Afrikaans Huistaal Graad 5 - Kwikwap / Kwikweb Easy .

2y ago
196 Views
8 Downloads
1.39 MB
10 Pages
Last View : 23d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Rosemary Rios
Transcription

AOO Kwartaal 2: Huistoe-neem pakketAfrikaans HuistaalGraad 5

Kurrikulum Direktoraat: AOOVakGraadSkakel metonderrig–enassesseringsplanInleidingAfrikaans HT5Huistoe-neem pakketKwartaalWeek29 - 10Alle aktiwiteite is gebasseer op leesstukke wat leerders tydens die kwartaal gedoen het.Die fokus is op die uitbreiding van woordeskat wat bemeester is tydens die kwartaal.TEMA: PretWatter nuwe woorde het ek gedurende hierdie kwartaal geleer? Hoe kan ek dit pretmaak. Aktiwiteite is in lyn met die leesstukke wat hierdie kwartaal behandel is.Konsolidasie Lees daagliksPapiergebaseerde bronne:Digitale bronne:AktiwiteiteWoordeboek VAARDIGHEDE(WAT ek gaan onderrig /begelei / ondersteun .)Luister en PraatLees en KykAKTIWITEITE VIR DIEONDERWYSERSkryf en AanbiedTaalstrukture enKonvensiesLeerders magwoordeboeke gebruik.Gaan weer dieleesstukke van diekwartaal met die leerdersdeur.ONDERRIGMETODOLOGIEË /BENADERING(HOE ek gaan onderrig /begelei / ondersteun .)Lees en bespreek weer dieverskillende leesstukke vandie kwartaal.WoordsoekBreek die kodeClose-oefeningVorming van woordeWoordeskat - BlokkiesraaiselLeerders plaas woorde inalfabetiese volgordeSpellingLeerders mag woordeboekegebruik.Gaan weer die leesstukkevan die kwartaal met dieleerders deur.Hulpbronne / LOOM(WAT ek gaan gebruik om teonderrig / begelei / ondersteun.)Aktiwiteit 2 4 5 7Aktiwiteit 3 8Aktiwiteit 1 6AKTIWITEITE VIR DIEOUERLeerderaktiwiteite:1. Doen verskillende aktiwiteite. Jy mag hulp vra en gaan kyk weer na die verskillendeleesstukke wat hierdie kwartaal gebruik is.2. Lees ten minste 15 minute per dag. Iets wat lekker is en wat jy geniet.AKTIWITEITE VIR DIELEERDERAOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /2

Al die aktiwiteite is gebasseer op tekste en woordeskat wat gedurende die kwartaalbehandel is.Aktiwiteit 1 :Plaas die volgende woorde in alfabetiese volgorde.sappige; selfsugtig; gunsteling; geplooide;waaier; geselekteerde ; bykomende ; etiket;opwindend; ydel1.2.3.4.5.6.7.8.9.10.Omkring elke keer die woord wat eerste sal wees as die woorde in die ry alfabetiesgerangskik ydel:bose;laktoseberaamAOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /3

Aktiwiteit 2: WoordsoekAOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /4

Aktiwiteit 3:Deur gebruik te maak van die leidrade, vul die woorde in die korrekte plekke sodat die vormvan die woord en die vorm van die boks waarin die woord geskryf is ooreenstem.AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /5

Aktiwiteit 4:Aktiwiteit 5:AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /6

Aktiwiteit 6:In elke reël is daar 'n woord wat verkeerd gespel is. Omkring die woord wat verkeerdgespel is en skryf dan die regte spelling van die woord op die lyntjie aan die regterkant.Een aand sit Anansy die spinnekop aan om ’n heerlike1.maal te geniet. Net toe hy ap die punt staan om die2.eerste happie in sy mond te sit, klop daar eimand aan3.die deir. Anansi maak die deur oop. Daar staan die4.waterskilpad, in hy lyk baie moeg. “Asseblief, Anansi,5.kan ek inkom?” vra die skilpad. “Eke het vandag so ver6.geloop, ek is moeg en honger.” Mair Anansi is te7.selfsugtig om see aandete met iemand anders te deel.8.Daarom beraam hy ’n gemene pllan.9.Aktiwiteit 7:'n Aantal woorde is weggelaat uit die verskillende sinne. Gebruik die woorde in dieWOORDBANK om dit op die regte plek te sit.Net toe Skilpad aansit wil begin eet, gil virhom: “Skilpad, jou is vuil! Jy kan met sulkevuil hande nie! Jy sal eers hande moetgaan was.” se hande is vuil 8 hy heeldag ophulle het. Skilpad kruip toe rivier toe om syte was, en kruip stadig terug na Anansitafel toe.AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /7

Aktiwiteit 8 :AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /8

Antwoorde:Aktiwitei 1:Aktiwiteit 2 :AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /9

Aktiwiteit 3:Aktiwiteit 4:Aktiwiteit 5:Aktiwiteit 6:Aktiwiteit 7:Aktiwiteit 8:AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /10

Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 5 Week 9 - 10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Alle aktiwiteite is gebasseer op leesstukke wat leerders tydens die kwartaal gedoen het. Die fokus is op die uitbreiding van woordeskat wat

Related Documents:

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

Afrikaans Huistaal Graad 4 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 4 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister: Volg instruksies. Lu

AFRIKAANS HUISTAAL Graad 12 Hersieningsoefeninge Leesbegrip 2020 Bronne: Provinsiale en DBE Eksamenvraestelle en Nasienriglyne Erkenning word hiermee verleen aan die volgende samestellers van die Graad 12 Afrikaans Huistaal Vraestelle en Nasienriglyne: Vrystaat Departement van Onderwys

GRAAD 11 NOVEMBER 2019 AFRIKAANS HUISTAAL V2 PUNTE: 80 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. *IAFRHL2* 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2019) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vraestel beantwoord. 2. Moenie probeer om die hele vraestel deur te lees nie. Raadpleeg die inhouds-opgawe .

Afrikaans Huistaal Graad 5 September 2018 1 Laerskool Kruinsig Afrikaans Huistaal Gr.5 Datum: 14 September 2018 Tyd: 60 minute . my oë toemaak, kan ek dit nog hoor en ruik en proe. (7) Op ’n ander manier was daai tye sleg want in die sewe

Graad 10: 1. Vak Registrasie: 2. Leerder Registrasie: R145 per vak R181 per Leerder Graad 11: . GRAAD 4 to 6: GRAAD 7 to 9: Afrikaans (Huistaal) Afrikaans (Huistaal) . English (First Additional Language) Wiskunde Wiskunde Lewensoriëntering Lewensoriëntering Natuurwetenskap Natuurwetenskap

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7-9 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) 1.4 Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste

GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2019 PUNTE: 50 TYD: 2 UUR . Hoe sluit par. 7 en 8 van TEKS A aan as hulp vir die leiers van die spanne in TEKS B? (2) (5) (20) . Afrikaans HT V2 7 VS/Junie 2019 Kopiereg voorb