2020 Post Covid: Nasionale Hersiene Onderrigplan Graad 10 .

2y ago
133 Views
12 Downloads
294.90 KB
5 Pages
Last View : 21d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Carlos Cepeda
Transcription

2020 Graad 10 Lewenswetenskappe beginnende by Omgewingstudies Hersiene Onderrigplan (Post Covid)2020 Post – Covid: Nasionale Hersiene Onderrigplan Graad 10 – Kwartaal 1: LEWENSWETENSKAPPE beginnende met OmgewingstudiesKWARTAAL 1(46 dae)KABVOnderwerpeOnderwerpe/KonsepteVaardighede ede verbindmet Graad 9Power Point skyfiesen videos. Kyk naTelematiese video oordie wetenskaplikemetode byhttps://bit.ly/35xdryiHersieningsvrae oorInformeleAssessering wetenskaplikeRemediëring ondersoekeHulpbronne(buitenhandboeke) omdie leerproses testimuleerAssesseringWeek 115 - 17 Jan(3 dae)(KABV bls. 22)Oriëntasie totLewenswetenskappeHoe wetenskap werken wetenskaplikevaardighede, beroepeen vakkombinasiesSGAFormeleAssesseringWeek 220 - 24 Jan(5 dae )Week 327 – 31 Jan(5 dae)Week 43 - 7 Feb(5 dae)Week 510 - 14 Feb(5 dae)Week 617 - 21 Feb(5 dae)Week 724 - 28 Feb(5 dae)(KABV bls. 33) Biosfeer tot ekostelselsBiosfeer en biomeOmgewing,ekosistemeAbiotiese en biotiesefaktoreEnergievloei deurekosistemeWater, suurstof,koolstof enstikstofkringlope1Week 1016 - 18 Maart(3 dae)Ekotoerisme enkonsolidasieKlassifikasiesisteme insluitend groeperings vanlewende organismesHersien biosfeer tot ekosisemeIdentifikasiegidse en sleutels, Toegang tot ‘n ekosisteem, veldwerk, internet, tydskrifte, koerantberigteTAAK 1: PRAKTIESE TAAK (minimum 30 punte) - Gewig: 20%Week 99 - 13 Maart(5 dae)(KABV bls. 35) Biodiversiteit en klassifikasieHersien ekosisteme van Graad 9Gevallestusies, toetse, hersieningsvrae, veldwerkWeek 82 - 6 Maart(5 dae)Foto’s, mikrograwe, identifikasiesleutels engidseKlassifikasie, oefenvrae en aktiwiteiteTAAK 2: FORMELE TOETS (minimum 50 punte) - Gewig: 20%Konsolidering enhersiening

2020 Graad 10 Lewenswetenskappe beginnende by Omgewingstudies Hersiene Onderrigplan (Post Covid)2020 Post – Covid: Nasionale Hersiene Onderrigplan Graad 10 – Kwartaal 2: LEWENSWETENSKAPPE beginnende met OmgewingstudiesKWARTAAL 2(15 ighede enWaardesWeek 1Begin 20 Julie(5 dae)(KABV bls. 35) Biodiversiteit en klassifikasie(KABV bls. 36) Geskiedenis van lewe op AardeBiodiversiteit word georganiseer metklassifikasiesisteme. Kort geskiedenis van klassifikasie: Wetenskaplikespoog om organismes te klassifiseer op grond vangedeelde eienskappe. Soos wat meer inligtingverkry word, verander die klassifikasie.Een van die huidige klassifikasiestelsels is dieVyfkoninkryk stelsel: Animalia, Plantae, Fungi,Protista en Monera (bakterieë).Die benoeming van die entiteite in die wetenskap:begrip: spesie en binomialestelsel. Klem opLinnaeus (Carl von Linne) en sy rol in dieklassifikasiesisteem: Waarom gebruik ons Latyn?Verskille tussen prokariote en eukaryote Die belangrikste groeperings van lewendeorganismes, diagnostiese kenmerke van elk:Bakterieë, Protista, Fungi, Plante en DiereGeskiedenis van lewe op Aarde Die drie eras: Palleosoïkum-, Mesosoïkum- enSenosoïkum-tydperke Geologiese tydskaal Kambriese ontploffing Massa-uitwissingsFossielvorming en metodes van dateringHersien: biosfeer tot ekosistemeWeek 227 – 31 Julie(5 dae)Week 33 – 7 Aug.(5 dae)(KABV bls. 23) Die Chemie van LeweMolekules vir leweOrganiese molekules bestaan uit C, H, O en sommigebevat ander elemente soos N en P. Selle bestaanuit proteïene, koolhidrate, lipiede, nukleïensure envitamienesAnorganiese verbindingsDie hooffunksies van: water: 2H en 1 O minerale: bv., Na, K, Ca, P, Fe, I, nitrate, fosfate; makro-en mikro-elemente; hooffunksies en gebreksiektesOrganiese verbindings Koolhidrate – monosakkariede (enkel suikers)bv. glukose en fruktose; disakkariede (dubbelsuikers) bv. Sukrose en maltose; polisakkariede(veelvoudige suikers) bv. stysel, sellulose englikogeen; Lipiede (vette en olies) – 1 gliserol en 3 vetsure:onversadigde vette, versadigde vette, cholesterol in voedsel Proteïene – aminosure (C, H, O en N en sommigebesit P, S, Fe), is sensitief vir temperatuur en pH:verloor sy struktuur en funksie, rol van ensiemeby die afbreek/sintese van molekules, die invloedvan temperatuur en pH op ensiemwerking; slot-en sleutel-modelvan hoe ensieme werk, ensieme inalledaagse lewe (bv. in waspoeiers);Noem van Nukleïensure:DNA en RNA – bestaanuit C,H,O,N en P Vitamiene: bv. A, een van die B-vitamiene, C, D enEHersien die onderwerp ‘molekule’ vanuit Natuurwetenskappe Grade 8 en 9VereistevoorafkennisAssesseringFoto’s, mikrograwe, identifikasiesleutels en gidseHulpbronneMuseum, fossielterrein, Internet en foto’s. Kyk na Telematiese video oor(buitendie geskiedenis van lewe op aarde by https://bit.ly/31bIPPyhandboeke) omdie leerproses testimuleerKlassifikasie, oefenvrae en aktiwiteiteInformeleKonstrueer ‘n tydlyn wat die geskiedenis van lewe op Aarde voorstel,AssesseringRemediëring ondersoek die ‘vermiste skakel’ tussen dinosourusse en voëls, hipotesesvir uitwissingsSGAFormeleAssesseringModelle: bou modelle van eenvoudige en meer komplekse molekule deurkrale te gebruikAnaliseer voedingsinhoud van voedselverpakkingsHersien vrae oor anorganiese en organise verbindings, praktiese werk, teken diagramme om molekule te verteenwoordig,Praktiese werk: voedseltoetse ens. – verwys na KABV bls. 24TAAK 3: FORMELE TOETS (minimum 50 punte) - Gewig: 20%2

2020 Graad 10 Lewenswetenskappe beginnende by Omgewingstudies Hersiene Onderrigplan (Post Covid)2020 Post – Covid: Nasionale Hersiene Onderrigplan Graad 10 – Kwartaal 3: LEWENSWETENSKAPPE beginnende met OmgewingstudiesKWARTAAL 3(31 ighede enWaardesWeek 112 – 14 Aug(3 dae)Week 217 - 21 Aug( 5 dae)Week 324 – 28 Aug(5 dae)(KABV bls. 25) Selle: Die basiese eenheid van leweSelstruktuurSelle is meestal opgebou uitkoolhidrate, proteïene,lipiede, nukleïnsure enwater.Selstruktuur en funksie:Die rol van organelle Selwand – slegsby plante,ondersteuningstruk-tuur/gee vorm. Selmembraan –vloeistofmosaïekmodel,grense, vervoer:beweging oormembrane:diffusie, osmoseen aktiewevervoer. porie,nukleolus –oorerwing,beheersentrum. Sitoplasma –stoor, sirkuleringvan stowwe.Selstruktuur en funksie:Die rol van organelle Mitochondrion –energievrystellingtydensselrespirasie.Ribosome –proteïensintese.EndoplasmieseRetikulum –vervoersisteem.Golgi-liggaan –versamelsekresies.Selstruktuur en funksie:Die rol van organelle Plastiede –produksie en stoorvan voedsel enpigmente.Vakuole, lisosome,vesikels – stoor,vertering,osmoregulering,Verbind die struktuur enligging van die organellemet hulle funksiesSelle verskil in grootte,vorm en bou om hulspesifieke funksie te kanverrigVerskil tussen plantselle endierselleAssesseringGraad 10: Hersien organiese en anorganiese verbindings – selle is hoofsaaklik opgebou uitVereisteproteïene, koolhidrate, lipiede, nukleïensure en watervoorafkennisHulpbronne (buiten Ligmikroskope, mikrograwe, mikroskoopskyfies, bio-kykers en bio-strokehandboeke) om dieleerproses eleAssesseringWeek 431 Aug – 4 Sept(5 dae)(KABV bls. 26) Seldeling:mitoseSelsiklus, insluitendmitose:Interfase, mitose (met namevan fases), sitokinese engroei.Aaneenlopende proses vanmitose: Verdeling van selom 2 identiese selle te vorm. Verskil in telofase byplant- en dierselle Chromosome: innukleus van alleselle, 2 chromatiedeen ʼn sentromeer.Rol van mitose: groei enherstel; voortplanting vaneenvoudige organismesWeek 57 – 11 Sept(5 dae)(KABV bls. 28) DierweefselsBegrip weefsel: groepeenderse selle wat aangepasisom ʼn sekere funksie te kanverrig; seldifferensiasieDierweefsels:Die vier basiese tipes metvoorbeelde: Epiteel Bindweefsel Spierweefsel SenuweeweefselVerwantskap tussen bou enfunksie (Geen detail benodig– sekere weefsels bv. bloeden senuwees in dierefleksboog, sal behandelword in meer detail inrelevante afdelings)Hersien selstruktuur van GraadHersien selle Graad 109 en 10Ligmikroskope, mikrograwe,Ligmikroskope, mikrograwe,mikroskoopskyfies, biomikroskoopskyfies, bio-kykerskykers en bio-strokeen bio-stroke, muurkaartePraktiese werk – OndersoekseldelingTAAK 4: PRAKTIESE TAAK (minimum 30 punte) - Gewig: 20%Praktiese werk – teken sellewat plantweefsels uitmaakWeek 614 – 18 Sept(5 dae)Week 721 – 23 Sept(3 dae)(KABV bls. 26)Plantweefsels, (KABV bls. 28) OrganePlantweefsels:Beklemtoon die verhouding tussen die basiese bou enfunksie daarvanPlantweefsels:Xileem, floeëm, parenchiem, kollenchiem,sklerenchiem, epidermis en meristematiese weefselAnatomie van dikotiele plante Wortel en stingel: verspreiding van verskillendeweefsels Struktuur van selle in verskillende weefselsHersien selle Graad 10 Hersien plantweefsels,organelle, beweging oor membraneLigmikroskope, mikrograwe, mikroskoopskyfies, biokykers en bio-stroke, muurkaartePraktiese werk – teken selle wat plantweefsels uitmaakTeken diagramme van ‘n stingel en wortel, byskrifte enfunksies, toetse, hersieningsvraeTAAK 5: FORMELE TOETS (minimum 50 punte) - Gewig: 20%3

2020 Graad 10 Lewenswetenskappe beginnende by Omgewingstudies Hersiene Onderrigplan (Post Covid)2020 Post – Covid: Nasionale Hersiene Onderrigplan Graad 10 – Kwartaal 4: LEWENSWETENSKAPPE beginnende met OmgewingstudiesWeek 212 – 16 Okt(5 dae)Week 319 – 23 Okt(5 dae)Week 426 – 30 Okt(5 dae)(KABV bls. 29)Ondersteuning envervoersisteme in planteOrgane:Struktuur van die blaarDwarssnit van ʼn dikotieleblaar om die verbandtussen sy bou en funksieaan te toon: fotosintese,gaswisseling en vervoer.Verbind dit metplantweefsels,gepaste selorganelle,beweging oor membrane,en die beweging vanmolekules in, deur en uitdie blaar.(KABV bls. 29)Ondersteuning envervoersisteme in planteTranspirasie:Die verwantskap tussenverlies van water en diebou van die blaarFaktore wattranspirasietempobeïnvloed: temperatuur, ligintensiteit, wind, humiditeit(KABV bls. 29)Ondersteuning envervoersisteme in plante Opname van water enminerale in die xileemvan wortels Vervoer van water enminerale na die blare Translokasie vanvervaardigdevoedselvanaf blarena ander dele van dieplant(KABV bls. 30)Ondersteuningstelsels in diereDie menslike skelet Die asskelet: noemdie gesigsbene,kranium,foramen magnum,verhemelte en kake Die aanhangskeletFunksies van die skeletBeweging Beskerming Ondersteuning Stoor minerale GehoorOnderwerpe/KonsepteVaardighede enWaardesWeek 52 – 6 Nov(5 dae)Week 69 – 13 Nov(5 dae)AssesseringHersien plantweefselsHersien diffusie en osmose,plantweefselsLigmikroskope, mikrograwe, Ligmikroskope, mikrograwe,mikroskoopskyfies, biomikroskoopskyfies, biokykers en bio-stroke,kykers en bio-stroke,muurkaartemuurkaarte, potometerTeken deursnee van ʼnblaar, byskrifte enfunksies, toetse,hersieningsvraePraktiese werk –ondersoek die faktore wattranspirasietempobeïnvloed, opname vanwater deur planteHersien diffusie en osmose,Hersien spierstelsels van Gr. 8,plantweefselsdierweefsels van Graad 10Ligmikroskope, mikrograwe,Model of foto’s van diemikroskoopskyfies, bio-kykers enmenslike skeletbio-stroke, muurkaarte, potometerPraktiese werk –identifiserung vanverskillende bene op ʼn model4Week 823 – 27Nov(5 dae)Week 9 – 1130 Nov(15 dae)(KABV bls. 32) Vervoerstelsels in soogdiere –SirkulasiestelselsDie bloedsirkulasiestelsel:pulmonêre- en sistemiese(dubbel, geslote)sirkulasietselsels,insluitend die: Hart engeassosiëerdebloedvate Hart: inwendigeen uitwendigestruktuur en dieverband met diefunksioneringdaarvan Kardialesiklus(Die vloei vanbloed deur diehart)Rigting vanbloedvloei: verskiltussengeoksigineerde- engedeoksigineerdebloed in verskillendedele van die sisteem(diagram ofskematiese tekening): Longe- enpulmonêresisteem engeassosieerdebloedvate; Hooforganeen sistemiesesisteem; diegeassosieerdehoofbloedvatevan die brein,dunderm,lewer enniere.Bou en funksies vanverskillende bloedvate,slagare, are metkleppe en e(buitenhandboeke) om dieleerproses testimuleerInformeleAssesseringRemediëringWeek 716 – 20Nov(5 dae)Hersien sirkulasiestelsel van Graad 9, hersiendierweefsels van Graad 10Model van menslike hart, vars hart by ‘n slagter,muurkaarte, stophorlosies, mikroskopePraktiese werk: disseksie van soogdierhart, metingvan polsslag, teken van bloedvate met byskrifte enfunksiesTaak 6: Finale eksamenVRAESTEL 1Punte: 150Tyd: 2½ uurOnderwerpe en punte:Chemie van lewe –33Selle: basiese eenheid vanlewe -19Seldeling: Mitose – 19Plant en dierweefsels – 28Plantorgane – 9Ondersteuning envervoerstelsels: plante –23Ondersteuningstelsels: diere 19EksamenvoorbereidingKABVOnderwerpeWeek 15 Oct – 9 Okt(5 dae)HersieningKWARTAAL 4(40 onderrigdae)VRAESTEL 2Punte: 150Tyd: 2½ uurOnderwerpe en punte:Vervoerstelsels in soogdiere –32Biosfeer en ekosisteme – 54Biodiversiteit en klassifikasie –21Geskiedenis van lewe op aarde- 43Kognitiewe vlakke:Kennis van wetenskap - 40%;Verstaan van wetenskap - 25%;Toepassing van wetenskaplikekennis - 20%;Evaluering, analisering ensintetisering van wetenskaplikekennis - 15%Moeilikheidsgraad vir eksamenen toetsvrae:Maklik - 30%Matig - 40%Moeilik - 25%Baie moeilik - 5%

2020 Graad 10 Lewenswetenskappe beginnende by Omgewingstudies Hersiene Onderrigplan (Post Covid)SGAFormeleAssesseringVoorbereiding vir finale eksamen5

2020 Graad 10 Lewenswetenskappe beginnende by Omgewingstudies Hersiene Onderrigplan . 12 – 14 Aug (3 dae) Week 2 17 - 21 Aug ( 5 dae) Week 3 24 – 28 Aug (5 dae) Week 4 . Hersien spierstelsels van Gr. 8, dierweefsels va

Related Documents:

Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole), gepromulgeer in Staatskoerant No. 23406 van 31 Mei 2002; en Nasionale kurrikulumverklaring Graad 10-12 Staatskoerante, No. 25545 van 6 Oktober 2003 en No. 27594 van 7 Mei 2005. 3.2.3 Die Nasionale Kurrikulumverklari

voorvereistes vir die toekenning van die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) op Vlak 4 van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR). Die NSS sal toegeken word vir die bereiking van die uittreeleeruitkomste soos gestipuleer in die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Graad 10-12 (Algemeen). (2) Hierdie beleid is gebaseer op die norme en standaarde waaraan alle assesseringsliggame ingevolge .

nasionale senior sertifikaat-eksamen aanvullingseksamen - maart 2019 besigheidstudies: vraestel ii . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel ii . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel ii - aanvullingseksamen bladsy 4 van 5

nasionale senior sertifikaat-eksamen november 2019 besigheidstudies: vraestel i eksamennommer . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 3 van 24 . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 4 van 24

HOOFSTUK 2: GRONDSLAGFASE (Graad R-3) 7 LEERUITKOMSTE 7 Leeruitkoms 1: Getalle, Bewerkings en Verwantskappe 7 Leeruitkoms 2: Patrone, Funksies en Algebra 9 Leeruitkoms 3: Ruimte en Vorm (Meetkunde) 10 Leeruitkoms 4: Meting 11 Leeruitkoms 5: Datahantering 12 ASSESSERINGSTANDAARDE

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 3 Hersiene Nasionale Onderrigplan RIGLYNE OOR HOE OM DIE AANGEPASTE KURRIKULUM VIR TALE IN GRONDSLAGFASE TE GEBRUIK: Let op die volgende: 1. Die kurrikulum is aangepas om die kernkonsepte en vaardighede aan te spreek

COVID-19 Mental health impact COVID-19 Impact on Sleep COVID-19 Positive Impacts University of California, San Dr. Ariel J. Lang ajlang@health.ucsd.edu ID: 21877 COVID-19 Household Environment Scale (CHES) - English COVID-19 Household Environment Scale (CHES) - Spanish COVID-19 Social Distancing and Symptoms COVID-19 on Family .

9 MATHEMATICS - Week 1 Lesson 2: Properties of Operations Learning Objectives: Students will be able to simplify computations with integers, fractions and decimals by using the associative and commutative properties of addition and multiplication, and