Kurrikulum- En L AA Assesseringsbeleidsverklaring T Is Ns .

2y ago
129 Views
2 Downloads
2.03 MB
136 Pages
Last View : 9d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Julia Hutchens
Transcription

Afrikaans HUISTaalNasionale Kurrikulumverklaring (NKV)Kurrikulum- enassesseringsbeleidsverklaringGrondslagfaseGraad R-3

KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARINGgraad R-3afrikaans HUIStaalKABV

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD R-3Department of Basic Education222 Struben StreetPrivate Bag X895Pretoria 0001South AfricaTel: 27 12 357 3000Fax: 27 12 323 0601120 Plein Street Private Bag X9023Cape Town 8000South AfricaTel: 27 21 465 1701Fax: 27 21 461 8110Website: http://www.education.gov.za 2011 Department of Basic EducationIsbn: 978-1-4315-0401-5Design and Layout by: Ndabase Printing SolutionPrinted by: Government Printing WorksKURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD R-3FOREWORD by the ministerOur national curriculum is the culmination of our efforts over a period of seventeenyears to transform the curriculum bequeathed to us by apartheid. From the start ofdemocracy we have built our curriculum on the values that inspired our Constitution(Act 108 of 1996). The Preamble to the Constitution states that the aims of theConstitution are to: heal the divisions of the past and establish a society based on democraticvalues, social justice and fundamental human rights; improve the quality of life of all citizens and free the potential of each person; lay the foundations for a democratic and open society in which government isbased on the will of the people and every citizen is equally protected by law;andbuild a united and democratic South Africa able to take its rightful place as a sovereign state in the family ofnations.Education and the curriculum have an important role to play in realising these aims.In 1997 we introduced outcomes-based education to overcome the curricular divisions of the past, but the experienceof implementation prompted a review in 2000. This led to the first curriculum revision: the Revised National CurriculumStatement Grades R-9 and the National Curriculum Statement Grades 10-12 (2002).Ongoing implementation challenges resulted in another review in 2009 and we revised the Revised NationalCurriculum Statement (2002) to produce this document.From 2012 the two 2002 curricula, for Grades R-9 and Grades 10-12 respectively, are combined in a single documentand will simply be known as the National Curriculum Statement Grades R-12. The National Curriculum Statement forGrades R-12 builds on the previous curriculum but also updates it and aims to provide clearer specification of whatis to be taught and learnt on a term-by-term basis.The National Curriculum Statement Grades R-12 accordingly replaces the Subject Statements, Learning ProgrammeGuidelines and Subject Assessment Guidelines with the(a)Curriculum and Assessment Policy Statements (CAPS) for all approved subjects listed in this document;(b)National policy pertaining to the programme and promotion requirements of the National Curriculum StatementGrades R-12; and(c)National Protocol for Assessment Grades R-12.MRS ANGIE MOTSHEKGA, MPMINISTER OF BASIC EDUCATIONKABV

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD R-3KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD R-3INHOUDAFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING. 31.1Agtergrond. 31.2Oorsig. 31.3Algemene doelwitte van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum. 41.4 Tydstoekenning. 61.4.1 Grondslagfase. 61.4.2 Intermediêre Fase. 61.4.3 Senior Fase. 71.4.4 Graad 10-12. 7AFDELING 2: INLEIDING TOT TALE. 82.1Inleiding. 82.2‘n Geïntegreerde benadering. 82.3 Tydstoekenning. 82.4Assessering. 112.5Luister en praat. 112.6Lees- en skryffokustyd. 122.7Skryf. 192.7.1 Handskrif. 19AFDELING 3: VOORGESTELDE ONDERRIGPLANNE. 213.1Graad R. 213.2Graad 1. 543.3Graad 2. 783.4Graad 3. 102WOORDELYS. 127KABV1

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD R-32KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD R-3AFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- ENASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING1.1AgtergrondDie National Curriculum Statement Grades R-12 (NCS) bepaal beleid oor kurrikulum en assessering in die skoolsektor.Ten einde die implementering van die Nasionale Kurrikulumverklaring te verbeter, is dit aangepas en die aanpassingstree in Januarie 2012 in werking. ’n Enkele samevattende Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring is vir elkevak ontwikkel om die ou Vakverklarings, Leerprogramriglyne en Vakassesseringsriglyne in Graad R-12 te vervang.1.2Oorsig(a)Die National Curriculum Statement Grades R-12 (January 2012) verteenwoordig ’n beleidsverklaring vir leeren onderrig in Suid-Afrikaanse skole en bestaan uit die volgende:(i)die Kurrikulum - en Assesseringsbeleidsverklarings vir elke goedgekeurde skoolvak;(ii)die beleidsdokument, National policy pertaining to the programme and promotion requirements of theNational Curriculum Statement Grades R-12; en(iii)(b)die beleidsdokument, National Protocol for Assessment Grades R-12 (January 2012).Die National Curriculum Statement Grades R-12 (January 2012) vervang die huidige twee NasionaleKurrikulumverklarings, naamlik:(i)die Revised National Curriculum Statement Grades R-9, Government Gazette No. 23406 van 31 Mei2002; en(ii)die National Curriculum Statement Grades 10-12, Government Gazettes, No. 25545 van 6 Oktober2003 en No. 27594 van 17 Mei 2005.(c)Die Nasionale Kurrikulumverklarings, soos vervat in subparagrawe b(i) en (ii), wat uit die volgendebeleidsdokumente bestaan, word toenemend deur die National Curriculum Statement Grades R-12 (January2012), gedurende die periode 2012 - 2014, herroep en vervang:(i)die Leerarea- / Vakverklarings, Leerprogramriglyne en Vakassesseringsriglyne vir Graad R-9 en Graad10-12;(ii)die beleid, National Policy on assessment and qualifications for schools in the General Education andTraining Band, afgekondig in die Government Notice No. 124 in die Government Gazette No. 29626 van12 Februarie 2007;(iii)die beleid, National Senior Certificate: A qualification at Level 4 on the National Qualifications Framework(NQF), afgekondig in Government Gazette No. 27819 van 20 Julie 2005;KABV3

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD R-3(iv)die beleid, An addendum to the policy document, the National Senior Certificate: A qualification at Level4 on the National Qualifications Framework (NQF), regarding learners with special needs, gepubliseer indie Government Gazette, No. 29466 van 11 Desember 2006, word geïnkorporeer in die beleid, Nationalpolicy pertaining to the programme and promotion requirements of the National Curriculum StatementGrades R-12; en(v)die beleid, An addendum to the policy document, the National Senior Certificate: A qualification at Level4 on the National Qualifications Framework (NQF), regarding the National Protocol for Assessment(Grades R-12), afgekondig in die Government Notice No. 1267 in die Government Gazette No. 29467van 11 Desember 2006.(d)Die beleidsdokument, National policy pertaining to the programme and promotion requirements of the NationalCurriculum Statement Grades R-12 en die afdelings oor die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaringsoos in Afdeling 2, 3 en 4 van hierdie dokument vervat word, bevat die norme en standaarde van die NationalCurriculum Statement Grades R-12. Dit sal in terme van afdeling 6A van die South African Schools Act, 1996(Act No. 84 of 1996), die grondslag vorm vir die Minister van Basiese Onderwys om die minimum uitkomste enstandaarde, sowel as die prosesse en prosedures vir die assessering van leerderprestasie wat van toepassingsal wees op openbare en onafhanklike skole, te bepaal.1.3Algemene doelwitte van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum(a)Die National Curriculum Statement Grades R-12 vorm die grondslag van wat beskou kan word as die kennis,vaardighede en waardes wat noodsaaklik is om te leer. Dit sal verseker dat leerders kennis en vaardighedeverwerf en toepas op maniere wat betekenisvol is vir hulle lewens. Hiervolgens bevorder die kurrikulum dieidee van begronde kennis binne plaaslike, bekende kontekste en terselfdertyd toon dit sensitiwiteit ten opsigtevan globale vereistes.(b)Die National Curriculum Statement Grades R-12 het die volgende doelwitte: om leerders, ongeag hul sosio-ekonomiese agtergrond, ras, geslag, fisiese of intellektuele vermoë, toe terus met die kennis, vaardighede en waardes wat nodig is vir selfvervulling en betekenisvolle deelname indie samelewing as burgers van ’n vrye land; om toegang tot hoër onderwys te verskaf; om die oorgang van leerders vanaf onderwysinstellings na die werkplek te fasiliteer; en om aan werkgewers ’n voldoende profiel van ’n leerder se vermoëns te verskaf.(c)Die National Curriculum Statement Grades R-12 is op die volgende beginsels gebaseer: Sosiale transformasie: Dit verseker dat onderwysongelykhede van die verlede aangepak word en datgelyke onderwysgeleenthede aan alle sektore van die bevolking voorsien word; Aktiewe en kritiese leer: Dit moedig ’n aktiewe en kritiese benadering tot leer aan eerder as om te leersonder om te begryp, en niekritiese leer van gegewe waarhede; Hoë kennis en hoë vaardighede: Dit is die minimum standaarde vir die kennis en vaardighede wat in elkegraad verwerf moet word, word gespesifiseer en stel hoë, bereikbare standaarde in alle vakke;4KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD R-3 Progressie: Die inhoud en konteks van elke graad toon progressie van die eenvoudige tot die komplekse Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid: Die infasering van die beginsels en praktykevan sosiale en omgewingsgeregtigheid en menseregte soos dit in die Grondwet van die Republiek vanSuid-Afrika omskryf word. Die National Curriculum Statement Grades R-12 is veral sensitief vir kwessieswat diversiteit weerspieël soos armoede, ongelykheid, ras, geslag, taal, ouderdom, gestremdhede en anderfaktore; Waardering vir inheemse kennissisteme: Om erkenning te gee aan die ryke geskiedenis en erfenisse vanhierdie land as bydraende faktore om die waardes in die Grondwet te laat gedy; en Geloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid: Dit voorsien onderwys wat vergelykbaar is metinternasionale standaarde in terme van kwaliteit, omvang en diepte.(d)Die National Curriculum Statement Grades R-12 stel in die vooruitsig dat leerders die volgende kan doen: identifiseer en los probleme op en neem besluite deur kritiese en kreatiewe denke; werk doeltreffend saam met ander as lede van ’n span, groep, organisasie en gemeenskap; organiseer en bestuur hulself en hulle aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend; versamel, ontleed en organiseer inligting en evalueer dit krities; kommunikeer doeltreffend deur middel van visuele, simboliese en / of taalvaardighede in verskillendevorme; gebruik wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing endie gesondheid van ander te toon; en begryp die wêreld is ’n stel verwante stelsels waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie.(e) Inklusiwiteit behoort ’n belangrike deel van organisering, beplanning en onderrig by elke skool te vorm. Dit kanalleenlik gebeur indien alle onderwysers deeglik begryp hoe om leerstruikelblokke te herken en aan te pak,asook hoe om vir diversiteit te beplan.Die sleutel tot die goeie bestuur van inklusiwiteit is die versekering dat struikelblokke geïdentifiseer enaangespreek word deur al die ondersteuningsisteme binne die skoolgemeenskap, insluitend onderwysers,distriksondersteuningspanne, institusionele ondersteuningspanne, ouers en spesiale skole wat kan dien ashulpbronsentrums. Om die struikelblokke in die klaskamer aan te spreek, behoort onderwysers verskeiekurrikulêre strategieë vir differensiëring te gebruik soos uiteengesit in die Departement van Basiese Onderwysse Guidelines for Inclusive Teaching and Learning (2010).KABV5

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD R-31.4 Tydstoekenning1.4.1 Grondslagfase(a)Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui:VAKHuistaalGRAAD RGRAAD 1-2GRAAD 3(UUR)(UUR)(UUR)107/87/82/33/4Eerste Addisionele TaalWiskunde777Lewensvaardighede:667 Aanvangskennis(1)(1)(2) Skeppende Kunste(2)(2)(2) Liggaamsopvoeding(2)(2)(2) Persoonlike en Sosiale Welsyn(1)(1)(1)Totaal232325(b)Onderrigtyd vir Graad R, 1 en 2 is 23 uur en Graad 3 is 25 uur.(c)Onderrigtyd vir Tale in Graad R-2 is 10 uur en vir Graad 3 is 11 uur. ’n Maksimum tyd van 8 uur en ’n minimumtyd van 7 uur word aan Huistaal toegeken. Vir Addisionele Taal word ’n minimum tyd van 2 uur en ’n maksimumtyd van 3 uur vir Graad 1-2 toegeken. In Graad 3 word ’n maksimum van 8 uur en ’n minimum van 7 uur virHuistaal toegeken. ’n Minimum van 3 uur en ’n maksimum van 4 uur word in Graad 3 vir Addisionele Taaltoegelaat.(d) In Lewensvaardighede is die onderrigtyd vir Aanvangskennis in Graad R-2 net 1 uur en in Graad 3 is dit 2 uur.(Die aantal ure word in die tabel tussen hakies aangetoon.)1.4.2 Intermediêre Fase(a)Onderstaande tabel dui die vakke en onderrigtyd in die Intermediêre Fase aan:VAKUURHuistaal6Eerste Addisionele Taal5Wiskunde6Natuurwetenskappe en Tegnologie3,5Sosiale Wetenskappe3Lewensvaardighede:4 Skeppende Kunste1,5 Liggaamsopvoeding1 Persoonlike en Sosiale Welsyn1,5Totaal27,56KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD R-31.4.3 Senior Fase(a)Onderrigtyd in die Senior Fase is soos volg:VAKUURHuistaal5Eerste Addisionele Taal4Wiskunde4,5Natuurwetenskappe3Sosiale Wetenskappe3Tegnologie2Ekonomiese en Bestuurswetenskappe2Lewensoriëntering2Skeppende Kunste2Totaal27,51.4.4 Graad 10-12(a)Onderrigtyd in Graad 10-12 is soos volg:VAKTYDSTOEKENNING PER WEEK (UUR)Huistaal4.5Eerste Addisionele Taal4.5Wiskunde4.5LewensoriënteringEnige drie keusevakke uit Groep B (Annexure B, TablesB1-B8) van die beleidsdokument, National policy pertainingto the programme and promotion requirements of theNational Curriculum Statement Grades R-12, onderhewigaan die bepalings soos uiteengesit in paragraaf 28 van diegenoemde beleidsdokument.Totaal212 (3 x 4 uur)27,5Die tydstoekenning per week mag net vir die minimum vereiste vakke in die National Curriculum StatementGrades R-12 (NCS) soos hierbo uiteengesit, gebruik word. Dit mag nie vir enige addisionele vakke wat tot dievakkeuselys gevoeg is, gebruik word nie. As ’n leerder enige addisionele vakke wil aanbied, moet ekstra tydtoegeken word vir die onderrig van hierdie vakke.KABV7

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD R-3AFDELING 2: INLEIDING TOT TALE2.1InleidingIn die Grondslagfase is die belangrikste vaardighede in die kurrikulum vir Huistaal die volgende:Luister en praatDink en Redeneer en Taalstruktuur enLees en klanke-gebruik is in al vier die taalvaardighede (luister, praat, leesen skryfwerk) geïntegreer.Skryf en handskrifDie inhoud (kennis, begrippe en vaardighede) van die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) is in die NasionaleKurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) per kwartaal herrangskik onder bogenoemde opskrifte. DieKABV voorsien aan onderwysers die volgende: 'n inleiding wat riglyne bevat oor die gebruik van die Grondslagfase-dokument; inhoud, begrippe en vaardighede wat aangeleer moet word per kwartaal; riglyne ten opsigte van tydstoekenning; vereistes vir formele assesseringsaktiwiteite en voorstelle vir informele assessering; en lyste van voorgestelde hulpmiddels per graad.2.2'n Geïntegreerde benaderingDie Tale-program is met al die ander vakke geïntegreer. Taal word oor die kurrikulum heen in alle mondelinge, lees- enskryfwerk gebruik. Baie van die luister- en praatvaardighede sal ontwikkel word in Wiskunde, en Lewensvaardighedewat uit verskillende vakke saamgestel is, soos Skeppende Kuns, Aanvangskennis, Persoonlike en Sosiale Welstandinsluit, Natuurwetenskap, Tegnologie en Sosiale Wetenskap. Temas en onderwerpe kan uit hierdie vakgebiedegekies word om kontekste vir die onderrig van taalvaardighede te bied.2.3 TydstoekenningDie volgende tydstoekenning vir Tale tree in 2012 in werking. Die tydstoekenning vir Tale in die Grondslagfase saldeur die taalkonteks van die skool bepaal word. Skole kan self besluit om meer of minder tyd aan Huistaal en EersteAddisionele Taal te bestee volgens die behoeftes van hulle leerders. Die minimum tyd vir die Huistaal en EersteAddisionele Taal word in die onderstaande tabel tussen hakies aangedui.HuistaalEerste Addisionele TaalGraad R10 uurGraad 18 (7) uur3 (2) uurGraad 28 (7) uur3 (2) uurGraad 38 (7) uur4 (3) uurDie Departement is nie voorskriftelik t.o.v. die manier waarop skole die minimum tyd vir die verskillende grade in dieverskillende komponente aanwend nie, maar stel die volgende indeling per graad voor.8KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD R-3GRAAD 1 HUISTAALLuister en praat15 minute per dag vir 3 daeLees en klankeKlanke: 15 minute per dag vir 5 dae(1 uur 15 minute)Gedeelde lees: 15 minu

(b) Onderrigtyd vir Graad R, 1 en 2 is 23 uur en Graad 3 is 25 uur. (c) Onderrigtyd vir Tale in Graad R-2 is 10 uur en vir Graad 3 is 11 uur. ’n maksimum tyd van 8 uur en ’n minimum tyd van 7 uur word aan huistaal toegeken. Vir Addisionele Taal word ’

Related Documents:

GEOGRAFIE GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING 1.1 Agtergrond Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 bepaal beleid ten opsigte van kurrikulum en assesserings- aangeleenthede in die skoolsektor.

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7-9 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) 1.4 Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste

FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD R (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste A

REKENINGKUNDE GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) 1.4 Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste Addisionele Taal 2/3

TOERISME GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste Addisionele Taal 2/3 3/4 Wiskunde 7 7 7 Lewensvaardighede Aanvangskennis

AFRiKAANS EERSTE ADDiSiONELE TAAL GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELiNG 1: iNLEiDiNG TOT DiE KURRiKULUm- EN ASSESSERiNGSBELEiDSVERKLARiNG 1.1 Agtergrond Die National Curriculum Statement Grades R-12 (NCS) bepaal beleid oor kurrikulum en assessering in die skoolsektor. Ten einde die implementering van die Nasionale K

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING 1.1 Agtergrond Die National Curriculum Statement Grades R-12 (NCS) bepaal beleid oor kurrikulum en assessering in die skoolsektor. Ten einde die implementering van die Nasionale Kurrikulumverklaring te verbeter, is dit aangepas en die aanpassings

Sosiale Wetenskappe 101 Natuurwetenskappe & Tegnologie 106. . Kurrikulum die manier waarop elke vak van Graad 1-6 aangebied moet word. Dit sal deur (die) . WKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum 10 Afdeling 3 Klaskamerpraktyk