GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

3y ago
54 Views
3 Downloads
219.82 KB
20 Pages
Last View : 2m ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Luis Waller
Transcription

Provinsie van dieONDERWYS! "# % "&' ( )* % ' ,)-# '()HOOFDIREKTORAAT – KURRIKULUMBESTUURGRAAD 12 LEERDERONDERSTEUNINGSPROGRAMHERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIGINSTRUMENT:VRAE EN ANTWOORDEVAK: AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTELJunie 2009Hierdie dokument bestaan uit 20 bladsye.Streng gesproke nie vir toets/eksamen doeleindes nie.

2AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)(KOPIEREG 06/09)VOORSKRIFTE1.Lees die volgende instruksies/opdragte noukeurig deur voordat jy die vraestelbeantwoord.2.Moenie probeer om die hele vraestel deur te lees nie. Raadpleeg dieinhoudsopgawe op die volgende bladsy en merk die vraagnommers van dieletterkundetekste wat jy in die klas behandel het. Lees dan daarna hierdie vraeoor die tekste wat jy gedoen het en kies die tipe vraag wat jy wil doen.3.Die vraestel bestaan uit DRIE afdelings:AFDELING A:AFDELING B:AFDELING C:POëSIEROMANDRAMA4Volg die opdragte aan die begin van elke afdeling noukeurig.5.Beantwoord VYF VRAE in totaal: 3 uit AFDELING A, 1 uit AFDELING B en 1 uitAFDELING C. Gebruik die kontrolelys om jou met jou keuses te help.6.Skryf elke keer die nommer van die vraag en elke onderafdeling netsoos op die vraestel aangedui.7.Laat8.Beantwoord elke afdeling op9.Skryf netjies en leesbaar.10.Voorgestelde tydsindeling:reël oop tussen onderafdelings.nuwe bladsy.Afdeling A: ongeveer 40 minuteAfdeling B: ongeveer 55 minuteAfdeling C: ongeveer 55 minute

(KOPIEREG 06/09)3AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)INHOUDSOPGAWEAFDELING A: GEDIGTEVoorgeskrewe gedigte:VRAAGNOMMER1. Man met flitsOF2. Marilyn Monroe: foto in rouOF3. StraatkindOF4. 27 april 1994Ongesiene gedig:5.Beantwoord ENIGETWEE raag10KonteksvraagENBeantwoord ENIGE EENvraag.OpstelvraagOFKonteksvraag10Kersliedjie enKrismiskind6. SaluutAFDELING B : ROMANBeantwoord EEN vraag7. Manaka – Plek van dieKonteksvraagHoringsOF8. Die kwart-voor-sewe-lelie KonteksvraagOF9. VatmaarKonteksvraagAFDELING C : DRAMABeantwoord EEN vraag10. Krismis van Map Jacobs OpstelvraagOF11. MisOpstelvraag10102525252525KONTROLELYSAFDELINGA: Gedigte(VoorgeskreweGedigte)A: Gedigte(OngesieneGedig)B: Roman(Konteksvraag)C: Roman(Opstelvraag)VRAAGNOMMERGETAL VRAE WATBEANTWOORDMOET WORD1–425–617–9110 – 111MERK

4AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)(KOPIEREG 06/09)AFDELING APO SIEVRAAG 1VOORGESKREWE GEDIGTEBeantwoord enige TWEE van die volgende vier vrae.Man met flits – D.J. Opperman1. In die klein wit kol2. van my wete stol3. bruin en skerp klip4. soos bok wat skrik,5. staan, vinnig weghol6. uit die klein wit kol.7. Aan takkie hang8. twee ogies wat bang9. uit die klein wit skyn10. van my flits verdwyn.11. Oor waters wat glip12. soek ek klip na klip13. maar duister land14. bedreig my alkant.Uit: Negester oor Ninevé, 1974Die gedig is nie net bloot beskrywing van mens se wandeling in die donker nie. Verklaardie betekenis van die gedig wanneer die man as die mens in die algemeen beskou word.Verklaar hiérdie betekenis in 250 – 300 woorde. Let op na jouparagrafering – onthou die inleiding en slot.OF[10]

(KOPIEREG 06/09)AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)VRAAG 2Marilyn Monroe: foto in rou – Joan Hambidge1. Beskeie waag ek2. vanaand gedig3. oor jou Nee eintlik vir jou4. ek wou begin:5. die argetipiese seksgodin6. wat ander voor en na7. leepoog weg laat kyk8. besluit: té dramaties9. gewigtig lomp10. ensovoort11. my onvermoë word nou12. net oomblik lank13. opgehef14. wanneer ek met skok15. Bert Stern se L.A. – foto16. sien17. dat toeval hier net toevallig18. was, glo ek nie19. Marilyn Monroe in rou!20. net die skouers wys effe21. lyf (verder niks)22. soos ons gewoond was23. jou kop skalks weg áfgedraai24. jou hand voor jou mond25. asof jy stil waarsku: ek word nie meer gebruik26. jou linkeroog bot toe27. self die wimpers glimmend swart28 dan: die immer wit gebleikte hare29. O altyd witter ja witter as sneeu30. begin swart uitskif31. in jou sagte swanenek32. hiervolgens moes jy wel weet33. (kyk selfs die moesie wit)34. of was jy reeds tot- die- einde- toe35. moeg?36. die dood is netdroomUit Hartskrif, 19855

6AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)(KOPIEREG 06/09)2.1Verduidelik die ironie in die titel.(2)2.2Hoe weet ons die spreker veroordeel nie Marilyn Monroe nie?(1)2.3Verduidelik reëls 6 en 7.(1)2.4Verduidelik die woordspeling met die woord “toeval”.(2)2.5Waarom is die waarskuwende woorde in reël 25 vandag ironies?(1)2.6Verduidelik die figuurlike betekenis van die woord “uitskif”.(1)2.7Wat is(1)2.8Waarom dink jy, was Marilyn Monroeikoon?ikoon?OF(1)[10]

(KOPIEREG 06/09)AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)7VRAAG 3die straatkind – Linda Roos12ek wou verbymik met die selfbewuste ongeërgde blikwat ons vir bedelaars en pendelaars en hoere reserveer –34567891011verby die kind wat eenkant om die vullisdromme snuifwat sy skraal skouers gereed dra soos spieseof heining; maar agter dié heininghet sy vuil hemp skielik opgekrimp soos ou roofen toegepleisterde wêreldop die sypaadjie laat bloeiwaar bome onder die skril bevel van sae steunkonyne spartel in steriele laboratoriumsen lammers teen die slagterslem12131415en daar was wysheid in die lug(nes dié ander dag uit wolke)maar soos van ou mans met klam monde op parkbankiesen kras soos kraaie161718toe ek wegdraai was daar geruis in my oreen onverklaarbaar teen my wang die bloedveegvan vlerkUit:Hokvol dwase, 19863.1Wat is die funksie van die herhaling van die woord "verby"?(1)3.2Watter ooreenkoms is daar tussen bedelaars, hoere en pendelaars?(2)3.3Verduidelik die personifikasie in reël 7.(2)3.4Waarom kan ons sê die kind se seerkry word in reël 7 meer universeel?(1)3.5Wat het die straatkind, lammers en konyne in gemeen?(1)3.6Die spreker kom tot sekere insig na sy interaksie met die straatkind.Hy sê egter dat sy insig beskeie is in vergelyking met ander groot insigte ofwysheid. Bespreek hierdie stelling.OF(3)[10]

8AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)(KOPIEREG 06/09)VRAAG 427 april 1994 – Vincent Oliphant1234567uiteindelik vou ek die verlede toeknyp sy vlerk tussen duim en vinger vastot hy veilig deur gleuf in die geskiedenis glipen anderkantwonderbaarlikvrydie duif van vrede sy blou vlerke sprei891011sodat my nuutgebore stem na woorde smagom lied vir my landsoos vlag aan die tong te laat sweefbo die geruislose val van skanse van die vel12131415sodat ek vry uit die vervreemding treeom in die oë van vergetenes en langverlorenesuiteindelik myself te kan siensoos iemand wat ek nooit geken het nie1617om aan hulle die hand te geeen te voel hoe vlees en vlees ontmoet1819202122want een lyn van bloed loop deur die eeueloop deur die ganse geskiedenisloop deur elke uithoek van die landloop deur my en loop deur jouvan Genesis tot nouUit: Die sagte vlees, 19984.1Benoem en verduidelik die beeldspraak wat in strofe 1 voorkom.(2)4.2Waarom plaas die spreker die woorde wonderbaarlik en vry alleen inversreël?(1)4.3Watter verskillende betekenisse het stem? (reël 8).(3)4.4In reël 13 praat die digter van twee groepe mense. Benoem die groepe.(2)4.5Benoem die halfrym in strofe 2.(1)4.6Waarom is dié halfrym hier funksioneel?(1)[10]EN

(KOPIEREG 06/09)AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)9VRAAG 5ONGESIENE GEDIGOpstelvraagKersliedjieKrismiskind1 Drie outas in die haai Karoo2 die ster gesien en die engel geglo,1 Drie boere het die ster gesien2 deur die venster van vol kantien3 hul kieries en drie bondels gevat4 en aangestryk met jakkalspad3 Hul karre was glo sonner juice4 toe hul decide om maar te cruise5 al agter die ding wat skuiwend skyn6 op plakkie, klip syferfontein,5 Met mislig aan op die pikswart lint6 het hulle die myle op spoed verslind7 oor die sink en die sak van Distrik Ses8 waar kersie brand in stukkende fles,7 Al agter die ding wat rigting wys8 het hulle die land se paaie deurkruis9 en daar tussen esels en makriel10 die krip gesien en neergekniel.9 Vanaf distrik ses tot in sophiatown10 waar oumies staan met stukkendegown11 Die skaapvet, eiers en biltong12 nederig gelê voor God se klong13 en die Here gedank in gesang en gebed14 vir kindjie wat ook dié volk sou red.15 Oor die hele affêre het uit hoek16 broeis bantam agterdogtig gekloek.D.J. Opperman Blom en baaierd, 195611 By die oorblyfsels van delwerswiel12 die krip gesien en neergekniel13 Persentjies was in sak gestop14 om liewe jesus mee te fop15 En hulle het tog die heer geloof engedank16 die loflied het wyd oor die townshipgeklank17 En die ster het op die grond kom staan18 in poeletjie water by stukkende kraanPoem Mooney, Slypsteenverse, 19985.1Vergelyk die twee gedigte met mekaar wat inhoud betref. Jou bespreking moet tussen250 en 300 woorde beslaan. Onthou jou paragrawe – ook die inleiding enslot.[10]

10AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)(KOPIEREG 06/09)VRAAG 6ONGESIENE GEDIGKonteksvraagSaluutons sal antwoord op jou roepstemons sal offer wat jy vraC.J.L.1 ek salueer my vaderland:2 ken op3bors uit4 maag in5 hakketeenmekaar6 my tone in 45 - grade - hoek7met my hakke8 my regterarm pyl flink9kortste pad op, kortste pad af10 (streng volgens vereistes)11 en die tyd marsjeer verby 12 minute soos bandiete13wat die basistuin bewerk14 ure soos miere15wat skarrelelend om my voete hul toekoms bou16 Kyk op jou bliksem17 jy staan op aandag!18192021222324harvard oefenvlieg hoog boduik uitgelate soos seemeeuen ek staan stil(op bevel)vir my vaderlanden die tyd marsjeer verbyvir my vaderlandCyril J.M. Clarke, Tydskrif vir Letterkunde, Mei 19796.1Die skuinsgedrukte reëls, die epigraaf, kom uit die vorige volksliedvan Suid-Afrika.Die vaderland word as "jy" aangespreek. Watter oproepkan van die landsburgers (die "ons") gevra word?(1)6.2Strofe 1 is goeie uitbeelding van hoe mens moet salueer. Hoe word diehouding van die soldaat vir ons visueel voorgestel?(2)6.3Benoem die halfrym in strofe 2.(1)

(KOPIEREG 06/09)AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)116.4Wat is die funksie van hierdie halfrym in die konteks van die gedig?(1)6.5Wie dink jy is die spreker in reël 16 en 17?(1)6.6Benoem die stylfiguur wat in strofe 4 voorkom.(1)6.7Verduidelik jou stylfiguur soos genoem in VRAAG 6.6.(1)6.8Verduidelik die slotstrofe in jou eie woorde.(2)[10]TOTAAL AFDELING A: 30

12AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)(KOPIEREG 06/09)AFDELING BROMAN(Manaka: Plek van die Horings – Pieter Pieterse)Beantwoord EEN vraag uit hierdie afdeling.VRAAG 7Bestudeer die onderstaande uittreksels en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.7.1Met die jare kry hy langs sy hut skooltjie aan die gangwaar hy klompie Malozi-kinders onder wordboommet die vinger in die sand leer skryf en somme maak.Hulle leer ook lees en Engelse kerkliedjies sing – dieenigste liedjies wat hy uit sy kinderjare onthou.7.1.1 Wie is die "hy" na wie hier verwys word?(1)7.1.2 Waarvoor het hy aanvanklik na Afrika gekom?(1)7.1.3 Hoe het hy onder die Malozi bekend gestaan?(1)7.1.4 Hoe het sy blyplek die naam Manaka gekry?(2)7.1.5 Watter droom het hy gehad?(2)7.1.6 Hoekom het hierdie droom nooit gerealiseer nie?(2)7.1.7 Wat is die verbintenis tussen die persoon in die aangehaalde gedeelte enDennis Chipman?(1)[10]

(KOPIEREG 06/09)7.2AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)Hoofindoena Daaimon se ogies bly vir lang ruk op oomScholtzie vasgenael. Die khuta staan op. Met diegebruiklike omhelsings en dubbelhanddrukke word daarlank en innig afskeid geneem. Meneer Kebbey groetWesters. Hy help Nanna van die grond af op en pompdie wit afvaardiging se hande op en af. Dominee Grieseldu Pisani gooi water uit die wit plastiekkannetjie wat hyagter op sy bakkie het en was sy hande.7.2.1 Waaroor vergader die karakters in bostaande gedeelte?(1)7.2.2 Wie sal die tolk vir die nuwe sendeling wees?(1)7.2.3 Wat maak haar so(2)7.2.4 Hoe sien sygoeie kandidaat. Noem TWEE redes.Christen?7.2.5 Sy sien Baas ook asuit die roman.(2)Christen. Stem jy saam? Motiveer met bewyse7.2.6 Ds. du Pisani se handeling verraai sy opregtheid. Bespreek.7.313(2)(3)Sy kyk reguit na Baas."En wie weet of jy nie met die oogop tyd soos hierdie Manaka toe gestuur is nie"7.3.1 Dink jy dit is woorde wat Baas wil hoor?(1)7.3.2 Wat wou Baas hier kom doen?(1)7.3.3 Waarom het dit nog nie gerealiseer nie?(1)7.3.4 Een van die redes is omdat daar nie meer geld is nie. In watter vorm komdaar hiervoor "oplossing"?(1)[25]OF

14AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)(KOPIEREG 06/09)VRAAG 8ROMAN(Die kwart-voor-sewe-lelie: Eleanor Baker)Lees die uittreksel en beantwoord die onderstaande vrae.Dokter Anders was bly toe Peter terug is na Amerika. Hyhet nie van Peter geweet nie, maar my gedrag, langetensure en swak konsentrasie het wel tot homdeurgedring. Die pasiënte het ook gekla."Waar is die engel wat altyd my hand vashou?" het oumeneer Bruwer vir hom gevra toe ek weer laat was."Hy noem jou engel," het dokter Anders gegrom toeek uiteindelik opdaag."Dis omdat hy benoud word wanneer jy so in sy mondgrou,"het ek verduidelik. "Hy sê dit voel asof sy lugpypverstop word en hy's altyd bang een van die watterolletjiesglip weg en verstop dit regtig. Ek moedig hom aan om syneus te gebruik. Om te dink aan vars lug.""Wat ook al," het hy gesê. "Ek wens die laatkommerywil nou end kry.""Dit sal," het ek gesê. "Dis klaar verby"8.1Wie is Peter waarvan daar in hierdie gedeelte gepraat word?8.2Volgens Iris het sy met Peter begin uitgaan oorse naam ook Peter was.(1)karakter in haar storie8.2.1 Wat is dié karakter se naam?(1)8.2.2 Watter ooreenkoms is daar tussen Peter en dié karakter?(1)8.2.3Karaktertrek van Iris wat sterk weerspieël word, is die feit dat sydromer is. Stem jy saam met die stelling? Motiveer jou antwoord.(2)

(KOPIEREG 06/09)8.3AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)Daar kom dikwels sprake van15“engel” in die roman voor.8.3.1 Na wie verwys die engel in bogenoemde gedeelte?(1)8.3.2 Daar is drie vrouens, van drie verskillende generasies, in Iris se familiewat in hul eie fantasiewêreld lewe. Noem hierdie drie vrouens en sêwaarom hul in fantasiewêreld leef.(6)“Tja,” het die Engel gesug.”Die lewe is nie storieboeknie."“En naam is net naam.”" Is so," het hy saamgestemDie rooi kat het oor sy skouer na ons gekyk, maar toehy my oog vang, het hy vinnig weggekyk en sy neus weerteen die muur gedruk.“ Net voor jy gaan'" het ek gesê."Ek wil jou vertel vanlelie in my ma se tuin. Dit was maar altyd daar, een vandaardie groen plante wat jaar na jaar hoek vol maaksonder om iets dramaties te doen. En toe, een laatmiddag,speel ek met Polder en uit die hoek van my oog sien ekbeweging, iets wits tussen die groen. Blom hetoopgegaan. Nie stadig nie, oombliklik. Ek het na myhorlosie gekyk en gesien dit was kwart voor sewe. Dievolgende oggend was die fyn wit blom verlep, maar daarwas nog heelparty knoppe aan die stingel. Daardie aandhet ek van sesuur af na die plant gestaan en kyk al hetJohanna geroep ek moet kom help met die slaai. Een vandie knoppe het dikker geword, uitgebult aan die kant enpresies kwart voor sewe het die blom oopgemaak. As ekmy oë sou geknip het, het ek dit gemis, so vinnig het ditgebeur. En die soetste geur.""Wat probeer jy sê?" het hy gevra.Ek was gekrenk. "Niks nie.""Net sowel," het hy gesê. "Ek sien geen verbandtussen jou lelie enenigiets wat ons vandag bespreek het nie.""Ek ook nie, maar is daar altyd verband? Gebeurdinge maar nie sommerso nie? My lewe bestaan uitonsamehangende flardes."8.4"En naam is net naam."Hierdie stelling is ironies aangesien Iris se naam vir haar so belangrik is.8.4.1 Watter betekenis van die naam Iris het haar veral aangegryp?(1)8.4.2 Tydens watter geleentheid doen sy hierdie betekenis van haar naamgestand?(2)

168.5AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)(KOPIEREG 06/09)Die tydsaspek speel belangrike rol in die titel, Die kwart-voor-sewe-lelie, sowel asdie "blomtydperk" van Iris.8.5.1. Bespreek die stelling deur na die titel en Iris se "blomtydperk" te verwys.(2)8.5.2 Noem geleentheid wat moontlik asgesien kon gewees het.(1)"blomtydperk" in Iris se lewe8.5.3 Het sy toe tydens die geleentheid "geblom"?8.6Daar is duidelike ooreenkomste tussen die blom, die kwart-voor-sewe-lelie, endie hoofkarakter, Iris. Noem DRIE ooreenkomste.(1)(6)[25]OFVRAAG 9ROMAN(Vatmaar – A.H.M. Scholtz)Lees die uittreksel en beantwoord die onderstaande vrae.Oom Flip het boepens gehad. Hy was aan die kort kant, maar nie baie erg nie, metronde agterstewe wat beweeg het as hy loop. Hy het bles reg agter op sy kopg ehad. Die grootmense het dit wegholhou genoem. Hulle het gesê hy het metbakleiery weggehol en toe word hy met klip van agteraf raakgegooi en dit het diemerk gemaak. Hy het ronde gesig gehad, altyd skoongeskeer met soos hy gesê het,sy eie Duitse skeermes. Een van sy voortande het makeer en as hy gelag het, konmens die poort tussen sy tande sien.Oom Flip was ons enigste transport tussen Vatmaar en Du Toitspan. Sy trollie wasaltyd gelaai, of hy nou vertrek of teruggekom het. Hy het nooit reguit vir passasierof vir vrag geld gevra nie, net na die lisensieplaat wat met twee spykers aan diekant van sy bankie vasgekap was, gewys en gesê: Julle sien my transportlisens istwee sjielings jaar. Ek moet dit op tyd betaal. Ek kan nie in die kantoor in die Panmy hand gaan lig soos julle met my maak nie.9.1Wat was Oom Flip se regte naam?(1)9.2Hoe het hy verlore geraak van sy mense as klein seuntjie?(1)9.3Hoe was Oom Flip se verhouding met sy perd, Ou Swaai?(1)9.4Oom Flip was baie lief vir Sus Bet. Hoe het hy haar beskryf as hyna haar kyk?(1)

(KOPIEREG 06/09)AFRIKAANS HUISTAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRHL)17Lees die uittreksel en beantwoord die onderstaande vrae.Sus Bet het vertel dat sy in Daniëlskuil grootgeraak het en dat Kaptein Waterboer haarOom is. Van die broers van haar pa was hy die jongste. Flippus, ek sal jou nie vertelvan onse Griekwa-manier van lewe nie, want jy het my nie van jou Basoetoe-maniervan lewe vertel nie, het sy gesê. Jy het gesê jy het van jou kraal af weggeloop toe jy nogseuntjie was. Laat ek jou nou van my vertel, Flippus.Ek was in my vrou – word – jare toe my pa se broer . Maar laat ek eers sê: My pa was ladood en sy oudste broer was hoof van onse huis. Hy het gesorg vir my ma en vir onskinders.Die oom van ons was baie goed vir my. Hy het my altyd lekker dingetjie en klap op myboude gegee. Omdat dit ons meisiekinders se werk was om brandhout bymekaar te maak,moes ons diep in die veld droë hout gaan optel. Ek was alleen, want Kiewiet, my ousie, hetvoor my uitgeloop. Skierlik roep my oom na my. Hy het onder boom gesit. Ek het nadergegaan en gevra: Oom Baaitjie, wat kan ek vir Oom doen? Ek het rêrig baie van homgehou want hy was baie lief vir my, net soos pa.9.5Wat het Sus Bet en Oom Flip nie omtrent hulself geweet nie?(1)9.6Wat is die reaksie van haar ma hieroor? Noem TWEE dinge.(2)9.7Wie verkrag vir Sus Bet na die sterfte van haar pa?(1)Lees die uittreksel en beantwoord die onderstaande vrae.Bet, Bet, Bet, my kind, ons het dit reggekry! Laat ek hulle hou. Ek sal hulle virJanman gee om te verkoop.Net soos ek gedink het, het dit deur Bet se kop gegaan. Ek is al byna die hele middag byhaar en sy het nog nie een keer na my Flippus gevra nie, die man wat gedoen het wat ekhom gevra het. Dis die eerste keet laat ek man gevra het om iets vir my te doen, en hyhet dit gedoen en om te dink dis so gevaarlik, as hulle hom gevang het, het hulle hom viraltyd toegesluit. Ek kan wen of verloor, maar dit sal met die diamante in my hand wees.Bet het die naald, met die garedraad klaar deur die oog gesteek, uit die garetolletjie grtraken die draad met haar tande afgebreek. Sy het knoop genaak en die naald aan haar rokvasgesteek. Die rok, wat hier en daar gelap was, het eens op tyd kleur gehad maar nouwas dit net vuilwit.Haar siesie het voor haar op die grond gesit soos ou vrou sit: op haar sy met haar benelangsuit na die kant toe. Bet het haar rok opgelig en die rooi sysakdoek uitgehaal.9.8Waar versteek Sus Bet die diamante?(1)9.9Wie moes die diamante gaan steel?(1)9.10Wat het veroorsaak dat Sus Bet nie meer vir Sies Lena enJanneman vertrou het met die diamante

9. Vatmaar Konteksvraag 25 AFDELING C : DRAMA Beantwoord EEN vraag 10. Krismis van Map Jacobs Opstelvraag OF 25 11. Mis Opstelvraag 25 KONTROLELYS AFDELING VRAAGNOMMER GETAL VRAE WAT BEANTWOORD MOET WORD MERK A: Gedigte (Voorgeskrewe Gedigte) 1 – 4 2 A: Gedigte (Ongesiene Gedig) 5 – 6 1 B: Roman (Konteksvraag) 7 – 9 1 C: Roman

Related Documents:

BEVORDERINGSVEREISTES VIR GRAAD 4 - 6: 1. Graad- tot- graad- bevordering binne die toepaslike ouderdomsgroep sal die aanvaarde norm wees indien die leerder nie die gewenste vordering in die daarop volgende graad toon nie. 2. Die volgende dien as riglyne om ʼn leerder se vordering in graad 4 tot

Graad 10: 1. Vak Registrasie: 2. Leerder Registrasie: R145 per vak R181 per Leerder Graad 11: . GRAAD 4 to 6: GRAAD 7 to 9: Afrikaans (Huistaal) Afrikaans (Huistaal) . English (First Additional Language) Wiskunde Wiskunde Lewensoriëntering Lewensoriëntering Natuurwetenskap Natuurwetenskap

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

Akademiese toppresteerder Graad 4 – Graad 6 Indien meer as een leerder hierdie prestasie deel, word die trofee gedeel. TROFEë – AKADEMIE (Gr. 7) Vaktrofeë word toegeken aan die leerder met die hoogste persentasie (jaarpunt) in die betrokke vak. Afrikaans Engels Wiskunde Natuurwetenskap

Basic competences for humanistic counselling with young people: skills that are fundamental to humanistic counselling. 4. Specific competences for humanistic counselling with young people: skills that are practised in some, but not necessarily all, cases, depending on how and what the young person presents in therapy. 5.