GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V2 MEMORANDUM

3y ago
310 Views
19 Downloads
312.57 KB
8 Pages
Last View : 2d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Roy Essex
Transcription

NASIONALESENIOR SERTIFIKAATGRAAD 11NOVEMBER 2013GEOGRAFIE V2MEMORANDUMPUNTE:75Hierdie memoradum bestaan uit 8 bladsye.

2GEOGRAFIE V2(NOVEMBER 2013)AFDELING AVRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAEDie volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2730DD VRYHEID,sowel as die ortofotokaart 2730DD 2 VRYHEID-OOS van ʼn gedeelte van diegekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoordevir die volgende stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs dieletter (A–D) in die blokkie langs elke stelling neer.1.1Die topografiese kaart verwysing (titel) aan die ooste van 2730DD kaartvan Vryheid is .ABCD1.2C1 200 m.1 120 m.1 100 m.1 150 m.CDie fisiese verskynsel gemerk E in blok C6 op die topografiese kaart is ʼn ABCD1.5hoofpad.pyplyn.kraglyn.nasionale pad.Die hoogte van die indeks kontoerlyn aangedui met die letter F in blok E4is .ABCD1.4ADie mensgemaakte verskynsel wat as 6 op die ortofotokaart aangedui is,is ʼn i.plato.CDie presiese ligging (koördinate) van die reservoir in blok C3 is ABCD27 47′35″S30 46′20″O27 48′25″S30 45′10″O30 47′20″O.27 48′25″S.30 47′55″O.27 45′05″S.A

1.6Die vloeirigting van die Besterspruit in blok E4 op die topografiese kaartis ordelikeDsuidwes.noordwes.suidoos.suid.A5 m.20 m.10 m.25 m.BDie kaartprojeksie wat op die ortofotokaart gebruik is, is die projeksie.ABCD1.12CDie kontoerinterval van die topografiese kaart is ABCD1.11dieselfde as dié van die topografiese kaart.kleiner as dié van die topografiese kaart.groter as dié van die topografiese kaart.onmoontlike om af te lei van die beskikbare inligting.Die rigting van punthoogte 1168 (blok C6) vanaf punthoogte 1165(blok E5) is ABCD1.10BDie ortofotokaart stel slegs die gedeelte van die topografiese ooswaarts.Die skaal van die ortofotokaart is .ABCD1.83GEOGRAFIE V2(NOVEMBER 2013)MercatorLambertGauss konformeuniversele transversaleCBy 7 op die ortofotokaart is die grondgebruik ʼn ABCDpark.hospitaal.skool.nywerheid.C

41.13GEOGRAFIE V2Hoogte in blok B2 word verteenwoordig deur ʼn ABCD1.14hoogtemerk en kontoerlyne.punthoogte en ʼn hoogtemerk.trigonometriese stasie en ʼn punthoogte.kontoerlyn en ʼn punthoogte.ADie ortofoto was. geneem.ABCD1.15(NOVEMBER 2013)in die oggend tussen 10:00 en 11:00tydens die middag tussen 12:00 en 13:00in die namiddag tussen 16:00 en 17:00Nie een van bogenoemde nie.CDie woordskaal van die ortofotokaart is:ABCD1 cm verteenwoordig 10 000 cm in werklikheid1 cm verteenwoordig 1 000 cm in werklikheid1 cm verteenwoordig 100 cm in werklikheid1 cm verteenwoordig 10 cm in werklikheidC(15 x 1)(15)TOTAAL AFDELING A:15AFDELING BVRAAG 2: GEOGRAFIESE TEGNIEKE EN -BEREKENINGE2.1Bereken die werklike (ware) afstand in meter vanaf punt 1 na punt 2 opdie ortofotokaart.Toon ALLE berekeninge aan. Gee jou antwoord in kilometer/meter.Afstand afstand in cm x skaal/10 000 3,4 cm x 10 000 OF 3,4 x 0,1 km cm 0,34 km x 1 000 0,34 km x 1 000 340 m 340 m (Speling:[3,3 cm] 330 m – [3,5 cm] 350 m)2.2(4)Bestudeer die volgende dwarsprofiel tussen trigonometriese stasie Δ381in blok B5 en trigonometriese stasie Δ370 in blok C2.Rivier (R) Hoofpad (O) Aanloopbaan (W) Gholfbaan (G) (4)

(NOVEMBER 2013)2.3Bereken die vertikale vergroting van die dwarsprofiel in bogenoemdeVRAAG 2.2. Toon ALLE berekeninge aan.VE VSHSOFVE VSHS 1/20 1/500 1/2 000 1/50 000 1/20 x 500/1 1/2 000 x 50 000/1 25 keer 25 keer VS 1 cm : 20 m HS 1 cm : 500 m2.45GEOGRAFIE V2VS 1 cm : 20 m (1 cm : 2 000 cm) HS 1 cm : 50 000 cmBepaal die geografiese of ware peiling van die trigonometriese stasieΔ381 in blok B5 tot trigonometriese stasie Δ370 in blok C2.19 (Speling: 18 tot 20 )2.5(5)(2)Bereken die magnetiese deklinasie vir die jaar 2013.Toon ALLE berekeninge aan.Verskil in jare: 2013 – 1997 16 jaar Gemiddelde jaarlikseverandering 16 x 6’ W (96’ W) 1 36’ MD vir 2013: 19 38’ 1 36’21 14’ W (5)TOTAAL AFDELING B:20

6GEOGRAFIE V2(NOVEMBER 2013)AFDELING CVRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING3.1 Die sketskaart hieronder is ʼn voorstelling van die area wat deur dietopografiese kaart gedek word. Bestudeer die topografiese kaart en dieortofotokaart en dui dan die verskynsels, waarna daar in VRAE 3.1.1, 3.1.3en 3.1.5 verwys word, so akkuraat as moontlik op die sketskaart lt-up areasRivierPaaieSpoorwegBeboude gebied3.1.1 Gebruik pyle ( ) om rivier A se vloeirigting aan te toon.Kaart A (1)3.1.2 Gee TWEE redes waarom jy daardie rigting aangedui het.Kontoere hoër in Noord Damwal/Rivier vloei na die dam Kontoere vorm ʼn V wat stroomop wys [Enige TWEE](Enige 2 x 1)3.1.3 Gebruik die letter C om die spoorlyn wat Vryheid met Kingsleyverbind, aan te dui.Kaart C (2)(1)3.1.4 Watter primêre ekonomiese bedrywigheid word by D aangetref?Uitgrawing 3.1.5 Dui die ligging van die Vryheid skietbaan, noord van die spoorlyn,met die letter E aan.Kaart E (2)(1)

(NOVEMBER 2013)7GEOGRAFIE V23.2 Verduidelik waarom die ligging van die vliegveld (blok C3) op dietopografiese kaart.Ver van die SSK Goedkoop grond Naby die pad Gelyk oppervlak Benodig groot stuk grond Weg van die residensiële gebied (2) (Enige 2 x 2)(4)3.3 Bhekuzulu brei uit na die ooste. Gee EEN rede, wat op die ortofotokaartsigbaar is, waarom dit vir die inwoners van hierdie woonbuurt baie moeiliksal wees om na die noordweste uit te brei.Industriële gebied (1 x 2)(2)3.4 Verwys na beide die ortofotokaart en die topografiese kaart en identifiseerdie naam van die ontspanningsterrein (blok D1).Cecil Emmat Park (1 x 2)(2)3.5 Daar is verskeie “groen gebiede” soos die Vryheid Natuurreservaat, (3 opdie ortofotokaart) wat belangrik vir die dorp is. Gee die geografiese term virhierdie groengebiede.Groengordels (1 x 2)(2)(Enige 2 x 2)(4)3.6 Verduidelik waarom hierdie groen gebiede belangrik vir die stedelikeomgewing is.Verminder erosie Verhoed verdere stedelike uitbreiding Absorbeer CO2 Verskaf O2 Bied habitat vir sekere wildspesies Versier omgewing Verminder erosie Verminder temperature oor stedelike gebiede Voorsien skadu Beskerming teen wind ontspannings gebied 3.7 Die treinspoor is baie kronkelend as gevolg van ongelyke topografie.Noem EEN tegnieke wat die ingenieurs gebruik het met die bou van dietreinspoor.Tonnels Uitgrawings Treinspoor volg ompaaie om die geleidelike helling te volg (Enige 1x 2)(2)3.8 Die beoefening van landbou in die gekarteerde gebied is beperk en moeilik.Verduidelik EEN rede waarom landbou in die gebied beperk is.Klein gelyk oppervlak – moeilik om masjinerie te gebruik Beperkte reënval – besproeiing moet gebruik word Min gras en plantegroei vir weiding – veeboerdery Meestal nie-standhoudende riviere (Enige 1 x 2)(2)TOTAAL AFDELING C:25

8GEOGRAFIE V2(NOVEMBER 2013)AFDELING DVRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)4.1 Onderskei tussen ruimtelike- en attribuut-data.Ruimtelike:Data wat tot ʼn spesifieke ligging verbind is Attribuut:Data wat ʼn aantal kwaliteite en kenmerke van ruimtelikedata beskryf (2 x 2)(4)4.2 Gebuik die topografiese kaart en verskaf ʼn werklike voorbeeld van dievolgende:Punt:Trigonometriese stasie Δ103 (1)Lyn:Spoor en voetpad Rye bome (windskerm) Ander pad/Sekondêre pad/Hoofverkeersroete Nie-standhoudende rivier Kraglyn (Enige 1 x 1)(1)Poligoon (Area):Klipfonteindam Begraafplaas Uitgrawing Beboude gebied/Geboue Rec Skool (Enige 1 x 1)(1)4.3 Vind die Natuurreservaat in blok B1/C1, wat gebruik maak van ʼn GISstelsel om te help met die volhoubaarheid van die reservaat.Noem DRIE stelle data wat die reservaatbestuur sou benodig om diegrondgebruik volhoubaar te kan bestuur.Plantbedekking Verligting van grond Dreinering (riviere en damme) Tipe grond ( Enige 3 x 2 )(6)(Enige 1 x 2)(2)TOTAAL AFDELING D:GROOTTOTAAL:15754.4 Noem enige EEN komponent van ʼn GIS.Mense/gebruike Sagteware/rekenaar programme Data/inligting/kaarte/foto’s Toepassings Hardeware/rekenaar Prosedure

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V2 MEMORANDUM PUNTE: 75 Hierdie memoradum bestaan uit 8 bladsye. 2 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2730DD VRYHEID, sowel as die ortofotokaart 2730DD 2 VRYHEID-OOS van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde .

Related Documents:

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GEOGRAFIE V2 PUNTE: 100 TYD: 1½ uur NAAM: V4 Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. PUNTE MOD V1 20 V2 20 V3 40 20 TOTALE PUNT MOD *GEOGA2* 100 100 . 2 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2012) . MD vir 2012 (5) TOTAAL AFDELING B: 20. 8 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2012)

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10. Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. .

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 GEOGRAFIE V1 PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. *IGEOGA1* 2 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2014) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. 2. Beantwoord ENIGE DRIE vrae van 75 punte vir ʼn totaal van 225 punte. 3. Alle diagramme is in die BYLAAG .

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GEOGRAFIE V1 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn aanhegsel van 14 bladsye. 2 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Die vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. 2. Beantwoord DRIE vrae wat soos volg gekies moet word: EEN vraag uit AFDELING A EEN vraag uit AFDELING B Die DERDE vraag uit .

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 GEOGRAFIE V1 PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ʼn 12 bladsye BYLAE. 2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit vier vrae. 2. Beantwoord enige DRIE vrae van 75 punte elk. 3. Alle diagramme is in die BYLA E ingesluit. 4. Nommer die v rae korrek volgens die .

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 GEOGRAFIE V2 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur NAAM: PUNTE HOD CLUSTER PROVINSIAAL V1 15 V2 20 V3 25 V4 15 TOTALE PUNTE MOD 75 75 Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende 1 bladsy vir rowwe werk en berekeninge. 2 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief BRONMATERIAAL 1. ʼn Uittreksel uit die topografiese kaart 3224 BA & BC GRAAFF-REINET .

GRAAD 11 GEOGRAFIE ONDERSTEUNING – EERSTE KWARTAAL DATUM TYD ONDERWERP Donderdag 16 Februarie 16:00 – 17:00 Klimaat GRAAD 11 GEOGRAFIE ONDERSTEUNING – VIERDE KWARTAAL DATUM TYD ONDERWERP Donderdag 26 Oktober 16:00 – 17:00 Geomorfologie . Bladsy 3 DIE ATMOSFEER GLOBALE LUGSIRKULASIE 1 Hoog- en laagdrukke Voltooi die onderstaande tabel deur van die volgende woorde te kies: Sikloon .

Russell, S. and P. Norvig Artificial Intelligence: A Modern Approach. (Upper Saddle River, NJ: Prentice Hall, c2010) third edition [ISBN 9780132071482 (pbk); 9780136042594 (hbk)]. Russell and Norvig is one of the standard AI textbooks and covers a great deal of material; although you may enjoy reading all of it, you do not need to. The chapters that you should read are identified in the .