StudiegidS - Best Education

2y ago
47 Views
2 Downloads
6.95 MB
184 Pages
Last View : 13d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Ronan Garica
Transcription

eppaksnetewsnewLeSdigeiduStGraad12

Departement van Basiese Onderwys 2014nskappeetewsnewLeStudiegidSGraad12

Departement van Basiese Onderwys 2014Hierdie publikasie is nie in die handel beskikbaar nie en mag nie verhandel word nie.Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) Mind the gap graad 12Studiegids LewenswetenskappeiSBN 978-1-4315-1928-6Dié publikasie is gepubliseer met ’n Creative Commons Attribution NonCommercialShareAlike-lisensie. Jy kan die inhoud gebruik, modifiseer, oplaai en aflaai, en ook metander deel maar slegs met toepaslike erkenning van die Departement van BasieseOnderwys, die outeurs en die bydraers. As jy enige aanpassings van die inhoud maak,moet die Departement van Basiese Onderwys daarvan in kennis gestel word. Dieinhoud mag nie verkoop of vir kommersiële doeleindes aangewend word nie. Besoekdie webwerf http://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/3.0/ vir meer inligting oordie lisensievoorwaardes.Copyright Departement van Basiese OnderwysStrubenstraat 222PretoriaSuid-AfrikaNavrae: Dr Patricia WatsonEpos: watson.p@dbe.gov.zaTel: 012 357 4502http://www.education.gov.zaInbelsentrum: 0800202933Eerste uitgawe 2012 Lewenswetenskappe-Studiegids vir Hersiene NasionaleKurrikulumverklaring (HNKV) Mind the Gap Graad 12 Studiegids LewenswetenskappeISBN 978-0-621-40907-9tweede uitgawe 2014 Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) Mind thegap graad 12 Studiegids Lewenswetenskappe iSBN 978-1-4315-1928-6Mind the gap-spanProduksiebestuurder: Dr Patricia WatsonProduksiekoördineerders vir die KABV-uitgawe: Lisa Treffry-Goatley en Radha PillaySkrywers: Alfie Bouwer, Sivalingam Chetty, Marlena Ford, Jean Goliath, Gayle Lombard,Nontobeko Mjali, Gonasagaren Pillay, Ronel Pretorius, Susan WieseVakkundige lesers: Esther Makhanywa, Kanthan Naidoo, Christina NonoRedakteurs: Julia Grey, Herbert OplandVertalers: Ronel Pretorius, Johan Steenkamp and Susan WieseProefleser: Jenny de WetOntwerpers: Alicia Arntzen, Philisiwe Nkosi, Michele Dean, Nomalizo NgwenyaStudievaardighede: Margarita Karnasopoulosillustreerders: Michele Dean, Kenneth Kunene, Vusi Malindi, Bié VenterOmslagillustrasie: Alastair FindlayWerkswinkelondersteuning op perseel: Wayne Cussons

Departement van Basiese Onderwys 2014Ministeriële voorwoordDie Departement van Basiese Onderwys is verheug om die tweede uitgawevan die Mind the Gap-studiegidsreeks vir Graad 12-leerders bekend testel. Die studiegidse is ’n voortsetting van die Departement van BasieseOnderwys se innoverende en toegewyde poging om die akademieseprestasie van Graad 12-kandidate in die Nasionale Senior Sertfikaat(NSS) eksamen te verbeter.Die studiegidse is geskryf deur ’n span vakkundiges wat bestaanuit onderwysers, eksaminators, moderators, vakadviseurs envakkoördineerders. Navorsing wat in 2012 begin het, toon dat die Mindthe Gap-reeks sonder twyfel ’n positiewe bydrae tot prestasieverbeteringgelewer het. Dit is my vurige wens dat die Mind the Gap-studiegidse salverseker dat geen leerder agtergelaat word nie, veral in die lig daarvan datons vooruitstreef tydens die viering van 20 jaar van demokrasie.Die tweede uitgawe van Mind the Gap is in ooreenstemming metdie 2014 Kurrikulum en Assesseringbeleidsverklaring (KABV). Ditbeteken die skrywers het die Nasionale Beleid van toepassing op dieprogram, bevordering en protokol vir assessering van die NasionaleKurrikulumverklaring vir Graad 12 in 2014 in ag geneem.Die Mind the Gap-studiegidsreeks spruit deels voort uit die 2013 NasionaleDiagnostiese verslag oor leerderprestasie en is ook gebaseer op die 2014Graad 12-eksamineringsriglyne. Elk van die Mind the Gap-studiegidseverskaf omskrywings van basiese terminologie, eenvoudige verduidelikingsen voorbeelde van tipiese vrae wat leerders in die eksamen kan verwag.Voorgestelde antwoorde is ook ingesluit om leerders te help om beter teverstaan. Leerders word ook verwys na spesifieke vrae in vorige nasionaleeksamenvraestelle en eksamenmemorandums wat op die Departementse webwerf, www.education.gov.za, beskikbaar is.Die KBVA-uitgawes sluit in Rekeningkunde, Ekonomie, Geografie,Lewenswetenskappe, Wiskunde, Wiskunde-Geletterdheid en FisieseWetenskappe. Die reeks is in Engels en Afrikaans gepubliseer. Daar isook nege Engels Eerste Addisionele Taal-studiegidse. Dit sluit in EFALPaper 1 (Language); EFAL Paper 3 (Writing) en ’n studiegids vir elk van dievoorgeskrewe litaratuurstudies vir Graad 12.Die studiegidse is doelmatig saamgestel om leerders wat onderpresteer asgevolg van te min blootstelling aan die inhoudvereiste van die kurrikulumte ondersteun, en om die gaping tussen slaag en druip te oorkom deurleemtes in die leerders se kennis van algemene konsepte te oorbrug,sodat leerders kan slaag.Al wat nou nodig is, is dat ons Graad 12-leerders soveel moontlik tyd gebruikom toegewyd voor te berei vir die eksamens. Leerders, maak ons trots –studeer hard. Ons wens julle alle sterkte toe met julle Graad 12-eksamens.Matsie Angelina Motshekga, LPMinister van Basiese OnderwysMei 2014Matsie Angelina Motshekga, LPMinister van Basiese Onderwys

Departement van Basiese Onderwys 2014

Departement van Basiese Onderwys 2014InhoudsopgaweBeste graad 12-leerder .viiHoe om hierdie studiegids te gebruik .viiitop 10 studiewenke .ixSleutelwoorde wat jou help om vrae te beantwoord .xVir die eksamendag .xiiiStudietegnieke wat jou help om te leer .xivLeerder se kontrolelys .xvHoofstuk 1: DNA: Die kode van lewe . 11.1 Die struktuur van DNA en RNA .11.2 Verskille tussen DNA en RNA .21.3 DNA-replisering .31.4 Belangrikheid van DNA-replisering .31.5 Proteïensintese .5Hoofstuk 2: Meiose . 92.1 Wat is meiose? .92.2 Die proses van meiose in dierselle .92.2.1 eerste meiotiese deling .102.2.2 tweede meiotiese deling .112.3 Die belangrikheid van meiose . 122.4 Abnormale meiose . 122.5 Verskille tussen meiose I en meiose II. 13Hoofstuk 3: Voortplanting in gewerweldes . 17Hoofstuk 4: Menslike voortplanting . 194.1 Manlike voortplantingstelsel . 194.2 Vroulike voortplantingstelsel . 214.3 Puberteit . 214.4 Menstruele siklus . 224.5 Hormonale beheer van die menstruele siklus . 234.6 Ontwikkeling van die fetus . 25Hoofstuk 5: Genetika. 275.1 Sleutelkonsepte . 275.2 Genetiese kruisings. 295.2.1Volledige dominansie. 305.2.2 Onvolledige dominansie . 315.2.3 Ko-dominansie . 315.2.4 Oorerwing van geslag . 325.2.5 Oorerflikheid van geslagsgekoppelde kenmerke . 325.2.6 Dihibriede kruising . 355.3 Mutasies . 375.4 Stamboomdiagramme . 385.5 Genetiese ingenieurswese . 405.6 Genetiese berading . 40Hoofstuk 6: Reaksie op die omgewing: Mense . 416.1 Die brein . 416.1.1 Die struktuur en funksies van die brein . 416.2 Neurone . 426.3 Refleksboog . 446.4 Die menslike oog . 466.4.1 Akkommodasie. 476.4.2 Pupilmeganisme . 476.4.3 Gesigsgebreke. 486.5 Die menslike oor. 496.5.1 Struktuur van die oor . 496.5.2 Gehoor . 506.5.3 Balans . 516.5.4 Gehoorgebreke. 51 Departement van Basiese Onderwys 2014Mind the Gap KABV Graad 12 LewenswetenskappeINHOUD SOPGAWE v

Departement van Basiese Onderwys 2014Hoofstuk 7: Menslike endokriene stelsel . 537.1 Die menslike endokriene stelsel . 537.2 Negatiewe terugvoer . 547.2.1 Algemene volgorde van gebeure in ’n negatieweterugvoermeganisme . 547.2.2 Voorbeeld van ’n negatiewe terugvoermeganisme. 54Hoofstuk 8: Homeostase in die mens. 568.1 Inleiding. 568.2 Negatiewe terugvoermeganismes . 568.2.1 Die regulering van glukosevlakke in die interne omgewing . 568.2.2 Die regulering van koolstofdioksiedvlakke in die interneomgewing . 578.2.3 Die regulering van die waterbalans in die interne omgewing(osmoregulering) . 588.2.4 Die regulering van die soutbalans in die interne omgewing . 598.3 Die proses van temperatuurregulering . 60Hoofstuk 9: Reaksie op die omgewing: Plante . 629.1 Groei en ontwikkeling van plante . 629.2 Die rol van ouksiene in fototropisme en geotropisme . 639.3 Verdedigingsmeganismes van plante . 64Hoofstuk 10: Evolusie . 6510.1 Bewyse vir evolusie .6510.210.310.410.510.610.7Bronne van variasie .65Teorieë van Lamarck en Darwin .66Toepassing van Lamarck en Darwin se idees .67Verskille tussen natuurlike seleksie en kunsmatige seleksie .69Gepunkte ewewig .69Spesiasie (spesievorming) .7010.7.1 Spesiasie .7010.7.2 Meganismes vir voortplantingisolasie .7010.8 Menslike evolusie .7210.8.1 Ooreenkomste tussen mense (Homo sapiens) en Afrika-ape7210.8.2 Verskille tussen mense (Homo sapiens) en Afrika-ape .7310.8.3 Belangrike fases in Hominiede-evolusie . 7610.8.4 ‘Uit Afrika’-hipotese .7810.8.5 Filogenetiese stambome .78Hoofstuk 11: Menslike impak op die omgewing . 8311.1 Atmosfeer en klimaatsverandering . 8311.2 Waterkwaliteit en -beskikbaarheid . 8711.2.1 Beskikbaarheid van water . 8711.2.2 Waterkwaliteit . 8911.3 Voedselsekerheid . 9311.4 Biodiversiteitsverlies . 9711.4.1 Faktore wat ons biodiversiteit verminder . 9711.4.2 Maniere waarop biodiversiteit onderhou kan word . 9811.5 Soliede afvalverwydering . 101Hoofstuk 12: Vaardighede. 10512.1 Trek van grafieke . 10512.1.1 Hoe om ’n lyngrafiek te trek . 10512.1.2 Hoe om ’n kolomgrafiek te trek . 10712.1.3 Hoe om ’n histogram te trek. 10812.1.4 Hoe om ’n sirkelgrafiek te trek . 10912.2 Beantwoording van opstelvrae . 11012.3 Lyndiagramme .113Bylae 1: Blanko diagramme . 114Bylae 2: Graad 12-voorbeeldeksamenvraestel . 133vi INHOUD SOPGAWE Departement van Basiese Onderwys 2014Mind the Gap KABV Graad 12 Lewenswetenskappe

Departement van Basiese Onderwys 2014Beste Graad 12-leerderHierdie Mind the Gap-studiegids sal jou help om vir die finale KABVLewenswetenskappe-eksamen voor te berei.Hierdie studiegids dek NIE die totale KABV kurrikulum nie, maar fokus opdie kernkonsepte van elk van die kennisareas en wys jou in watter areas jymaklik punte kan verdien.Ons isoortuig dat hierdiestudiegids jou sal helpom goed voor te bereisodat jy die einde vandie jaar salslaag.Jy moet deur die studiegids werk om jou kennis te verbeter, jou swakpuntete identifiseer en jou eie foute te korrigeer.Om goed te slaag, beveel ons aan dat jy jou handboek en klasnotas gebruikom self deur die ander aspekte van die kurrikulum te werk.Oorsig van die KABVLewenswetenskappe-eksamenGraad 12Die volgende temas kom in die TWEE eksamenvraestelle wat jy aan dieeinde van die jaar sal skryf, voor:VRAeSteL 1OnderwerpKwartaal 1MeioseVoortplanting in GewerweldesMenslike VoortplantingKwartaal 2Reaksie op die Omgewing:(Mense)Kwartaal 3Menslike Endokriene StelselHomeostase in die MensReaksie op die Omgewing:(Plante)Kwartaal 4Menslike Impak (Graad 11)gewigstoekenning%7421VRAeSteL al 1DNA: Die Kode van LeweMeioseKwartaal 2Genetika en OorerwingKwartaal 0150Beide Vraestel 1 en Vraestel 2 sal die volgende tipe vrae insluit:Afdelingtipe vraePunteAKort antwoorde, objektiewe vrae soos meervuldige keuse, terminologie, kolom of stellingen items.50B’n Verskeidenheid van vraagtipes.Daar sal twee vrae van 40 punte elk wees. Albei vrae sal verdeel word in twee tot vieronderafdelings.COpstel Departement van Basiese Onderwys 2014Mind the Gap KABV Graad 12 Lewenswetenskappe2 4020INL EIDING vii

Departement van Basiese Onderwys 2014Hoe om die studiegids tegebruikKyk uit virhierdie ikone indie studiegids.Hierdie studiegids dek slegs sekere aspekte van die verskillende temasvan die KABV Graad 12 kurrikulum. Hierdie aspekte word aangebied indie volgorde waarin hulle deur die loop van die jaar onderrig word. Diegeselekteerde aspekte van elke tema word soos volg aangebied: ’n Verduideliking van terme en konsepte Uitgewerkte voorbeelde om te verduidelik en te demonstreer Aktiwiteitemet vrae wat jy moet beantwoord HINT!HINT!wenk wenkAntwoorde wat jou in staat stel om jou werk te kontroleer.SkenkspesialePAY instruksieshinteksamenv.b.commente.g.EG - worked examples activity ACTIVITIES boyand girl-left andright of pageactivity Step by stepGebruik joustudiegids as ’n werkboek.Maak notas, teken prenteen lig belangrike konseptemet ’n glanspen uit.viii INLEIDINGcomment v.b.eksamenEG - worked examplesVerwys jou na eksamenvraeEG - worked examplesUitgewerkte voorb

Kurrikulumverklaring (HNKV) Mind the Gap Graad 12 Studiegids Lewenswetenskappe ISBN 978-0-621-40907-9 tweede uitgawe 2014 Kur

Related Documents:

BSc Bedrijfskunde - Studiegids - Faculteit der Economische Wetenschappen en Bedrijfskunde, Vrije Universiteit Amsterdam . 18] Zie ook vakbeschrijvingen: Home Studiegids Studiegids BSc Bedrijfskunde Programma eerste jaar Studiegids . Bachelor Bedrijfskunde - en .

Studiegids BSc Bedrijfskunde BSc Economie & Bedrijfseconomie BSc Econometrie en Operationele Research BSc International Business Administration . 18] Zie ook vakbeschrijvingen: Home Studiegids Studiegids BSc Economie & Bedrijfseconomie Programma tweede jaar Studiegids BSc Bedrijfskunde BSc Economie & Bedrijfseconomie

STUDIEGIDS BSc BEDRIJFSKUNDE. 2 Studiegids Bedrijfskunde 2017-2018 Page 2 . Doelstelling van de opleiding Bedrijfskunde 18 Beroeps-en opleidingsprofiel 19 Eindtermen van de Bacheloropleiding 20 . - Bachelor opleiding Bedrijfskunde,

18 19 Open Universiteit www.ou.nl BSc BEDRIJFSKUNDE bachelor STUDIEGIDS. 1 BBK802 Inhoud Voorwoord 2 Bacheloropleiding Bedrijfskunde (BSc) 4 Student aan het woord: Willem Zelisse 8 Hulp nodig bij het plannen van je studie? 9 Preferent leerpad (temporooster) BSc Bedrijfskunde 2018-2019 10

Studiegids BSc Bedrijfskunde 2018-2019 Page 7 Faculteitsdirecteur. De huidige Faculteitsdirecteur is mw. Ch. Dijksteel LL.M, MPH. De opleidingen De faculteit heeft de volgende zes (6) Bachelor studierichtingen en vijf (5) Master opleidingen: 1. Bachelor studierichting Agogische Wetenschappen en Onderwijskunde 2.

BSc INFORMATICA bachelor STUDIEGIDS. BIN802 1 . Opleidingsmogelijkheden Bachelor of Science binnen de Open Universiteit 5 Informatica heeft de toekomst 6 Bacheloropleiding Informatica (BSc) 7 Vernieuwing van de bacheloropleiding Informatica 11 . bedrijfskunde, informatiekunde en informatica. Onze faculteit herbergt al deze

Studiegids Economie BSc programma cohort 2019-2020 5 Het Dagelijks Bestuur van de Faculteit der Maatschappijwetenschappen bestaat uit: mw. drs. A. Lachmon-Alakhramsing (Decaan) mw. P. Crawford-Nesty MA (Secretaris ) Bij de uitvoering van haar werkz

fructose, de la gélatine alimentaire, des arômes plus un conservateur du fruit – sorbate de potassium –, un colorant – E120 –, et deux édulco-rants – aspartame et acésulfame K. Ces quatre derniers éléments relèvent de la famille des additifs. Ils fleuris-sent sur la liste des ingrédients des spécialités laitières allégées .