Aktiwiteits Boek Helpende Hand - Baanbrekers

3y ago
130 Views
7 Downloads
7.23 MB
48 Pages
Last View : 3m ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Nixon Dill
Transcription

AktiwiteitsBoekHelpende HandHierdie boek behoort aanKind se naam

Hoe om hierdie aktiwiteitsboek te gebruikHSLAGGORIEVOierdie aktiwiteitsboek is ontwerp vir maklike gebruik deur die ouer ofonderwyser en om die entoesiasme van die Voorslaggie aan te spoor. Hierdie boekkan in sy geheel gebruik word of die bladsye kan verwyder word en een op ’n slag voltooiword. Versamel die voltooide bladsye en bind dit aan die einde van die jaar saam (met ’nkramdrukker of lint) om vir die kinders as ’n aandenking van hul Voorslaggie jare te dien.K LU BKopiereg 1996 Noord-Amerikaanse Divisie van die Sewendedag-AdventistekerkHersien 2016 vir die Noordelike Konferensie van die Sewendedag-AdventistekerkOxfordweg 131Bedford Gardens2007 JohannesburgSuid-AfrikaGewysig deur Teresa ReeveOntwerp deur Glen MilamIllustrasies deur Orchard Hill Communications, CA.www.baanbrekers.co.za

AktiwiteitsBoeknaamGod sevanHelpende HandDinge wat ek graag met myhande doen:MMy toekomstige avonture:ypa:es:amdranenaMyMy ma:d:aay grMom:e:ussifstie oMyBoerdudeol:ooy sker:MdonMy:ssieufsie otBoeyserwGeleenthedewaar ek al God sehelpende hand was::endieryvM1

NaamDatum BeginDatum VoltooiH elper KontrolelysBasieseVereistesEk Kan Wyse BesluiteNeemA. Leer die stappe in verbandmet goeie besluitneming.II.I.VerantwoordelikheidA. Sê die Voorslaggie Gelofte en-wet op.B. Verduidelik die Wet.VersterkingB. Gebruik dit om tweeprobleme in die werklikelewe op te los.Verwerf die Helpende HandLeessertifikaatMy GodSy Plan om My te RedI.A. Maak ‘n verhaalkaart of boekiewat die volgorde wys waarin dievolgende stories plaasvind:Ÿ NoagŸ AbrahamŸ MosesŸ DawidŸ DaniëlOF Bybelverhale wat jy in jouklas of Sabbatskool bestudeer.B. Gebruik jou verhaalkaart of boekieom vir iemand te wys hoe om virJesus te lewe.II.My GesinI.II.III.Sy Krag in My LeweIII.A. Bring gereeld stille oomblikke met Jesusdeur om met Hom te gesels en van Homte leer.B. Met behulp van ‘n volwassene, kies eenarea in jou lewe wat Jesus belowe het omjou te help verbeter. Met Sy hulp,bid, beplan en werk om daardiedoel te bereik.I.My SelfB. Deel jou talente met ander deureen van die volgende te gebruik:*Talentvertoning*Wys en vertel2*Verwerf ‘n Voorslaggie ToekenningEk Het ‘n GesinMaak ‘n gesin-vlag ofbanier OF versamelstories of foto’s oor joufamiliegeskiedenis.Sy Boodskap aan MyVerwerf die Bybel II Voorslaggie Toekenning.I.Ek Is UniekA. Stel ‘n lysie op van ‘n paarbelangstellings en vaardighedewat God aan jou gegee het.Ek Kan vir My LiggaamSorgVerwerf die HigiëneVoorslaggie Toekenning.Gesinne Gee virMekaar OmHelp met die beplanning van ‘nfamiliegodsdiens-oefening,gesinsaand of familie uitstappie.My Gesin Help My omMyself te VersorgVerwerf ‘n VoorslaggieToekenning wat jy nog nie tevoreverwerf het nie, in een van dievolgende areas:* Finansies* Veiligheid* Binnenshuise Vaardighede* Buitelug VaardighedeVerwerf die VoorslaggieToekenning vir ‘n Vriend watOmgee.II.K LU BInstrukteurKontrolelysBasiese VereistesI. A.B.II.My GodI. A.B.II.III. A.B.My SelfI. A.B.II. A.B.III.My WêreldDie Wêreld van VriendeDie Wêreld van AnderMenseKies ‘n wêreldkultuur om tebestudeer. Vind ‘n manier omdie liefde van Jesus te deelmet daardie kultuur.SLAGGORIEIII.VOII.Die Wêreld van die NatuurIII. Verwerf dieOmgewingsbewustheidVoorslaggie Toekenning.My GesinI.II.III.My WêreldI.II.III.

AktiwiteitsBoekDis lekker om deel te weesvan ‘n Voorslaggieklub.Voorslaggieklub sal jou help om:jou lewe vir Jesus te geepret te hê deur ’n Christen te wees‘n Ware Voorslaggie:is in grade 1-4woon vergaderings enaktiwiteite getrou byonderhou die Voorslaggiegelofte en -wetIn Voorslaggieklub sal jy:toekennings verdienspeletjies speelmaats maakmense helpop uitstappies gaanBLY BUITEtensy jy op soekis na avontuur!Jy kan ‘n Voorslaggieklub hê:saam met jou gesinsaam met kinders by jou kerksaam met kinders by jou skool of in jou buurtAs julle nog nie ‘n klub het nie, vra jou ma of pa of ‘n volwassene by die kerk.3

Basiese VereistesVerantwoordelikheid1A. Sê die Voorslaggie Gelofte en -Wet op.is iemand wat spesiaal gevorm en geskape is deurdie Skepper van die Heelal en wat Hy as vriend wil hê. Ons Redder en Koning wilelke dag met my wandel en vir my wys hoe om gelukkig te wees. Hy het vir mygesterwe sodat ek my sonde kan agterlaat en vir ewig lewe. Nou wys Hy my hoeom ‘n gelukkige persoon te wees soos Hy is, deur goed na myself om te sien en‘n helpende hand na die mense rondom my uit te steek. Hy plaas liefde in my hartvir al die mense wat Hy geskape het. Hy help my om graag die volgende teonderhou:Kind se naamVoorslaggieGelofteVoorslaggie WetJesus kan my hiermee help:“Omdat Jesus my liefhet,kan ek altyd my bes doen.”Wees gehoorsaamWees reinWees opregWees vriendelikWees beleefdWees oplettendWees behulpsaamWees opgewekWees bedagsaamWees eerbiedigB. Verduidelik die Voorslaggie Gelofte.Ek het die Voorslaggie Gelofte aan verduidelik.Voorstelle aan Ouers of LeiersElke Helpende Hand mag een persoon kies soos ‘nleier, familielid, jonger Voorslaggie, of ‘n vriend omdie Gelofte aan te verduidelik.4In die verduideliking van die Gelofte mag die HelpendeHand: in sy eie woorde die betekenis oordra; voorbeeldegee van wanneer om dit te gebruik of hoe om dit te hou.

Kleur die volgende Voorslaggie Wet illustrasies in en gebruik dit om ‘nplakkaat te maak. Verduidelik in ‘n bykomende sinnetjie wat elkeen beteken.Jesus kan my help .Om gehoorsaam te weesOm rein te weesOm opreg te weesOm vriendelik te weesOm beleefd te wees5

Om oplettend te weesOm bedagsaam te weesOm behulpsaam te weesOm eerbiedig te weesOm opgewek te wees6

Basiese VereistesVersterkingVerdien die Helpende Hand Leessertifikaat.Lees die boek, skryf die boek se naam onder die prentjie en kleur dan dieprentjie in. Kleur een sterretjie as die boek lekker was, of vier sterretjiesas die boek super was.I Samuel 1-3Bybelverhaalof ‘n boek oorJesusBoek oor gesondheidof veiligheidBoek oorfamilie,vriende ofgevoelensBoek oor geskiedenisof oor sendingBoek oor die natuur7

Voorstelle aan Ouers of LeiersDie Helpende Hand Leessertifikaat word toegekenaan kinders wat die boeke lees of daarna luister:Maak seker dat die boeke hierdie eienskappe het:1. Lewensgetrouheid. Die boeke moet ’n ware prentjie1. I Sam. 1-3, uit ’n eenvoudige moderne2.3.4.5.6.vertaling van die Bybel;’n Boek oor gesondheid of veiligheid;’n Boek oor familie, vriende of gevoelens;’n Boek oor die natuur;’n Boek oor geskiedenis of sending;’n Bybelverhaal of ’n boek oor Jesus.Voorsien kinders van verskeie goeie boeke om vante kies, wat hulle sal help om te verstaan en om diedinge toe te pas wat hulle hierdie jaar in die HelpendeHand klas gaan leer.2.3.4.5.8van die werklikheid voorstel. Dit moenieoorvereenvoudig, sentimenteel of sensasioneel weesnie.Blywende waarde. ’n Goeie boek help die kindom te verstaan wie God is, en gee insig in diemensheid en die dinge van die Skepping sonderom prekerig of voorskriftelik te klink.Positiewe moraliteit. Die sonde en die kwaad wordas sodanig erken en veroordeel. Die goeie behoortvoorgehou te word as die mikpunt vir die kinders.Genotvol. Die boek moet vir die volwassene ’n plesierwees om te lees. (Indien nie, is dit hoogs onwaarskynlikdat die kind dit sal, of behoort te geniet.)Ontwikkelingsgepas. ’n Goeie boek sal by die kindse vlak van leesvaardigheid, gesofistikeerdheid enbelangstelling pas.

My God1Sy Plan om My te RedA. Maak ‘n verhaalkaart of boekie wat die volgorde wys waarin dievolgende stories plaasvind:NoagAbrahamMosesDawidDaniëlOFdie Bybelverhale wat jy by die skool of Sabbatskool studeer.B. Gebruik jou verhaalkaart of boekie om vir iemand te toon hoe ‘nmens sy lewe aan Jesus wy.Ek het virSTAPgewys!VIRSTAPHelpende Hand lk‘nbeloofdeland virGod sevolkGodwerkmetSyvolkGodsevolk isongehoorsaamDielmeHertheLunWmkousJes reanwee v omgeusmyJes virgdaomregakMa us te tJes tmoeon iteheEllrtinMasuluPase ngiusJes andtsopseusJesdodoseusJes elewseus teJes boorgeSkartnheend ginbeSorseegpinepDie9

Voorstelle aan Ouers of LeiersAgtergrond InligtingVoorslaggies het begin in Drawwertjie met ‘n besef vandie liefde en beskerming van God. Algaande het hullegeleer dat daar sonde in die wêreld en in hul eie lewensis. Hulle leer om van die sonde gered te word deurvergifnis, en krag van God te ontvang deur ChristusJesus.Die doel van die Helpende Hand vereistes is om aan diekinders die eerste stappe van verlossing voor te hou-,en hulle aan te moedig om te volhard in die Christelikelewe selfs al is dit soms moeilik.Die Bybelverhaalkaart kan op drieverskillende maniere gebruik word:1.2.Die volgende basiese konsepte word gevind in elk vandie stories en verse:3.1.Ek wil graag gehoorsaam aan God wees en diesonde vermy. Ek erken dat die sonde vernietigendis en is jammer vir die rol daarvan in my lewe.2.Ek kan my lewe aan Jesus gee, en Hy sal aan my‘n nuwe, skoon hart gee. Wanneer ek my leweaan Hom wy, maak Hy my deel van Sy verlostefamilie en help Hy my om Hom te gehoorsaam.3.Ek doen my bes om vir Hom te lewe, en Hy isaltyd daar om my te vergewe en my te helpwanneer ek Hom vra. Ek is lief vir Hom omdatHy my die ewige lewe aangebied het. Ek wilgraag hê Hy moet my voortdurend vergewe enhelp.4.10Ek word die persoon wat Hy wil hê ek moet wees.Ek sal aanhou om Jesus toe te laat om my te helpom soos my Vader te word. Hy belowe dat dit sosal wees as ek Hom gehoorsaam en op Homvertrou.Sit ’n groot kaart teen ‘n muur vas en voeg elke nuweprent by wanneer jy die verhaal vertel. Die kinderskan na hierdie kaart verwys terwyl hulle aan hulle eiekaart(e) werk en terwyl hulle van ander verhale uitdie Bybel leer, asook uit die geskiedenis.Gee aan die kinders ’n oefen-aktiwiteit deur ’n skoonkaart en die prente, verhale en etikette, wat op dievolgende bladsye verskaf word, beskikbaar te stel.Die kinders kan die skoon kaart op die vloer plaas endan die prente, verhale en etikette in volgorde op diekaart plaas.Kinders kan ook die prente inkleur en die verhaleen etikette gebruik om hulle eie verhaalkaarte ofboekies te maak.Gebruik die storiekaart tydens die eersteaanbieding om ‘n oorsig te gee van die strydtussen goed en kwaad, en wys hoe die HelpendeHand stories by daardie stryd inpas.1.Hersien die dele van die geskiedenis wat voorafgedek is: die skepping en die sondeval; Jesus se leween dood; die Christelike kerk; Jesus se tweede koms,en die hemel.2.Kleur die Helpende Hand prente in en voeg hulle bydie verhaalkaart terwyl jy kortliks beskryf hoe hulleinpas in God se Verlossingsplan.Bespreek kortliks die stories en prente op hierdie vlak.

Water Reinigdie AardeDie mense het so ongehoorsaam geworddat hulle alles vernietig het. God het besluitom alle sonde en kwaad weg te was en diemense nog ‘n kans te gee, deur Noag te vraom ‘n spesiale ark vir hulle te bou.11

God Roep‘n VolkGod het besluit om ‘n spesiale groep mensete kies om die wêreld aangaande Hom te leer.Hy het Abraham en Sara geroep na ‘n nuweland om hulle die ‘vader’ en ‘moeder’ vanSy nuwe volk te maak.12

‘n Beloofde Landvir God se VolkGod het Sy mense van slawerny gered netsoos Hy hulle belowe het. Hy het hulle na‘n mooi ‘beloofde land’ gebring. Hy hethulle ingelig hoe om te lewe sodat hullegesond en gelukkig kon wees.13

God Werk metSy VolkDie volk van God, Israel, was nie altydgehoorsaam nie, maar Hy het voortgegaanom hulle te help wat wou luister. Dawid,die “skaapwagter koning” was liefdaarvoor om van God se genade engeregtigheid te vertel.14

God se Volkis OngehoorsaamDie volk van God het voortgegaan om teweier om Hom te gehoorsaam. Hy hetgehoop dat hulle hul foute sou besef.Sommige het gehoor gegee aan Goden na Israel terug gekeer, maar nooit hethulle geword wat God wou hê nie.15

16

My GodSy Boodskap aan MyVerwerf die Bybel II Voorslaggie ToekenningBYBEL II1. Verwerf die Bybel I Voorslaggie Toekenning2. Sê die boeke van die Ou Testament in volgorde uaRigtersRutI SamuelII SamuelI KoningsII KoningsI KroniekeII ggaiSagaríaMaleágiDIEBYBEL17

3. Vertel of beeld die volgende Bybelverhale uit:a. Noagb. Abrahamc. Mosesd. Dawide. DaniëlOFDie Bybelverhale wat jy by jou skool of Sabbatskoolbestudeer.4. Vind, memoriseer en verduidelik drie Bybelversewat handel oor om te lewe vir Jesus.a. Exodus 20:11-17b. Filippense 2:13c. Judas 24d. Filippense 2:15e. I Johannes 2:1,2f. Jou keuse5. Speel speletjies, op papier of aktief om dieBybelverhale te geniet en te onthou.18

My God3Sy Krag in My LeweA. Bestee gereelde stiltetyd met Jesus om met Hom te praat en vanHom te leer.Kleur die vierkante in of omkring wat jou keuses aanduiEk sal gewyde oomblikke met Jesus deurbring atEk sal stiltetyd met Jesus deurbring:Wanneer ek opstaanNa ontbytNa aandeteAs ek bed toe gaanEk spandeer my stiltetyd met Jesus:Op my bedIn die BuitelugBy my LessenaarWat om eerste te doen:Lees jou BybelStudeer jou SabbatskoollesLees ‘n boek oor GodSkryf ‘n teksvers op ‘n kaart en hou dit saam metjou heeldag’In ‘n StoelOp ‘n BankVervolgens:Sing ‘n liedMemoriseer ‘n versHou ‘n dagboek of maak n plakboekMaak ‘n gebedslys of ‘n dankie lysTeken ‘n prentSkryf ‘n lied, ‘n gedig of n brief aan God19

Kleur ‘n blokkie in elke keer as jy stilte tyd het.Gee‘njouself leiasespningtoekentt mePraa s oorJesu n‘.leemborpJe Vejy sus rtelva hvo nda oeel gMplak aak ‘nkwat aat oorJevir j susged ouoenhetelVert sJesu jykomhoe Homvan u.hoVertel Jesuswat waslekkerwas vanjoudagBegin altydmet gebedBEGINVrawat JesusHyhê j wilvand ymoe agt doenvirBid ‘nieatjmaViem erteljou and invan gesinstilt jouetydM Uitsei aak tekeege ka nou ndnst ie art jou !ilte t j enty oudg ‘nSin d virelofli susJeVerteliemand hoelekkerstiltetyd is.ydkt eaa tM om aan s.trs eeve t jy lwaVoorstelle aan Ouers of LeiersU kind het u voorbeeld nodig soos hy goeie toewydingsgewoontes aanleer. U kan help deur:*****20U eie stille oomblikke daagliks met Jesus deur te bring;Sommige van die inspirasies en insigte wat u in u eie stille oomblikke ontvang het met hulle te deel;Daagliks in gesinsgodsdiens uit te lei;U kind te help om ‘n verstandige tyd en plek te kies vir hulle stille oomblikke;Deel te wees van u kind se stille oomblikk totdat hulle self in staat is om self voort te gaan.

B. Met hulp van ‘n volwassene, kies een area in jou lewe watJesus beloof het om jou te help verbeter. Met Sy hulp,bid, beplan en werk saam om jou doel te bereik.1. Bid dat God jou sal help om ‘n goeie keuse te maak.2. Noem een area in jou lewe wat jy weet God jou sal help verbeter. Sê presieswatter verandering jy sal wil maak.3. Gebruik ‘n konkordansie om te bepaal wat die Bybel hieromtrent sê. Skryf‘n teks neer wat beloof dat God jou sal help.4. Noem die stappe wat jou sal help om hierdie verandering te kan maak.5. Memoriseer die beloftes wat jy neergeskryf het.* Vra God elke oggend dat Hy jou ‘n nuwe hart sal gee en jou help om te wildoen wat reg is.* Wanneer jy versoek word, herhaal jou belofte, en besluit dan om aan ietsanders te dink of iets anders te doen.6. Wees geduldig. Om ‘n gewoonte te verander is harde werk. As jy ‘nfout begaan:* Vra God om jou te vergewe.* Dink aan wat jy die volgende keer anders sal doen.* Sê dankie aan God vir al die tye wat Hy gehelp het dat jy reg optree.7. Ontmoet met jou volwasse leier ten minste een maal per week. Bid en geselsoor hoe dit gaan.8. Werk saam vir drie of vier weke totdat jy jou doel bereik het. Vier dit en dankGod vir Sy getrouheid.Bereik gereeld sy/ haar doel.Handtekening van Helpende Hand:Handtekening van volwassene:21

Voorstelle aan Ouers of LeiersU of ander volwassenes kan die Helpende Hand tot groot aanmoediging wees soos hy/sy leer om saam met God tewerk en soos God word.* Help hom/haar om versigtig ‘n doel te kies wat verdienstelik en bereikbaar is.* Gee BAIE aanmoediging vir klein verbeteringe.* Oorweeg om ‘n soortgelyke projek op jou eie aan te pak sodat jy kan meeleef met die kind se ondervinding.‘n Ouer, onderwyser, leraar, Sabbatskoolonderwyser of volwasse Christen-vriend kan as volwasse Helpende Hand dien.22

My SelfEk is Spesiaal1A. Skryf neer ‘n paar spesiale vermoëns wat God aan jou gegee het.Jy mag goed wees in dinge soos:# Wiskunde of lees - wat baie denke vereis.# Sokker of dinge regmaak - gebruik van jou hande of liggaam.# Mense help of vriende maak - verhouding met ander mense.23

B. Deel jou talente deur van die volgende gebruik te maak:# Talent vertoning.# Wys en vertel.# Verwerf ‘n Voorslaggie Toekenning.Teken ‘n prentjie van wat jy gedoen het.Voorstelle aan Ouers of LeiersAgtergrond InligtingOns samelewing hou dikwels aan kinders voor dat hulle nie werklik talentvol is nie tensy hulle goed presteer in dieskool, op sportgebied of die kunste. Dit is misleidend, want daar is baie gebiede waarop die kinders mag uitblink. Elkis ‘n gawe van God en dit is gegee vir ‘n bepaalde doel.Kinders mag die volgende hê1. Fisiese talente: Atletiese of werkvermoë (krag, koördinasie, spoed of ratsheid); met diehande werk.2. Intellektuele talente: innemende geaardheid; geheue of begrip, skryf, beplanning en organisasie vermoëns,besluitneming.3. Interpersoonlike talente: praatvermoëns, sensitiwiteite, humor, leierskap, vriende maak.4. Kunstig/skeppende talente: kuns, musiek, poësie.24

My SelfEk Kan WyseBesluite NeemA. Leer die stappe in goeie besluitneming.Die Stappe van Goeie BesluitnemingGesels met Jesus oor elke stap1. Wat is die probleem?2. Wat is verskeie moontlike oplossings? Wat kan die gevolgewees van elke oplossing vir myself en virander mense?3. Kies die beste oplossing en voer dit uit.4. Hersien dit. Hoe het dit gewerk? Wat sal jyvolgende keer anders doen?25

B. Gebruik die stappe om twee werklike probleme op te los261.Die probleem1.Die probleem2.Die oplossing2.Die oplossingGevolgGevolgMoontlike oplossingMoontlike oplossingGevolgGevolgMoontlike oplossingMoontlike oplossingGevolgGevolg3. Beste oplossing3. Beste oplossingWerk daaraan4. Volgende keer sal ek:Werk daaraan4. Volgende keer sal ek:

My SelfEk Kan vir My Liggaam 3SorgVerwerf die Higiëne Voorslaggie ToekenningHigiëneToekenning1. Vind en bespreek Psalm 119:11; Spreuke 25:22;Psalm 19:142. Leer oor persoonlike higiënePersoonlike higiëne is belangrik want:3. Noem drie belangrike geleenthede waar jyjou hande moet was:4. Beoefen die behoorlike borsel van jou tande:borselop en afgebruik osborselop en afal jou tandevir twee minute27

Bespreek gereeldegereelde gewoontes,gewoontes, enen hoehoe omom6. Bespreek5.jou harehare skoonskoon tete houhoujouEk sal badEk sal6. Hoeveel glase water ‘n dag behoort jy6.te drink?Is dit belangrik om jou klere skoon te hou?7. Is7.dit belangrik om jou klere skoon te hou?8. Neem deel aan ‘n erkende ksheidtoets.8. Neem deel aan ‘n erkende ksheidtoets.Voorstelle aan Ouers of LeiersMaak die toekenning lekker deur:Inligting en instruksies vir die fiksheidstoets is beskikbaarby jou Baanbrekers en Voorslaggies Departement.* Plakkate oor voedselsoorte te maak en dit dan volgenselke voedselgroep in bokse uit te sorteer.* Geniet ‘n oeffen sessie saam in die son en vars lug.* Hou ‘n gesonde water-drink kompetisie.ITEMDatum1.6km DrafMaag oefeningeStrekoefeninge28TOETS 1TOETS 2

My GesinEk Het ‘n Gesin1Maak ‘n gesin-vlag of banier OF versamel stories of foto’s van joufamilie se geskiedenis.Skryf jou planne hier neer:29

Teken jou vlag of banier hier.Voorstelle aan Ouers of LeiersAgtergrond Inligting‘n Vlag of banier kan bestaan uit kleure, simbole of woorde wat die volgende aantoon:*******Land van herkoms.BeroepeStokperdjiesGeliefde aktiwiteite en belangstellings.Familie-leuses of gesegdes.Familie-tradisiesSpesiale prestasies.Vra ouers, grootouers of familielede uit oor gelukkige, treurige ofsnaakse herinneringe, of herinneringe van skool, huis, werk en speletjies.Gebruik ‘n notaboek of opnametoestel om te onthou

kaart(e) werk en terwyl hulle van ander verhale uit die Bybel leer, asook uit die geskiedenis. Gee aan die kinders ’n oefen-aktiwiteit deur ’n skoon kaart en die prente, verhale en etikette, wat op die . Kinders kan ook die prente inkleur en die verhale en etikette gebruik om hulle eie verhaalkaarte of

Related Documents:

Ik dank Allen B. Downey, die het uitermate sterke Python 2 boek Think Python: How to Think Like a Computer Scientist heeft geschreven. Ikzelf heb Python programmeren geleerd met dit boek, en ik heb het LATEX template van Downey's boek gebruikt om mijn eigen boek te schrijven. Downey heeft recentelijk een Python 3 versie van zijn boek uitgebracht.

kaart en die prente, verhale en etikette, wat op die volgende bladsye verskaf word, beskikbaar te stel. Die kinders kan die skoon kaart op die vloer plaas en dan die prente, verhale en etikette in volgorde op die kaart plaas. Kinders kan ook die prente inkleur en die verhale en etikette gebruik om hulle eie verhaalkaarte of boekies te maak. 2. 3.

Het boek voor de IMPRESSA X S95/XS90 One Touch en XS9 Classic U hebt nu het boek voor uw IMPRESSA in de hand. Met behulp van dit boek raakt u veilig en snel vertrouwd met uw IMPRESSA en de talloze mogelijkheden ervan. In hoofdstuk 1 »Voorbereiden en in gebruik nemen« wordt stap voor stap het plaatsen en voorbereiden van de IMPRESSA beschreven.

Dit boek is mede mogelijk gemaakt door: Iedereen is vrij om dit boek te delen met anderen. Ook mogen alle teksten worden overgenomen, wel met de voorwaarde dat er gelinkt wordt naar dit boek! Mochten er toch nog vragen z

Wij onderscheiden deze heilige boeken van de apocriefe, namelijk het derde en vierde boek van Ezra, het boek Tobias, Judit, het boek Wijsheid, Jezus Sirach, Baruch, de Toevoegingen aan het boek Ester, het Gebed van de drie

In die begin van die Bybel, in die Eerste boek, staan wat in die begin gebeur het. Dit staan in die héél eerste versie van die Bybel in die héél eerste boek in die Bybel. Kan jy onthou wat die boek se naam beteken? [Genesis beteken “begin”. Doen teksmemori-sering van Gen. 1:1 met behulp van die moontlikhede op bladsy 10.]

9 1. Wat is die boek se naam (name of the book)?2. Wie is die skrywer van die boek (writer of the book)?3. Kyk (look) na die prent (picture) op die voorblad (front cover).Wat dink jy gebeur (happens) op die voorblad?Gee ‘n rede (reason) vir jou antwoord.4. Wat op die voorblad (what on the front page) verklap dat die boek nie oorspronklik (

Business Accounting Volume 1is the world’s best-selling textbook on bookkeeping and accounting. Now in its tenth edition, it has become the standard introductory text for accounting students and professionals alike. New to this edition: Over 120 brand new review questions for exam practice Coverage of International Accounting Standards 2005 Additional and updated worked examples for areas of .