaf deurreëls te skep wat op bemarking van toepassing is.[Bron aangepas uit: ies/28/10/2017 ]BRON B[Bron: eting-plan-webinar 28/10/2017 ]IEB Copyright 2019

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL II – AANVULLINGSEKSAMENBladsy 3 van 5BRON C[Bron: ity/2/12/2017 ]'n Doeltreffende besigheidstrategie moet in ooreenstemming wees met hoe 'n besigheidoptree en met die faktore wat besluitneming dryf. Om hierdie doelwitte te bereik, moet dieinvloed van die Wet op Verbruikersbeskerming (WVB) en etiese besluitneming in diebesigheid verstaan word.Vereis:Die direksie van 'n vooraanstaande kitskoshandelsmerk het jou gevra om 'nbesigheidsverslag te skryf waarin jy: die moontlike etiese dilemmas verduidelik waarvoor 'n kitskosfranchisegewer en/offranchisenemer in die verskillende besigheidsomgewings te staan kan kom;die belangrikheid van die WVB en etiese besluitneming in die besigheidsomgewingbespreek; envoorstel hoe die franchisegewer en/of franchisenemer kan verseker dat sy strategieëeties bly.[50]IEB Copyright 2019BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL II – AANVULLINGSEKSAMENBladsy 4 van 5VRAAG 2Bestudeer die volgende bronne en beantwoord dan die vraag wat volg:BRON DHoe wend jy jou menskapitaal aan?Wie mens in jou span opneem, is een van die belangrikste besluite wat jy as 'n eienaar ofoperateur van 'n kitskosfranchise neem. Jy moet versigtig oorweeg wie jy wil hê met jou klantein aanraking moet kom. Baie kitskosbesighede kyk hierdie detail mis en dit kan 'n enormeuitwerking op jou besigheid hê."Kry die regte mense op die bus, die verkeerde mense van die bus af en die regte mense indie regte sitplekke." Jy moet op hierdie woorde ag slaan. Om jou menskapitaal roekeloos aante wend, is 'n afwaartse spiraal wat tot 'n magdom probleme vir 'n kitskosbesigheid lei.[Bron aangepas uit: ending-your-human-capital/28/10/2017 ]BRON E[Bron: http://bakertilly.com/services/human-capital 28/10/2017 ]IEB Copyright 2019

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL II – AANVULLINGSEKSAMENBladsy 5 van 5BRON F[Bron: http://www.hci.org/develop/onboarding 28/10/2017 ]Vandag se strategiese onderskeier in 'n besigheid is sy mense. Die mate waarin 'nmaatskappy die potensiaal van die unieke vermoëns van die werksmag verwesenlik, is diekenteken van 'n toonaangewende en mededingende besigheid.Vereis:As die menskapitaalbestuurder vir 'n vooraanstaande kitskosfranchise is jy gevra om 'nbesigheidsverslag aan 'n groep franchisenemers te skryf, waarin jy die belangrike rol vandie menskapitaalfunksie verduidelik.In jou bespreking moet jy die probleme wat die menskapitaalfunksie en die bestuurder kanteëkom, uitlig. Stel strategieë voor wat deur die menskapitaalbestuurder gebruik kan wordom te verseker dat probleme opgelos word en dat die besigheid aan goeiemenskapitaalbeleide en -prosedures voldoen.[50]Totaal: 100 punteIEB Copyright 2019

nasionale senior sertifikaat-eksamen aanvullingseksamen - maart 2019 besigheidstudies: vraestel ii . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel ii . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel ii - aanvullingseksamen bladsy 4 van 5

Related Documents:

nasionale senior sertifikaat-eksamen november 2019 besigheidstudies: vraestel i eksamennommer . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 3 van 24 . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 4 van 24

voorvereistes vir die toekenning van die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) op Vlak 4 van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR). Die NSS sal toegeken word vir die bereiking van die uittreeleeruitkomste soos gestipuleer in die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Graad 10-12 (Algemeen). (2) Hierdie beleid is gebaseer op die norme en standaarde waaraan alle assesseringsliggame ingevolge .

nasionale senior sertifikaat: afrikaans eerste addisionele taal: vraestel i bladsy 9 van 20 ieb copyright 2017 blaai asseblief om afdeling b opsomming

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AD 12. Visuele Kunste/V1 2 DBE/November 2017 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . In hierdie eksamen moet jy die volgende vaardighede toon: Gebruik van die korrekte kunsterminologie Gebruik en toepassing van visuele analise/ontleding en kritiese denke Skryf en navorsing in 'n geskiedkundige en kulturele konteks .

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 4 van 6 IEB Copyright 2019 VRAAG 2 Ver

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 150 TYD: 2½ URE Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye . Lewenswetenskappe V1/Graad 11 2 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. FEBRUARIE/MAART 2018 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Online Banking locked out with button to reset details Online Banking locked out with secure keys. Let’s help you access your account 1 Choose the ‘Reset security details’ button on the bottom right 2 You’ll be asked a set of security questions to make sure it’s you 3 A security code will be sent to your Secure Key 4 Type in your security code on screen when asked 5 Create new log on .