TELEMATIESE ONDERRIG 2015 Graad 11 REKENINGKUNDE

2y ago
148 Views
30 Downloads
287.77 KB
10 Pages
Last View : 1m ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Pierre Damon
Transcription

Direktoraat: Kurrikulum VOOTELEMATIESE ONDERRIG 2015Graad 11REKENINGKUNDEAntwoorde

5Aktiwiteit 11.1 Winsgewendheid1.2 Solvensie1.3 Likiditeit1.4 Opbrengs1.5Finansiële risiko /hefboomIs die besigheid doeltreffend in sy gewonebedryfsaktiwiteite? Met ander woorde, maat hulle ‘nwins en hoe goed hanteer hulle hul uitgawes?Kan die besigheid al sy skulde met gemak vereffen?Kan die besigheid sy onmiddellike skulde met gemakvereffen?Verdien die eienaars (vennote) ‘n goeie opbrengs ophulle belegging?Tot watter mate word die besigheid deur leningsgefinansier in vergelyking met kapitaal?Aktiwiteit 2Waar om die inligting te kryWanneer finansiële aanwysers bereken word, kan die inligting of in die Inkomstestaat of in ‘nafdeling van die Balansstaat gevind word.Dui aan waar jy die volgende inligting sal vind.InligtingWaar om dit te vind2.1Bruto winsBoonste deel van die Inkomstestaat2.2Verkope (omset)Boonste deel van die Inkomstestaat2.3Netto winsOnderste deel van die Inkomstestaat2.4BedryfslasteBalansstaat, onder Laste2.5BedryfswinsInkomstestaat – onder bedryfsuitgawes2.6Bedrag deur elke vennoot belêBalansstaat – onder Eienaarsbelang2.7BedryfsbatesBalansstaat, onder Bates2.8VoorraadBalansstaat, onder Bedryfsbates2.9Bedrag deur vennote onttrekPrivaatrekeninge Nota tot die finansiëlestate2.10DebiteureHandels- en ander Ontvangbare BedraeNota tot die finansiële state2.11Nie-bedryfslasteBalansstaat, onder Laste2.12KrediteureHandels- en ander Betaalbare BedraeNota tot die finansiële stateTelematiese onderrig 2015RekeningkundeGraad 11

6Aktiwiteit 3KategorieFinansisiële aanwysersHoe om te bereken% Bruto wins op verkope(omset)Bruto wins x 100% Bruto wins op koste vanverkope (winsopslag %)Winsgewendheid& bedryfsdoeltreffendheidVerkope1Bruto winsx 100Koste van verkope1% Bedryfsuitgawes op verkope(omset)Bedryfsuitgawes x 100% Bedryfswins op verkope(omset)BedryfswinsVerkope1% Netto wins op verkope(omset)Netto winsx 100Netto BatesTotale bates min Totale lasteSolvensieverhoudingTotale bates : Totale lasteNetto bedryfsbates of nettobedryfskapitaalBedryfsbates min bedryfslasteBedryfsverhoudingBedryfsbates: BedryfslasteVuurproefverhoudingBedryfsbates - voorraad : BedryfslasteVoorraadomsetsnelheidKoste van verkopeGemiddelde voorraadVerkope1x 100Verkope1SolvensieLikiditeitPeriode waarvoor voldoendevoorraad voorhande ermynHefboom / RisikoSkuld-ekwiteit-verhouding% Opbrengs op gemiddeldeeienaarsbelangGemiddelde voorraadKoste van verkopeKredietverkopex 3651x365Gemiddelde debiteureKredietaankope1x365Gemiddelde krediteure1Nie-bedryfslaste : EienaarsbelangNetto winsx 100Gemiddelde eienaarsbelang1Opbrengs% Opbrengs deur elke vennootverdienTelematiese onderrig 2015RekeningkundeVennoot se verdienstex 100Gemiddelde ekwiteit van venootGraad 111

7Aktiwiteit 4Winsgewendheid4.1Bruto wins op koste van verkope1 216 8001 622 400 75%4.21001x1001Bedryfswins op verkope424 0802 839 200 14,9%4.5xBedryfsuitgawes op verkope792 7202 839 200 27,9%4.41001Bruto wins op verkope1 216 8002 839 200 42,8%4.3xx1001Netto wins op verkope375 6002 839 200 13,2%x1001Likiditeit4.6Bedryfsverhouding480 000 : 261 600 1,8 : 1Telematiese onderrig 2015RekeningkundeGraad 11

84.7Vuurproefverhouding210 000 : 261 600 0,8 : 14.8Voorraadomsetsnelheid1 622 400½ (270 000 342 000) 1 622 400306 000 5,3 keer4.9Periode waarvoor daar genoeg voorraad voorhande is½ (270 000 342 000) x 3651 622 4001 306 000 x3651 622 400 68,8 dae4.10Debiteure-invorderingstermyn½ (204 000 486 000) x 3652 839 200 x 50% 345 000 x3651 419 600 88,7 dae4.11Krediteurebetalingstermyn½ (194 400 165 600) x 3651 622 4001 180 000 x3651 622 400 40,5 daeTelematiese onderrig 2015RekeningkundeGraad 11

9Solvensie4.12Solvensieverhouding(480 000 1 969 200 168 000) : (288 000 261 600)2 617 200 : 549 600 4,8 : 1Risiko/Hefboom4.13Skuld-ekwiteit-verhouding288 000 : (1 824 000 243 600)288 000 : 2 067 600 0,1 : 1Opbrengs4.14% Opbrengs op ekwiteit375 600½ (1 824 000 1 680 000 243 600 84 000) 375 600x 1001 915 8001 19,6%4.15% Opbrengs deur Peter verdien235 200½ (960 000 960 000 151 200 60 000) 235 200x 1001 065 6001 22,1%4.16x 1001x 1001% Opbrengs deur Pan verdien140 400½ (864 000 720 000 92 400 24 000) 140 400850 200 16,5%Telematiese onderrig 2015x 1001x 1001RekeningkundeGraad 11

10Aktiwiteit 55.1.1Bereken die verhouding totale bates tot totale laste vir 2015. 4 052 000 : 1 320 000 3,1 : 15.1.2Lewer kommentaar op die verhouding. Sal die besigheid moontlike solvabiliteitsprobIeme ervaar? Verduidelik kortliks.Mening: Nee Verduideliking: Bates oorskry laste met ‘n aansienlike bedrag.5.2.1Bereken die Skuld-ekwiteit-verhouding vir 2015. 1 000 000 : 2 732 000 0,37:1 or 0,4:15.2.2Lynne is nie gelukkig met die Skuld-ekwiteitverhouding nie. Verskaf twee puntewat haar mening sal ondersteun.Moontlike antwoord: Rentekoers on lening (14%) oorskry die opbrengs op totale kapitaal aangewend(10,1%) – opbrengs word negatief beïnvloed deur die lening. Skuld-ekwiteit-verhouding het van 0,26 : 1 tot 0,37 : 1 verhoog. Die graad vanrisiko het verhoog. Hoë rente gevra – die lening het verhoog tot R1m en die rentekoers van 14% ishoër as die OOTKA van 10,1% Die enigste rede waarom Skuld-ekwiteit-verhouding steeds 0,37 : 1 is, is omdatLynne addisionele kapitaal van R800 000 in die besigheid belê het.5.3.1Bereken Lynne se % opbrengs op gemiddelde ekwiteit.127 000 X 1001 365 0001 9,3%Telematiese onderrig 2015RekeningkundeGraad 11

115.3.2Lynne is van mening dat haar opbrengs onbevredigend is, en dat Brookesbevoordeel word as gevolg van sy senior posisie in die vennootskap. Verskaf driepunte om Lynne se mening te staaf.Moontlike antwoord: Lynne se opbrengs het verminder vanaf 17,3% tot 9,3% - dit is minder as dieopbrengs van 10,1% vir die vennootskap. Brookes se opbrengs het verminder vanaf 16,6% tot 14,7%, maar is steeds hoër asdie opbrengs van die vennootskap. Brookes het R400 000 kapitaal onttrek, tewyl Lynne ‘n bykomende R800 000bygedra het – dit beïnvloed die opbrengs. Brookes het ‘n groot ongunstige saldo op sy privaatrekening, terwyl Lynne nie aldie wins waarop sy geregtig is onttrek het nie, soos deur haar gunstigeprivaatrekening saldo van R90 000 getoon.5.4.1Bereken die gemiddelde debiteure-invorderingstermyn vir 2015.320 000240 000 94 daex365 1 5.4.2Die klante is ongelukkig dat die besigheid selde voorrade aanhou wat hulle wilkoop. Watter syfer en finansiële aanwysers is bewyse van hierdie probleem.Verduidelik kortliks. Verskaf twee punte. Verkope het verminder vanaf R4,2m tot R3,1m Handelsvoorraad het verminder vanaf R440 000 tot R180 000 Voorraad word vervang 5,9 keer p.j. (gedaal van 7 keer)5.4.3Brookes is nie bekommerd oor die likiditeitsposisie vir die onmiddelikke toekomsnie. Verskaf twee punte om sy mening te staaf.Moontlike antwoord: Bedryfskapitaalverhouding het verminder vanaf 3,0:1 tot 2,6:1 maar BB is steedsmeer as BL met ‘n aansienlike bedrag (meer as dubbel die BL). Die vuurproefverhouding het verhoog vanaf 1,2:1 tot 2,1:1. Dit toon dat Debiteureen kontant meer as dubbel die van BL is.Lynne is van mening dat daar gevaar tekens is vir die lang termyn volhoubaarheidvan die besigheid, sover dit die likiditeits en kontantvloei aangaan. Verskaf tweepunte om haar mening te staaf.Moontlike antwoord: Debiteure neem te lank om te betaal (54 dae verhoog tot 94 dae) Krediteure word te gou betaal (25 dae verminder tot 23 dae) Verkope het verminder (vanaf R4,2m tot R3,1m) Lenings is nou R1m wat beteken hoë rente moet betaal word en groot bedrae aanlenings moet terugbetaal word.Telematiese onderrig 2015RekeningkundeGraad 11

12Aktiwiteit 66.1.1Bereken die persentasie netto wins op verkope vir 2015.152 000745 500 6.1.2X100 120,4%Bereken die bedryfsverhouding vir 2015.113 560 : 66 800 6.1.3Bereken die Skuld-ekwiteit-verhouding vir 2015.94 840 : 474 200 6.1.41, 7 : 10,2 : 1Bereken die persentasie opbrengs deur Mandy op haar gemiddelde ekwiteitverdien.103 000 X 100226 3301 6.245,5%Gebruik die vuurproefverhouding om die bedrag van handelsvoorraad voorhande28 Februarie 2011 te bereken.113 560 – (0,6 X 66 800) 113 560 – 40 080 73 4806.3Behoort die vennote tevrede te wees met die beheer oor die bedryfsuitgawesVerduidelik kortliks. Haal verhoudigs, persentasies of bedrae aan om jou antwoordte staaf.Ja / Nee – met geldige rede.Ja – Bedryfsuitgawes op verkope het constant gebly ten spyte van die toename inverkope, wat gelei het tot ‘n toename in netto wins op verkope van 17,2% tot 20,4%.Telematiese onderrig 2015RekeningkundeGraad 11

136.4Lewer kommentaar op die likiditeitsposisie van die besigheid op 28 Februarie2015. Haal verhoudings, persentasies of bedrae aan om jou antwoord te staaf.Verskaf drie punte. Bedryfsverhouding het vanaf 2,5: 1 tot 1,7: 1 verminderVuurproefverhouding het vanaf 0,8 : 1 tot 0,6 : 1 verminderVoorraadomsetsnelheid het vanaf 4,5 tot 6 keer verbeterInvordering van debiteure het vanaf 45 tot 30 dae verbeter.Betaling aan krediteure het constant teen 60 dae geblyBeleggings van R140 000 kan gebruik word indien daar ‘n likiditeitsprobleem is6.5Chester is van mening dat Mandy se onttrekkings onredelik is. Haal syfers aan omsy mening te staaf. Hoe beïnvloed dit die besigheid?Mandy se privaatrekening het van ‘n gunstige saldo van R2 350 na ‘n negatiewe saldovan R24 690 beweeg. Dit plaas druk op die kontantvloei van die besigheid. Dit het haar % opbrengs verbeter.6.6Lewer kommentaar op die persentasie opbrengs deur die besigheid en die vennoteverdien. Haal verhoudings, persentasies of bedrae aan om jou mening te staaf.Verwys na DRIE aspekte.% opbrengs deur die onderneming verdien het vanaf 33,2% tot 38% verbeter % opbrengs deur Mandy verdien het vanaf 34,4% tot 45,5% verbeter % opbrengs deur Chester verdien het vanaf 33% tot 28,2% verminder Hierdie opbrengs oorskry dit wat op alternatiewe beleggings verdien kan word bv.op die geldmark6.7Die besigheid benodig dringend ‘n afleweringsvoertuig wat ongeveer R300 000 salkos. Na jou mening, hoe moet die besigheid die koste van die voertuig finansier?Gee ‘n rede vir jou antwoord. Addisionele kapitaal voorsien deur die vennote– dit is goedkoop finansiering maardit kan die % opbrengs affekteer. Vermeerder langtermynlaste – die skuld / ekwiteitsverhouding is laag. Gebruik ‘n kombinasie van metodes bv. Gebruik beleggings – hulle het R140 000,die verskil kan deur lenings of nog kapitaalbydraes bekom word.Telematiese onderrig 2015RekeningkundeGraad 11

11 Telematiese onderrig 2015 Rekeningkunde Graad 11 5.3.2 Lynne is van mening dat haar opbrengs onbevredigend is, en dat Brookes bevoordeel word as gevolg van sy senior posisie in die vennootskap. Verskaf dr

Related Documents:

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

1 Martin Snyman REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI – NIE NET TE ONDERRIG NIE! Inleiding Hierdie is ’n ‘opvolg’ van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde behoort te wees om die leerders te begelei om te ontdek. Dit is ’n baie beter opsie

VAK en GRAAD SOSIALE WETENSKAPPE – GRAAD 4 KWARTAAL 2 Week 5 SKAKEL MET ONDERRIG- EN ASSESSERINGSPLAN Leer van leerders Wat is die eienskappe van ‘n goeie leier? DOELSTELLINGS VAN LES Leerders toe te rus met die kennis, vaardighede en waardes noodsaaklik vir selfvervulling en deelname in ‘n gemeenskap as ‘n burger van ‘n vry land.

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 6 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Om voorgeskrewe werk soos in die Aangepaste Assessering te doen .

Automotive battery: module components Casing: Metal casing provides mechanical support to the cells and holds them under slight compression for best performance Clamping frame: Steel clamping frames secure the modules to the battery case Temperature sensors: Sensors in the modules monitor the cell temperatures to allow the battery management system to control cooling and power delivery within .