VERBRUIKERSTUDIES (PRODUKSIE VAN SAGTEMEUBLEMENT-

2y ago
18 Views
2 Downloads
746.86 KB
21 Pages
Last View : 3m ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Azalea Piercy
Transcription

VERBRUIKERSTUDIESVERBRUIKERSTUDIES(PRODUKSIE VAN SAGTEMEUBLEMENTITEMS)RIGLYNE VIRPRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE2015Hierdie riglyne bestaan uit 21 bladsye.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Verbruikerstudies2NSS (Produksie van Sagtemeubelment-items)DBE/PAT 2015DIE PRAKTIESE ASSESSERSINGSTAAK VIR VERBRUIKERSTUDIESPRODUKSIE VAN SAGTEMEUBLEMENT-ARTIKELS1.INLEIDINGDie 16 Kurrikulum-en-assesseringsbeleidsverklaring-vakke wat 'n praktiesekomponent bevat, sluit almal 'n praktiese assesseringstaak (PAT) in. Hierdie vakkeis: LANDBOU:KUNS:Landboubestuurswetenskappe, LandboutegnologieDansstudies, Ontwerp, Dramatiese Kunste, Musiek, VisueleKunsteWETENSKAPPE: Rekenaartoepassingstegnologie, InligtingstegnologieDIENSTE:Verbruikerstudies, Gasvryheidstudies, ToerismeTEGNOLOGIE: Siviele Tegnologie, Elektriese Tegnologie, MeganieseTegnologie en Ingenieursgrafika- en ontwerp'n Praktiese assesseringstaak (PAT) is 'n verpligte komponent van die finalepromosiepunt vir alle kandidate ingeskryf vir vakke wat 'n praktiese komponent heten tel 25% (100 punte) van die eksamenpunt aan die einde van die jaar. Die PATword oor die eerste drie kwartale van die skooljaar geïmplementeer. Dit word inverskillende fases of 'n reeks kleiner aktiwiteite afgebreek wat saam die PATopmaak. Die PAT bied leerders die geleentheid om op 'n gereelde basis gedurendedie skooljaar geassesseer te word en dit maak ook voorsiening vir die assesseringvan vaardighede wat nie in 'n geskrewe formaat, bv. toetse of eksamens,geassesseer kan word nie. Dit is dus belangrik dat skole seker maak dat al dieleerders die praktiese assesseringstake binne die toegelate tydperk voltooi om teverseker dat leerders aan die einde van die jaar hulle uitslae ontvang. Diebeplanning en uitvoering van die PAT verskil van vak tot vak. 2.Tydens die praktiese assesseringstaak moet die leerder sy/haar kennis enpraktiese vermoë/vaardighede demonstreer om sagtemeublement-artikels teproduseer met die fokus op verkoopbaarheid.Die praktiese assesseringstaak vir Verbruikerstudies graad 12 bestaan uit'n uitlê-en-uitknipsessie (deel van praktiese eksamen 1) en twee praktieseeksamens van drie uur elk. Leerders voer hierdie praktiese eksamensindividueel uit.o Kwartaal 2: Praktiese eksamen 1 (plus uitlê-en-uitknipsessie)Leerders sal die helfte van die artikel maak wat hul vir die mikro-ondernemingvir die projek in kwartaal 1 gekies het.o Kwartaal 3: Praktiese eksamen 2Leerders voltooi die artikel wat hulle in praktiese eksamen 1 begin het.PUNTETOEKENNING Elke eksamen bestaan uit 100 punte. Die punt vir die finale praktieseassesseringstaak word verkry deur die punte vir die twee eksamens tekombineer soos hieronder aangedui.Praktiese eksamen: kwartaal 2 (sluit uitlê en uitknip in)Praktiese eksamen: kwartaal 3TotaalFinale punt vir PAT 100100200 2100Die punte vir die PAT vorm deel van die einde-van-die-jaar assessering.Die provinsie sal twee aparte gerekenariseerde puntestate, een vir SGA ('SBA')en een vir die PAT voorsien. Nadat die punte ingesleutel is, moet albeipuntestate deur die onderwyser, hoof en moderator geteken word.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Verbruikerstudies3.3NSS (Produksie van Sagtemeubelment-items)DBE/PAT 2015VEREISTES VIR PRAKTIESE EKSAMENSVerbruikerstudies is 'n keusevak met vyf praktiese opsies. As die skool besluit omVerbruikerstudies met sagte meublement as praktiese opsie as 'n vak aan te bied, isdie nodige toerusting en fondse vir die PAT sowel as die gespesifiseerde getalpraktiese lesse die verantwoordelikheid van die skool, soos in die KABV-dokumentuiteengesit.Maak seker van die volgende: 'n Geskikte klaskamer met die nodige toerusting moet beskikbaar wees: groottafels vir uitlê en uitknip; 'n minimum van 12 naaimasjiene; tweeomkapmasjiene; twee of meer strykplanke en strykysters; uitknipskêre (een virelke leerder); toerusting vir meet en merk; elektrisiteit en naaldwerktoerustingom artikels te maak. 'n Minimum van R30 tot 'n maksimum van R75 per leerder vir ELK van die tweepraktiese eksamens word benodig, buiten die fondse benodig vir die SGA('SBA') praktiese lesse, om die vereiste artikels te maak. 'n Aantal leerders kan die eksamen gelyktydig aflê na gelang van die getalwerkplekke en hulpmiddels beskikbaar om die eksamen gerieflik af te lê. Verdeel die leerders in groepe met 'n maksimum van 12 leerders. Vier en twintigleerders (twee groepe van 12 leerders) kan die eksamen op dieselfde dag doen,bv. van 08:00 tot 11:00 en van 12:00 tot 15:00. Die onderwyser het tyd tussen die twee sessies nodig om die lokaal vir dievolgende groep gereed te maak. Skole met baie leerders sal meer as een dag benodig om die eksamente voltooi.4.VEREISTE TYDRAAMWERK 5.Uitlê en uitknip word vooraf in 'n EEN-UUR-tydperk onder eksamentoestandegedoen.'n Tydraamwerk van 3 UUR in totaal word per eksamen benodig (die een-uuruitlê-en uitknipsessie voor praktiese eksamen 1 uitgesluit)OPSTEL VAN DIE EKSAMENS5.1Praktiese eksamen 1 (kwartaal 2) Kopiereg voorbehouHierdie praktiese eksamen moet in die eksamenrooster vir dietweede kwartaal ingesluit word.Leerders voltooi die helfte van die artikel wat vir die mikroonderneming (projek in kwartaal 1) gekies is. Die produksieproses,vakmanskap en verkoopbaarheid van die artikels vorm 'n belangrikeaspek van die eksamen.Die onderwyser moet EEN geskikte artikel vir die mikroonderneming (projek in kwartaal 1) identifiseer en kies. Die leerderssal hierdie artikel tydens praktiese eksamen 1 en praktiese eksamen2 maak.Die onderwyser moet 'n handelspatroon koop vir 'n artikel wat in6 uur voltooi kan word met die vaardighede wat die leerders tydensdie SGA ('SBA') praktiese lesse in graad 10 en 11 geleer het.Blaai om asseblief

Verbruikerstudies4NSS (Produksie van Sagtemeubelment-items) 5.2Onderwysers het TWEE opsies wanneer die patroon vir diepraktiese eksamens gekies word:o Koop 'n handelspatroon vir 'n artikel wat binne 7 uur voltooi kanword (een-uur-uitlê-en-uitknipsessie, praktiese eksamen 1 enpraktiese eksamen 2); OFo Gebruik dieselfde handelspatroon as wat tydens die praktieselesse gebruik is en laat die leerders die artikel weer in 7 uur maak(een-uur-uitlê-en-uitknipsessie, praktiese eksamen 1 en praktieseeksamen 2).Die artikel sal 'n totale gewigswaarde van 100 punte volgens dievaardigheidskode hê.Die tegnieke wat per eksamen voltooi moet word, moet 'n totalegewigswaarde van 50 punte vir elke PAT-taak hê.Leerders moet die een-uur-uitlê-en-uitknipsessie voor die dag vanpraktiese eksamen 1 voltooi onder eksamentoestande.Leerders moet die helfte van die artikel in praktiese eksamen 1begin en voltooi.Na drie uur moet leerders hulle artikels vir assessering ingee. Naafloop van die assessering word die artikels aan die leerdersteruggegee om foute reg te maak en af te rond, indien nodig. Dieartikels sal NIE weer nagesien word nadat foute reggemaak is nie.Praktiese eksamen 2 (kwartaal 3) Kopiereg voorbehouDBE/PAT 2015Hierdie eksamen sal op 'n datum waarop met die moderatorooreengekom is, plaasvind.Die leerders sal oor die produksieproses, vakmanskap en dieverkoopbaarheid van die artikels geassesseer word.'n Tydraamwerk van 3 uur in totaal word vir hierdie eksamenbenodig.Die gekose artikel sal 'n totale gewigswaarde van 100 punte volgensdie vaardigheidskode hê.Die tegnieke wat per eksamen vereis word, moet 'n totalegewigswaarde van 50 punte hê.Na drie uur moet leerders hul artikels vir finale assessering ingee.Na afloop van die assessering word die artikels aan die leerdersteruggegee om foute reg te maak en af te rond, indien nodig. Dieartikels sal NIE weer nagesien word nadat foute reggemaak is nie.Blaai om asseblief

Verbruikerstudies6.5NSS (Produksie van Sagtemeubelment-items)DBE/PAT 2015VOORBEREIDING VIR DIE EKSAMENDie onderwyser is verantwoordelik vir die volgende: Bepaal die datums vir albei eksamens. Kommunikeer hierdie datums aan diebestuurspan van die skool om te verseker dat hierdie datums nie met anderskoolaktiwiteite bots nie. Kopieer die patroon, illustrasie(s) en instruksieblad vir elke leerder of koop 'npatroon vir elke leerder. Dit is verpligtend dat elke leerder 'n instruksiebladgebruik. Berei die puntestate verskaf voor met die leerders se name en hulleeksamennommers. Leerders moet die patroon en instruksies een week (7 skooldae) voor die uitlêen-uitknipsessie ontvang sodat hulle kan voorberei. Koop die kleedstof en ander benodigdhede/kramery, knip die kleedstof in dievereiste grootte vir elke leerder. Stel vir elke leerder 'n stelletjie ('kit') saam wat die volgende insluit:o Kleedstof in die vereiste grootteo Die patroon en instruksieblado Die kramery/ander benodigdhede, bv. 'n ritssluiter, knope, spelde, ens. Gaan al die beskikbare naaimasjiene na, versien dit en maak seker dat al dienaaimasjiene in 'n goeie werkende toestand is. Verdeel leerders in groepe volgens die getal naaimasjiene wat beskikbaar is. Bedraad al die naaimasjiene met die geskikte kleur garing en toets die spanningvooraf. Berei die klaskamer voor en maak seker die volgende is beskikbaar:o Elektriese kragpunte en verlengkoorde vir al die strykysters ennaaimasjieneo Strykysters en -plankeo Groot tafels vir die uitlê en uitknip van die artikelso Genoeg klein gereedskap soos skêre, naalde, torringmessies, spelde,garing, spoeletjies, ekstra naaimasjiennaalde en skerp uitknipskêre7.UITVOER VAN DIE EKSAMEN7.1Praktiese eksamen 1 in kwartaal 2: 4 uur7.1.1 Die uitlê-en-uitknipsessie: 1 uur ('n dag voor praktieseeksamen 1) Deel elke leerder se stelletjie ('kit') uit met die kleedstof,patroon, instruksieblad en ander benodigdhede soos dieritssluiter. Die onderwyser mag NIE tydens die uitlê-en-uitknipsessieenige hulp aan leerders verleen nie. Tydens die uitknipsessie moet die onderwyser punte toeken. Leerders mag uitgesnyde patroondele verbeter/regmaak ofnuwe dele uitsny nadat die uitknipsessie verby is en puntetoegeken is, maar dit sal NIE weer nagesien word nie. Die onderwyser bewaar al die leerders se patroondele in 'nveilige plek tot die dag van praktiese eksamen 1.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Verbruikerstudies6NSS (Produksie van Sagtemeubelment-items)DBE/PAT 20157.1.2 Praktiese eksamen 1 in kwartaal 2: 3 uur Wanneer die leerders die klaskamer binnekom, ontvang hullehul stelletjies ('kits') met die uitgeknipte artikels en ekstraafvalmateriaal (om die naaimasjien se spanning te toets,indien nodig). Daar moet genoeg skêre, spelde en naalde beskikbaar wees. Die naaimasjiene moet by die tafels gereed wees. Individuele leerders, onder toesig van die onderwyser, voerhierdie praktiese eksamen uit. Die produkte moet na 3 uur vir assessering gereed wees. Leerders sal 2 punte vir elke 5 minute wat hulle laat is,verloor tot 'n maksimum van 20 punte. Slegs die onderwyser, die moderator en die kandidate magtydens die praktiese eksamen in die klaskamer wees. Die onderwyser moet toesig hou en die leerders assesseerterwyl hulle die praktiese eksamen uitvoer en hy/sy mag NIEenige ander werk doen of hulp aan die leerders verleen nie. Die onderwyser moet praktiese eksamen 1 nasien en diepunte insleutel. Die leerders kan daarna foute regmaak enverbeterings aanbring. Die artikels sal NIE weer nagesienword nadat verbeterings aangebring is nie. Nadat die verbeterings aangebring is, moet die artikels in diestelletjie ('kit') teruggeplaas word en op 'n veilige plek tot diedag van praktiese eksamen 2 in kwartaal 3 bewaar word.7.2Praktiese eksamen 2 in kwartaal 3: 3 uur 8.Wanneer die leerders die klaskamer binnekom, ontvang hulle hulstelletjies ('kits') met die half voltooide artikels asook ekstraafvalmateriaal (om die spanning van die naaimasjiene te toets,indien nodig).Genoeg skêre, spelde en naalde moet beskikbaar wees.Die naaimasjiene moet by die tafels gereed wees.Individuele leerders, onder toesig van die onderwyser, doen hierdiepraktiese eksamen.Die artikels moet na 3 uur vir assessering gereed wees. Leerders sal2 punte vir elke 5 minute wat hulle laat is, verloor tot 'nmaksimum van 20 punte.Slegs die onderwyser, die moderator en die kandidate mag in dieklaskamer wees tydens die praktiese eksamen.Die onderwyser moet toesig hou en die leerders assesseer terwylhulle die praktiese eksamen doen en hy/sy mag NIE enige anderwerk doen of enige hulp aan die leerders verleen nie.Die onderwyser moet praktiese eksamen 2 nasien en die punteinsleutel. Die leerders kan dan foute regmaak, verbeterings aanbringen die artikels voltooi. Die artikels sal NIE weer nagesien word nadatverbeterings aangebring is nie.Nadat die verbeterings aangebring is, moet die artikels weer in 'nveilige plek tot die dag van moderering bewaar word.EVALUERING Die onderwyser en eksterne moderator het 30 minute om die finale produkte teevalueer, die leerders se werkplekke te inspekteer en die puntestate te voltooi.Die leerders moet hul werkplekke na afloop van die eksamen opruim sodat dieonderwyser/moderator dit vir die finale toekenning van punte kan inspekteer.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Verbruikerstudies9.7NSS (Produksie van Sagtemeubelment-items)DBE/PAT 2015MODERERING VAN DIE PRAKTIESE EKSAMEN9.1VOOR praktiese eksamen 1Die vakadviseur moet die volgende voor die einde van kwartaal 1ontvang en modereer om te verseker dat die standaard van die eksamengeskik is: 'n Fotokopie van die patroonkoevert 'n Illustrasie van die artikel Die lys van kleedstowwe, kramery/ekstra benodigdhede, ens. watgekoop moet word Die beraamde koste per leerder Die voltooide oorsiglys, gekontroleer en deur die hoof geteken 'n Instruksieblad vir die leerders met die assesseringskriteria enpuntetoekenning vir die praktiese eksamensessies Die puntestate vir die praktiese eksamens Beplanning vir al drie sessies (uitlê-en-uitknip-, praktiese eksamen1- en praktiese eksamen 2-sessies) wat die totale gewigswaardevan tegnieke aanduiDie PAT kan nie gedoen word tensy dit deur die vakadviseurgoedgekeur is nie.9.2OP DIE DAG van praktiese eksamen 2 Kopiereg voorbehouIn kwartaal 3 sal die laaste groep met 'n maksimum van 12 leerdersdeur die betrokke vakadviseur ekstern gemodereer word terwyl hulledie praktiese eksamen by die skool aflê.Die onderwyser moet die volgende vir die moderator op die dag vandie moderering beskikbaar hê:o Al die artikels wat die leerders tydens die praktiese klasse virSGA ('SBA') gemaak het (indien nie reeds gemodereer nie)o 'n Kopie van die voltooide puntestaat vir praktiese lesseo Die voltooide artikels (nagesien) van al die leerders wat alreedsdie eksamen voltooi heto Die punte van al die leerders wat reeds die eksamen voltooi heto 'n Aparte stel assesseringsinstrumente vir die moderator segebruik, met die name en eksamennommers van die leerdersalreeds op die puntestaatDie moderator sal ses leerders lukraak kies en hulle onafhanklikassesseer terwyl hulle die eksamen aflê, asook die artikels wathierdie gekose leerders gemaak het.Na afloop van die eksamen sal die moderator sy/haar assesseringmet dié van die onderwyser vergelyk. As die moderator vind dat dieonderwyser se punte meer as 10% van sy/haar punte verskil, moet'n blokverskuiwing opwaarts of afwaarts gemaak word na gelang vandie verskil.Die gerekenariseerde puntestate moet op die dag van modereringvoltooi word.Blaai om asseblief

Verbruikerstudies 8NSS (Produksie van Sagtemeubelment-items)DBE/PAT 2015Die tabel hieronder toon hoe om die verskil tussen die moderator se punte endie onderwyser se punte te bepaal indien 'n aanpassing nodig is asook dieaanpassingspeiling wat vereis word:PAT 2100Leerder se Naam*O*MLeerder A8469Leerder B8370Leerder C6853Leerder D5944Leerder E4940Leerder F4540TOTAAL388316GEMIDDELDE PUNT TOTAAL 6 (getal leerders)6653VERSKIL 66 (*O) – 53 (*M)AANPASSINGAFWAARTS13 OPWAARTS–3*O Onderwyser; *M Moderator 'n Blokverskuiwing kan ook op grond van die professionele oordeel van diemoderator gemaak word as die praktiese eksamen van die skool nie aan dieverwagte standaard voldoen nie.Die moderator sal die uitslag en enige aanpassings met die onderwyserbespreek. Die finale gemodereerde punte moet dan op die gerekenariseerdepuntestaat aangebring word.Die punte van al die leerders sal geaffekteer word as 'n aanpassing gemaakword.Die punte van al die leerders moet op die dag van hierdie eksamen gefinaliseerword en deur die vakadviseur en die hoof geteken word. Die gerekenariseerdepuntestaat moet op die dag van moderering voltooi word.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Verbruikerstudies9NSS (Produksie van Sagtemeubelment-items)DBE/PAT 2015VAARDIGHEIDSKODE-GEWIGSWAARDE VIR TEGNIEKEIN SAGTEMEUBLEMENT-PRODUKSIE GEBRUIK Gebruik die volgende vaardigheidskode-gewigswaarde om patrone vir die PAT sowel asvir die weeklikse praktiese lesse te kies.Die vaardigheidskode dui die gewigswaarde vir die tegnieke aan en NIE diepuntetoekenning nie.Die gewigswaarde vir 'n spesifieke tegniek moet slegs EEN MAAL toegeken word.Die onderwyser mag 'n tegniek, wat nie hieronder aangedui word nie, byvoeg nadat ditmet die vakadviseur bespreek is. Die onderwyser en vakadviseur moet dan op diegewigswaarde vir die nuwe tegniek besluitUitlê en uitknip van 'n handelspatroon Kleedstof is korrek gevou Patroon op lengtedraad geplaas Alle relevante dele op die vou geplaas Patroondele korrek aan kleedstof vasgesteek Reguit knip op kniplyne Kepies akkuraat geknip PatroonmerkeUitlê en uitknip vanaf afmetings, geen patroon Kleedstof korrek gevou Afmetings akkuraat op kleedstof gemerk Lengtedraad van kleedstof korrek gebruik Reguit geknipLaslapontwerp Laslappatroon op papier ontwerp Ontwerp pas by kleedstof en artikel Moeilikheidsgraad (getal en vorm van blokkies; verwysna KABV vir tegnieke per graad)Uitlê en uitknip van patroondele(Laslapstukkies, voering en watteersel ingesluit)Laslapwerk: Akkurate meet en knip van lappies Groote van lappies geskik vir grootte van artikel Korrekte getal laslap-lappiesAnder patroondele: Ekonomiese plasing van patroondele op kleedstof Voering- en watteerselpatroondele akkuraat gemeet engemerk op kleedstof Reguit geknipNate/Aanmekaar werk van laslappies Laslappies volgens ontwerp aanmekaar gelas Reëlmatige klein stekies Nate reguit/egalige rondings/vierkantige hoeke Naattoelating 0,5 cm Groepering van lappies Finale voorkomsKopiereg voorbehou1211222221523551023Ritssluiter Naattoelating korrek en egalige breedte Naatafwerking Sit rits in: stikwerk reguit, korrekte breedte vanaf rits Hoeke onderaan rits netjies en reguit Hoeke aan bokant van rits netjies en reguitGefatsoeneerde hoeke Meet en sny Stik naat om hoeke te vorm Afwerking van naat Heg rek aanKwiltwerk Plaas kleedstof, voering en watteersel opmekaar Ryg die drie lae aanmekaar Merk stiklyne Akkurate stikwerk520Gebruik van Velcro/vasmaakmiddels Netjies en korrek gestik of gewerk Korrekte posisieVersiering behalwe borduurwerk Geskik vir artikel Netjiese stekeSkuinsomboorsel Knip van skuinsstroke Las skuinsstroke Heg stroke vir randafwerkingo Korrekte en egalige breedteo Lê plat en egaligo Masjien- of handstekeKoord/Buisboorsel gemaak van skuinsstroke Sny skuinsstroke Heg skuinsstroke Maak omboorsel/koord Krimp tou Plaas koord in naat inSmal enkelsome Egalige en korrekte breedte Netjies afgewerk/omgekap Egalig omgevou Netjies 25205552382222Blaai om asseblief

Verbruikerstudies10NSS (Produksie van Sagtemeubelment-items)Nate en naatafwerkings (saamstel van artikel, bv. sak)Oop of toe reguit nate met 'n afwerking Reguit stikwerk Korrekte naattoelating, egalige breedte NaatafwerkingOpgestikte sak Sak se vorm, grootte van nate/some Posisie op artikel is korrek Stiksel om sak op artikel vas te stikKussingsloop Belegsel op korrekte wyse oorgevou/soom netjies engelyk Nate gelyk/netjies (rolnaat/oopnaat) Stikwerk reguit Hoeke weggeknipKnope op kussings/dekoratief Los stikwerk deur al die lae Afgewerk met komberssteek Knope oorgetrek met geskikte kleedstof10Randstroke aangeheg Egalige breedte Stikwerk reguit/geen plooie nie (naat vir vaswerk) Netj

Verbruikerstudies is 'n keusevak met vyf praktiese opsies. As die skool besluit om Verbruikerstudies met sagte meublement as praktiese opsie as 'n vak aan te bied, is die nodige toerusting en fondse vir die PAT sowel as die gespesifiseerde getal praktiese lesse die verantwoordelikh

Related Documents:

die Boedelwet, 1965, ten einde die Kabinetslid verantwoordelik vir die . die aanstellingstermyn van lede van die Raad van Regshulp Suid-Afrika verder te reel; en . artikel3 van Wet 104 van 1996, artikel 3 van Wet 66 van 1998, artikel 1 van Wet 62 van 2000, artikel 1 van Wet 28 van 10 . 6 No. 41018 Act No.8 of 2017

V AN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA . GOVERNMENT GAZETTE . . Tot wysiging van die Boedelwet, 1965, om sekere bedrae te . Wysiging van artikel 35 van Wet 66 van 1965. Wysiging van artikel 80 van Wet 66 van 1965. Wysiging van artikel 102 van

Geographic Location of Van Nuys in Los Angeles City Figure 2. Van Nuys Neighborhood Council Figure 3.!Founding of Van Nuys in 1911 Figure 4. Original Van Nuys Hotel, Van Nuys, Calif., on Van Nuys Blvd. Figure 5. Van Nuys Population Trends 1970-2010 Figure 6. Population Trends in Race/Ethnicity, 1980 - 2010 Figure 7. Van Nuys Land Use Figure 8.

Verbruikerstudies DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 10 AFDELING C VRAAG 4 Min mense het ideale figure, daarom strewe almal daarna om die illusie van 'n welgevormde figuur

4 VERBRUIKERSTUDIES (SEPTEMBER 2012) 1.1.7 ʼn Voorbeeld van vis wat ʼn allergiese reaksie in sommige mense kan

Vlaamse Regering van 19 maart 2010 betreffende de organisatie van de fokkerij van de voor de landbouw nuttige huisdieren; Gelet op het ministerieel besluit van 26 juli 2011 tot erkenning van centra voor varkens ter uitvoering van artikelen 35 en 59, par. 2, van het Fokkerijbesluit van 19 maart 2010;

YOGA VASISTHA SARA (De essentie van Yoga Vasishtha) Śrī Ramana Maharṣi 1 - Onthechting 2 - Onwerkelijkheid van de wereld 3 - Kenmerken van de bevrijde 4 - Het oplossen van de geest 5 - Het uitwissen van de onbewuste denk- en voelpatronen. 6 - Meditatie van het Zelf 7 - Methode van Zuivering 8 - Verering van het Zelf

Adolf Hitler was born on 20 April 1889 at the Gasthof zum Pommer, an inn located at Salzburger Vorstadt 15, Braunau am Inn , Austria -Hungary , a town on the border with Bavaria , Germany. [10 ] He was the fourth of six children to Alois Hitler and .ODUD3 O]O (1860 1907). Hitler's older siblings ² Gustav, Ida, and Otto ² died in infancy. [11 ] When Hitler was three, the family moved to .