It’s Is Cool To Be Kind Afrikaans FAL 13 Julie – 24 Julie

2y ago
12 Views
4 Downloads
3.38 MB
13 Pages
Last View : 11d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Luis Wallis
Transcription

It’s is cool to be kindAfrikaans FAL13 Julie – 24 JulieDear Parents and learners if you are unsure about any of the work you can email me and I willhelp you.lbradley@dkps.org.zaThe following link include the lesson plan with the work that is set out underneath.Parents canuse this link or email adress if there is any uncertainties about the erresources/ Primary Schools InterSenPhase (Gr 4-7) Afrikaans Eerste Additionele Taal Graad 5 AktiwiteitMaandag13 Julie (Boek 1)Opskrif (Please write the heading in your” Boek 1”)Luister en PraatLeesbegripLees die storie “Drie klein Varke” en beantwoord die vraeDrie Klein VarkeEendag was daar‘n ou moedervark wat drie klein varkies grootgemaak het, maar syhet nie genoeg kos gehad om hulle te voer nie.So, toe hulle groot genoeg word het sy hulle in die wêreld ingestuur om na hulleself te kyk en huise te bou, en hulle gewaarsku teen die nare, groot wolf.Die eerste klein varkie was baie lui.“Ek wil nie so vêr loop om stene te kry vir myhuisie nie. Ek wil eerder minder werk en dieres van die dag rus!”Hy wou eintlik glad nie werk nie, so hy boutoe sy huis uit strooi.Die tweede klein varkie het ‘n klein bietjie

harder gewerk, maar hy was ook maar lekker lui.“Ek wil ook nie verder loop vir die bakstene nie. Stokke isbaie sterker as strooi. Ek dink dit sal werk vir my huis, wantek is baie moeg en wil eerder rus en slaap.”So, hy bou toe sy huis uit stokkies. Vir die res van die dagsing, dans en speel hy met sy boetie.Die derde klein varkie werk hard die hele dag en bou sy huismet stene. Dit was ‘n mooi en stewige huis, met ‘n kaggel virvuur en ‘n skoorsteen op die dak. Die huis sou die sterkstewinde kon weerstaan.Die volgende dag het ‘n wolf verby die laan geloop waar diedrie klein varkies gewoon het. Hy sien die eerste varkie sestrooihuis en snuif toe in die lig en ruik toe wat binne in die strooihuis is.“’n Vark!” skreeu hy. “Daardie klein varkie gaan ‘n lekker ete maak vir my vanaand!”Wolf se mond begin water, so hy klop aan die deur en skreeu: “Klein varkie, kleinvarkie, laat my in, laat my in!”“Nee, nee, nee! Nooit maak ek die deur oop nie!”Die wolf gruis en wys sy tande en sê: “Dan sal ek blaas en blaas en dan blaas ek jouhuis om!”So die wolf blaas en blaas en blaas die huis om. Diewolf maak sy kake groot oop en byt hard af na die kleinvarkie, maar die eerste klein varkie ontsnap van diewolf se kake en hardloop so vining as wat hy kan engaan kryp weg by sy boetie, die tweede klein varkie.Die wolf hou toe aan om langs die paadjie te loop en hy kom toe by die tweede huisaan wat van stokke gemaak is. Hy ruik die varkies binne en weer water sy mond sonet aan die gedagte hoe lekker die varkies gaan proe vir aandete.So hy klop aan die deur en sê: “Klein varkies, klein varkies, laat my in, laat my in!”“Nee, nee, nee! Nooit maak ons die deur oop nie!”Die wolf gruis en wys sy tande en sê: “Dan sal ek blaas en blaas en dan blaas ek jullehuis om!” So die wolf blaas en blaas en blaas die huis om.Daar staan die twee klein varkies reg voor die groot, nare wolf. Die wolf probeer

altwee varkies gelyktydig vang, maar hy was te vraatsig en sy groot kake hap toe afen hy mis. Hy kry toe net ‘n bek vol lig.Die twee varkies skarrel weg so vining as wathulle pootjies hulle kon dra. Die wolf jaag dievarkies af die paadjie en vang hulle amper,maar hulle maak dit net by die steenhuis vanhulle boetie. En, saam maak hulle die deur toevoor die wolf hulle kon vang.Die drie klein varkie staan bitter styf teenmekaar in die huis en bewe van vrees oor diewolf wat buite staan en wag. Die wolf het die hele dag nie geëet nie, so hy is nou sohonger, veral omdat hy nog drie varkies moes jaag.Noudat hy al drie varkies ruik indie huis is hy opgewonde en hy weet hy het ‘n heerlike aandete wat vir hom wag aandie ander kant van die vier mure.So, die wolf slaan met sy pote teen die deur en sê: “Klein varkies, klein varkies, laatmy in, laat my in!”“Nee, nee, nee! Nooit maak ons die deur oop nie!”So die wolf wys sy tande en sê: “Dan sal ek blaas en blaas en dan blaas ek julle huisom!” Wel hy blaas en hy blaas en hy blaas en hy huig en hyblaas en hy blaas en hy huig, maar hy kon nie diesteenhuis omblaas nie.Uiteindelik was hy so moeg geblaas en sê: “Ek kan niemeer blaas en blaas nie!”Toe wolf uitvind dat hy nie met al sy geblaas en huig diesteenhuis omblaas nie, was hy baie kwaad. Hy kondig toeaan: “Ek gaan deur die skoorsteen klim en julle sommerkom opvreet binne julle huis!”Toe die klein varkies sien wat die wolf besig was om tedoen het hulle gou ‘n groot pot water in die kaggelvuur gaan sit en ‘n groot vuurgemaak. Net toe wolf besig was om af te kom met die skoorsteen het hulle vinnigdie deksel van die pot verwyder en die wolf val toe reg in die groot pot met diekokende water. Die klein varkies sit vining die deksel terug op die pot en druk ditstyf toe. En dit, was die einde van die nare, groot wolf.

Vrae (Answer these questions in your “ boek 1”)1. Hoeveel varke was daar altesame?2. Wie, dink jy, is die jongste varkie? Waarom sê jy so?3. Watter ander kos kon Wolf eet?4. Oor hoeveel dae neem hierdie storie plaas?5. Van watter ander kinderstorie hou jy?Dinsdag14 Julie (Prakties)Lees en kykLeesKyk na die blokkies. Van die selfstandigenaamwoorde se verkleiningsvorm kruip indie blokkiesraaisel weg, kyk hoeveel jy kan vind.Byvoorbeeld: Klip – urVarkeKakeStok

Woensdag15 Julie (Prakties)Taalstrukture en konvensieBlokkiesraaiselInstruksiesKyk na die woorde en gee die teenoorgestelde van die woord deur dit in dieblokkiesraaisel in te vul bv Hard – SagDwarsAf1.einde1. binne3.sterkste2. dag5.toe3. sterker6.slaap4. ou8.kwaad7. skreeu9.boetie10. groot11.eerste11. mooi12. lui13.honger

Donderdag/vrydag16/17 Julie (“ Boek 1 “)Opskrif (Please write the heading in your “Boek 1”)Taalstruktuur en Konvensie :VerkleiningVerkleining (read through the notes)

Voltooi die aktiwiteit in jou boek 1 (You can only write the answers in your “ boek1”)Vrydag

Maandag20 Julie (Boek 1)Opskrif (Please write the heading in your “ Boek 1”)Lees en kykLees die gedig “Die duisendpoot” en beantwoord die vrae.Vrae1. Wat is die titel van die gedig?2.Dink jy ‘n duisendpoot kan regtig byt?3.Wat het gebeur toe die duisendpoot vir Jannie gebyt het?4.Wat beteken die volgende geluide “Ha-ha,Hie-hie,Ho-ho”?5.Waarom kerm sy Ma?

Dinsdag (Mondelings)21 JulieLees en kykLees die storie vir enige familielid,laat jou familielid jou help met die uitspraak vandie woorde.

Woensdag (Algemene boek en folio)22 JulieOpskrif (Please write the heading in your “Algemene boek”)Skryf en AanbiedMy eerste dag terug by die skool.Liefste Graad 5 Kuilie,jy kom amper terug skool toe en ons is so opgewonde om julleterug te verwelkom.Skryf twee paragrawe (40 woorde per paragraaf) oor die volgende:Die dinge waarna jy die meeste uitsien en die dinge waarna jy die minste uitsien asjy terug is by die skool.Jy moet eers jou skryfstuk beplan in ‘n breinkaart (folio),eerste poging (algemeneboek) en dan die finale poging (Algemene boek).Maak seker van die volgende Spelling Sin konstruksie Verbindinsgwoorde Lees en skryftekens

Donderdag23 Julie (Boek 1)Opskrif (Write the heading in your “Boek 1”)Taalstrukture en konvensieMeervoude (Read through the notes)

Aktiwiteit (Please write both words in your “boek 1”)Skryf die meervoud neer van elke woord pan: kop: vis: ster: boot: been: dier: voet: dorp: huis: vrug: lig: oorlog: elmboog: vlag: knie: oupa: gevoel: ma:

Vrydag24 Julie (Boek 1)Opskrif (Write the heading in your “Boek 1”)Taalstrukture en konvensieSkryf die paragraaf oor in jou boek en maak die foute reg.Dar was eenmaal ‘n mama vark wat dri klien varkies gehaad het. Toe hule mooi grootwas,het sy vir hulle gesê: “Jille is nou te groot om langer hier te bly.Jille moet weggaan enjille uie huise gaan bou.Maar pasop dat die wolf julle nie vang nie

hulle pootjies hulle kon dra. Die wolf jaag die varkies af die paadjie en vang hulle amper, maar hulle maak dit net by die steenhuis van hulle boetie. En, saam maak hulle die deur toe voor die wolf hulle kon vang. Die drie klein varkie staan bitter styf teen mekaar in die hu

Related Documents:

Independent Personal Pronouns Personal Pronouns in Hebrew Person, Gender, Number Singular Person, Gender, Number Plural 3ms (he, it) א ִוה 3mp (they) Sֵה ,הַָּ֫ ֵה 3fs (she, it) א O ה 3fp (they) Uֵה , הַָּ֫ ֵה 2ms (you) הָּ תַא2mp (you all) Sֶּ תַא 2fs (you) ְ תַא 2fp (you

work/products (Beading, Candles, Carving, Food Products, Soap, Weaving, etc.) ⃝I understand that if my work contains Indigenous visual representation that it is a reflection of the Indigenous culture of my native region. ⃝To the best of my knowledge, my work/products fall within Craft Council standards and expectations with respect to

1. P274-0100-C — 1-stage cool, 1-stage heat for air- conditioning systems only. 2. P274-0200-C — 1-stage cool, 2-stage heat for a single speed heat pump, or an air conditioner with 2-stage heat. 3. P274-0300-C — 2-stage cool, 2-stage heat for 2-speed air-conditioning systems, or 2-stage cool, 3-stage heat for 2-speed heat pump systems.

If you’re unsure if you have records outstanding, please contact the office. Cool cards This term our cool card focus is 'I can do it'. Staff will be rewarding students who display an 'I can do it' mindset with a cool card. Students write their names on the cool card and place t

Play games, paint, cool off, and have fun! Dress to get messy. Ages 8-12. (90 min.) Preregister. Thu, Aug 15, 3:00 pm Be Cool at School Rock with “Pete the Cat” in his cool school shoes, and beat those “First Day Jitters” with other cool stories and games. Ages 5-7. (60 min.) Preregist

conducted between cool running water-treated burns and those that received either no first aid or an alternative to cool running water, and the 6 durational categories of first aid outlined previously. The relationship between adequate cool running water and the studied clinical outco

011 primary blue 030 cool grey 01 012 cyan 031 cool grey 02 013 turquoise 032 cool grey 03 015 dark green 033 cool grey 04 016 yellow green 035 warm grey 019 brown 037 warm grey 02 022 deep black 039 warm grey 04 AQUA COLOR SYSTEM. 8 9 REFILL. Wasser-basierende MOLOTOW Marker . Refill-Flasche · refi

Cool Math from Cool Graphs Mark Howell Gonzaga College High School Washington, DC mhowell@gonzaga.org It has been more than 25 years since hand-held graphing calculators became available to students and teachers. Over that entire time, machines have been limited to graphing functions, or inequalities with boundaries that were graphs of functions.