GRAAD: 6 VAK: SOSIALE WETENSKAPPE (GEOGRAFIE) KWARTAAL EEN .

3y ago
444 Views
75 Downloads
694.81 KB
12 Pages
Last View : 3d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Ronnie Bonney
Transcription

GRAAD: 6VAK: SOSIALE WETENSKAPPE (GEOGRAFIE)KWARTAAL EENFORMAL ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1.Naam:Klas: Datum:Skool: LLeerder sepuntLeerder %

Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1Bladsy 1

Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1Bladsy 2

GRAAD 6 FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1: KWARTAAL 1SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIEFAT: KAARTVAARDIGHEDE (FOKUS: AFRIKA)TYDSDUUR: 1 UURDATUM:PUNTETOTAAL: 40Instruksies :1.2.3.4.Lees die instruksiesBeantwoord ALLE vraeSkryf netjies en leesbaarNetjiese werk sal waardeer word.Figuur 1: Aardbol wat die mees belangrikste lengtelyne en breedtelyne voorstelBron: instagrok.com, longitude and latitudeBestudeer die aardbol en skryf die vier stellings oor in jou boek. Kies een van die woorde tussenhakkies( Greenwichlyn of ewenaar),om die stellings waar te maak:1.‘n Lyn wat van Noord na Suid loop.2. ‘n Lyn wat die wêreld in ‘n noordelike- en suidelike halfrondes verdeel.Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1Bladsy 1

3. ‘n Lyn wat die wêreld in ‘n oostelike- en westelike halfrondes verdeel.4. ‘n Lyn wat van oos na wes om die wêreld loop.(4)5. Beskryf die verskil tussen lengtelyne en breedtelyne deur die aardbol (figuur 1) hierbote gebruik.( 2)Figuur 2: Wêreldkaart wat kontinente aandui (lengtelyne en breedtelyne)Figuur 2 (Sien aanghegte kaart)www.cubscouttracker.com6.Noem die naam van ‘n vasteland waardeur die volgende lyne loop:a. 80 Wesb. 20 Suid(2)Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1Bladsy 2

7.Beskryf in jou eie woorde wat die term " woordskaal" beteken.(1)Figuur 3: Kaart van provinsies in Suid AfrikaAktiwiteitsblad C – Suid AfrikaBBBABron: Mapwork made easy: A handbook for Educators 2008, Grade 4, 5, 6 page 13, RuthVersveld, 2008).8. Gebruik die lynskaal om die afstand tussen stad A en B in km te bereken .( Stede in Suid-Afrika) A- Kaapstad en B- DurbanGr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1(3)Bladsy 3

Figuur 4: Wêreld politieke / fisiese kaarte en satelietbeeldeBron: Geology.com (World political / Physical Maps and Satellite Images)9. President Zuma het op ‘n wêreld toer gegaan. Hy vlieg van (A) O.R. Tambolughawe na Parys (Frankryk). Van Parys vlieg hy na (B) Washington(VSA) en (C) Brasilië (Suid- Amerika). Hy eindig sy reis in (D) Tokio (Japan).Dui op die kaart aan.Benoem die verskillende halfrondes wat President Zuma besoek het, genommerA tot D. Gebruik jou potlood en trek ‘n lyn van A, B, C tot D.(5)A: --------------------------B: --------------------------C: -------------------------D: --------------------------10. Rangskik die skale in die volgorde van die kleinste tot die grootste.1:1 0001:50 000 0001:50 0001:100 0001: 5011. Watter skaal in vraag 10 sou die beste wees vir ‘n kaart van Afrika?Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1(1)1: 10 000(1)Bladsy 4

12. Watter skaal hierbo sou die beste wees vir ‘n kaart van jou straat waar jy bly(1)13.Gee die betekenis van die volgende terminologie in jou eie woorde:a. Atlasb. Kontinentc. Steenbokskeerkringd. Oseaane. Suidpoolf. Halfronde(6)14.Teken die Tabel hieronder oor en voltooi die tabel .a. Gee ‘n voorbeeld of naam van die Fisiese en Menslike eienskappe. Elkeeienskap(naam) moet ‘n voorbeeld wees van die DRIE langste, grootsteen hoogste in die WêRELD.(10)VerskynselNAAMTwee riviere(2)Berg reeks(1)Woestyn(1)Woud(1)‘n Groot land(1)Twee groot stede (2)Twee oseane(2)Bron: Social Sciences: Solutions for all grade.6 Learner Book page 22, Ranby P et al2012.Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1Bladsy 5

Figuur 5: Uitreksel van inhoudsopgawe geneem uit Viva Sosiale Wetenskappe Graad imboleRigtingLengte – enbreedtelyneSkaal4-5678-9Suid- e en minerale10-1112-1314141515Suid – Afrika:provinsiesNoord - KaapWes -KaapOOS - KaapKwaZulu-NatalMpumalangaLimpopoNoordwes provinsieVrystaatGauteng16 – 1718 – 1920 – 21222324252627PolitiesKlimaat en PlantegroeiBevolking30 – 3132 – 3334 – 35Die Vastelande en die StilleOseaanAfrika - politiesAfrika - fisiesAsiëEuropaAustraliëen Nieu SeelandNoord-AmerikaSuid - AmerikaStille Oseaan en eilandeAntarktika363738394041424344Aarde in die RuimteDie Solar SisteemSeisoene en TydsonesDie MaanIndeksIndeks van pleknameDie WêRELDFisies45464748 - 5228 - 29Bron: Viva Social Sciences grade 6 Learner Book, page 21, Ebrahim F et al 2012(vertaling).Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1Bladsy 6

15. LEES en gebruik die Inhoudsopgawe bladsy( verwysing figuur 5 ) om die vrae tebeantwoord. Na watter bladsy sal jy blaai om die volgende uit te vind:a. Wêreld bevolkingb. Rivier in Afrikac. Suid -Afrika se klimaatd. SkaalGr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1(4)(40)Bladsy 7

GRAAD 6 NASIENRIGLYNE (MEMORANDUM) VIR FAT 1: KWARTAAL 1SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIEFAT: KAARTVAARDIGHEDE (FOKUS: WÊRELD))1.2.3.4.PUNTETOTAAL: 40Greenwich - lynEwenaarGreenwich - lynEwenaar(1)(1)(1)(1)5. Lengtelyne loop van die Suidpool na die Noordpool en kom by die pole bymekaar.Breedtelyne loop van Oos na Wes, die lyne loop ewewydig, bly dus ewe ver van mekaaren kruis mekaar nooit nie.(2)6. A. Noord - AmerikaB. Suid - Amerika/ Afrika/Australië(2)7. Woorde kan gebruik word om ‘n skaal op ‘n kaart aan te dui.(1)8. A: KaapstadB. Durban 1cm 80 km15 Cm x 80 1 200km9. A. Suidelike - halfrondB. Noordelike - halfrondC. Westelike - halfrondD. Oostelike – halfrond10.(3)(5)1:50 000 0001:100 0001:50 0001:10 0001:50(1)11.1:50(1)12.1:50(1)13.A: ‘n Versameling kaarte wat ons van geografiese inligting voorsien.B: Uitgestrekte landmassaC: 23½ S Br lynGr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1Bladsy 8

D: Uitgestrekte watermassaE. Mees suidelike gedeelte van die wêreldF. Verdeel die wêreld in twee gelyke helftes14. Twee riviere:Berg:(6)Nyl- / AmasonerivierBerg EverestWoestyn:Sahara/Arabiese/Gobi - woestynWoude:Rusland tste stede:Tokio/Mexico Stad/New YorkOseane:Stille/Atlantiese/Indiese oseaan(10)15. A. 34-35B. 37C. 14D. 8-9(4)TOTAAL: 40Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1Bladsy 9

Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1 Bladsy 5 _ 12. Watter skaal hierbo sou die beste wees vir ‘n kaart van jou straat waar jy bly _ (1) 13.Gee die betekenis van die volgende terminologie in jou eie woorde: a. Atlas

Related Documents:

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig en geassesseer word. Alhoewel die twee dissiplines apart gehou word, is hierdie

VAK en GRAAD SOSIALE WETENSKAPPE – GRAAD 4 KWARTAAL 2 Week 5 SKAKEL MET ONDERRIG- EN ASSESSERINGSPLAN Leer van leerders Wat is die eienskappe van ‘n goeie leier? DOELSTELLINGS VAN LES Leerders toe te rus met die kennis, vaardighede en waardes noodsaaklik vir selfvervulling en deelname in ‘n gemeenskap as ‘n burger van ‘n vry land.

6 Bylae A: Hersiene getal formele assesseringstake per vak vir graad 1–9: VOOR (Voor) en Nuwe (Nuwe) 1 2 Huistaal Eerste Addisionele Taal Wiskunde Lewens-vaardighede Ekonomiese en Bestuurs-wetenskappe Skeppende Kunste Tegnologie GRAAD Natuur-KWARTAAL wetenskappe Natuur-wetenskappe en Tegnologie Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

gr 6 fat: sw (geskiedenis) kwartaal 1 bladsy 4 graad 6 nasienriglyne (memorandum) vir kwartaal 1 sosiale wetenskappe: geskiedenis vroeË beskawings fat: brongebaseerd en paragraafskryf puntetotoaal: 40 let wel: enige ander relevante antwoord behoort oorweeg te word

verbreed om die volledige Tussentydse Fase van Graad 4, 5 en 6 in te sluit. Die program sluit nou drie opvoederbronne in: Lewensvaardighede vir Graad 4 en 5, Sosiale Wetenskappe & Aardrykskunde vir Graad 4, en Natu

teikengroep verbreed om die volledige Tussentydse Fase van Graad 4, 5 en 6 in te sluit. Die program sluit nou drie opvoederbronne in: Lewensvaardighede vir Graad 4 en 5, Sosiale Wetenskappe & Aardrykskunde vir Graad 4, en Natu

6 SOSIALE WETENSKAPPE (Memo) (NOVEMBER 2012) AFDELING B: GESKIEDENIS VRAAG 5 APARTHEID IN SUID-AFRIKA 5.1 Aan die einde van die oorlog in 1945: Baie swart mense trek na stede om te werk as geskoolde arbeiders; swart mense begin om mee te ding met hul wit eweknieë vir werke. Stakings he

Skeppende Kunste 6 Lewensoriëntering 7 Wiskunde 8 Natuurwetenskappe 9 Sosiale Wetenskappe 10 Tegnologie 11 6. Hoe jy te werk moet gaan om jou vakke vir graad 10 te kies. 12 7. Assessering: JNA en Sistemiese Assessering vir graad 9 leerders 12 8. Jy is nou op pad na die VOO fase 13 9. Hoe