GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Best Education

1y ago
14 Views
2 Downloads
823.16 KB
27 Pages
Last View : 12d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Annika Witter
Transcription

GRAAD 12NASIONALESENIOR SERTIFIKAATGRAAD 12LEWENSWETENSKAPPE V2NOVEMBER 2015PUNTE: 150TYD: 2½ uurHierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V22NSSDBE/November 2015INSTRUKSIES EN INLIGTINGLees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae begin beantwoord.1.Beantwoord AL die vrae.2.Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDEBOEK.3.Begin die antwoord op ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy.4.Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdievraestel gebruik is.5.Bied jou antwoorde volgens die instruksies by elke vraag aan.6.ALLE sketse moet met potlood gemaak word en die byskrifte met blou ofswart ink.7.Teken diagramme, tabelle en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word.8.Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal getekenNIE.9.MOENIE grafiekpapier gebruik NIE.10.Jy moet 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik,waar nodig.11.Skryf netjies en leesbaar.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V23NSSDBE/November 2015AFDELING AVRAAG 11.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs dievraagnommer (1.1.1 tot 1.1.9) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld1.1.10 D.1.1.1Selle wat in enige tipe sel kan differensieer, word loïede selleDie diagram hieronder toon 'n sel wat meiose ondergaan.Die diagram hierbo toon ABCD1.1.3Die DNS/DNA van verskillende spesies verskil slegs metbetrekking tot die ABCDKopiereg voorbehounie-disjunksie in metafase II.'n chromosomale afwyking/aberrasie wat tot hemofilie lei.'n chromosomale afwyking met betrekking tot chromosoompaarnommer 23, wat tot Down-sindroom lei.nie-disjunksie in anafase I.komponente van die nukleotiede.volgorde van die nukleotiede.tipe verbinding tussen die stikstofbasisse.tipe suiker wat dit bevat.Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V21.1.4DBE/November 2015Een string van 'n DNS/DNA-molekuul het 60 adenien- en20 timienmolekules. Hoeveel adenienmolekules is in diedubbelgestringde DNS/DNA-molekuul teenwoordig?ABCD1.1.54NSS6015080300Die diagram hieronder toon die effek van drie verskillende tipesantibiotika (X, Y en Z) op 'n enkele bakteriële stam wat op agar(voedingsryke jellie) in 'n petribakkie groei. Die drie sirkels dui dieafstand aan tot waar elke antibiotikum versprei het.petribakkieantibiotika Zantibiotikum Xbakterieëantibiotikum YagarDie korrekte volgorde van die antibiotika, van die effektiefste totdie oneffektiefste, is ABCD1.1.6'n Kenmerk wat 'n reeks fenotipes bevat, is 'n voorbeeld van ABCDKopiereg voorbehouZ, X en Y.X, Y en Z.X, Z en Y.Z, Y en X.deurlopende variasie.nie-deurlopende variasie.volledige dominansie.kodominansie.Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V21.1.75NSSDBE/November 2015In die stabielste varswateromgewings is Daphnia-bevolkings feitlikheeltemal vroulik en plant hulle ongeslagtelik voort. Mannetjiesword egter in omgewings met min suurstof of wanneer voedselskaars is, waargeneem.Volgens hierdie waarnemings stel 'n navorser aan die begin van'n eksperiment die volgende voor:Manlike Daphnia ontwikkel slegs as 'n reaksie op ongunstigeomgewingstoestande.Dit is 'n voorbeeld van 'n ABCDgevolgtrekking.hipotese.teorie.doel.VRAAG 1.1.8 EN 1.1.9 VERWYS NA DIE INLIGTING HIERONDER.By ertjieplante is geel saadkleur (Y) dominant oor groen saadkleur (y). Gladdesaadtekstuur (S) is dominant oor verrimpelde saadtekstuur (s).'n Student het 'n plant met geel verrimpelde saad met 'n plant met groengladde saad gekruis.1.1.8Watter EEN van die volgende toon moontlike allele teenwoordig in'n gameet wat deur 'n plant met geel verrimpelde saadgeproduseer is?ABCD1.1.9Watter EEN van die volgende is 'n moontlike voorstelling van diegenotipes van die P1-generasie?ABCDKopiereg ySsYySs(9 x 2)Blaai om asseblief(18)

Lewenswetenskappe/V21.21.36NSSDBE/November 2015Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings.Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.9) in dieANTWOORDEBOEK neer.1.2.1Chromosome wat dieselfde stel gene dra1.2.2Twee of meer alternatiewe vorme van 'n geen by dieselfde lokus1.2.3Die struktuur verantwoordelik vir die trek van chromosome na diepole van 'n diersel tydens seldeling1.2.4'n Fase in die selsiklus wat voor seldeling plaasvind1.2.5'n Diagrammatiese voorstelling wat moontlikeverwantskappe tussen verskillende spesies toon1.2.6Die tipe visie wat ape en mensedieptewaarneming/-persepsie toelaat1.2.7'n Genetiese kruising wat twee kenmerke behels1.2.8'n Genetiese afwyking wat deur'n bloedstollingsfaktor gekenmerk word1.2.9Die huidige verspreiding van tvan(9)Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM I van toepassing is op SLEGSA, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie.Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer(1.3.1 tot 1.3.4) in die ANTWOORDEBOEK neer.1.3.11.3.21.3.31.3.4Kopiereg voorbehouKOLOM IHet die eerste X-straalfoto's vanDNS/DNA gemaak'n Voorbeeld van biotegnologieWet van oorerwing van verworwekenmerkeAl die gene in al die chromosomevan 'n spesieA:B:A:B:A:B:A:B:KOLOM IIWatsonFranklinGenetiese modifikasieKloningDarwinLamarckGenoomGenotipe(4 x 2)Blaai om asseblief(8)

Lewenswetenskappe/V21.47NSSDBE/November 2015Die diagram hieronder toon 'n wêreldkaart wat vier terreine (1 tot 4) aanduiwaar hominiede fossiele gevind is wat twee verskillende generaverteenwoordig. Genus A is op drie terreine gevind en genus B op eenterrein. Die ouderdom van elke fossiel is bepaal deur radiometriese dateringte gebruik.432Genus ATerrein 2: 1,25 miljoen jaar oudTerrein 3: 0,65 miljoen jaar oudTerrein 4: 0,27 miljoen jaar oud1Genus BTerrein 1: 3 miljoen jaar oud[Aangepas uit www.biologyreference.com]1.4.1Watter genus (A of B):(a) Stel Australopithecus voor(1)(b) Het 'n meer prognatiese/vooruitstekende skedel(1)(c) Het kleiner oogtande(1)(d) Is nader aan Homo sapiens verwant(1)Noem TWEE voorbeelde van fossiele van genus B wat op terrein 1in Suid-Afrika gevind is.(2)1.4.3Op watter terrein, 1 tot 4, is die jongste fossiele gevind?(1)1.4.4Behalwe fossielbewyse, watter ander bewyse kan gebruik word omdie Uit Afrika-hipotese te ondersteun?1.4.2Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief(1)(8)

Lewenswetenskappe/V21.58NSSDBE/November 2015Wetenskaplikes het die grootte van die brein van Australopithecus, Homohabilis, Homo erectus en Homo sapiens beraam deur die skedelgrootte/-kapasiteit van fossielvoorbeelde te gebruik. Daarna het hulle die resultatevergelyk met wanneer elke hominied op die aarde bestaan het.Die grafiek hieronder verteenwoordig die omvang van die breingrootte en dietydperk wanneer die hominied volgens fossielgetuienis bestaan het.Die resultate van die ondersoek word in die grafiek hieronder getoon.Breingrootte (cm3)2000SLEUTEL:1500AustralopithecusHomo habilis1000Homo erectusHomo sapiens50004321Tyd (miljoen jaar gelede)0[Aangepas uit AQA-BLY1B-W-QP-NOV07 Unit 1b]1.5.11.5.21.5.3Volgens die grafiek:(a) Wanneer het die eerste Australopithecus voorgekom(2)(b) Watter van die spesies toon die grootste variasie inbreingrootte(1)Gee die grootte (in cm3) van die:(a) Grootste brein van Australopithecus(1)(b) Kleinste brein van Homo sapiens(1)Noem TWEE tipes getuienis/bewyse, behalwe fossiele, wat dieidee dat alle hominiede uit 'n gemeenskaplike voorouer ontwikkelhet, ondersteun.TOTAAL AFDELING A:Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief(2)(7)50

Lewenswetenskappe/V29NSSDBE/November 2015AFDELING BVRAAG 22.1Die diagramme hieronder stel die proses van spesievorming in skilpaaie voor.Met verloop van tyd het spesie B en C uit spesie A ontwikkel.seeseeeiland 3ASpesie Aoorspronklike eiland2.2Aeiland 1ABACeiland 22.1.1Verduidelik waarom spesie A op eiland 1 bly voortbestaan het.(2)2.1.2Beskryf hoe spesie B en C uit spesie A ontwikkel het.(6)(8)Die vader van 'n kind kan bepaal word deur bloedgroepe te ontleed.2.2.12.2.2Verduidelik hoe 'n ontleding van bloedgroepe gebruik kan word omvaderskap te bepaal.'n Man en 'n vrou het beide bloedgroep B.Gebruik 'n genetiese kruising om te wys hoe dit vir hulle moontlik isom 'n kind met bloedgroep O te hê.Kopiereg voorbehou(5)Blaai om asseblief(6)(11)

Lewenswetenskappe/V22.310NSSDBE/November 2015Die diagram hieronder toon oorkruising tydens meiose.XYDDddrrRRB2.3.1bBbNoem die fase van meiose waartydens die proses wat hierbovoorgestel word, plaasvind.(1)2.3.2Beskryf die proses van oorkruising.(3)2.3.3Verduidelik die belangrikheid van oorkruising.(2)2.3.4Teken 'n diagram, met die posisie van die allele aangedui, om diestruktuur van chromatied Y na oorkruising te toon.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief(2)(8)

Lewenswetenskappe/V22.411NSSDBE/November 2015Die uittreksel en die diagram hieronder verskaf inligting oor 'n tipe wildsbokwat 'n Bongo (bos-eland) genoem word.Die Bongo is 'n groot wildsbokspesie wat snags aktief is en in die digtewoude en bosse van Afrika voorkom. Die digte woude het baie minplantegroei op die grond en daarom wei die Bongo in die oop dele van diewoude waar nuwe bossies en struike laer aan die grond groei. Hulle worddeur leeus en luiperds gejag.Ligbruin pels en maanharemet wit strepeHorings wat plat op dierug kan lê wanneer deurdigte plantegroei/bossegehardloop wordKort, bruin stert metswartpuntDonkerbruinpens2.4.12.4.22.5Swart en wit merkeop die gesig, bors enbeneNoem TWEE kenmerke wat die Bongo help om hulleself in diedigte woud te kamoefleer.Gebruik jou kennis van natuurlike seleksie en verduidelik hoe dieBongo se vermoë om hulle horings plat op hulle rûe te laat lê deurdie jare kon ontwikkel het.Die kenmerke van organismes kan deur selektiewe teelt enmanipulasie/ingryping verander word.2.5.12.5.2Kopiereg voorbehou(2)(5)(7)genetieseNoem TWEE ooreenkomste tussen die selektieweteelt-proses endie genetiesemanipulasie-proses.Verduidelik TWEE redes waarom sommige mense teen die gebruikvan genetiese manipulasie/ingryping gekant kan wees.Blaai om asseblief(2)(4)(6)[40]

Lewenswetenskappe/V212NSSDBE/November 2015VRAAG 33.1Lees die uittreksel hieronder.Die onlangse uitbreek van Ebola het internasionale mediese organisasies op'n gereedheidsgrondslag geplaas. Die Ebola-virus is dodelik omdat ditonbeheerste bloeding veroorsaak. Die virus word slegs deur direkte kontakmet liggaamsvloeistowwe versprei. Daar heers egter groot kommer oor diefeit dat die Ebola-virus dalk kan muteer en die virus so in staat gestel kanword om deur die lug te versprei. Indien dit gebeur, sal die virus makliker kanversprei.Hierdie virus bevat slegs RNS/RNA, en wanneer RNS/RNA gekopieer word,word baie meer foute gemaak as wanneer DNS/DNA gekopieer word.Gevolglik vertoon die Ebola-virus hoë mutasiekoerse wat tot baie genetiesevariasie lei.[Aangepas uit em waarom virusse wat slegs RNS/RNA bevat, meer genetiesevariasie toon as virusse wat DNS/DNA bevat.Gebruik EEN voorbeeld uit die uittreksel hierbo om te verduidelikhoe mutasies die oorlewingskoers van die virus kan verhoog.(2)(2)(4)Die vrae hieronder is op nukleïensure gebaseer.3.2.1Tabuleer 2.2Noem TWEE gebruike van DNS/DNA-profielsamestelling.3.2.3Noem TWEE meningsprofielsamestelling.Kopiereg voorbehouenteendiegebruikvan(2)DNS/DNA(2)(11)Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V23.313NSSDBE/November 2015'n Gebrek aan immuniteit teen infeksies (agammaglobulinemie) is 'ngeslagsgekoppelde resessiewe genetiese afwyking by mense. Die dominantealleel word deur XA voorgestel en die resessiewe alleel word deur Xavoorgestel.'n Individu met die afwyking word as geaffekteer beskryf en 'n individudaarsonder as ongeaffekteer. Die stamboomdiagram hieronder illustreer dieerflikheid/oorerwing van hierdie afwyking.21SLEUTEL3.3.13.3.23.3.3Kopiereg fekteerdemanGeaffekteerdevrouNoem die genotipes van individue:(a)1(2)(b)2(2)Watter persentasie van die mans in hierdie stamboomdiagram isgeaffekteer? Toon ALLE berekeninge.Verduidelik waarom enige seun van 'n geaffekteerde vrou altydhierdie afwyking sal hê.Blaai om asseblief(2)(3)(9)

Lewenswetenskappe/V23.414NSSDBE/November 2015'n Ondersoek is deur graad 12-leerders uitgevoer om te bepaal watterhoenders vinniger groei: hoenders wat selektief geteel word om eiers te lê ofhoenders wat selektief geteel word vir vleisproduksie.Die volgende stappe is uitgevoer:1. Die leerders het 30 een-dag-oue kuikens by 'n kommersiële verskaffergekoop. Vyftien van die kuikens is selektief geteel om eiers te lê en 15 vandie kuikens is selektief geteel vir vleisproduksie.2. Al die kuikens is onder dieselfde omgewingsomstandighede aangehou. Dithet ingesluit die voer van dieselfde hoenderkos, wat hoofsaaklik van graanen proteïenbronne gemaak is.3. Die hoenders is gereeld vir 'n tydperk van 45 dae geweeg.Die resultate van die ondersoek word in die grafiek hieronder getoon.Lewendige gewig velygeteelbredfor ickensselectivelygeteelvireierslêbred for egg-laying150010005000182045Ouderdom van kuikens (dae)[Aangepas uit www.chicken.org.au]3.4.1Formuleer 'n hipotese vir hierdie ondersoek.(2)3.4.2Noem die onafhanklike veranderlike in hierdie ondersoek.(1)3.4.3Bereken die persentasie gewigstoename van die hoenders watselektief vir vleisproduksie geteel is tussen dag 8 en dag 45. ToonALLE berekeninge.(2)Noem EEN voordeel daarvan om die ondersoek met 100 kuikenste herhaal.(2)3.4.4Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

ovember 2015Noem DRIE faktore wat die leerders in hierdie ondersoek konstantmoet hou.(3)Skryf 'n geskikte gevolgtrekking vir die ondersoek neer op grondvan die resultate in die grafiek.(2)Noem TWEE voordele van die selektiewe teling van hoenders,behalwe om vleisproduksie te verhoog.(2)Verduidelik EEN rede waarom die selektiewe teling van hoendersvir beter vleisproduksie nie vir die hoenders voordelig sou geweeshet indien hulle wild in die natuur sou voorgekom het nie.TOTAAL AFDELING B:(2)(16)[40]80AFDELING CVRAAG 4Beskryf die proses van proteïensintese en die manier waarop hierdie proses deur'n geenmutasie beïnvloed sou word.Inhoud:Sintese:LET WEL:(17)(3)(20)GEEN punte sal vir antwoorde in die vorm van tabelle, vloeidiagrammeof diagramme toegeken word NIE.TOTAAL AFDELING C:GROOTTOTAAL:Kopiereg voorbehou20150

NASIONALESENIOR SERTIFIKAATGRAAD 12LEWENSWETENSKAPPE V2NOVEMBER 2015MEMORANDUM 2015PUNTE: 150Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V22NSS – MemorandumDBE/November 2015BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE1.Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee wordHou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.2.Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegeeMerk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.3.Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis wordLees alles en krediteer die relevante dele.4.Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegeeAanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.5.Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegeeKandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.6.As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywingsvereis wordKandidate sal punte verbeur.7.Indien vloeidiagramme of diagramme i.p.v. beskrywings aangebied wordKandidate sal punte verbeur.8.Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nieKrediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelingsnie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weerkorrek is, gaan voort om te krediteer.9.Onherkenbare afkortingsAanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nieomskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maarkrediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.10.Verkeerd genommerIndien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerdenommer word gegee, is dit aanvaarbaar.11.Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis veranderMoenie aanvaar nie.12.SpelfouteAanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappebeteken nie of as dit buite konteks is.13.Indien gewone name gegee word in terminologieAanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.14.Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (enandersom)Moenie krediteer nieKopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V23NSS – MemorandumDBE/November 201515.As eenhede nie in mate aangedui word nieKandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhedeaandui.16.Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms opverskillende maniere aangebied kan word.17.OpskrifAlle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.18.Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as dieleerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoordeaangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener watin die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld viralle amptelike tale.19.Veranderinge aan die memorandumGeen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebringword sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusimoderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.20.Amptelike memorandumsSlegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale internemoderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die NasionaleDepartement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, maggebruik word.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V24NSS – MemorandumDBE/November 2015AFDELING AVRAAG 1.81.1.9CDBCAABDB( 9 x 9Homoloë /homoloog/bivalentAllele / Meervoudige alleleSpoelvesel /spoeldrade/spoel apparaatInterfaseFilogenetiese stamboom /kladogramBinokulêre /stereoskopieseDihibriede kruisingHemofilieBiogeografie(9 x 1)(9)1.3.11.3.21.3.31.3.4Slegs BBeide A en BSlegs BSlegs A(4 x 2)(8)1.4.1(a) B(1)(b) B(1)(c) A(1)(d) A(1)1.4.2Me. PlesA. africanusTaung ChildLittle Foot / A. prometheusKarabo / A. sediba(Sien slegs eerste TWEE na)Enige 2(2)1.4.3Terrein 4(1)1.4.4Mitochondriale DNA /genetiese bewyse/Y-chromosoom/ kulturelebewyse(Sien slegs eerste EEN na)(1)(8)Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V21.55NSS – MemorandumDBE/November 20151.5.1(a) 3.1 mjg (Aanvaar 3,05 tot 3,15)(b) Homo sapiens /H. Sapiens(2)(1)1.5.2(a)(b)Aanvaar (495 tot 505 cm3 )Aanvaar (845 tot 855cm3 )(1)(1)1.5.3Genetiese bewyse /mitochondriale DNA/mtDNAKulturele bewyse /maak van gereedskapVergelykende anatomie tussen lewende hominiede(Sien slegs eerste TWEE na)500850Enige 2TOTAAL AFDELING A:Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief(2)(7)[50]

Lewenswetenskappe/V26NSS – MemorandumDBE/November 2015VRAAG 22.12.1.12.1.2- Toestande/voorbeeld op die eiland het waarskynlik dieselfdegebly- en gevolglik ondervind hulle dieselfde seleksiedruk- spesie A was reeds geskik vir daardie toestandeEnige-2.22.2.1-Kopiereg voorbehou2Die oorspronklike spesie is geskei in drie/verskillendebevolkingsdeur die see *wat as ‘n geografiese versperring gedien hetGeen geenvloei het plaasgevind tussen die bevolkings nieElke bevolking is blootgestel aan verskillende omgewingstoestandeNatuurlike seleksie vind onafhanklik plaas in elke bevolkingen die individue van elke bevolking het met tyd van mekaarbegin verskilgenotipies /fenotipiesSelfs as die drie bevolkings dan weer sou mengsal hulle nie met mekaar kan voortplant /inteel nie1* Verpligte punt enige 5 anderDie bloedgroepe van die moeder, moontlike vader en die kindmoet vergelyk wordAs dit toon dat dit nie moontlik is vir die ouers om ‘n kind metsy/haar bloedgroep te kry niedan is die man nie die pa nieAs dit toon dat dit moontlik is dat die ouers ‘n kind met sy/haarbloedgroep kan krydan kan hy / kan hy nie die vader wees nieomdat ander mans dieselfde bloedgroep hetEnige 5Blaai om asseblief(2)(6)(8)(5)

Lewenswetenskappe/V27NSS – MemorandumDBE/November 20152.2.2P1FenotipeGenotipeMeioseBloedgroep BIBiG/gameteIB, iGenotipeIBIB;xxBloedgroep BIBixIB , iBevrugtingF1FenotipeIBi;IBi;ii3 bloedgroep B : 1 bloedgroep OP 1 en F 1Meiose en bevrugtingEnige 6OFP1FenotipeGenotipeBloedgroep BIBixxGameteIBiIBI IIBiMeioseBevrugtingBloedgroep BIBiiB BBI iii1 punt vir korrekte gamete1 punt vir korrekte genotipesF1Fenotipe3 bloedgroep B : 1 bloedgroep OP 1 en F 1Meiose en bevrugtingEnige 6Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief(6)(11)

Lewenswetenskappe/V22.38NSS – MemorandumDBE/November 20152.3.1Profase I2.3.2-Homoloë chromosome lê langs mekaarChromatiede oorkruis /raakby die punte genoem chiasmataen genetiese inligting word uitgeruil-Oorkruising veroorsaak genetiese variasie in gameteWat tot nuwe kenmerke kan lei wat voordelig isOf nuwe kenmerke wat nie voordelig is nieWat dus die kans op oorlewing van die organismebeïnvloed /natuurlike seleksieEnige 22.3.32.3.4(1)Enige 3(3)(2)Chromatied YDrbASSESSERING VAN DIE DIAGRAMKRITERIAPUNTEChromatied Y aangedui1(moet benoem wees asvolledige chromosoomgeteken is)Allele korrek aangetoon1Kopiereg voorbehou(2)(8)Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V22.42.4.12.4.2- Lig bruin pels bo-op die rug- Donkerbruin pens- Wit strepe op die rug en maanhare- Swart en wit kolle op die res van die liggaam- Die punt van die stert is swart(Sien slegs eerste TWEE na)-2.52.5.12.5.29NSS – MemorandumDBE/November 2015Enige 2Daar is variasie in die Bongo bevolkingSommige het horings wat op die rug kan lêterwyl ander horings het wat op die rug kan lê nieDie wildsbok moet deur digte plantegroei beweeg sonder dathulle horings in die plantegroei verstrengel raakDié wie se horings nie kan platlê op hul rug nie, raakverstrengel / gaan dood/vrekDié met horings wat op hul rûe kan lê, raak nie verstrengel nieen ontvlug predatore /oorleefDié met horings wat kan plat lê sal voortplantEn dra die geen wat veroorsaak dat horings op die rug lê, aandie volgende generasie oorEn oor baie jare sal die proporsie van organismes wat dievermoë het om die horings op die rug te laat plat lê,vermeerderEnige 5Kenmerke wat gunstig/voordelig is vir die mense word gekiesDie kenmerk word deur die mens gekies /dit is ‘n kunsmatigeproses- Dit is nie noodwendig voordelig vir die organisme nie(Sien slegs eerste TWEE na)Enige 2(2)(5)(7)-Die langtermyn invloed op gesondheid is nie bekend nie watkan lei tot gesondheidsprobleme in die toekoms- Die langtermyn invloed op die omgewing is nie bekend niewat lei tot omgewingsbeskadiging /verlies aan biodiversiteit/beskadiging van ekosisteme/natuur- Morele teenkantingwant die mens meng in met dienatuur /speel God /meng in met die regte van elke spesie- Aan die begin is dit 'n baie duur proses en baie mense/ landekan dit nie bekostig nie(Sien slegs eerste TWEE na)(Enige 2 x 2)(2)-(4)(6)[40]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V210NSS – MemorandumDBE/November 2015VRAAG 33.13.1.13.1.2-3.2Meer foute word gemaak /hoë waarskynlikheid van mutasiewanneer RNA gekopieer word /as wanneer DNA gekopieerword'n Mutasie kan daartoe lei dat die virus deur die lugversprei wordwat kan veroorsaak dat die virus makliker versprei3.2.1DNA1. Dubbel string molekule2. Het 'n heliksvorm3 Een van die stikstofbasisse is timien4. Besit deoksiribose suiker5. Langer molekule6. Gepaarde basisse(Sien slegs eerste DRIE na)3.2.23.2.33.34.5.6.Help om:- Misdade op te los /misdaad-ondersoeke- Identifiseer organismes op grond van hul weefsels- Identifiseer familieverwantskappe- Toets vir spesiale allele wat genetiese afwykings kanveroorsaak- Bepaal weefsels wat vir orgaanoorplantings geskik is- Gebruik vir navorsing oor variasie in bevolkings(Sien slegs eerste TWEE na)Enige 2- DNA bevattende monsters kan geplant word /persoon wordgeïnkrimineer- Menslike fout gedurende die saamstel van die DNA-profiel- Duur prosedure- Skending van privaatheid(Sien slegs eerste TWEE na)Enige 23.3.1(7)(2)(2)(11)(2)(b) XAXa(2)3 10073.3.3-(2)(4)(a) XAY3.3.2Kopiereg voorbehou1.2.3.RNAEnkel string molekuleIs 'n reguit molekuleBesit die stikstofbasisurasiel in die plek van timienBesit ribose suiker'n Korter molekuleOngepaarde basisse(Enige 3 x 2)tabel 1(2) 42,86 /42,9%/43(2)'n Geaffekteerde vrou dra twee/slegs resessiewe allele /XaXaSeuns/mans erf een X chromosoom van hul moederSeuns/mans het net een geaffekteerde alleel nodig omgeaffekteer te weesEn moet dus die Xa by die moeder erfEnige 3Blaai om asseblief(3)(9)

Lewenswetenskappe/V23.43.4.111NSS – MemorandumDBE/November 2015-Die vleis/eier-hoenders sal vinniger/stadiger groei as dieeier/vleis- hoendersOF-Daar sal geen verskil wees in die groeitempo van die twee tipeshoenders nie(2)3.4.2Die tipe /ouderdom van die kuikens(1)3.4.32500 - 500100x500(2)3.4.4Verhoog3.4.5-3.4.63.4.73.4.8 400 %die betroubaarheid(2)Dieselfde persoon moet die kuikens weegom akkurateresultate te kryDieselfde skaal moet gebruik word om die kuikens te weegDie kuikens moet op dieselfde tyd van die dag geweeg wordDieselfde omgewingsfaktore /voorbeeldDieselfde tipe voedsel /voorbeeldDieselfde hoeveelheid voedselDieselfde tyd gevoer wordHokke moet dieselfde groote weesMoet vroulik weesOuderdom van die kuikensSelfde getal kuikens in elke sample groep(Sien slegs eerste DRIE na)Enige 3Die hoenders watvleisproduksie groeieierproduksieselektiewe teling ondergaan hetvinniger as die hoenders geteelvirvirOFDie hoenders wat selektiewe teling ondergaan het vir eierproduksiegroei stadiger as die hoenders geteel vir vleisproduksieOFDie gewig van die hoenders neem toe met ouderdom/tyd(2)-(2)Produkte word vinniger geproduseerBeter weerstand teen siektesVerbeterde kwaliteit van (hoender) produkteVerbeterde opbrengs van (hoender) produkteEnige 2-Die hoenders is groter /swaarder dus kan hulle nie vinnig weghardloop vir predatore nie- Die hoenders is groter en is meer sigbaar vir predatore- Verminderde variasie hulle is meer vatbaar vir siektes(Sien slegs eerste EEN na)Enige 1 x 2TOTAAL AFDELING BKopiereg voorbehou(3)Blaai om asseblief(2)(16)[40]80

Lewenswetenskappe/V212NSS – MemorandumDBE/November 2015AFDELING CVRAAG 4PROTEÏENSINTESETranskripsie (T)- Die dubbelstring-DNA/DNS rol af- en rits los wanneer- die waterstofbindings breek- dit word deur ensieme beheer- Die een string word gebruik as 'n templaat- om mRNA/bRNS te vorm- vrye RNA/RNS nukleotides vanuit die nukleoplasma word gebruik- Die mRNA/bRNS is komplementêr aan die DNA/DNS- mRNA/bRNS dra nou die gekodeerde boodskap vir proteïensinteseTranslasie-(S)mRNA/bRNS beweeg uit die nukleus /na die ribosoomElke tRNA/oRNS dra 'n aminosuurtRNA/oRNS dra die aminosuur na die ribosoomWanneer die antikodon op die tRNA/oRNSpas by die kodon op die mRNA/bRNSHeg aminosure vas in die volgorde bepaal deur die mRNA/bRNSdeur peptiedbindingsen vorm die proteïen benodigMaks 13EFFEKTE VAN 'N MUTASIE (M)- 'n Geen mutasie beïnvloed die volgorde/tipe van die stikstofbasisse /nukleotiede- Dit verander die kode van die DNA- wat die kode van die RNA/RNS verander- 'n Ander/verskillende aminosuur kan voor gekodeer word- wat 'n verandering in die aminosuurvolgorde in die proteïen veroorsaak- wat lei tot die vorming van 'n ander/verskillende/geen proteïenMaks 4Inhoud:Sintese:(17)(3)(20)ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTELKriteriaAlgemeenRelevant (R)Alle inligting verskaf houverband met die vraagVir hierdieopstel inVraag 4Slegs inligting oor diebeskrywing vanproteïensintese en dieeffek van 'n mutasie op dieproses is gegeePunt1Logiese volgorde (L)Idees is in 'nlogiese/oorsaak gevolgvolgorde gerangskikDie beskrywing vanprotïensintese en dieeffek van 'n mutasie isgegee in 'n logiesevolgorde1Uitbreiding (C)Alle aspekte wat vir die opstelbenodig word, is voldoendeaangespreekTen minste 5 korrekte punteelk vir die beskrywing vantranskripsie en 5 korrektepunte vir die beskrywing vantranslasie is gegee en 2korrekte punte vir die effektevan 'n mutasie1TOTAAL AFDELING C: 20GROOTTOTAAL: 150Kopiereg voorbehou

Die struktuur verantwoordelik vir die trek van chromosome na die pole van 'n diersel tydens seldeling 'n Fase in die selsiklus wat voor seldeling plaasvind 'n Diagrammatiese voorstelling wat moontlike evolusionêre verwantskappe tussen verskillende spesies toon Die tipe visie wat ape en mense gemeen het en wat .

Related Documents:

nasionale senior sertifikaat-eksamen aanvullingseksamen - maart 2019 besigheidstudies: vraestel ii . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel ii . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel ii - aanvullingseksamen bladsy 4 van 5

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10. Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. .

voorvereistes vir die toekenning van die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) op Vlak 4 van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR). Die NSS sal toegeken word vir die bereiking van die uittreeleeruitkomste soos gestipuleer in die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Graad 10-12 (Algemeen). (2) Hierdie beleid is gebaseer op die norme en standaarde waaraan alle assesseringsliggame ingevolge .

NOVEMBER 2019 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2019 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) (50) 2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B. 3. Skryf in die taal waarin jy .

nasionale senior sertifikaat-eksamen november 2019 besigheidstudies: vraestel i eksamennommer . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 3 van 24 . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 4 van 24

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. FEBRUARIE/MAART 2018 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 150 TYD: 2½ URE Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye . Lewenswetenskappe V1/Graad 11 2 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING .