Graad: 5 Vak:Lewensvaardighede Skeppende Kunste Kwartaal .

1y ago
105 Views
33 Downloads
631.37 KB
8 Pages
Last View : 1d ago
Last Download : 1d ago
Upload by : Eli Jorgenson
Transcription

GRAAD: 5VAK:LEWENSVAARDIGHEDE –SKEPPENDE KUNSTEKWARTAAL TWEEFORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) er:Leerder sepuntLeerder %Visuele Kuns: UitstallingTOTAALNeem asb kennis dat óf Uitvoerende Kunste óf Visuele Kuns formeelin ‘n kwartaal geassesseer moet word. Nie albei strome nie.

LEWENSVAARDIGHEDE: SKEPPENDE KUNSTEFORMELE ASSESSERINGSTAAK: VISUELE KUNSGRAAD 5:KWARTAAL 2NOTA AAN DIE ONDERWYSER:Die Formele Assesseringstaak is ontwikkel in die vorm van ‘n stap-vir-stap riglyn aanleerders. Die aktiwiteite word in die klas gedurende die tweede kwartaal gedoen. Dit isbelangrik dat onderwysers die verskillende stappe met die kinders behandel om aktiewe,kreatiewe en kritiese deelname deur die leerders te verseker.AKTIWITEIT 1:SKEP IN 2D en 3D, KREATIEWE LETTERWERK EN/OF PATRONEKUNSMATERIAAL:Stewige papier/karton, skêre, potlode, swart vetkryte of koki’s, oliepastelle, of vetkryte,stewige stroke kartonpapier, kramdrukkerINSTRUKSIES:Jy gaan ‘n masker ontwerp waarop jy patrone gaan maak.In hierdie kunswerk gaan jy die elemente van kuns naamlik LYN, VORM enKOMPLIMENTÊRE KLEURE leer ken, sowel as ontwerpbeginsels soos BALANS(SIMMETRIE / ASIMMETRIE EN VERSPREIDING/DISPERSIE.)GR 5: FAT LV – Skeppende Kunste: Visuele Kuns: Kwartaal 22 B l a d s y

Dit is baie belangrik om op te let na die verskillende tipes patrone rondom jou in dieomgewing, bv. in die natuur of in argitektuur (OBSERVASIE). Jy moet daarop konsentreerom al die unieke en eiesoortige patrone rondom jou raak te sien.Bespreek: Met die hulp van jou onderwyser, dink na oor wat jy alreeds van die konsep patro neweet. Kyk na al die verskillende patrone wat jy rondom jou kan waarneem. Kyk na dieverskillende vorms en fatsoene. Hoe word hulle gevorm? Is hulle sirkelvormig, ingolwende patrone, geometries, ens? Bespreek maskers en hul gebruik, sowel as hoe patroon in die ontwerp van maskersgeïnkorporeer kan word. Dit is belangrik dat jy jou ontwerp visualiseer, bv. ‘n skildery is verskillend van ‘n skets.Kom ons oefen eers: Begin deur die lyne van die verskillende patrone in die lugte trek Neem nou ‘n swart vetkryt en begin om op ‘n A3 papier dieverskillende patrone te teken. Eksperimenteer met patroneop kreatiewe maniere. Probeer om jou eie patrone te skep,moenie slegs die basiese patrone wat jy reeds ken engeleer is, herhaal nie. Onthou daar is geen reg of verkeerd wanneer jy besig is om te eksperimeteer inVisuele Kuns nie!GR 5: FAT LV – Skeppende Kunste: Visuele Kuns: Kwartaal 23 B l a d s y

Kom ons begin nou met die finale kunswerk: Jou onderwyser sal nou ‘n stuk stewige papier of karton (A3) uitdeel wat liggies in die helftegevou is. Werk saam met jou maat om die posisie van jou oë te merk op die karton. Skets rondom die merke vir die oë deur dit te vergroot en skep interessante vorms. Knip die vorm vir die oë uit. Herhaal die proses vir die neus en die mond. Maak seker dat jou lyne solied is. Vou die papier in die helfte en ontwerp die rand van die masker op die een kant van diepapier. Hou die papier gevou en knip die vorm uit sodat simmetrie op hierdie manier verkry kanword. Gebruik die swart vetkryt of koki om die gelaatstrekke van die masker te teken. Maak seker dat jy die grootste gedeelte van die papier gebruik. Moenie slegs in ‘n hoekievan die masker skets nie Jou skets moet die hele papier vul. Jou onderwyser sal die konsep van patroon as herhalende element aan jou verduidelik. Gebruik patrone om die masker te versier. Jou onderwyser sal vir jou wys hoe om ‘n kopband vir die masker te maak deur stroke dikkartonpapier aan jou masker vas te maak.GR 5: FAT LV – Skeppende Kunste: Visuele Kuns: Kwartaal 24 B l a d s y

Kom ons voeg nou kleur by: Jou masker is nou versier met verskillende tipes lyn wat patrone vorm; jy het moontlik dik,dun, gladde, hoekige, klein kort lyntjies en lang gladde lyne gebruik. Sodra die patrone voltooi is, sal jou onderwyser die gebruik van kleur in jou kunswerkbespreek – veral sekondêre kleur en hoe om balans te verkry deur die gebruik van kleur. Voeg nou kleur by jou ontwerp. Gebruik oliepastelle, vetkryte of poeierverf. Gebruik diekleure wat jy voel jou masker die beste sal pas. Kyk weer na jou masker en rond dit af deur seker te maak jy is tevrede met die gebruik vankleur, lyn en patroon. Handig jou voltooide masker by jou onderwyser in wie dit in die klas sal uitstal. Jou kunswerk sal geassesseer word deur jou onderwyser. Hy/sy sal die volgende kriteria inag neem met die assessering.GR 5: FAT LV – Skeppende Kunste: Visuele Kuns: Kwartaal 25 B l a d s y

KRITERIA1-23-45-67-8Ontwerp nog niesuksesvol nieIn staat omuitdrukkingsvolle, visueleontwerp te skep,maar het nogleiding nodig.Voldoen aan diekriteria om dieuitdrukkingsvolle,visuele ontwerp teskep.Uitdrukkingsvolle, visueleontwerp isuitsonderlik goedgemaakTussen 40 - 55 %van die masker issimmetries inontwerp.Tussen 55 - 80 %van die masker issimmetries inontwerp.Meer as 80 % vandie masker issimmetries inontwerp.Patroon is effektiefgebruik.‘n Poging isaangewend, maarnog nie in staatom patrooneffektief te gebruiknie.In staat ompatroon effektiefte gebruik.Voldoen aan diekriteria om patroontoepaslik te gebruikOorskryverwagtinge enkriteria ompatroon suksesvolte gebruik.Die kunsmedia iseffektief aangewend.Die leerder gebruik dieverskillende media opdie toepaslike wyse.Onvanpastegebruik vanmedia.In staat om mediate gebruik, maarnie konsekwentnie. Benodig nogoefening.Het voldoen aandie kriteria ommedia toepaslik tegebruik.Die media is regaangewend enverbeter dievoorkoms van diemobiel.Die leerder het hom/haarself metselfvertroue uitgedrukdeur die regtekleurkombinasie tegebruik.Probeer om hom/ haarself uit tedruk, maar nie instaat om diegewenste uitkomste bereik nie.In staat om hom/ haarself uit tedruk op 'nsinvolle manier.Het meeroefening nodig.Voldoen aan dievereistes om hom- /haarself metselfvertroue en op'n sinvolle wyse uitte druk.Oorskryverwagtinge enkriteria om hom- /haarself metselfvertroue tedruk.TOTAAL/40Die voltooide maskeris ‘n uitdrukkingsvolle,visuele ontwerp.Balans: Die masker seontwerp is simmetries.Minder as 40%van die masker issimmetries inontwerp.Subtotaal:GR 5: FAT LV – Skeppende Kunste: Visuele Kuns: Kwartaal 26 B l a d s y

Oorweeg inklusiwiteit: Leerders met visuele gestremdheid - jy kan dieselfde aktiwiteitdoen met behulp van aanraking en gevoel om die vorm van die maskers te bepaal. Materiaalwat tekstuur verleen soos vetkryt behoort gebruik te word.Vir leerders wat kognitiewe hindernisse ondervind moet die aktiwiteit opgebreek word inkleiner, meer hanteerbare stappe. Verseker dat alle leerders 'n geleentheid kry om al diestappe teen hul eie tempo te voltooi.GEÏNTEGREERDE LEER- EN ASSESSERINGSTRATEGIEDie leerproses en assesseringsproses is geïntegreerd. Die assessering is deurlopend enformatief waar die onderwyser die vordering van die kunswerk observeer, kontroleer enopbouende leiding gee. Die uitendelike kunswerk word formeel geassesseer.Aktiwiteit 1: 2DsketsAktiwiteit 2: 3DVorm Vorm Metode nderwyserMetode nderwyserTegniek vanAssesseringA3 skets metvetkrytFinale skets metkleur (A3)Tegniek vanAssessering3D maskers –proses, oefeningFinale KunswerkAssesseringinstrumenteKlaslys (slegsafmerk werk isgedoen)RubriekAssesseringinstrumenteKlaslys (slegsafmerk werk isgedoen)RubriekVERSPREIDING VAN KOGNITIEWE VLAKKEOnthou en VerstaanVisuele Kunsbegrippe: tipes lyn,vorm, komplimentêre kleur enontwerpbeginsels soos balans(simmetrie / asimmetrie enverspreiding).Toepas en AnaliseerEvalueer en SkepToepassing van begrippe inSkepping en aanbieding van2D en 3D kunswerke.2D en 3D kunswerk.Deurlopende kritiesenabetragting en toepassingom kunswerk deurgaans teverbeter.(volgens Aangepaste Blooms Taksonomie, 1990)GR 5: FAT LV – Skeppende Kunste: Visuele Kuns: Kwartaal 27 B l a d s y

GR 5: FAT LV - Skeppende Kunste: Visuele Kuns: Kwartaal 2 6 B l a d s y KRITERIA 1-2 3-4 5-6 7-8 Die voltooide masker is 'n uitdrukkingsvolle, visuele ontwerp. Ontwerp nog nie suksesvol nie In staat om uitdrukkings-volle, visuele ontwerp te skep, maar het nog leiding nodig. Voldoen aan die kriteria om die uitdrukkingsvolle, visuele ontwerp te

Related Documents:

VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste Addisionele Taal 2/3 3/4 Wiskunde 7 7 7 Lewensvaardighede Aanvangskennis Skeppende Kunste Liggaamlike Opvoeding Persoonlike en Sosiale Welsyn 6. Besigheidstudies (BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10-12 KABV---

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE Die vak lewensvaardighede is die middelpunt van die holistiese ontwikkeling van die leerder. Die leerders word toegerus met die kennis, vaardighede en waardes wat benodig word om hulle volle potensiaal te bereik ten opsigte van fisiese-, intellektuele-, persoonlike-, emosionele-

Skeppende Kunste Dans Drama Musiek . LEWENSVAARDIGHEDE 25 MUSIEK KUNS REKENAARS LO T O T A A L 100 . MRP (PROSPEKTUS 2022) BLADSY 8 1.2 INTERSENFASE GRAAD 4 TOT 6 Vakke wat aangebied word: VAK AANTAL PERIODES GRAAD 4/5 AANTAL PERIODES GRAAD 6 WISKUNDE 09 09 AFRIKAANS 09 09 ENGELS 09 09 .

TOERISME GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste Addisionele Taal 2/3 3/4 Wiskunde 7 7 7 Lewensvaardighede Aanvangskennis

LANDBOUWETENSKAPPE GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) 1.4ydstoekenning t 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste Addisionele Taal 2/3 3/4 Wiskunde 7 7 7 Lewensvaardighede .

GRAAD 5 KWARTAAL 3 In hierdie taak sal jy die volgende voltooi: karakterprofiel ’n draaiboek in dinkskrum-formaat ’n afgeronde van rolspel-opvoering reaksie op en besinning oor tekste AKTIW

GRAAD 6 KWARTAAL 1 NOTA AAN DIE ONDERWYSER: Die Formele Assesseringstaak is ontwikkel in die vorm van „n stap-vir-stap riglyn aan leerders. Die aktiwiteite word in die klas gedurende die eerste kwartaal gedoen. Dit is belangrik dat onderwysers die verskillende stappe met die kinders behandel om aktiewe,

3006 AGMA Toilet Additive 1338 (3006) 19.0% 2914 CERAVON BLUE V10 DC (2914) 0.05% 2922 FORMALDEHYDE REODORANT ALTERNATIVE (2922) 0.6% 3 Water (3) 80.05% Constituent Chemicals 1 Water (3) 80.05% CAS number: 7732-18-5 EC number: 231-791-2 Product number: — EU index number: — Physical hazards Not Classified Health hazards Not Classified Environmental hazards Not Classified 2 Bronopol (INN .