AFRIKAANS HT GRAAD 10 - Afrikaans-Afrikaans

2y ago
156 Views
13 Downloads
439.72 KB
6 Pages
Last View : 8d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Maleah Dent
Transcription

Johannesburg ClusterCommon ExaminationVraestel 3Kreatiewe SkryfwerkNovember 2011AFRIKAANS HTGRAAD 10PUNTE: 100TYD: 2 UURHierdie VRAESTEL bestaan uit 6 bladsye.

2INSTRUKSIES:- Hierdie vraestel bestaan uit drie afdelings, naamlik:Afdeling A: Opstel(50 punte)Afdeling B: Langer transaksionele teks( 30 punte)Afdeling C: Korter transaksionele teks(20 punte)- Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling.- Begin elke afdeling op ‘n NUWE BLADSY.- Punte word by elke skryfstuk toegeken vir BEPLANNING, REDIGERING,TAAL, STYL en INHOUD.- Die beplanning van elke vraag moet VOOR die finale weergawe wees.Dui die beplanning duidelik aan as BEPLANNING. Dui die finale pogingduidelik aan as FINALE TEKS. Trek ‘n streep deur die beplanning as diefinale weergawe klaar geskryf is.- Dui die NOMMER en ONDERWERP/TITEL van jou skryfstukke duidelikaan.- Elke skryfstuk moet ‘n gepaste titel/opskrif hê.- Skryf netjies en leesbaar met BLOU ink.

3AFDELING A: KREATIEWE TEKS - OPSTELVraag 1 Kies een van die onderstaande onderwerpe en skryf ‘n opstel van 300 350 woorde daaroor. Enige TIPE opstel mag geskryf word (bv. Verhalend, beskrywend,beredenerend, bespiegelend) wat gepas is vir die betrokke onderwerp. Jy moet bewyse van BEPLANNING en REDIGERING ingee. Dui jou finale produk duidelik aan. Dui die aantal woorde gebruik, eerlik aan. Onthou om jou skryfstuk van ‘n gepaste opskrif/titel te voorsien.1.Om te gee, is beter asom te ontvang.OF2.DIE ROOI LIG!OF3.Groepsdruk is erger as ooit tevoreOF4.PARTYTJIETYDOF

45.15.25.35.4TOTAAL AFDELING A : 50EN

5AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSVraag 2 Kies EEN van die onderstaande onderwerpe en skryf ‘n skryfstuk van180 – 200 woorde. Jy moet bewys van BEPLANNING en REDIGERING ingee. Begin hierdie opdrag op ‘n nuwe bladsy. Dui jou finale produk duidelik aan. Dui die aantal woorde gebruik, eerlik aan. Onthou om jou skryfstuk van ‘n gepaste opskrif/titel te voorsien.1. Jy werk vir ‘n sporttydskrif. Voer ‘n onderhoud met een van dieSpringbokke en vra hom uit oor sy ervaringe tydens die pasafgelopeRugby Wêreldbekertoernooi.OF2. In die meeste koerante en tydskrifte is daar ‘n briewekolom waarin die leser systandpunt kan stel. Nadat ‘n aantal briewe oor boelies in skole in die Beeldverskyn het, besluit jy om daarop te reageer en jou opinie te lug. Skryf aan :BrieweRedakteurBEELDPosbus X202PRETORIA0001Faks: 011- 713 9956E-pos: briewe@beeld.comOF3. Tydens ‘n jeugkonferensie word jy gevra om ‘n toespraak te lewer omleerders te inspireer om beter te presteer. Skryf jou toespraak neer.OF4. Skryf ‘n koerantberig met die volgende opskrif:6 sterf in gru-ongeluk!TOTAAL AFDELING B: 30EN

6AFDELING C: KORTER TRANSAKSIONELE TEKSVraag 3 Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 100 – 120 woordedaaroor. Jy moet bewyse van BEPLANNING en REDIGERING ingee. Begin hierdie vraag op ‘n nuwe bladsy. Dui jou finale produk duidelik aan. Dui die aantal woorde gebruik, eerlik aan. Onthou om jou skryfstuk van ‘n gepaste opskrif/titel te voorsien.1. Jy het onlangs sestien geword. Maak ‘n dagboekinskrywing waarin jyhierdie belewenis beskryf.OF2. Skryf ‘n e-pos aan ‘n vriend waarin jy hom/haar gelukwens met ‘nprestasie wat hy/sy behaal het. Ontwerp ook jou eie e-pos briefhoof.OF3. Vriende van jou wil na die skool se kultuurproduksie kom kyk. Hy vra jymoet vir hom aanwysings gee vanaf sy huis na jou skool. Skryf diepadaanwysings puntsgewys neer.TOTAAL AFDELING C: 20GROOTTOTAAL: 100

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT GRAAD 10 PUNT

Related Documents:

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

graad 6 en 7 gretha schoeman wiskunde; sw; ebw; lv; lo; k&k dpw@louisleipoldt.co.za graad 6w graadhoof lizet du preez natuurwetenskap en tegnologie (6w, x & y) wiskunde graad 7z graadhoof leonie cloete afrikaans ht & kuns graad elizÉ oosthuizen afrikaans ht graad 7w jaco bam ebw graa

Graad 8 Afrikaans EAT November 2015 Vraestel 1 Bladsy 1 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 8 VRAESTEL 1 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2015 Me. T. Bakkes

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

Graad 10: 1. Vak Registrasie: 2. Leerder Registrasie: R145 per vak R181 per Leerder Graad 11: . GRAAD 4 to 6: GRAAD 7 to 9: Afrikaans (Huistaal) Afrikaans (Huistaal) . English (First Additional Language) Wiskunde Wiskunde Lewensoriëntering Lewensoriëntering Natuurwetenskap Natuurwetenskap

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7-9 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) 1.4 Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste