Wiskunde In Die Grondslagfase

3y ago
182 Views
12 Downloads
2.56 MB
52 Pages
Last View : Today
Last Download : 3m ago
Upload by : Averie Goad
Transcription

Wiskunde in die GrondslagfaseKennisbou 2020 Klaskamerbestuur Wiskunde strategieë Assessering

Sessie 1: Klaskamerbestuur in Covid19Gewysigde inhoudsareas en strategieëAssessering vir 2020Sessie 2GetalbegripKennisbou2020Woordproblemein konteksGetalbewerkingsSessie 3:Verdeling, deling en breukeVermenigvuldig en herhaalde optelSessie 4TydGeld

Wiskunde Klaskamerbestuur en kultuurWeek 1: Eerste 2 tot 5 dae word hoofsaaklik gebruik vir oriëntasie enbasislyn assessering. Die wiskunde klaskamer moet leerders aanmoedig om te waag, teeksperimenteer, te ontdek en te kommunikeer. Skep ʼn omgewing en atmosfeer wat georganiseerd is met goeie roetines. Kinders en onderwysers moet veilig, gelukkig en gerespekteer voel. Grondslagfase Wiskunde klasse moet nog steeds voorsiening maak vir:1. Muurspasie vir uitstallings2. Wiskunde hoekie of houers metwiskunde apparaat en ekstra werkkaarteLeerdersbringvoorwerpebv tellersvanaf huis.1.5m – 2 m

Roetine1.Telwerk2.Hoofrekene3.Probleemoplossing (woordprobleem)4.Konsep ontwikkeling (5 inhoudsareas nl. Getalle, bewerkings enverwantskappe; Patrone, funksies en algebra; Ruimte en vormGeometrie; Meting en Datahantering) Leerders moet demonstreer dat hulle die vermoë het om: Probleme op te los Oor wiskunde te kommunikeer Wiskundige kennis op te bou Waarde van wiskunde te besef

RoetineVerskeie modelle om sosiale afstand te hou gaan ʼn invloed hê op die roetine enmate van integrasie wat toegepas gaan word. Nie voorskriftelik solank sosialeafstand gehou word en kern vaardighede en konsepte aangeleer word.Week 1Week 2Day 1Day 2Day 3Day 4Day 5Day 6Day 7Day 8Day 9Day 10Group 1Group 2Group 1Group 2Group 1Group2Group 1Group 2Group 1Group 2Group 1Group 1Group 2Group sGroup 1Group 1Group 1Group 1Group 1Group2Group 2Group 2Group 2Group 2

Telwerk (1.1 & 1,2) integreer metgetalpatroneOnderwerpGraad 1Graad 2Covid-19Rest of 2020Graad 31.1 Tel voorwerpe Tel tot 50 voorwerpe. GetalgebiedGeen veranderingeGetalgebiedeverminder van 200 na verminder van 1000180na 8001.2 Tel aan enterugGetalgebiedverminder tot 802.2 nder van100 verminder van 200 verminder vanna 80na 1801000 na 800Integreer om tyd te spaar. Aanbeveling dat Getalpatrone(2.2) gebruik kan word as deel van aantel en terugtel (1.2) inenige veelvoude soos voorgeskryf in GBV.GetalgebiedGetalgebiedeverminder van 200 na vermindervan 1000180na 800Fokus opveelvoude

Hoofrekene integreer met alleonderwerpeOnderwerp1.16.HoofrekeneGraad 1Graad 2Integreer met alle onderwerpeGraad 3Elke leerder bring op die eerste dag van hul nuwe week ‘n skoondobbelsteen.Skryf 1-syfer, 2-syfer of 3-syfergetalle op vlakke, soos leerder kies ofvoorgeskryf word deur onderwyser, afhangende van getalgebied.Patrone: Getal plus 2 herhaaldelik 5 keer (gebruik veelvoude van graad)Verdubbeling: Getal verdubbel of x2Orden getalle: Skryf al 6 getalle op dobbelsteen neer en orden van klein na groot en telbymekaar.Optel: Getal 10, 2, 100, ens. 10Aftrek: Getal minus kleiner getal (-10)X2Vermenigvuldig: (2 syfergetalle – totaal in gr 2 tot 50 en gr 3 tot 100)-9Verdeling en deling (gr 3 deel getalle tot 99) 2Leerders haal van hul vorms uit sakkie.Elke leerder sal ‘n ander aantal vorms hê.Hulle skryf die aantal vorms engebruik die getal om opdragkaart te voltooi.

Probleemoplossing binne konteks –WoordproblemeOns leer Wiskunde vaardighede sodat ons probleme kan oplos maar ons leer ookwiskunde vaardighede deur die oplos van probleme.Drie hoofredes waarom Grondslagfase onderwysers woordprobleme as ʼn mediumkan gebruik vir die ontwikkeling van wiskundige kennis en vaardighede.1. Woordprobleme word gebruik om basiese bewerkings voor te stel m.a.w gee ʼnwoordprobleem i.p.v ʼn som.2. Dit dra by tot die ontwikkeling van metodes om probleme op te los.3. Woordprobleme maak die wiskundige ervaring van die leerder betekenisvol enrelevant.Uit die oplossings van verskillende leerders identifiseer ons die metodes watgebruik is en bespreek dit.

BegripsontwikkelingDie ontwikkeling van ‘n leerder se begrip van getalle deur tel, oplos vanwoordprobleme, meting, speletjies, opbreek van getalle ens.Veranderinge met kurrikulum. (Trimmed Curriculum/ATPs)Onderwerp1.3 Getal simboleen getalnameGraad 1Getalgebiedverminder na: lees getalsimbole1 tot 20 (80) Skryfgetalsimbole 1tot 20 lees getalname 1tot 10 Skryf getalname1 tot 10Graad 2Getalgebiedverminder na:: Leesgetalsimbole 1tot 200 80 Skryfgetalsimbole 0tot 20 180 lees getalname 0tot 100 Skryf getalname0 tot 100Graad 3Getalgebiedverminder na: Leesgetalsimbole 1tot 1000 800 Skryfgetalsimbole 0tot 1000 800 lees getalname 0tot 1000 800 Skryf getalname0 tot 1000 800

Veranderinge in kurrikulum (ATPs)Onderwerp1.4 Beskryf,vergelyk enrangskik Getalle1.5 Plekwaarde1.6 PROBLEEMOPLOSSING INKONTEKS –Tegnieke1.7 Optel en aftrekGraad 1Getalgebied nieveminder (20)Graad 2Graad 3GetalgebiedGetalgebiedverminder van 99 verminder vanna 75999 na 800GetalgebiedGetalgebiedGetalgebiedverminder van 19 verminder van 99 verminder vanna 15na 75999 na 800Geen veranderinge, tegnieke wat gebruik word virprobleemoplossing binne konteks (woordprobleme) Tekeninge van konkrete apparaat (bv tellers) Opbou en afbreek van getalle Verdubbeling en halvering Getallelyn Afronding tot naaste 10GetalgebiedGetalgebiedGetalgebiedverminder vanverminder van 99 verminder van20 na 15na 75999 na 800

Veranderinge in kurrikulum (ATPs)OnderwerpGraad 1Graad 2Graad 3Herhaalde optelwat totvermenigvuldiging leiGetalgebiedGetalgebiedverminder van 20 verminder van 50 nana 1540Los probleme(storiesomme) inkonteks op tot 100– GeenveranderingGroepering engelykeverdeling wat totdeling leiGetalgebiedGetalgebiedverminder van 20 verminder van 50 nana 1540Geen verandering 1001.81.91.10Verdeling wat totbreuke lei1.11GeldVerduidelik en lospraktieseprobleme op wat gelykeverdeling insluit en wattot oplossings vaneeheidsbreuke lei.Geen verandering5c munt uitgesluit, verder geen veranderinge oor die fase.

Veranderinge in kurrikulum (ATPs)OnderwerpGraad 1Graad 2Graad 31.12 Tegnieke(Metodes ofstrategieë)Geen verandering vir konteksvrye bewerkings.1.13Getalgebiedverminder van 20na 15Getalgebiedverminder van 99na 75Getalgebiedverminder van 999na 8001.14Herhaalde optelwattotvermenigvuldiging1.15 DelingGetalgebiedverminder van 20na 15Geen veranderingVermenigvuldiggetalle 1 tot 10 met2, 3, en 4 tot ‘ntotaal van 50Geen veranderingVermenigvuldigenige getal met 2,3, 4, 5, 10 tot ‘ntotaal van 100Optel en aftrekGeen veranderingDeel getalle op tot99 met 2, 3, 4, 5,10

Veranderinge in kurrikulum (ATPs)Onderwerp1.16 HoofrekeneGraad RGraad 12.2GetalpatroneGrade 3Integreer met alle onderwerpe.1.17 Breuke2.1 GeometriesepatroneGraad 2GeenveranderingBenoem en gebruik eenheids-ennie-eenheidsbreuke in bekendekontekste wat halwes, kwarte,agstes, derdes, sesdes, vyfdesinsluit. Herken breuke in diagrammatisevorm Begin herken dat twee halwes ofdrie derdes een hele maak en dat ‘nhalwe en twee kwarte gelyk is aanmekaar Skryf breuke as ‘n halwe of tweeDerdesGeen veranderinge maar daar word aanbeveel dat Geometriese Patrone (2.1) gedoen word om eienskappevan 3-D voorwerpe en 2-D vorms (3.3) te beklemtoon.Gertalgebiedverminder van100 na 80Getalgebied verminder van 200na 180Getalgebied verminder van 1000na 800Om tyd te spaar word dit aanbeveel dat Getalpatrone (2.2)saam met aan-en terugtel in voorgeskrewe veelvoude gedoenWord (1.2) soos dit voorkom in beleid.

Veranderinge in kurrikulum (ATPs)OnderwerpPosisie,oriëntasieen aansig3.23-D voorwerpe3.1Graad 1Graad 2Graad 3Uitgehaal vir 2020, die vaardigheid word ook aangespreek inTale en Lewensvaardighede.3.4 SimmetrieGeen veranderingSpesiale aandag moet gegee word wanneer leerders apparaatdeel.Neem Sosiale afstand en sanitering in ag.Geen veranderingSpesiale aandag moet gegee word wanneer leerders apparaatdeel.Neem Sosiale afstand en sanitering in ag.Geen veranderinge4.1TimeGeen veranderingeOnderrig tyd deurlopend gedurende daaglikse onderrigtyd.3.32-D Vorms

Veranderinge in kurrikulum (ATPs)Onderwerp4.2Lengte4.3MassaGraad 1Geen veranderingGraad 2Uitgehaal vir 2020Graad 3Uitgehaal vir 2020NB: Lengte sal vir die res van 2020 slegs in Graad R en 1onderrig word. Maak seker dat Sosiale afstande gehou wordwanneer formele of informele meting plaasvind.Uitgehaal vir 2020Geen veranderingUitgehaal vir 2020NB: Massa sal vir die res van 2020 slegs in Graad 2 onderrig word. Maakseker dat Sosiale afstande gehou word wanneer formele of informelemeting plaasvind.4.4Kapasiteit/VolumeUitgehaal vir 2020Uitgehaal vir 2020Geen veranderingNB: Kapasiteit/Volume sal vir die res van 2020 slegs in Graad 3 onderrigword. Maak seker dat Sosiale afstande gehou word wanneer formele ofinformele meting plaasvind.

Veranderinge in kurrikulum (ATPs)OnderwerpGraad 1Graad 2Graad 34.5 OmtrekUitgehaal4.6 OppervlakUitgehaal5.1 Versameling ensortering vanvoorwerpe5.2 Voorstelling vangesorteerdeVersameldevoorwerpe5.3 Bespreking enverslagdoeningvan gesorteerdeversameldevoorwerpeGeen verandering.Integrasie wordaanbeveel.1. Met die weerkaart ofregister.2. Met Getalle,Bewerkings enVerwantskappe3. Met Ruimte en vorm(kleur, groote envorm)4. Met meting –vergelyk hoeveelhede

Veranderinge in kurrikulum (ATPs)Onderwerp5.4Versameling enorganisering vandata5.5Voorstelling vandata5.6Analisering eninterpretering vandataGraad 1Graad 2Graad 3Geen verandering.Integrasie word aanbeveel.1. Met die weerkaart of register.2. Met Getalle, Bewerkings en Verwantskappe3. Met Ruimte en vorm (kleur, groote en vorm)4. Met meting.

Voorbeeld van Datahanteringgeïntegreerdsleutel 2 41.Hoeveel kinders het van KitKat gehou? 52.Hoeveel kinders het van Lunch Bar gehou?3. Hoeveel meer kinders het van Crunchie gehou as van KitKat?4. Hoeveel minder kinders hou van KitKat as van LunchBar?

Tydverdeling7 ure per week1. Maandag tot Donderdag - 90 minuteVrydag – 60 minute2. Maandag – 60 minuteDinsdag tot Vrydag – 90 minute3. Enige ander indeling solank die rooster 7 ure onderrigtydvir Wiskunde insluit

Tydverdeling - CovidBeleid skryf 7 ure per week voor.Skole gaan dit aanpas afhangende van die model wat hullegebruik.Pas klasroosters aan.Wat is belangrik?Konsepte en vaardighede soos aangedui in afgewerktekurrikulum (ATPs) moet nog steeds voltooi word al maak onsmeer van integrasie gebruik om dit te bereik.

OnderrigmodelleModel AModel en vorige konsepteVerduidelik nuwe konsepVerduidelik wat gebeur in elke kleingroepKleingroepKleingroepeOnderwyser werk met leerders wat nie nuweGroep A: Doen hoofsaaklik hoofrekenekonsep verstaan het nie.Groep B: Werk saam met onderwyseres inRes van leerders doen klaswerk engedifferensieerde groepaanvullende werk wanneer klaswerk voltooiGroep C: Doen praktiese aktiwiteite metis. Dit kan praktiese aktiwiteite met apparaatapparaat.insluit.

Wiskunde strategieë voorgeskryf virGrondslagfasePrenteofkonkreteapparaat12 Afbreek en opbou van getalle3 Verdubbeling en halvering4 Getallelyne5 Afronding ( Graad 3)

Drie soorte kennis wat leerders seWiskunde vaardighede ontwikkel.Dit vind nie noodwendig in die volgorde plaas nie maar ondersteun mekaar.(fisiese kennis, sosiale kennis en begripskennis)1. Fisiese kennis Dit word ontwikkel deur die gebruik van konkrete apparaat of voorwerpe waar leerdersdit aanraak, rondskuif, sorteer, groepeer of daarop reageer. Die onderwyser skep leersituasies waar leerders ontdekkings maak. Die ontdekking word gemaak vanuit die voorwerp self, leerder ontdek dus dieeienskappe van voorwerpe/apparaat. Dit hoef nie ingedril of ingeskerp te word deur die onderwyser of ouer. Die leerder maak eie afleidings of ondekkings.Gly/rolNB! Verleen genoeg tyd vir leerders om met konkrete apparaat te werk en spelenderwys teleer.

Sosiale kennisHierdie inhoud word aangeleer. Die ouer of onderwyser sê dit en die kind moet ditonthou.Dit sluit nie net woordeskat in nie maar ook ander sosiale konvensies soos hoe syfersgevorm/geskryf word en die feit dat ons aan die linkerkant van die pad ry ens.Die onderwyser moet dus hierdie woordeskat en konvensies vir kinders leer bv.Vorms envoorwerpeBewerkingstekensGebruik van Getalsimbole

Begripskennis- Dit is interne kennis verwerf deur die kind self.- Logiese wiskundige kennis is die onderlinge verhouding tussenvoorwerpe, idees en mense.- Kinders bou logiese wiskundige kennis wanneer hulle hierdieonderlinge verhoudinge begin verstaan.- Dit word gebou vanuit die leerder se reaksies op voorwerpe.- Dit vereis nie herhaling of konsolidering deur ‘n ander persoon.26 1832 932 9 30 11 40 1 4120610820106830104044

Wanneer die onderwyserbegripskennis aan kinders leeras sosiale kennis veroorsaakdit ‘n aantal probleme

Spesifieke metode26 18Die juffrou het die vertikale “oordrag metode” aangeleer. Nie alleleerders onthou alles ewe goed en daarom kry ons verskillendeinterpretasies en antwoorde. Die leerders het nie begripskennisopgebou omdat sosiale kennis gebruik is as begripskennis.26 1831426 181726 1834

1. Fisiese kennis2. Sosiale kennis3. Begripskennis3x2 3x4 2, 4, 6, 8, 10, 12, 14 4, 8, 12, 16, 20, 24, 28 .of6x2 As 7 x 2 14 dan is 7 x 4 123456789X224681012141618X44812162024283236

AssesseringDie hoofdoel van skoolgebasseerde assessering is om die onderwyserin staat te stel om besluite te neem wat die leerder se vordering positiefbeïnvloed.Assessering moet gesien word as deel van daaglikse onderrig- enleeraktiwiteite.Dit is 100% deurlopend.

Wat is Assessering?‘n Persoon wat nognooit ‘n fout gemaakhet het nie, het nognooit iets nuutsprobeer nieAlbert Einstein1. Sikliese kringloopHoe jy beplan?1.Gebeure wat herhaaldelik gebeur, bv.oor en oor dieselfde vaardigheid inoefen, indieselfde volgorde.2. Formele assessering – Nou toets jy kennis.3. Analiseer die resultate- hoe het jou leerdersgevaar? Waar is die leemtes?4. Terugvoering aan leerders, ouers endepartementAssessering is die prosesbestaande uit die insameling,analisering, en interpretering vaninligting wat ten doel het om allebetrokkenes te help om besluiteaangaande die vordering vanleerders te maak.”(Nationale Protokol virAssessering)

Doel van “SBA” -FORMELEASSESSERINGBEWYSE hê om besluite te maak oor dieleerproses van kinders – Individueel – hoevorder hy/sy as individu?Hulle progressie word bepaal deur dit wathulle kan doen die werkaktiwiteit/skryfstuk/mondeling wat salplaasvind.1. Daar moet ‘n doel /fokus wees vir elke les.2. Wat is die doelwit? Wat moet hulle bereik ofkan bemeester?3. Ondersteuning, motivering, sodat elkeensy/haar volle potensiaal kan bereik.4. Assessering VIR leer bv. Diagnosties, basislyn,maat tot maat en selfassessering.5. Onderwyser stel nou ‘n formele taak op uitdie assesseringkriteria wat gegee is in diebeleid per kwartaal. Bepaal dan akademiesevordering6. Proses van leerder – RO/ leerondersteuning?(support)Leerders se proses worddeurlopend gemonitor. Daarmoet ‘n wye verskeidenheidassesseringsinstrumentegebruik word sodat leerdersmeer as een geleentheid sal kryom sy/haar standaard en vollepotensiaal te bereik.ProsesGee terugvoeraan ouers/DepartementAnaliseerdie resultateOnderrig en leerAssessering virleerDifferensiasieFormeleAssessering

Sleutelkonsepte vir dieopstel van Assessering.WAT gaan geasseseerword?Kennis en vaardighede.HOE gaan jy ditassesseer? Met watterinstrument?WANNEER gaan dieassessering plaasvind?(hoe lank gaan dieaktiwiteit neem)- neemdit in aanmerking.Beginsels van AssesseringDesign down & Deliver upBegin by die FORMELEASSESSERINGSKRITERIAsoos in KABVAssessering moet ingesluitword in daaglike lesplanneKyk spesifiek WATgeassesseer moet word.TOPTOBOTTOMAPPROACHAKTIWITEITONDERRIGvind dan plaas.Die spesefiekevaardigheidmoet EERSaangeleer wordAssesseer danFORMEEL

VLAKKE VAN k meermondelinge enpraktiese Watter vaardighede toets jy?KonteksWaar en hoe vind leer plaas?Hoe om teAssesseer1. Mondeling2. Prakties3. Formeel

DOEL van ASSESSERINGHoekom assesseer ek?Analisering van rekords Terugvoering aan leerders, ouers endepartement van die vordering. Om te kyk of die taak suksesvol was. Om te kyk of die onderwyser geslaaghet in onderrigmetodes van diespesifieke vaardigheid of konteks. Heronderrig Sal die leerder kan slaag.Die vereistes in CAPS is die slaagdoelwitmaw as die leerder dit nie bereik nie salhy/sy nie kan bevorder word na dievolgende graad nie. Om die refleksie en remediëring tebepaal wat moet plaasvind. Bepan intervensieprogram

ASSESSERINGSKRITERIAJuffrouLeerderGetalle bewerkings &verwantskappePatrone, Funskies & AlgebraRuimte en Vorm stegnieke10. WANNEER VIND ASSESSERINGPLAAS? Deurlopend Voordat ‘n vaardigheid of konsepaangeleer is. Terwyl ‘n vaardigheid en konsepaangeleer is. Nadat die vaardigheid en die konsepaangeleer is

Basislyn assessering Wiskunde gaan nie ‘n algemene basislyn assessering gee wat alleskole moet doen in week 1. Skole besluit self of hulle kwartaal 1, kwartaal 2 of ‘n kombinasie vanbeide kwartale gaan insluit. Skole kan ook voordat hulle ‘n nuwe konsep begin ‘n basislynassessering doen.1.2.3.4.5.6.7.8.

Assessering vir leer (Informeleassessering) Omskryf en deel met die leerders die onderrig enleerdoelwitte wat hulle aan die einde van die les moetweet (kennis), verstaan(begrip) en kan doen(vaardighede). Skryf ‘n leerdoelwit wat fokus op ‘n konsep uit die KABV bv.Ons leer om: getalname en simbole te lees, skryf en te identifiseer.Aan die einde van die les wil juffrou kan sien of ek: Nommer 1 tot 20 kan herken en wys Nommer 1 tot by 10 kan skryf Getalname een to vyf kan uitwys

Tegnieke om deelname te verbeterTegniekeHoe om elke tegniek te gebruikWit bordeWagtydKleure vanverkeersligKaarte- (ABCD),J/N or W/VBElke leerder skryf die antwoord van ‘n vraag wat deur die juffrou gevra is opdie witbord. Hulle wys die antwoord deur die bord op te hou en die juffroukan met een kyk sien wie verstaan of weet. Die juffrou kan besluit om aan tebeweeg, die konsep weer te verduidelik of om ‘n opvolgvraag te vra.Nadat die juffrou die vraag gevra het wag sy ‘n rukkie om leerders kans tegee om te dink voor hulle mag begin antwoord. Dit gee ook die juffrou tydom ‘n opvolgvraag uit te dink.Leerders gebruik die drie kleure om te wys in watter mate hulle die vraag ofkonsep verstaan. Hulle kan blokkies, stokkies, kaartjies of botteproppegebruik. Rooi9ek verstaan glad nie, geel (ek is bietjie onseker), groen(ekverstaan en kan aangaan. Hulle raak gou gewoond om die kleur wat hulverstaanvlak aandui bo te sit en is gewoonlik baie eerlik.Onderwyser vra ‘n vraag en gee meer as een antwoord waarvan die leerdersA, B, C of D skryf as hul keuse, Ja/Nee of Waar/vals. Dit gee ook ‘n goeieaanduiding of die onderwyser kan aanbeweeg in die les of moet stilstaan enweer verduidelik.

Tegnieke deelname verbeterTegniekeNaam kaarte/geenhand opsteek om teantwoordWerk in pare(inperking)Bel ‘n vriendIngangskaartjieHoe om elke tegniek te gebruikNadat die onderwyser ‘n vraag gevra het mag geen kind handopsteek om te antwoord nie. Hulle mag slegs hand opsteek om ‘nvraag te vra. Die onderwyser skryf al die leerders se name op ‘nstokkie of kaartjie en trek dan ‘n naam van die leerder wat ‘n kanskry om te antwoord. Dit maak dat die leerders almal moetkonsentreer want hulle weet nooit wanneer dit hulle beurt gaanwees om te antwoord en verbeter ook klas discipline. Stadige ofbang leerders kry ook nou ‘n kans om te antwoord.Nadat die onderwyser die vraag gevra het mag leerders eers in paredie antwoord bespreek vir 2 tot 3 minute alvorens juffrou sê wiemoet antwoord.Indien ‘n leerder nie die antwoord weet nie mag hy/sy ‘n maat senaam nominee wat hulle kan help met die antwoord.Die onderwyser skryf ‘n vraag op die bord en voor die les begin skryfelke leerder sy/haar

Wiskunde Klaskamerbestuur en kultuur Die wiskunde klaskamer moet leerders aanmoedig om te waag, te eksperimenteer, te ontdek en te kommunikeer. Skep ʼn omgewing en atmosfeer wat georganiseerd is met goeie roetines. Kinders en onderwysers moet veilig, gelukkig en gerespekteer voel.

Related Documents:

Peiling wiskunde 2018 s.o. 1A 2 wiskundige docent wiskunde in het hoger onderwijs serviceonderwijs wiskunde in economische en biomedische bacheloropleidingen vakdidactiek wiskunde in lerarenopleiding voor masters betrokken bij de peiling feedback bij het opstellen van de toetsen deelgenomen aan het resonantiegesprek met leerlingen,

TOERISME GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste Addisionele Taal 2/3 3/4 Wiskunde 7 7 7 Lewensvaardighede Aanvangskennis

LANDBOUWETENSKAPPE GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) 1.4ydstoekenning t 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste Addisionele Taal 2/3 3/4 Wiskunde 7 7 7 Lewensvaardighede .

Wiskunde voor bedrijfseconomen is bestemd voor gebruik bij het vak wiskunde in het universitair economisch onderwijs. Dit boek brengt de economiestudent niet alleen wiskunde bij als basiskennis, maar laat ook toepassingen zien. Onderwerpen als consumentengedrag, voorraadmanagement, optimalisatie portfolioselectie worden vanuit een

wiskunde vmbo syllabus centraal examen 2018 Versie 2, april 2016 pagina 3 van 35 Inhoud Voorwoord 6 1 Syllabus wiskunde BB 7 1a. Verdeling examinering CE/SE 7 1b. Specificatie van de globale eindtermen voor het CE 8 1c. Toelichting en voorbeelden 12 2 Syllabus wiskunde KB 15 2a. Verdeling examinering CE/SE 15 2b.

GRAAD: 1 VAK: WISKUNDE KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 2 . 4 6 8 7 5 9. Gr.1 Wiskunde Kwartaal1 FAT 2 Bladsy 4 GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE 5, 6. . Gr.1 Wiskunde Kwartaal1 FAT 2 Bladsy 9 Aktiwiteit METING 4. Omkring: oggend, middag of aand (1) 5. .

Wiskunde 15 40 50 62 65 68 70 75 80 85 88 90 Natuurwetenskap 90 45 52 70 65 8075 90 40 9.2.1 Stel die data voor in ʼn spreidingsgrafiek. Gebruik BYLAAG 2. (3) 9.2.2 Identifiseer EEN moontlike uitskieter. (1) 9.2.3 Vergelyk die verwantskap tussen die leerders se Wiskunde punt en Natuurwetenskappe punt. (1)

organization behaviour varies from one organization to another, its usefulness is universal. organizational Behaviour is the study and application of knowledge about how people, individuals, and groups act in organizations. it interprets people-organization relationships in terms of the whole person, whole group, whole organization, and whole social system. II. Meaning OB is a field of study .