Kennisbou 2020 BEGRIPSTOETS VIR LAERSKOLE

3y ago
40 Views
11 Downloads
5.35 MB
108 Pages
Last View : 1m ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Ciara Libby
Transcription

Afrikaans Huistaal /Eerste Addisionele taalKennisbou 2020BEGRIPSTOETS VIRLAERSKOLE

Hoekom Begripstoets? Die veronderstelling is dat alle leerdersgoed in die begripstoets vraestelle sal vaar Dit is egter duidelik dat leerders nie betervaar in hierdie komponent nie.Die vraag is waarom nie?

Waar moet ons begin om dieprobleem aan te spreek?Gr 10 - 12Assessering enafronding vanvaardighedeGr 7 - 9GevorderdevaardighedeVaslegging vankennisGr R - 3Basiese leesvaardighedeGr 4 - 6BasiesevaardighedeBekendstelling aankennis

Waarom Lees en Kyk? Vaardigheid om inligting in te winKyk na en lees van wye verskeidenheid literêre ennieliterêre teksteGenre en register: DOELTEIKENGROEPKONTEKSBegrip word bepaal deur die leerder se kennis vantaalstrukture en –konvensies en eie lewenservaring

Kennis vanwoordeskatLeesbegripKennis nnisDekodering:Vlotheid inleesKennis vantaal

KonkreetR–3Geïntegreerdevaardigehede ookmet ander vakkeAbstrakGr 4 tot 6Gr 7 tot 9

Dink enRedenaar is nielosstaande inhierdie fase nieGraad 1- 3 Vaardighede (KABV)Dink en Redeneer en Taalstruktuur en -gebruik is in al vier dietaalvaardighede (luister, praat, lees en skryfwerk) geïntegreer. Oor die dag te praat, dieweerkaart te bespreek, leerderswat verjaar geluk te wens enenige spesiale gebeurtenisse virdie dag te bespreek; te luister na ʼn paar leerders senuus, ʼn prent of voorwerp te “wysen vertel”, te gesels oor die dagboek, sport,konserte, aktuele gebeurtenisse stories te vertel. Gedeelde lees (insluitendgedeelde skryf) Groepbegeleide lees Lees in pare / selfstandige lees Klanke (insluitend fonologiese /fonemiese bewustheid)

Graad 1- 3 Vaardighede (KABV)Gedeelde lees vind twee tot vier dae ʼn week plaas aan die hand vanvergrote tekste soos: Grootboeke, plakkate en prente, of ʼn teks wat op ʼn transparant en oorhoofse projektor gewys word, individuele fiksie- en niefiksietekste gebruik. Slegs een teks per week gebruik word, sal die geselekteerde tekste virelke graad toeneem in lengte en moeilikheidsgraad namate die jaarvorder en ook oor die grade heen.Leerders word bekendgestel aan: ʼn reeks stories, gediggies, rympies en toneelstukke inligtings- en grafiese tekste.Instruksiesgeïntegreer inWiskunde

Graad 1- 3 Vaardighede (KABV) Gedrukte tekskonsepte, tekskenmerke, klanke, taalpatrone, woordidentifiseringstrategieë enTekskenmerkeVerskillendesoorte teksteWoordeskatKritiesetaalgebruik

Graad 1- 3 Vaardighede (KABV)Hoe om die teks te lees en te benader1. Fokus op genot en ʼn eerste “kyk” na die teks. Die leerders toon ʼnpersoonlike reaksie op die teks.2. Dieselfde teks word hanteer. Die fokus verskuif na groterleesbetrokkenheid in die besprekings wat plaasvind.DOELHierdie benadering het die volgende ten doel: bevorder woordeskat, begrip, dekoderingsvaardighede en teksstrukture (taal, leestekens, ens.).

Graad 1- 3 VaardighedeGROEPSBEGELEIDE LEES ʼn verskeidenheid woordherkenningsvaardighede (onbekende woorde) Dit is belangrik dat die leerders met die onderwyser en met mekaar oordie teks praat tydens hierdie benadering. Die teks moet met gemak gelees word, maar tog vir die leser uitdagingsbied op dekoderings- of begripsvlak. Die leser behoort tussen 90% en95% van die woorde te herken. Leerders behoort die gegewe teks binneʼn minuut van mekaar klaar te lees. Kies ʼn toepaslike teks Inleiding Praat oor die prent of vlugtige lees (Stel vrae oor die inhoud) Eerste lees Bespreek Tweede lees

Hoe gemaak as jy ʼn woord nie kennie? Vyf-vinger-strategieKyk na die woordom enige bekendedele van die woordte herkenKyk na die prent.Laat die woorduit en lees totaan die eindevan die sinKlank die woordVra hulp om die woordte lees of vra die woordse betekenis.

Verskillende tipes vrae wat gebruik kanword in bespreking - ng en etterlik

ʼn Verskeidenheid ekkingEvalueringWaardering

Verskillende tipes vrae wat gebruik kanword Identifiseer (bv. Identifiseer die hoofkarakter in die storie.) Wys uit (bv. Wys na die motor wat die rower bestuur het.) Lees / haal die reël aan wat (bv. Lees die reël wat aanduidat die ouma ongelukkig was.) Beskryf (bv. Beskryf die skelm van die storie.)Letterlik Vind (bv. Vind die naam van die boek wat sy gelees het.) Wys (bv. Wys my die deel van die storie waarvan jy diemeeste gehou het.) Stel vas (bv. Stel vas waarheen die familie gery het.) Vermeld (bv. Wat is die naam van die hondjie watweggeraak het?)

Verskillende tipes vrae wat gebruik kanword Vergelyk . (bv. Vergelyk die twee susters. Wat is dieverskil?) Lys . (bv. Lys die plekke wat die oupa besoek het.) Kontrasteer . (bv. Kontrasteer die ou huis met dienuwe huis.) Verdeel . in . (bv. Verdeel die verskillende diere inHerorganiseerdie storie in twee groepe, dié wat vriendelik wasteenoor die meisie en dié wat haar wou eet.) Klassifiseer . (bv. Klassifiseer die diere in die storie.) Som op . (bv. Som die storie in vier sinne op.) Hoe verskil . (bv. Hoe verskil die held van dieskurk?)

Verskillende tipes vrae wat gebruik kanword Verbeel . (bv. Verbeel jou jy was die held.Wat sou jy gedoen het?) Veronderstel . (bv. Veronderstel dieleeutemmer het die hok oopgelaat. Wat sougebeur het?)Gevolgtrekking Kon . (bv. Kon die man die rivier op enigeander manier oorgesteek het?) Gevolge . (bv. Wat is die gevolge vandaardie besluit?) Wat sou gebeur het as . (bv. Wat sou gebeurhet as die man die leeu gevang het?)

Verskillende tipes vrae wat gebruik kanword Moes . (bv. Moes die ouma die storie vertel het?) Na jou mening . (bv. Na jou mening, was die seun regom so op te tree?) Stem jy saam . (bv. Stem jy saam dat dit die bestewas om weg te hardloop?) Wat sou jy . (bv. Wat sou jy gedoen as jy in daardieEvalueringposisie was?) Is dit reg dat . (bv. Is dit reg dat die oom hom uit diehuis gejaag het omdat hy brood gesteel het?) Watter beskrywing is die beste . (bv. Watterbeskrywing van die hoofkarakter is die beste?)

Verskillende tipes vrae wat gebruik kanword Hou jy van . (bv. Hou jy van die storie watons gelees het?) Is dit 'n goeie woord / frase . (bv. Is dit 'ngoeie woord om die skelm te beskryf?) Ken jy enigiemand . (bv. Ken jy enigiemandWaarderingwat soos sy suster optree?) Hoekom het jy daarvan gehou / nie gehou nie. (bv. Hoekom hou jy nie van die beer nie?)

Graad 1- 3 VaardighedeGROEPSBEGELEIDE LEES 'n verskeidenheid woordherkenningsvaardighede (onbekende woorde) Dit is belangrik dat die leerders met die onderwyser en met mekaar oor die tekspraat tydens hierdie benadering. Die teks moet met gemak gelees word, maar tog vir die leser uitdagings bied opdekoderings- of begripsvlak. Die leser behoort tussen 90% en 95% van diewoorde te herken. Leerders behoort die gegewe teks binne 'n minuut vanmekaar klaar te lees. Kies ‘n toepaslike teks Inleiding Praat oor die prent of vlugtige lees (Stel vrae oor die inhoud) Eerste lees Bespreek Tweede lees

GROEPSBEGELEIDE LEES - LEESLESKiesteks Gegradeerde leesboeke (op 'n laer vlak as dietekste wat vir gedeelde lees gebruik word) Lees die teks vooraf Bepaal enige eienskappe met betrekking totstruktuur, woordeskat of sinsbouInleiding Stel die soort boek of hoofstuken onderwerp vir die sessiebekend. Onderwerp word met eielewenservaringe verbind. Gefokusde gesprekPraat Praat oor die prent of vlugtige lees: Praat oor die prente / illustrasies Wys belangrike besonderhede uit. Stel vrae oor die moontlike verloop van die storie. Die teks word vlugtig gelees Skenk aandag aan byskrifte, hoofstukke seopskrifte; tekskenmerke (inhoudsopgawe en/ofsubopskrifte). Bespreek nuwe of moeilike woorde

Graad 4 - 6VaardighedeDink en Redeneer en Taalstruktuur en -gebruik is in al vier dietaalvaardighede (luister, praat, lees en skryfwerk) geïntegreer.Luister en PraatLees en KykSkryf en aanbiedTaalstrukture en -konvensies

Graad 4 - 6 Vaardighede – Luister en PraatDeur effektiewe luister- en praatstrategieë kan leerders: Inligting insamel en sintetiseer, kennis opbou, probleme oplos, idees uitdruk en menings uitspreek.Kritiese luistervaardighede stel leerders in staat om: waardes en houdings in tekste te herken, en manipulerende taal waar te neem en aan te spreek. om menings uit te spreek en oor betekenis te onderhandel.

Graad 4 - 6 Vaardighede – Luister en PraatLeerders sal voortbou op die tekstipes wat in die grondslagfase bekendgestel is stories, persoonlike vertellings en instruksies en nuwe tekstipes sal nou voorgestel word: feitelike verslae, verskillende literêre genres, mondelinge verslae en kort praatjies.

Graad 4 - 6 Vaardighede – Luister en Praat Leerders ontwikkel leesvaardighede soek inligting in 'n wye reeks literêre en nieliterêretekste, visuele tekste Leerders herken en besef hoe genre en registerdie doel uitbeeld. Deur klaslees en onafhanklike lees word leerderskritiese en kreatiewe denkers.

Graad 4 - 6 Vaardighede – Luister en Praat Gedeelde lees Groot boeke Metodes soos lees saam met die hele klas, en lees vir die hele klas kan ook gebruik word. groepsbegeleide lees, selfstandig lees en lees in pare

Graad 4 - 6 Vaardighede – Luister en PraatStories:kontemporêre, realistiese fiksie,tradisionele stories (mites en legendes, volksverhale, �,historiese te, bv prosedures, feitelike verslae, inligtingsverslaeSosiale tekste, bv uitnodigings, groetekaartjies, brieweMediatekste bv advertensies, koerantberigte, tydskrifartikels,kennisgewings, pamflette

Bronne vir teksteHoëfrekwensiewoordeInternetBou eiewoordeboekMaakjou eieWoordmuur inklas

Bronne vir teksteWat maak ek as:1. Die teks te lank is?2. Die teks te moeilik is?3. As daar ‘n prentjie is waarvan ek hou maar dit is in Engelsof ander taal?

Die 10 GROOTSTE foute watleerders begaan in diebeantwoording vanBegripstoetse

Uitleg van die Prosa TeksVisuele TeksLeesvaardighedeTipes vraeKernbegripKritiesetaalgebruikWoordeskat

Fout 1

Vaardighede wat in Lees en Kykgetoets wordLeerders lees nie die vraestel deur nie en begin dadelik omvrae te beantwoord

Vaardighede wat in Lees en Kykgetoets wordPre-leesLeesPost-lees

Pre-leesAktiveer bestaandekennis.Stel vas wie die bron,die skrywer en watdie publikasiedatumis.Lees die eerste enlaaste paragrawe van‘n afdeling.Maak voorspellingsoor onder andere dieinhoud en temaLeesPost-leesRuspouses toets begripVergelyk inhoud metafleidings.Betekenis van onbekendewoordeWoordeboekVisualiseerLeerders lees gedeeltesweer oorLees dele hardop enstadigerVra 'n maatLeesmerkeNotas van hoofpunte.Verslag oor wat gelees is.Grafiese voorstelling /hoofgedagtesondersteunende notasAfleidings.Opsomming vanhoofgedagtesDink oor onderwerp enstel vrae saam en vravrae om - doel bereik?Stel vas of teksverstaan.Evalueer die teks virvooroordeel ofpartydigheid, gehalte

Instruksies Een van die vereiste pre-lees vaardighede is die vermoëom die instruksies van die afdeling te lees en teinterpreteer Grondslagfase: Hoe goed volg leerders instruksies? Intermediêre Fase:

InstruksiesLuisterbegripVerskillende vorme van mondelinge kommunikasie: Gesprek Aanwysings en instruksies Storievertelling Rolspel Groepbespreking Kort praatjies Kort gedigte en rympies Taalspeletjies

InstruksiesLuisterbegrip Vind hoof- en ondersteunende idees deur die maak rduidelikings Verduidelik vrae Kommunikasie vir sosiale doeleindes Die inisiëring en instandhouding van gesprekke Beurtnemingskonvensies

Fout 2

Leerders lees nie die leesstuk deurnie Leerders se tydsbeplanning vir hierdie afdeling is somsproblematies en mag een van die oorsake wees waarom dietekste nie deeglik deurgelees word nie. Soms is leerders se selfvertroue in hierdie komponent nievoldoende nie, wat daarop wys dat leerders moontlik meerbegripstoets in laer grade moet beantwoord Leerders lees nie die leesstuk ORDENTLIK deur nie Leerders maak afleidings oor wat die inhoud is, sonder omseker te weet wat werklik in die leesstuk staan

Fout 3

Interpretasie van die GENRE entekskenmerkeBegripstoets vereis die vermoë om: Die teks korrek te kan identifiseer(Watter tipe teks / genre is hierdie?Wat kan ek voorspel rondom hierdie tipe teks?) Die teks kognitief te kan klassifiseer(Wat kan van hierdie tekstipe verwag word?)

Interpretasie van die GENRE entekskenmerkeGRAAD 4 – 6Aanbevole tekstipes Stories, byvoorbeeld kontemporêre, realistiese fiksie, tradisionele stories(mites en legendes, volksverhale, fabels), avontuurverhale,wetenskapfiksie, biografieë, historiese fiksie Poësie Inligtingstekste, byvoorbeeld prosedures, feitelike verslae,inligtingsverslae Sosiale tekste, byvoorbeeld uitnodigings, groetekaartjies, briewe Mediatekste soos advertensies, koerantberigte, tydskrifartikels,kennisgewings, pamflette

Fout 4

Die Prosa TeksAanbevole tekstipes Graad 4 tot 6Stories kontemporêre, realistiese fiksie, tradisionele stories (mites en legendes, volksverhale, fabels), avontuurverhale, wetenskapfiksie, biografieë, historiese fiksie

Die Prosa TeksUit die ontledings blyk dit dat leerlinge onseker is oor hoe omdie prosateks aan te pak: Na watter aspekte behoort daar gekyk te word? Wat word gelees en wat word uitgelaat? Hoe word die 3 leesvaardighede gebruik om ʼn aanvanklikeoorsig oor die teks te kry voordat vrae beantwoord word?

Die Prosa TeksPre-leesLeesPost-lees

Die Prosa TeksGRAAD 4 tot 6Gebruik pre-lees-, lees- en post-leesstrategieë om die volgende te doen: Die teks te verstaan Kritiese lees van die teks (leesbegrip) te bevorder Selfstandige lees te demonstreer (lees wyd vir die genot, inligting en vir leer) Stel leerders bekend aan die volgende:Tekskenmerke – titels, illustrasies, grafieke, kaarte, diagramme, opskrifte,subopskrifte, nommers, onderskrifte, formaat, byvoorbeeld koerantkolomme,ensovoorts.Teksstrukture – lyste, volgorde, beskrywings, prosedures, belangrikste idees enondersteunende idees, verhalende tekste, volgordeDele van 'n boek – die titelbladsy, inhoudsopgawe, hoofstukke, glossarium,indeks, ensovoorts.

Die Prosa teksIn die pre-lees fase word die tekskenmerke in die PROSA TEKSgeïdentifiseer: Titels Opskrifte Subopskrifte Onderskrifte Byvoegsels VoetnotasDie intensie is omreeds voorspellings oordie teks te maak

Die Prosa teksIn die lees fase word die verstaan van die PROSA TEKS vasgelê(Ongelukkig word hierdie fase nie deeglik hanteer nie): Aktiewe begrip Betekenis van onbekende woorde Gebruik kontekstuele leidrade Skep verbintenisseHerlees waar nodigSoek na inligtingVisualiseerMaak afleidings

Die prosa teksIn die post-lees fase word daar op die teks gereageer: Beantwoord vrae Vergelyk en kontrasteer Evalueer Verwoord eie opinie Feit / mening Direkte / geïmpliseerdebetekenis Denotasie / konnotasie Sosio-politieke en kultureleagtergrond Seleksie / weglating Verhouding tussen taal enmag Manipulering van taal

Die Prosa TeksLeerders laat na om ook die OPSKRIF van die tekste leesVerskillende vaardighede is nodig vir verskillendetipes tekste.1. Die lees van die OPSKRIF2. Hoe skakel die opskrif met die teks?3. Wat gebeur in die teks? Skakel dit met wat in dieopskrif voorspel is?

Die Prosa TeksGraad 4 tot 6Stories en dramas / tonele: Verhaallyn Karakters Ruimte / milieu Tyd Tema / boodskap Teksstruktuur en -formaat Belangrikste kenmerke van die teksKABV bladsy 30– Opsommingvan tekstipes

Fout 5

Visuele teksteLeerders ondervind nie net probleme met die Prosa teks nie,maar ook met die Visuele teksteVrae fokus op: visuele elemente, soos: uitleg, ontwerp, lyftaal, uitbeeldingstegnieke, ensovoorts. ( 30)

Visuele tekste

Visuele teksteGRAAD 4 tot 6Lees- en kykstrategieë: Visuele geletterdheid: reklame (plakkate, pamflette,advertensies), spotprente, strokies, diagramme / grafieke /tabelle / kaarte Begrip

Visuele teksteGRAAD 4 tot 6Visuele geletterdheid ʼn Verskeidenheid grafiese en visuele tekste, soosadvertensies, kennisgewings, plakkate, strokiesverhale,spotprente, foto’s, prente Oorredingstegnieke: gevoelstaal, partydigheid Impak van die gebruik van uitleg en ontwerpkenmerke,byvoorbeeld skriftipes en -groottes, opskrifte, byskrifte enbeelde

Interpretasie Visuele tekste Oorredings tegnieke Hoe taal en beelde waardes en houdings weerspieël en vorm Impak van die gebruik van lettertipe en –grootte, opskrifte enonderskrifte Ontleed, interpreteer, evalueer en reageer

Interpretasie Visuele teksteWat is dieagtergrond?

Interpretasie Visuele ?ver 2011-12-13-125928-000Teksondersteun dievisuele beeld

Interpretasie Visuele obus-gallowayse-idiome-illustrasie/Wat is humor?

Interpretasie van Visuele Tekste1.Kleur wat gebruik word6. Fokus: voorgrond enagtergrond2.Grootte3.Byskrifte7. Hoek4.Wat sê die karakters?8. Toon5.Simbole9. Gesigsuitdrukkingswordwatgebruik10.Konteks

Vergelyking van Teks A en Teks B Volgens Barrett se taksonomie is die komponent:evaluering(20%) ʼn kern aspek wat in die begripstoetsaangespreek moet word.

Barrett se HerorganiseerLetterlik

Fout 6

Gebrekkige Leesstrategieë Die vermoë om verskillende leesstrategieë te kangebruik om die inhoud in die teks te kan ontsluit, wordin die vraestel getoets. Dit impliseer dat leerdersherhaalde blootstelling aan hierdie strategieë moesgehad het om hulle in staat te stel om die bestevaardigheid toe te pas.

LeesvaardighedeGebrekkige LeesvaardighedeVlugleesDie teks word vinnig deurgeleesword om ʼn ALGEMENE oorsig vandie leesstuk te kry.SoekleesDie teks word deursoek omSPESIFIEKE inligting te verkry; dus niewoordeliks deurgelees nie maarrelevante inligting word in meer detailgelees.Intensiewe(aandagtig)leesDie teks word aandagtigdeurgelees om te verstaan, maarom spesifieke inligting toe te ligEkstensiewe(uitgebreide)leesDie teks word stadig en deeglikdeurgelees sodat ʼn algemenebegrip van die teks gevorm word.

Gebrekkige LeesvaardighedeVLUGLEES: ALGEMENE OORSIG1. Lees die titel van die teks as daar ʼn titel is2. Lees die inleiding of die eerste paragraaf van die teks3. Lees die eerste sin van elke daaropvolgende paragraaf4. Let op enige prente / grafieke / kaarte5. Let VERAL op woorde in die teks wat skuins of vet gedrukis in die teks6. Lees die laaste paragraaf van die nd-scanning

Gebrekkige LeesvaardighedeSOEKLEES: SPESIFIEKE INLIGTING1. Lees eers die vraag deur en vind die KERNWOORD, asdaarʼn lyn of paragraaf verwysing, is beweeg direkdaarheen2. In die verwysing, vind die ooreenkomstige KERNWOORD3. Die lees van die res van die sin behoort toeligting tot dievraag te gee. Soms is dit nodig om ook die sin voor en nadie KERNWOORD te lees om die nodige inligting te kry.

Gebrekkige LeesvaardighedeINTENSIEWE LEES: ALGEMENE INLIGTING1. Nadat die teks met vluglees deurgelees word is dit nodigom deur die teks te lees om die spesifieke inligting wat indie teks bevat word te ontsluit.2. Met hierdie strategie word die prentjie wat reeds in dieeerste lees proses gevorm is, ingekleur met bykomendeinligting.3. Dit i

Afrikaans Huistaal / Eerste Addisionele taal. BEGRIPSTOETS VIR LAERSKOLE Die veronderstelling is dat alle leerders goed in die begripstoets vraestelle sal vaar . Fokus op genot en ʼn eerste “kyk” na die teks. Die leerders toon ʼn persoonlike reaksie op die teks. 2. Dieselfde teks word hanteer.

Related Documents:

AFRIKAANS GRAAD 5 MAART TOETS AFDELING A: BEGRIPSTOETS (10) Wêreld-plaatkoekiedag Een van my vriende ondergaan een maal per jaar ‘n gedaanteverwisseling. Die verandering is so drasties dat jy dit sou kon vergelyk met iemand wat bedags na ‘n doodnormale mens lyk, maar snags in ‘n weerwolf verander.

Daar is 60 Loebi die drakie stories, 12 boekies vir elke ouderdomsgroep. Die stories is geskryf as voorlees stories vir kleuters, maar Graad 1 en Graad 2 maats geniet dit om die stories self te lees! Hierdie storie is storie 3 vir die 3-4 jarige kinders in ons aktiwiteitsklub. Koop vir julle Loebi stories hier

(b) Onderrigtyd vir Graad R, 1 en 2 is 23 uur en Graad 3 is 25 uur. (c) Onderrigtyd vir Tale in Graad R-2 is 10 uur en vir Graad 3 is 11 uur. ’n maksimum tyd van 8 uur en ’n minimum tyd van 7 uur word aan huistaal toegeken. Vir Addisionele Taal word ’

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

{2:32} Omhels jou kinders totdat ek kom en shew genade vir hulle: vir my putte loop, en my genade mag nie misluk. {2:33} ek Esdras ontvang 'n las van die Here op die Mount Oreb, wat ek moet gaan vir Israel; Maar toe ek vir hulle, hulle stel my aan nul, en

vir Micro soft, MTN en die Suid-Afrikaanse regering. Van Huyssteen is veral bekend vir sy bydrae as taalkundige in die ontwikkeling van tekstegnolo-gietoepassings en verskeie elektroniese hulpbronne vir Afrikaans, asook as konseptualiseerder, samesteller en beoordelaar van die kykNET-program Op die Spel. GERHARD VAN HUYSSTEEN is professor in .

saal van Laerskool Elarduspark op Woensdag, 4 Desember 2019 vanaf 08:00 – 09:00. Pryse vir pakkette is soos bepaal deur 10/10 skryfbehoeftes. Graad R – R330 Gr 1: R810 Gr 2: R860 Gr 3: R777.35 Gr 4: R1 009.60 Gr 5: R969.45 Gr 6: R907.95 Gr 7: R1 450.75 Vir enige navrae, kontak 10/10 Skryfbehoeftes op hul e-pos adres of (012) 664 3560

high levels of blood cholesterol and an increased risk of heart disease. A dominant allele (D)results in high levels of blood cholesterol. A recessive allele (d) results in low levels of blood cholesterol. This means that people who inherit the dominant allele are most at risk of FH.