TOTALE PUNTE - Advantage Learn

1y ago
8 Views
2 Downloads
953.88 KB
24 Pages
Last View : 17d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Kian Swinton
Transcription

TOTALE PUNTENASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMENNOVEMBER 2019BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IEKSAMENNOMMERTyd: 2 uur200 punteLEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR1.Hierdie vraestel bestaan uit 24 bladsye. Maak asseblief seker dat jou vraestelvolledig is.2.Lees die vrae noukeurig deur.3.Alle vrae is VERPLIGTEND.4.Beantwoord AL die vrae op die vraestel en dien dit aan die einde van die eksamenin. Onthou om jou eksamennommer in die ruimte te skryf wat daarvoor op dievraestel voorsien is.5.Toon insig, waar van toepassing, wanneer die vrae beantwoord word. Jy kan naenige vulstasie (insluitende etenshoeke en kleinhandelafsetpunte wat verband houmet vulstasies) verwys wat jy vanjaar bestudeer het.6.Jy word aangeraai om besondere aandag aan taalgebruik en die puntetoekenningte skenk.7.Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en jou werk netjies aan te bied.8.Indien jy meer ruimte vir 'n vraag benodig, word 'n ekstra, skoon bladsy (bladsy 24)aan die einde van die vraestel ingesluit. Dui asseblief die vraagnommer van jouantwoord duidelik aan as jy hierdie ekstra spasie gebruik.Toekenning van punteV1IEB Copyright 2019V2V3V4V5V6TotaalBLAAI ASSEBLIEF OM

Bladsy 2 van 24NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IAFDELING AVRAAG 1Dui die mees korrekte antwoord aan deur die letter van die alternatief wat jy gekies het,in die ruimte onderaan elke bladsy te skryf.1.1'n Direkteur wat uit sy/haar posisie in die maatskappy weens binnehandel bedank,toon ABCD1.2Die voorkoms van petrolpompjoggies, die naamborde wat op die vulstasieperseelgebruik word en die webwerf van die besigheid op die internet, maak deel uit vandie . fisiese bewyseDie Wet op verskaf riglyne om te verseker dat die dienskontrak wat deur albeipartye onderteken is, geldig ing.vertikale integrasie.Basiese Voorwaardes van IndiensnameGelyke IndiensnemingVergoeding vir Beroepsbeserings en -siektesVaardigheidsontwikkelingAs 'n vulstasie-eienaar kan bewys dat die onderneming 'n finansiële verlies in diegeval van 'n brand sal ervaar, sal die . beginsel van toepassing wees.ABCDversekerbare belangdiversifikasieregulatiewe dissiplinepositiewe hefboom1.5 'n Moontlike uitkoms van disfunksionele konflik kan wees:ABCDverhoogde produktiwiteit.dat 'n groter verskeidenheid idees deur die teenstrydige partye oorweegword.dat bestuur wanopvattings van werkers opklaar.hoër vlakke van stres en angs vir die werkers.1.1IEB Copyright 20191.21.31.41.5

Bladsy 3 van 24NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL I1.6Watter van die volgende aktiwiteite is nodig om mannekragbeplanning uit te voer?ABCD1.7'n Uitdaging wat 'n vulstasie van die mikro-omgewing in die gesig staar, kan wees ABCD1.8BCDWerknemers het die sekerheid om te weet dat hulle nie ontslaan kan wordnie.Werkgewers kan nie 'n hofinterdik verkry om werknemers te verhoed om testaak nie.Werkgewers mag nie skadevergoeding eis vir die verlies van produktiwiteitvan werknemers nie.Al die bogenoemde.'n Aandeelhouer wat belê in BP-aandele ABCD1.10'n toename in die aantal vulstasies in die sakekern van Kaapstad.'n verandering in die BTW-koers.ontevredenheid van petroljoggies oor die manier waarop prestasiebeoordelings gedoen word.elektrisiteit wat petrol as 'n alternatief vir voertuie vervang.Watter van die volgende is 'n voordeel vir werknemers wat by 'n beskermde stakingbetrokke raak?A1.9Werwing, induksie en keuringWerksanalise, posbeskrywing en posspesifikasieKoste plus voordele, koste vir die maatskappy en kommissiepakketOpleiding, dissipline en Korporatiewe Maatskaplike Beleggingsal rente ontvang as 'n opbrengs op die belegging.betaal kapitaalwinsbelasting wanneer aandele gekoop word.kan op die langtermyn kapitaalgroei en goeie dividende hê.sal 'n hoë opbrengs op die belegging verdien aangesien dit op diekorttermyn risikovry is.Topbestuur is verantwoordelik vir ABCDdie langtermyn strategiese besigheidsplan, insluitende die visie, missie,doelwitte en strategieë vir die besigheid as geheel.taktiese planne, wat behels die verkryging van hulpbronne wat benodig worddeur die afdelings wat hulle beheer.beplanning van werkskedules en programme op 'n daaglikse basis.nie een van die bogenoemde nie.1.61.71.81.91.10[20]IEB Copyright 2019BLAAI ASSEBLIEF OM

Bladsy 4 van 24NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IVRAAG 2Pas die beskrywings in Kolom A by die konsepte in Kolom B. Skryf slegs die korrekteletter uit Kolom B onder die toepaslike vraagnommer van Kolom A in die spasie wat in dierooster aan die einde van die vraag voorsien word.KOLOM A2.12.22.32.42.52.62.7KOLOM B'n Instrument wat deur die finansiëlebestuurder gebruik word om 'n organisasiese likiditeit te evalueer.A WerwingB HandelsmerkrekkingC VersoeningDie gebruik van 'n gevestigde handelsmerkom produkte in onverwante markte bekendte stel.D VakbondAdviseer en verteenwoordig lede oordiensvoorwaardes en griewe tydensonderhandelings, asook anderarbeidsverhoudingkwessies.F BGSEBE Voorwaartse integrasieG VuurproefverhoudingH Konflik van belangeFundamentele wet van Suid-Afrika en geenander wet of kontrak mag dit vervang nie.I Terugwaartse integrasieJ GrondwetK HandelingsbevoegdheidOm werkaansoekers met die nodigevaardighede en motivering te lok ommannekragtekorte uit te wis.L SolvensieM Hulpbrongebaseerde benaderingWanneer 'n derde party 'n aanbevelingdoen oor hoe 'n geskil besleg moet word,maar die aanbeveling is nie bindend nie.N KeuringO Bemiddeling'n Persoon wat op die Raad van Direkteuredien, word deur 'n mededinger genader omop hul Direksie te dien.2.8'n Probleemoplossingstegniek wat deur 'nmaatskappy gebruik word om vas te stelwatter tasbare en ontasbare items vanstrategiese belang vir die maatskappy is.2.9'n Persoon ouer as 18 in Suid-Afrika kanbindende ooreenkomste onderteken.P HandelsmerkherstelQ Korrupsie2.10 'n Maatskappy koop een van sy verskaffersom die mag van die verskaffer in die prosesuit te skakel.2.12.22.32.42.52.62.72.82.92.10[20]IEB Copyright 2019

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IBladsy 5 van 24VRAAG 3Kies die korrekte term tussen hakies wat die stelling WAAR sal maak.Skryf slegs die korrekte woord/term in die spasie wat na elke vraag verskaf word.3.1'n Bestuurder wat 'n (outokratiese / laissez-faire) leierskapstyl volg, glo dat hy/synie moet inmeng in die proses om 'n taak uit te voer nie.3.2(Bybetaling / Sekuriteit) is die randbedrag van die verlies of eis wat gespesifiseerword in die polis wat deur die versekerde betaal moet word wanneer 'n eis ingedienword.3.3Die proses waar die onderneming na sy eie metodologieë kyk om 'n taak uit te voeren dit dan te vergelyk met ander metodes, word na verwys as (normstelling /werktoleransie).3.4'n Vulstasie franchisenemer skep 'n gunstige werksomgewing vir sy/haar werkerssodat hulle nie uit die werk bedank nie, omdat hy/sy die werkers wil (inlyf / behou).3.5Die (COFESA / GRI) is 'n onafhanklike instelling wat 'n aanvaarbare riglyn oorvolhoubare verslagdoening ontwikkel.[10]50 punte[Bron: ps ]IEB Copyright 2019BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IBladsy 6 van 24AFDELING BGebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.VRAAG 4Vereiste: Voorsien die ontbrekende inligting in elk van die volgende skematiesediagramme.4.1Makro-uitdagings waarvoor 'n VULSTASIE-franchise in Suid-Afrika testaan komMakroBeskryf hoekom die elementVerskaf 'n verskillendeuitdagingin die eerste kolomstrategie vir elk van die makro'n uitdaging kan weesuitdagings wat in die eerstekolom geïdentifiseer 3TegnologiesIEB Copyright 2019

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IBladsy 7 van 244.2Drievoudige / geïntegreerde verslagdoening deur Vivo Energy Bpk.(Beherende maatskappy van Shell en Engen Vulstasies)Noem DRIE elemente vanBespreek, met behulp van 'n voorbeeld virdrievoudige / geïntegreerdeelke element, hoe Vivo Energy Bpk. kanverslagdoeningvoldoen aan drievoudige / .2.2(1)(2)(1)(2)4.2.3[Bron: africa-energized-commitmentfor-over-a-century/ ]IEB Copyright 2019BLAAI ASSEBLIEF OM

Bladsy 8 van 24NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL I4.3Bespreek hoe Sasol Bpk. die volgende beginsels van goeie korporatiewebestuur kan gebruik om aan belanghebbendes se verwagtings te )IEB Copyright 2019(3)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL I4.4Bladsy 9 van 244.4.1 Bespreek hoe 'n verandering in prosedures by 'n brandstofvoorhofwinkel kanlei tot konflik tussen werknemers.(3)4.4.2 Bespreek hoe die bestuurder van 'n brandstofvoorhofwinkel die veranderingin prosedures kan hanteer om die impak van konflik tussen werknemers tebeperk.(3)IEB Copyright 2019BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IBladsy 10 van 244.5.1Seksueleteistering4.5(2)Maak 'nvoorstel,met 'nanderstrategievir elkeen,hoe Hoofkantoordievolgendeonetiesesakepraktyke kanhanteer asdit by kenke Bron: illions-in-sa-20170728 ]IEB Copyright 2019(2)(2)

Bladsy 11 van 24NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL I4.64.6.1 'n Vulstasie franchisegewer oorweeg of ekstra fondse spandeer moet wordop: kliëntediensopleiding vir sy werknemers, of 'n belegging in 'n kitskos-franchise wat aan die vulstasie gekoppel is.Daar word van jou verwag om: die franchisegewer by te staan in sy besluit, deur 'n voor- en nadele kaartvir die twee opsies te voltooi. jou finale besluit te motiveer.Beantwoord die vraag in die volgende tabel.Voor- en Nadele KaartKliëntediensopleiding vir die werknemersVoordeleNadele(2)Belegging in 'n kitskos-franchise gekoppel aan 'n vulstasieVoordeleNadele(2)Jou finale besluit en motivering: (Let wel: 2 punte is vir die motivering)(2)(2)(2)4.6.2 Stel EEN probleem voor wat die vulstasie-franchisegewer kan ervaarwanneer die voor- en nadele kaart as 'n kreatiewe probleemoplossingsinstrument gebruik word.(1)[50]IEB Copyright 2019BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IBladsy 12 van 24VRAAG 55.1Die impak van arbeidswetgewing op werkgewers en werknemers by Sasol Bpk.5.1.1 (a)Beskryf die doel van die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995.(3)(b)Beskryf die impak van die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995op werkgewers en werknemers van Sasol-vulstasies.(7)IEB Copyright 2019

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IBladsy 13 van 245.1.2 Bespreek TWEE moontlike voordele vir Sasol Bpk. as daar toepaslikedissiplinêre/grieweprosedures in plek is in die besigheid.(4)5.2Verduidelik waarom 'n etiese kode belangrik is in 'n vulstasievoorhofwinkel.(4)IEB Copyright 2019BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL I5.3Bladsy 14 van 24Mensekapitaalfunksie by Sasol Bpk.5.3.1 Verduidelik waarom die voorlopige sifting van aansoekers 'n belangrike stapin die keuringsproses is.(4)5.3.2 Beskryf die doel van 'n onderhoud in die keuringsproses.(4)IEB Copyright 2019

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IBladsy 15 van 245.3.3 Beskryf die toetse wat van kandidate vereis kan word om af te lê as deel vandie keuringsproses.(4)5.3.4 Verduidelik die moontlike nadele wanneer Sasol Bpk. van eksterne werwinggebruik maak.(4)IEB Copyright 2019BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IBladsy 16 van 245.3.5 siebeoordeling as deel van personeelontwikkeling gebruik.'n(4)5.4Die markomgewing van Sasol Bpk.Beskryf hoe die volgende elemente van Porter se Seskragte-model die vermoë vanSasol Bpk. kan beïnvloed om 'n mededingende voordeel in die brandstofbedryf teskep en in stand te hou. Gee in elke geval strategieë oor hoe Sasol Bpk. op dieuitdagings kan reageer.5.4.1 Bedreiging van nuwe toetreders(6)IEB Copyright 2019

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IBladsy 17 van 245.4.2 Mag van die koper(6)[50][Bron: https://en.wikipedia.org/wiki/Sasol ]IEB Copyright 2019BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IBladsy 18 van 24VRAAG 66.1Verwys na die volgende uittreksel waar van toepassing wanneer jy die vrae watvolg, beantwoord.SHELL SELECT WINKELSShell Select bied 'n 24 uur, sewe dae 'n week koopgerief.Ons bied 'n wye verskeidenheid bakkery-items en koeldranke. Daar is iets vir almal.Daar is bakkerye op 'n groot aantal van ons persele en Shell Select streef voortdurenddaarna om jou innoverende bakkery-lekkernye te bied. Al ons produkte word daagliksvars gebak. Uitgesoekte personeel is goed opgelei om jou 'n uitsonderlike smaakervaringte gee wat jou sal laat terugkom vir meer.Select bied ook 'n verskeidenheid standaard kruideniersware-items. Ons maak seker datons die voorste handelsmerke aanhou sodat jy van vars, kwaliteitprodukte gewaarborgkan wees.[Aangepas van: ons/shell-select-stores.html Verkry Desember 2018]6.1.1 Evalueer hoe Shell Suid-Afrika die produkbeleid gebruik om 'nmededingende voordeel te behou. Gebruik bewyse uit die uittreksel om jouargument te ondersteun.(5)IEB Copyright 2019

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IBladsy 19 van 246.1.2 Wat is die moontlike voordele vir Shell Suid-Afrika om 'n sterk handelsmerkte ontwikkel?(6)6.1.3 Beskryf hoe die koper die stimulus-responsmodel gebruik om koopbesluitete neem.(8)IEB Copyright 2019BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IBladsy 20 van 246.1.4 Bespreek die impak van die "reg op openbaarmaking van inligting" uit dieWet op Verbruikersbeskerming op die Bemarkingsafdeling van Shell SuidAfrika.(4)6.2Bespreek watter metodes werkgewers kan gebruik om organisatoriese doelwitteaan hul werknemers te kommunikeer.(4)IEB Copyright 2019

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL I6.3Bladsy 21 van 24Verwys na die volgende uittreksel waar van toepassing wanneer jy die vrae watdaarop volg, beantwoord.Ceppwawu staking sal ekonomie knou – SacciJohannesburg – Die staking deur die Chemiese, Energie-, Papier-, Druk-, Hout- enGeallieerde Werkersunie (Ceppwawu), wat aflewerings van olieraffinaderye enbrandstofdepots beïnvloed het, sal 'n negatiewe uitwerking op die ekonomie hê, het dieSA Kamer van Koophandel en Nywerheid (Sacci) Vrydag gewaarsku.[Aangepas van wawu-strike-to-hurteconomy-sacci-2054495 Verkry Des 2018]6.3.1 Bespreek die moontlike negatiewe implikasies van 'n staking in diepetroleumbedryf. Jy kan na die impak op vulstasies, werknemers of kliënteverwys.(6)6.3.2 Beskryf ander alternatiewe vorme van arbeidsoptrede wat die lede vanCeppwawu kon gebruik het om hul griewe te lug.IEB Copyright 2019BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IBladsy 22 van 24(6)6.4Bespreek DRIE moontlike voordele vir Shell Suid-Afrika om as 'n besigheid byKSV-programme betrokke te raak. Gebruik voorbeelde om jou antwoord teillustreer.(6)IEB Copyright 2019

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL I6.5Bladsy 23 van 24Bestudeer die volgende infografika en beantwoord dan die vraag wat volg.[Bron: https://petroconnect.co.za/blog Verkry Februarie 2019 ]Doen voorstelle aan die hand van hoe vulstasie-eienaars party of al hierdiestelselfoute kan hanteer.(5)[50]150 punteTotaal: 200 punteIEB Copyright 2019BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: BESIGHEIDSTUDIES: VRAESTEL IBladsy 24 van 24ADDISIONELE SPASIE (ALLE vrae)ONTHOU OM DUIDELIK BY DIE VRAAG AAN TE DUI DAT JY DIE ADDISIONELESPASIE GEBRUIK HET OM TE VERSEKER DAT ALLE ANTWOORDE NAGESIENWORD.IEB Copyright 2019

nasionale senior sertifikaat-eksamen november 2019 besigheidstudies: vraestel i eksamennommer . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 3 van 24 . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 4 van 24

Related Documents:

Skryfwerk: Graad 10 - 12 (Vraestel 3) 100 punte AFDELING A AFDELING B AFDELING C Lang Lang, kreatiewe opstel transaksionele teks Kort transaksionele teks 50 punte 30 punte 20 punte Gr. 10: 150 – 200 woorde Gr. 11: 200 – 250 woorde Gr. 12: 2

van graad 10 - 12 vir Tweede Addisionele Taal vorm 25% van die jaareindeksamenvraestelle (Vraestel 3). . Kwartaal 3 Taak 8 Taak 9 *Mondeling: Luisterbegrip (15 punte) / Voorbereide toespraak (10 punte) / Onvoorbereide toespraak (15 punte) Toets 2: (35 punte) Letterkunde:

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 GEOGRAFIE V2 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur NAAM: PUNTE HOD CLUSTER PROVINSIAAL V1 15 V2 20 V3 25 V4 15 TOTALE PUNTE MOD 75 75 Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende 1 bladsy vir rowwe werk en berekeninge. 2 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief BRONMATERIAAL 1. ʼn Uittreksel uit die topografiese kaart 3224 BA & BC GRAAFF-REINET .

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 GEOGRAFIE V1 PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. *IGEOGA1* 2 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2014) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. 2. Beantwoord ENIGE DRIE vrae van 75 punte vir ʼn totaal van 225 punte. 3. Alle diagramme is in die BYLAAG .

KWARTAAL 3 2020 MINI-EKSAMEN GRAAD 8 EN 9 Afrikaans Huistaal Gr. 9 AFRIKAANS HUISTAAL: GR. 9 TOETS 30 September 2020 LETTERKUNDE (30 punte) Leer: Poësie (10 punte): Die beginner, Ruiter van Skimmelperdpan, asook ALLE vrae en teorie gedoen. Prosa (Kortverhale - 10 punte): Die beursie, Hoërskool suig, sowel as ALLE vrae en teorie gedoen.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GEOGRAFIE V2 PUNTE: 100 TYD: 1½ uur NAAM: V4 Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. PUNTE MOD V1 20 V2 20 V3 40 20 TOTALE PUNT MOD *GEOGA2* 100 100 . 2 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2012) . MD vir 2012 (5) TOTAAL AFDELING B: 20. 8 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2012)

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 GEOGRAFIE V2 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur NAAM: V4 PUNTE MOD V1 15 V2 20 V3 25 15 TOTALE PUNT MOD 75 75 Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye insluitend 1 bladsy vir rofwerk en berekeninge. *IGEOGA2*

- 1 bouteille de vin 1 coffret gourmandises d’une valeur totale de 80 - 1 ticket de machines à sous d’une valeur de 100 - 2 bouteilles de vin 1 ticket machines à sous d’une valeur totale de 164 - 1 ticket de machines à sous d’une valeur de 180 - 1 magnum de vin 1 coffret gourmandises d’une valeur totale de 186 - 1 ticket de machines à sous d’une valeur de .