GRAAD 9 NOVEMBER 2012 SOSIALE WETENSKAPPE

2y ago
105 Views
4 Downloads
305.02 KB
10 Pages
Last View : 14d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Mollie Blount
Transcription

Province of theEASTERN CAPEEDUCATIONSENIOR FASEGRAAD 9NOVEMBER 2012SOSIALE WETENSKAPPEMEMORANDUMPUNTE:100Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

2SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)AFDELING AAARDRYKSKUNDEVRAAG 1KAARTLEES EN KAART-INTERPRETASIE1.1A 1.21.31.41.51.61.71.81.91.10C C D C D A C B A VRAAG 2(NOVEMBER 2012)posisie van die kaart - die breedte-graad en lengte-graadlyne op dieroosterA8Uitloper en ValleiPadvervoer en Spoorvervoer5Buffalorivier (F6).Woordskaalvry vloei van pad- en spoorvervoer te verseker.H2.bewerking van lande.(1)(1)(1)(1)(1)(1)(1)(1)(1)(1)[10]KAARTLEES EN KAART-INTERPRETASIEDie roete is hoofsaaklik opdraand. Dis omdat vanaf die ‘Y’-aansluiting in(F7) suid-oos van Zwelitsha na die uitgrawings suid van KwaMlakalaka (H7)daar ʼn algemene toename in hoogte is - soos aangedui deur die hoogtemerke.(2)2.2Peiling is 175º Ken vol punte toe vir antwoorde met 3º verskil(2)2.332º54’30’’S (2)2.4Kaartafstand in cm 8,5 cm Kaartskaal 1:50 000Werklike Afstand 8,5 cm x 50 000100 000 4,25 km 1 3 km (na Blaney soos op kaart verskyn) 7,25 of 7 km2.12.5Tyd27º25’45’’O AfstandSpoed 7 km (werklike kaartafstand/km)100 km/h (spoed) 0,07hr 1 0,07hr x 60 min 1 4,2 min/4 min 1(3)(3)

(NOVEMBER 2012)2.6SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)3Lugfotografie is die neem van foto’s van die grond uit die lug uit. Dit wordgebruik om ʼn oorsigtelike blik van die gebied te kry. Lugfoto’s word ookdikwels gebruik om ortofoto’s te maak – foto’s wat geometries gekorrigeer isom sodoende as kaarte gebruik te word. 1(Enige 1 punt hierbo / enige relevante feit.)Ortofoto’s word meestal gebruik in die geografiese inligtingstelsels deuropmetings-agente. Sodra die beelde opgelyn of geregistreer is met diewêreldkoördinate, kan hulle wyd aangewend word. 1(Enige 1 punt hierbo / enige relevante feit.)Satellietbeelde word toegepas in meteorologie, landbou, bosbou, bewaringvan biodiversiteit, streeksbeplanning, opvoeding, intelligensie enoorlogvoering. Beelde kan in sigbare kleure en in ander spektra voorkom.Satellietbeelde word ook gebruik in seismologie en oseanografie omveranderinge in die waterdiepte, asook die see-bodem wat veroorsaak worddeur aardbewings, vulkane en tsunami’s, aan te dui. 1(Enige 1 punt hierbo / enige relevante feit.)VRAAG 3HULPBRONNE3.1(3)[15]ONTWIKKELING & VOLHOUBARE GEBRUIK VANAanwysers van ekonomiese ontwikkeling is aanwysers wat geld en rykdommeet. Hulle is: Die Bruto Nasionale Inkomste – die totale waarde (in geld) van allegoedere en dienste wat die land/mense in een jaar produseer. Die Bruto Nasionale Inkomste per capita – dit gee aanduiding van dieaantal geld wat beskikbaar is vir elke persoon in die land. Menslike Ontwikkelingsindeks – dit verwys na die welstand van diemense in verhouding tot gesondheid en onderwys.2 Persentasie van mense in Verskillende Sektore van die ekonomie. (Enige 2 hierbo)3.2DIT VERTRAAG ONTWIKKELING1.HIV/Vigs2.Misdaad3.3 (2)DIT BEVORDER ONTWIKKELING1.Gebruik van rekenaars2.Maatskaplike toelae(2x2)(4)Dis baie duur en onbekostigbaar.Dit neig om nie die arm mense, wat dit benodig, te bevoordeel nie.Dit bring nie verbeteringe teweeg nie.Dit het negatiewe uitwerkings op die omgewing.Dit veroorsaak dat mense werkloos word.Dit vervang en verminder mense arbeid en lei tot werkloosheid.Dit vertraag (kortwiek) die kreatiwiteit van mense. 2 (Enige 2 punte hierbo/enige relevante feit/e)(2)

43.4SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)3.4.13.4.23.4.33.4.4(NOVEMBER 2012)Die woord verwys na enige iets wat verband hou met die see enoseane. 2(2)Die provinsies in die tabel is die enigste kusprovinsies, die anderprovinsies is binnelands – hulle het nie ʼn seelewe nie. 2(2)Die Wes-Kaap is die enigste provinsie op die tabel wat menseopvoed in verband met die see-lewe en sodoende die hulpbronnevan die see lewe beskerm. Hulle belê in toerisme d.m.v. opvoeding. 2(2) Seewater dien as ʼn bron van voedsel.Seewater dien as vervoerstelsel van waardevolle minerale in diehandel.Dien as ʼn plek vir ontspanning en om riool te stoot.Die oseane verskaf vis wat geprosesseer word om diere te voed- 10% van menslike proteïene inname kom van die see.Ander biologiese produkte uit die see word ook verkoop bv.Pêrels uit oesters vir juwele, en skulpe en korale word oralgebruik as bron van boumateriaal.Oseane word al meer belangrik vir ontspanning – elke jaar wordmeer mense getrek na sport soorte soos swem, hengel, skubaduik, water-ski, ens.Hulle is die planeet se lewensaarstelsel – hulle neemkoolsuurgas op en verskaf tussen een derde en een helfte vandie wêreld se suurstof.Dis die huisvesting van duisende vis- en invertebrate spesies.Oseane verskaf ʼn belangrike deel van die globale voedselketting; beide see soogdiere en mense steun swaar op gesondevisse en ander seekosse. (1x3 3) (enige 3 punte hierbo) (3x1)(3)[17]

SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)(NOVEMBER 2012)VRAAG 44.1SOSIALE EN OMGEWINGSKONFLIKTE IN SUID-AFRIKAPrentABCD4.25Gepaste oorsaak vir konflikDie verlede (geskiedenis) 1Xenofobie 1Ongelykheid 1Beperkte hulpbronne 1(1)(1)(1)(1)Rassisme en xenofobie4.2.14.2.2Rassistiese voorvalle kom voor in sekere sportaktiwiteite wat steedsgedomineer word deur sekere rasse; in woongebiede; in dieplaasbesit deur sekere rasse waar jy dan soms plaasmoorde kry.Top uitvoerende poste in maatskappye word ook steedsgedomineer deur sekere rasse. Die beleid van swart ekonomiesebemagtiging word steeds deur sommige mense beskou asrassisme. ens. 1 (Enige 1 punt hierbo/enige relevante feit)(1)(1)Xenofobie affekteer nie-Suid-Afrikaners in baie opsigte. Hulle wordgemartel en gebrandmerk as mense wat diewe is, wie toorderybeoefen, werke/poste van Suid-Afrikaners oorneem, betrokke is inonwettige handel in dwelms, moordenaars is en mense wie onwettigin die land gekom het. 1 (Enige 1 punt hierbo/enige relevante feit)(1)(1)Moontlike oplossings (4.2.1 4.2.2)Oplossings sluit in, maar is nie beperk tot: Dialoog, Toepassing van streng strawwe aan oortreders, Regeringshulp aan slagoffers, Hou van werkswinkels oor hoe om konflik te hanteer. ens. 2 (Enige 2 punte hierbo/enigerelevante feite) (1 1)[8]

6SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)(NOVEMBER 2012)AFDELING B: GESKIEDENISVRAAG 55.1APARTHEID IN SUID-AFRIKAAan die einde van die oorlog in 1945: Baie swart mense trek na stede om te werk as geskoolde arbeiders;swart mense begin om mee te ding met hul wit eweknieë vir werke. Stakings het voorgekom wat ʼn bedreiging vir die regering was - omdatdaar ook baie swart werker-unies was. Behuising en voedsel tekorte vir wittes het gelei tot blamering vanmekaar en wittes het na die regering gekyk om beperkings te plaas opwaar swart mense moet bly en werk, en daarom het hulle vir dieNasionale Party gestem in 1948. 2 (Enige 2 punte hierbo/enigerelevante feite)Bevolkings Registrasie-wet 1Groepsgebiede-wet 1Naturelle Onderwys-wet 15.25.2.15.2.25.2.35.3Hy het lid geword van die Jeug Liga van die African National Congress(ANCYL) in 1948. In 1949 was hy gekies as president van die Fort HareStudente Raad, waar hy homself as goeie spreker bewys het.In 1950 was Sobukwe aangestel as onderwyser by ʼn hoërskool inStanderton, ʼn posisie wat hy verloor het toe hy hom uitgespreek het tengunste van die Program van Verset/Weerstandsbeweging in 1952. In 1952het hy baie ondersteuning gekry vir die Weerstandsbeweging.Hy het geïdentifiseer met die Afrikaniste binne die African NationalCongress en in 1957 verlaat hy die ANC en word Redakteur van diekoerant, The Africanist in Johannesburg. Hy het sterk geglo in ʼnAfrikanistiese toekoms vir Suid-Afrika en het enige model verwerp watvoorstel dat met enige iemand anders as swartes saamgewerk moes word.Hy verlaat toe die ANC en stig die Pan Africanist Congress (PAC), en isgekies as die eerste president in 1959. Robert Sobukwe het bekend gestaanas die Professor of 'Prof' onder sy naaste tydgenote as gevolg van syopvoedkundige suksesse asook sy vermoë om toesprake te maak.Hy het hom uitgespreek oor die behoefte van swart Suid-Afrikaners om”hulself te bevry” sonder die hulp van nie-swartes. Hy het ook baieorganisasies in die anti-apartheidstryd aangemoedig byvoorbeeld die SwartBewussynsbeweging van Steve Biko.In 1954 trek hy Johannesburg toe en word ʼn lektor van Afrika-studies aandie Universiteit van die Witwatersrand. Sobukwe het ʼn optog gelei met dienuutgestigte PAC op 21 Maart 1960.(2)(1)(1)(1)

(NOVEMBER 2012)SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)Dit was ʼn landswye protes teen die gehate Pas-wet wat van swart mensevereis het om ten alle tye ʼn pas boekie te dra. In ʼn soortgelyke protes opdieselfde dag in Sharpeville, het die polisie begin skiet op die skare vanPAC ondersteuners en 69 mense is doodgeskiet in die Sharpeville Menseslagting.Sobukwe was gearresteer, aangekla en skuldig bevind aan opstoking, en virdrie jaar opgesluit op Robben-eiland. Onder die "Sobukwe klousule” was hyvir ʼn verdere drie jaar aangehou. Sobukwe was die enigste persoon wieaangehou is volgens hierdie klousule.Sobukwe was in eensame afsondering aangehou, maar is sekere voorregtetoegelaat soos boeke, koerante, siviele kleredrag, brood ens. Hy het in ʼnaparte area op die eiland gewoon waar hy geen kontak met gevangenesgehad het nie. Die enigste kontak was sy geheime hand seine wanneer hybuite besig was met oefeninge. Hy het gestudeer gedurende die tyd vanaanhouding en het onder andere ʼn graad in ekonomie verwerf van dieUniversiteit van Londen. Daar word gespekuleer dat die Suid-Afrikaanseadministrasie Robert Sobukwe as ʼn meer radikale en moeilike opponent asdie gewone ANC gevangenes beskou het. Sobukwe was vrygelaat in 1969.Hy was toegelaat om in Kimberley met sy familie te gaan woon. Hy wasdeur ʼn verbanningsopdrag verbied om aan politieke aktiwiteite deel te neem.Verskeie beperkings het Sobukwe verbied om oorsee te reis, wat sodoendesy pogings om verder te studeer gekortwiek het. Om dieselfde rede moes hyverskeie kere aanbiedinge om te gaan onderwys gee in plekke in VerenigdeState, van die hand wys. Robert Sobukwe het sy graad in die Regte voltooimet die hulp van ʼn plaaslike prokureur in Galeshewe. Met voltooiing van diegraad het hy sy eie regspraktyk begin in 1975 in Kimberley. Hy het gesterfop 27 Februarie 1978, en was begrawe in Graaff-Reinet op 11 Maart 1978. 5 (Enige 5 feite hierbo/enige relevante feite)MENSEREGTE KWESSIES GEDURENDE EN NA DIE 2deWĚRELDOORLOGStreng maatreëls van die Vrede van Versailles.Duitsland is gestroop van sy oorsese ryke, Elsas en Lotharinge, die Saar& die Rynland.Duitsland moes sy magte ontbind en sy weermag beperk tot helfte van diegrootte van die magte van die Geallieerdes.Duitsland moes oorlogskuld aanvaar en skuld betaal.Die Weimar Republiek wat swak was - alhoewel dit gekies is deurproporsionele verteenwoordiging (demokrasie).Hulle hou nie van die feit dat die Weimar Republiek die bepalings van dieVrede van Versailles aanvaar het nie.Ekonomiese probleme het gelei tot werkloosheid en inflasie asook dieonvermoë om die gevolge van die Groot Depressie baas te raak.(1 1 2)(Enige 2 hierbo)Om die gewapende magte te versterkOm nasionalisme te verkondig (om trotse Duitse volk te wees)Om werk te skep.Om die ongewilde bepalings van die Vrede van Versailles ongedaan temaak.Meer lewensruimte vir die Duitsers.Om diegene (Joodse sondebokke) van wie die Duitsers nie hou nie, te laatverwyder. (1 1 2) (Enige 2 hierbo)7(5)[10]VRAAG 66.1 6.2 (2)(2)

86.36.4SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)(NOVEMBER 2012)Joseph Goebbels was in 1897 gebore en het in 1945 gesterwe. JosephGoebbels was Hitler se Minister van Propaganda en een van diebelangrikste en invloedryke mense in Nazi Duitsland. 2(2)Simbool 1:Suid-Afrikaanse landswapen(National Coat of Arms) . Dis diehoogste visuele simbool van dieStaat. Die South Africa’s Coat ofArms is bekend gestel opVryheidsdag, 27 April 2000. Dieveranderinge reflekteer die regeringse bedoeling om demokratieseverandering in Suid-Afrika asook ʼnnuwe sin vir patrio-tisme, tebeklemtoon. Daarom word dit vanelke opregte nie-rassistiese SuidAfrikaner verwag om te dit aanvaaren te respekteer as ʼn simbool vanSuid-Afrika se demokrasie. Hierdiesimbool bevorder eenheid enversoening asook eenheid binneverskeidenheid. 2(4)[10]Simbool 2:Swastika, Nazi vlag . Sedert 1945 isdie swastika verban in Duitsland saammet ander simbole, liedere,slagspreuke en selfs begroetings watmet die Hitler era geassosieer was.Oortreders kon streng boetes en selfstronkstraf opgelê word. Die Duitse (enOostenrykse) na-oorlogse kriminelekode het die publieke gebruik van dieHakenkreuz (die swastika) en anderNazi simbole onwettig en strafbaargemaak, behalwe vir skool gebruik. Ditis ʼn simbool van rassemeerderwaardigheid watonderdrukking van ander rasse kanaanhits. Daarom bevorder dit nieharmonie, maar eerder xenofobiesetendense. 2VRAAG 7 EINDE VAN DIE 2de WĚRELDOORLOG EN DIE STRYD OM MENSE-REGTE7.1KOLOM A - OORSAKEKOLOM B - GEVOLGE7.1.1 Die Volkebond wat gestig was naC Die Verenigde Nasies watdie Eerste Wêreldoorlog het mislukvandag nog bestaan, is inom ʼn volgende Wêreldoorlog te1945 gestig met die doel omvoorkomdwarsdeur die wêreld vrede tehandhaaf7.1.2 Op 1 Desember was ʼn swartE Aanhoudende bus- en winkelAmerikaanse vrou (Rosa Parks)boikotte, georganiseer deurgearresteer omdat sy geweier hetSwart Amerikaanseom haar sitplek in ʼn bus af te staannasionaliste, het drukaan ʼn wit man. ʼn Volskaalse boikotuitgeoefen op die regering omvan die stad se busse sowel assy segregasie beleid teprotesaksies deur die swartveranderbevolking het gevolg vir ongeveerʼn jaar7.1.3 Gedurende koloniale beheer wasB Swart mense was behandel asmense-regte van swart mense nieminderwaardig; hulle het hulbeskerm niegrond verloor en daar wasswak dienslewering vir hullede7.1.4 Na die 2 Wêreldoorlog was dieA Dit het aanleiding gegee tot diewêreld geskok oor die Nazi’s seopkoms van die idee vanmisbruik van mense-regte asookVerklaring van Mense-regtehul misdade teen die mensdom7.1.5 Die Berlynse Konferensie vanD Suid-Afrika was gekoloniseer1884 by die woning van Otto vondeur Holland (Nederlanders)Bismarck het die grondslag gelê viren die Britte (Engelse) wat nadie ‘wedloop om Afrika’die ooste wou uitbrei(5x1) (5)

SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)(NOVEMBER 2012)7.29Afdeling 28 van die Verklaring van Menseregte, getiteld "Kinders", bepaaldie volgende:ʼn Kind se beste belange is van kardinale belang in elke saak rakende diekind.Met ʼn kind word bedoel iemand onder die ouderdom van 18 jaar.ʼn Kind het die reg op ʼn naam, burgerskap en ʼn vorm van toesig.Kinders benodig kos en beskutting, en moet beskerm word teen misbruik,verwaarlosing en verkleinering.Geen kind onder-ouderdom moet werk nie, of werk doen wat met syskoolwerk sal inmeng nie. Kinders moet opgesluit word in tronke slegs as ʼnlaaste uitweg en moet nie ʼn sel met volwassenes deel nie. Kinders moeniedeelneem aan oorloë nie en moet beskerm word tydens konflikte.Ons regering het baie gedoen om te wys hulle bedoel wat hulle sê.Voorbeelde is: kinder-toelaes vir enkel-ouer kinders asook vir wees kinders.Daar is skole sonder skoolfooie; skool voedingskemas; verpligte skool totmet sekere ouderdom en erkenning van dae vir nie-geweld teen kinders,ens. 5 (Merk enige 5 punte hierbo/enige relevante punte)VRAAG 88.1DIE KERNWAPENTYDPERK EN DIE KOUE-OORLOGAMERIKA/AMERIKAANSDie Noord AtlantieseVerdragsorganisasie was gestig in1949 2Die Amerikaners stuur die eersteman, Neil Armstrong na die maanop 20 Julie 1969; dit het dieAmerikaners laat voel dat hulle voorander lande in die ruimte was 2President Kennedy het gedreig omvir Kuba (Russiese bondgenoot)binne te val met die ontdekking vanmedium afstand kern wapens watgerig is op sy land. 2Ens.8.2(5)[10].9 Augustus 1945 RUSLAND/SOWJETTEDie Warskou Pakt was gestig in1955 as teenvoeter vir NAVO. 2Die Russe het vir Sputnik 1gelanseer op 4 Oktober 1957– ditwas die eerste satelliet in dieruimte. Hulle het vir Yuri Gagarinin die ruimte gestuur in 1961; ditwas ʼn bron van trots vir dieRusse. 2In 1956 het Khrushchev tenksgestuur na Hongarye en Pole(Sowjet beheerde regerings) omopstande teen die Sowjet te gaanonderdruk en in 1961 is dieBerlynse -muur gebou. 2Ens.(3x2)(6)(2)

108.3SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)(NOVEMBER 2012)Die Berlynse Muur is gebou: om Ooste en Weste van mekaar te skei of om kapitalistiese invloed van kommunistiese invloed weg te hou. 1enige een punt hierbo of ander relevante feitMikhail Gorbachev het ernstige hervorminge ingestel wat gelei het tot die valvan die Berlynse Muur op 9 November 1989 omdat die Sowjet Unie ernstigeprobleme ondervind het soos: Die ekonomie was op die punt om te val, Tekorte aan nodige goedere, Mense was moeg vir kommunisme wat hulle gefaal het, Massa-proteste teen kommunistiese state Gebrek aan mense-regte. 1 (Enige een punt hierbo genoem of enigeander relevante feit)(1 1)VRAAG 9(2)[10]SAKE VAN ONS TYDAmnestie verwys na amptelike vryspreking vir iemand wie ʼn misdaadgepleeg het. 1(1)9.2Tutsi’s 1(1)9.3 (1)9.19.4Onwettige aanhouding,moord,verkragting,seksuele aanranding,marteling,slaan,roofen onmenslike behandeling van burgers. 1 (Enige 1 uit die lys)Ten gunste van GlobaliseringGeld, tegnologie, kundigheidbevoordeel mense enekonomieëWerkgeleenthedeGekant teen GlobaliseringUitbuiting met lae lone, langwerksure, gebrek aan veiligheid &kinderarbeidUitputting van hulpbronne deurgroot maatskappye en ekonomieëStyg van die lewensstandaardDominering van kleiner state deurmet die gepaardgaande vryegroter state wat werkers kommarkuitbuitBring rykdom en voorspoed deur Doen nie veel om armoede tebuitelandse beleggingsbekamp nie (ryk arm gemeenskap)Internettoegang bring inligting,Bewerkstellig nie volhoubareopvoeding en opleidinglewens nie - produkte word te duurHet toegang tot goedere enNegatiewe uitwerkings op diedienste reg oor die wêreld.omgewing(Enige 2 punte ten gunste van en teen Globalisering soos hierboaangedui) 4 (2x2)9.5Aartsbiskop Emeritus Desmond, Mpilo Tutu 19.6President Thabo Mbeki en President Olusegun Obasanjo 2(4)(1)(2x1)TOTAAL:(2)[10]100

6 SOSIALE WETENSKAPPE (Memo) (NOVEMBER 2012) AFDELING B: GESKIEDENIS VRAAG 5 APARTHEID IN SUID-AFRIKA 5.1 Aan die einde van die oorlog in 1945: Baie swart mense trek na stede om te werk as geskoolde arbeiders; swart mense begin om mee te ding met hul wit eweknieë vir werke. Stakings he

Related Documents:

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig en geassesseer word. Alhoewel die twee dissiplines apart gehou word, is hierdie

VAK en GRAAD SOSIALE WETENSKAPPE – GRAAD 4 KWARTAAL 2 Week 5 SKAKEL MET ONDERRIG- EN ASSESSERINGSPLAN Leer van leerders Wat is die eienskappe van ‘n goeie leier? DOELSTELLINGS VAN LES Leerders toe te rus met die kennis, vaardighede en waardes noodsaaklik vir selfvervulling en deelname in ‘n gemeenskap as ‘n burger van ‘n vry land.

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

verbreed om die volledige Tussentydse Fase van Graad 4, 5 en 6 in te sluit. Die program sluit nou drie opvoederbronne in: Lewensvaardighede vir Graad 4 en 5, Sosiale Wetenskappe & Aardrykskunde vir Graad 4, en Natu

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS) PUNTE: 40 TYD: 1½ uur Maak seker dat leerders ʼn 30 minute breuk tussen

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en