GRAAD: 6 VAK: SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS) KWARTAAL .

3y ago
1.1K Views
213 Downloads
360.87 KB
8 Pages
Last View : Today
Last Download : 25d ago
Upload by : Elise Ammons
Transcription

GRAAD: 6VAK: SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)KWARTAAL EENFORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1.Naam:Klas: Datum:Skool: Onderwyser:FATAktiwiteit/Vorm1.Brongebaseerd en paragraafskryfTOTAALLeerder sepuntLeerder%

GRAAD 6 FORMELE ASSESSERINGSTAAK KWARTAAL 1SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENISVROEË BESKAWINGSFAT: BRONGEBASEERD EN PARAGRAAFSKRYFTYDSDUUR: 1 UURDATUM:PUNTETOTAAL: 40HOE HET MAPUNGUBWE AS ‘N MAGTIGE (GROOT) STAAT EN AS ‘N SENTRUM VIRINTERNASIONALE HANDEL ONTWIKKELBRON 1AHierdie uittreksel verduidelik die ontwikkeling, ontdekking en handel in MapungubweNaby die noordgrens van Suid-Afrika, aangrensend aan Zimbabwe en Botswana, is diebyna ongeskonde oorblyfsels van Mapungubwe ’n groot magtige (dominante) staat vandie vroeë Afrika-beskawings (samelewings) gevind.Mapungubwe het in ons eie wêrelddeel ontwikkel en daardie mag honderde jare lankbehou . Dit was ‘n vernuftige gemeenskap op ‘n sandsteen-heuwel in die Limpopo valleien in die Middeleeue is ‘n florerende (suksesvolle) handel met handelaars van die verrelande bedryf.Goue voorwerpe, baie soos dié van die Zimbabwe-ruïnes, was gevind, terwyl verskeieopgrawings ook klipmure, erdewerk en geraamtes opgelewer het, en natuurlik krale.Duisende verskillende soorte krale, vervaardig in plekke soos Indië, is in feitlik elke laagvan die nedersettings by die Mapungubwe-kompleks gekry. Die ekonomieë was op groottroppe beeste gegrond, maar die mense het betrokke geraak by handel met die buitewêrelden het met eksotiese en kosbare goedere handel gedryf.Geneem uit die webtuiste http://www.mieliestronk.com (besoek 03 Desember 2013)1.1Bestudeer Bron 1A en beantwoord die vrae:1.1.1Watter bewyse kan in Bron 1A gevind word wat die feit ondersteun datMapungubwe ‘n groot magtige staat van die vroeë beskawings was?Gebruik Bron 1A om die belangrikste ekonomiese aktiwiteit te identifiseer.Verskaf bewyse uit die bron.By watter ander ekonomiese aktiwiteite was hulle betrokke?Hoe weet ons dat hulle suksesvol was in die verkoop van hul produkte?1.1.21.1.31.1.4Gr 6 FAT: SW (GESKIEDENIS) KWARTAAL 1(1X2)(1X2)(1X2)Bladsy 1

Verskaf bewyse uit die bron.(2X2)(10)BRON 1BHierdie uittreksel verduidelik hoe die dorp, Mapungubwe, regeer was.Handelsposte is deur die Arabiere opgestel. Die heerser (koning) was ‘n slim man. Hy hetbeheer geneem van die goud en ivoorhandel. Mense het goud en ivoor al langs die Shasherivier vervoer to by Mapungubwe. Plaaslike handelaars het die goud en ivoor verder afgeneem en dit verkoop aan buitelandse (oorsese) handelaars wie se skepe geland het opInhambane aan die kus.Die dorp het baie ryk geraak en die lewe het vir die inwoners (mense) van die dorp beginverander. Die dorp het ‘n baie goeie georganiseerde samelewing geword. Daar was ‘nheerser (koning) en kleiner kapteins in die koninkryk. Die kleiner kapteins het gejag en goudgemyn. Die heerser het dit as ‘n huldeblyk (prysing) gekry. Hy sou sy kleiner kapteins beloonmet ingevoerde luukse goedere wat hulle wou hê.Die heerser (koning) se huis is omring deur klipmure op die top van die berg. Die kleinkapteins en die mense van die koninkryk het verder van die heuwel af gewoon. Hoe meerinvloedryk jy was, hoe hoër op teen die berg het jy gewoon.Geneem uit die webtuiste http://newhistory.co.za (besoek 03 Desember 2013)1.2.11.2.21.2.31.2.4Watter bewyse in die Bron verduidelik dat die heersers ryk en magtig was?Watter bewyse is daar dat die lewens van die mense verander het deurInternasionale handel?Verduidelik hoe die dorp regeer was volgens Bron 1B.Hoe was die sosiale klasse in Mapumgupwe gevorm?(1X2)(2X2)(2X2)(2X2)(14)BRON 1 CHierdie foto van die goue renoster is ‘n artefak wat in ‘n graf in Mapungubwe gevind is.Geneem uit http://www.randcoin.co.za (besoek 03 Desember 2013)1.3.Bestudeer die Bron 1D en beantwoord die vrae:Gr 6 FAT: SW (GESKIEDENIS) KWARTAAL 1Bladsy 2

1.3.11.3.21.3.3 Tot watter mate ondersteun Bron 1C die feit dat waardevolleartefakte in Mapungupwe gevind is.(1X2)Watter inligting verskaf die foto van die mense wat die goue renostergemaak het?(2X2)Gebruik die bewyse (inligting) van Bron 1A, 1B en 1C en jou eie kennis enskryf ‘n paragraaf van 8-10 volsinne in jou eie woorde, oor die ontwikkeling vanMapungupwe as ‘n magtige staat en as ‘n sentrum vir internasionale handel.(10)Fokus op die volgende aspekte:Ontwikkeling in ‘n ryk magtige staatDie geografiese (fisiese) verdeling van die politieke heerskappy (heerser/koning)en kleiner kapteins)‘n Verskuiwing (verandering) van boerdery met beeste na handelgebaseerdeekonomie.Sentrum vir plaaslike en internasionale (oorsese) handelEkonomiese aktiwiteite ensovoorts.Die volgende rubriek sal gebruik word:Vlak 1Vlak 2Gebruik bewyse en eie kennis op elementêre manier. Ditwil sê toon min of geen begrip van hoe Mapungupweontwikkel het as ‘n magtige staat en ‘n sentrum virinternasionale handel. Gebruik bewyse uit bronne gedeeltelik om ooronderwerp te skryf of kan glad nie oor die onderwerpskryf nie.Bewyse is meestal relevant en hou in groot mate verbandmet die onderwerp. Toon begrip van hoe Mapungupweontwikkel het as ‘n magtige staat en ‘n sentrum virinternasionale handel. Vlak 3Punte: 3- 7Gebruik bewyse op ‘n baie eenvoudige manier.Gebruik relevante bewyse bv. Demonstreer deeglikebegrip van hoe Mapungupwe ontwikkel het as ‘nmagtige staat en ‘n sentrum vir internasionale handel. Punte: 0 - 2Punte: 8 - 10Bewyse hou goed verband met die onderwerpGebruik bewyse baie effektief in ‘n georganiseerdeparagraaf en toon begrip van die onderwerp.TOTAAL: 40Gr 6 FAT: SW (GESKIEDENIS) KWARTAAL 1Bladsy 3

GRAAD 6 NASIENRIGLYNE (MEMORANDUM) VIR KWARTAAL 1SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENISVROEË BESKAWINGSFAT: BRONGEBASEERD EN PARAGRAAFSKRYFPUNTETOTOAAL: 40LET WEL: ENIGE ANDER RELEVANTE ANTWOORD BEHOORT OORWEEG TE WORD1.1.11.1.21.1.31.1.4Die byna ongeskonde oorblysels in Mapungupwe is ‘n bewys dat dit ‘nmagtige staat van die vroeë beskawings is.Hulle het handel gedryf met goud en ander kosbare dinge.Pottebakkery en krale.Daar is suksesvol handel gedryf; goud en ivoor is verkoop aan diebuiteland; Mapungupwe het ryk geraak.1.2.11.2.21.2.3Die hoof het beheer geneem van handel met goud en ivoor.Die dorp het ryk geword en die lewens van mense het verander.Daar was 'n heerser (koning) en 'n kleiner kapteins in die koninkryk.Die kapteins het gejag en goud gemyn. Die heerser het dit as ‘n as 'nhuldeblyk (prysing) gekry. Hy sou sy kleiner kapteins beloon metingevoerde luukse goedere wat hulle wou hê.1.2.4 Die heerser se huise is omring deur klipmure op die top van die berg.Die kleiner kapteins en die gewone mense van die koninkryk het verder vandie heuwel af gewoon1.3.11.3.21.3.3 Bron 1C dien as ‘n bewys dat waardevolle goue artefakte in grafte ontdekhet;.Kan as bewyse dien dat hulle baie goud gehad het; hulle was lief vir diere;Renoster was ook ‘n simbool van leierskap; enige relevante feit.Hulle behoort die bruikbaarheid van die bron vas te stel.Leerders behoort die volgende punte in hul antwoord in te sluit:Ontwikkeling in ‘n ryk magtige staatDie geografiese verdeling van die politieke heerskappy (heerser, hoofen kleiner hoofde)‘n Verskuiwing van boerdery met beeste na handelgebaseerde ekonomie.Sentrum vir plaaslike en internasionale handelEkonomiese aktiwiteite ens.Gr 6 FAT: SW (GESKIEDENIS) KWARTAAL X2)(2X2)Bladsy 4

Die volgende rubriek kan gebruik word:Vlak 1Vlak 2Gebruik bewyse en eie kennis op elementêre manier. Ditwil sê toon min of geen begrip van hoe Mapungubweontwikkel het as ‘n magtige staat en ‘n sentrum virinternasionale handel. Gebruik bewyse uit bronne gedeeltelik om ooronderwerp te skryf of kan glad nie oor die onderwerpskryf nie.Bewyse is meestal relevant en hou in groot mate verbandmet die onderwerp. Toon begrip van hoe Mapungubweontwikkel het as ‘n magtige staat en ‘n sentrum virinternasionale handel. Vlak 3Punte: 4- 6Gebruik bewyse op ‘n baie eenvoudige manier.Gebruik relevante bewyse bv. Demonstreer deeglikebegrip van hoe Mapungubwe ontwikkel het as ‘nmagtige staat en ‘n sentrum vir internasionale handel. Punte: 0 – 3Punte: 7-10Bewyse hou goed verband met die onderwerpGebruik bewyse baie effektief in ‘n georganiseerdeparagraaf en toon begrip van die onderwerp.(10)Gr 6 FAT: SW (GESKIEDENIS) KWARTAAL 1Bladsy 5

ONTWERPROOSTER: Kognitiewe vlakke vir Graad 6 Brongebaseerde vrae:KABV (bl.48)Vraag 21.3.2TOTAALVlak 1Vlak 2Onttrek inligting uitBronneVerduidelik historiesebegrippe; eenvoudigeinterpretasie; verstaanBron en skrywer semening; eenvoudigevergelyking30% (12 punte)50% (20 punte)Vlak 3Interpreteer enevalueer; vra vrae yk enkontrasteerinterpretasies20% (8 )(2X2)12 punte (30%)Gr 6 FAT: SW (GESKIEDENIS) KWARTAAL 118 punte (45%)(10)10 punte (25%)Bladsy 6

gr 6 fat: sw (geskiedenis) kwartaal 1 bladsy 4 graad 6 nasienriglyne (memorandum) vir kwartaal 1 sosiale wetenskappe: geskiedenis vroeË beskawings fat: brongebaseerd en paragraafskryf puntetotoaal: 40 let wel: enige ander relevante antwoord behoort oorweeg te word

Related Documents:

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig en geassesseer word. Alhoewel die twee dissiplines apart gehou word, is hierdie

VAK en GRAAD SOSIALE WETENSKAPPE – GRAAD 4 KWARTAAL 2 Week 5 SKAKEL MET ONDERRIG- EN ASSESSERINGSPLAN Leer van leerders Wat is die eienskappe van ‘n goeie leier? DOELSTELLINGS VAN LES Leerders toe te rus met die kennis, vaardighede en waardes noodsaaklik vir selfvervulling en deelname in ‘n gemeenskap as ‘n burger van ‘n vry land.

6 Bylae A: Hersiene getal formele assesseringstake per vak vir graad 1–9: VOOR (Voor) en Nuwe (Nuwe) 1 2 Huistaal Eerste Addisionele Taal Wiskunde Lewens-vaardighede Ekonomiese en Bestuurs-wetenskappe Skeppende Kunste Tegnologie GRAAD Natuur-KWARTAAL wetenskappe Natuur-wetenskappe en Tegnologie Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

verbreed om die volledige Tussentydse Fase van Graad 4, 5 en 6 in te sluit. Die program sluit nou drie opvoederbronne in: Lewensvaardighede vir Graad 4 en 5, Sosiale Wetenskappe & Aardrykskunde vir Graad 4, en Natu

teikengroep verbreed om die volledige Tussentydse Fase van Graad 4, 5 en 6 in te sluit. Die program sluit nou drie opvoederbronne in: Lewensvaardighede vir Graad 4 en 5, Sosiale Wetenskappe & Aardrykskunde vir Graad 4, en Natu

6 SOSIALE WETENSKAPPE (Memo) (NOVEMBER 2012) AFDELING B: GESKIEDENIS VRAAG 5 APARTHEID IN SUID-AFRIKA 5.1 Aan die einde van die oorlog in 1945: Baie swart mense trek na stede om te werk as geskoolde arbeiders; swart mense begin om mee te ding met hul wit eweknieë vir werke. Stakings he

Skeppende Kunste 6 Lewensoriëntering 7 Wiskunde 8 Natuurwetenskappe 9 Sosiale Wetenskappe 10 Tegnologie 11 6. Hoe jy te werk moet gaan om jou vakke vir graad 10 te kies. 12 7. Assessering: JNA en Sistemiese Assessering vir graad 9 leerders 12 8. Jy is nou op pad na die VOO fase 13 9. Hoe

algebra, and differential equations to a rigorous real analysis course is a bigger step to-day than it was just a few years ago. To make this step today’s students need more help than their predecessors did, and must be coached and encouraged more. Therefore, while strivingthroughoutto maintain a high level of rigor, I have tried to writeas clearly and in- formallyas possible. In this .